Beula Beauty House, George Video September 15, 2021, 7:28am

Videos by Beula Beauty House in George. Beula is a modern beauty house based in George, offering services like professional make-up, waxing, facials, lash extensions, spraytan, bio sculpture etc.

Other Beula Beauty House videos

Come visit us @ Harvil house this festive season🎄🎄🎄🎄

We’re celebrating our birthday with an endo special!

Beula Mom & Baby Massage

HEALED microblading results before touchup!!

Eienaar van Beula, Michelle praat oor nasionale inperking
'n Persoonlike boodskap van ons eienaar, Michelle rakende die nasionale inperking en die positiewe vooruitsigte vir ons lojale kliënte. Weereens, baie dankie vir julle ondersteuning. Wees veilig en bly positief ☀️

Die kombinasie van microblading & microshading
Daar word baie gevra of mens microblading & microshading kan kombineer. Michelle verduidelik hoekom sy so lief is daarvoor om hierdie twee tegnieke te kombineer. ⁣ ⁣ Om jou afspraak vooraf te bespreek, stuur vir ons 'n Whatsapp na 076 124 4718.

Microshading prosedure met Dr. Nicola du Toit
Dr. Nicola du Toit het ons laas week besoek. Michelle het vir haar microshading op haar wenkbroue gedoen, wat sy gekombineer het met die vorige microblading prosedures. ⁣ ⁣ Bespreek jou plek vandag by 044 873 4921.

Microshading kompetisie wenner
Baie geluk aan Louise Carter, sy is ons microshading kompetisie wenner.⁣ ⁣ 'n Speesiale dank aan almal wat ingeskryf het, hou ons sosiale media dop vir nog kompetisies in die toekoms.

Ontmoet vir Michelle
Sy's 'n besigheidseienaar, 'n mamma en 'n ongelooflike terapeut. ⁣ ⁣ Sy vertel ons die snaakste grappie wat sy ken en verklap haar geheim vir 'n mooi vel

Kayley has been at Beula for 1 year now. She is excellent in her work and an amazing team player. ✨

Ontmoet vir Clarice Bester
Ons bestuur, Clarice het vir ons 'n paar vragies beantwoord sodat ons kliënte haar beter kan leer ken. ⁣⁣ ⁣⁣ Het jy enige ander vrae vir Clarice? 😉⁣⁣ ⁣⁣ Ons is bevoorreg om so goeie spanleier en terapeut by Beula te hê.

Want to enhance your career in permanent make-up? ⁣ ⁣ The microblading training from The Lash Collection is perfect for this. Our owner, Michelle is a certified trainer. ⁣ ⁣ For more information on this course, please email us on [email protected]

A head massage is the perfect time to relax and unwind. ⁣⁣ ⁣⁣ It has many benefits as well including better sleeping, sinus pressure relieve and much more. ⁣⁣ ⁣⁣ Book now by calling us on 044 873 4921.

Learn the tricks of the trade with this classic lash training. ⁣ ⁣ Educator, Michelle is certified through The Lash Collection. ⁣ ⁣ Take your career to the next level! ⁣ ⁣ For more information, visit www.thelashcollection.co.za.

P C