De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory

Solid Wood Furniture Manufacturer. The company started in 1997, manufacturing solid wood furniture for customers all over the country.

We manufacture furniture in different types of wood, although Blackwood is our main trade.

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 11/04/2024

Besige tydjie wat vir ons voorlê maar ons is hard aan die werk en is opgewonde om ons kwaliteit Soliede Swarthout Meubels te bemark.
Garden Route Family Expo Bartelsfontein 26 tot 28 April
Nampo Bothaville 14 tot 17 Mei
Kirkwood Wildsfees 28 tot 30 Junie
Kom besoek ons gerus. Kwaliteit Soliede Meubels @ die beste pryse en uitstekende diens.
Yolande Boshoff - Eienares
Jurie Vermeulen - Bestuurder

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 08/04/2024

En die winter is met ons. Lekker groot sakke onbehandelde Swarthout Blokkies te koop @ R40 per sak. Maak die heerlikste kole wat hou. Kom kry joune voor als uitverkoop. 14 Brickstraat George Industria Yolande 083 570 7849

05/03/2024

Nog n tevrede klient. Ons werk is ons trots! Blessed 🙏

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 26/02/2024

Month End Specials💰
Geldig vanaf 26 Februarie 2024 tot en met 31 Maart 2024.
10% AFSLAG OP DIE VOLGENDE.....
Swarthout 4 Sitplek Tafel 1.2m x 800mm plus 4 Miles Swarthout Stoele
Swarthout 6 Sitplek Tafel 1.6m x 1m plus 6 x Swarthout Miles Stoele
Swarthout 8 Sitplek Tafel 2.1m x 1.1m plus 8 x Swarthout Miles Stoele of 1.5m x 1.5m Tafel
Swarthout 10 Sitplek Tafel 2.4m x 1.2m of 1.8m x 1.8m of 2.7m x 1.2m plus 10 x Swarthout Miles Stoele
Swarthout 12 Sitplek Tafel 3m x 1.2m plus 12 x Swarthout Miles Stoele

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 04/10/2023

Heerlike onbehandelde Swarthout kaggelhout vir die komende koue. R40 per 50kg sak. Kom koop gerus 14 Brickstraat George Industria. (Slegs kontant)

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 07/09/2023

Hufeisen Farm Vaalwater, Limpopo ons oppad met jul bestelling. Veilig ry Jurie Vermeulen. Baie dankie my span vir jul harde werk. 😇🙏

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 08/08/2023

Weereens pragtige customised meubels gaan installeer. Baie dankie Jurie Vermeulen Jeandre Boshoff vir jul netjiese harde werk. So trots as mens sulke mooi foto's ontvang. 🙏🙏

05/07/2023

Dringend opsoek na Kabinetmakers met ondervinding in vervaardiging van Soliede Hout meubels. Whatsupp my by 083 570 7849 Mev Boshoff

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 21/06/2023

Nou in Fountains Mall Jeffreysbaai Ingang 3 tot 10 Julie 2023. Ons is ook nogsteeds in die Langeberg Mall Mosselbaai. 🙏👌

16/05/2023

Nampo 2023🙏Ons is in Hopefield saal stalletjie 13 en 14. Pragtige kwaliteit Swarthout Meubels.

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 12/05/2023

Gelaai....sien jul binnekort! Trots verby🙏🙏Hopefield saal 13 en 14. 2023. Gessend 🙏💞

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 25/04/2023

Soliede Swarthout Meubels @ Fabriekpryse. Kom besoek ons uitstalling te Langeberg Mall of ons Fabriek in George 14 Brickstraat, George Industria. Ons vervaardig ook volgens kliënt spesifikasie en aflewering kan ook gereël word na enige Provinsie in Suid-Afrika.

14/04/2023

Nog net 1 maand voor ons weer gaan Nampo. So opgewonde om almal weer te sien. Nampo 2023 vanaf 16 tot 19 Mei. Kom besoek ons gerus in die Hopefield saal by stalletjie 13 & 14. So baie nuwe produkte om te vertoon!

14/04/2023

"Custom made" Sliding Doors.
So trots op my span wat sulke mooi meubels vervaardig.

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 14/04/2023

Pragtige "Custom made" Drankkabinet vir 'n besonderse kliënt vanaf sy kollegas as aftree geskenk🙏

11/03/2023

Naweek aflewerings Robertson Swellendam en Napier. Veilig ry Jurie Vermeulen en dankie vir jou opofferings. Geniet die kuiertjie by jou kinders. 🙏🙏

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 06/03/2023

Winskopie: Soliede Swarthout 6 Sitplek Tafel 1.6m x 1m plus 6 x Swarthout Miles Stoele
WAS R16 500.00
NOU SLEGS R14 500.00
SLEGS GELDIG VIR MAART 2023
Keuse van Tafel: Draaipoot, Flush Top, Exposed P**t, Rustiek
Stoel sit keuse: Soliede sit of Conveyer Belt
**Ons vervaardig verskeie grote tafels en vervaardig ook volgens kliënt spesifikasie.
Aflewering beskikbaar na Wes-Kaap areas, Bloemfontein, Johannesburg, Pretoria, Potchefstroom @ billike tariewe.**

09/02/2023

So lekker om weer daagliks by my uitstalling te Langeberg Mall te wees. Dankie vir elke kliënt wat sommer net kom groet. Baie lief vir my werk🙏

25/01/2023

Opsoek na kabinet makers met ondervinding in vervaardiging van Soliede hout meubels. Kontak 0835707849 Yolande

15/12/2022

Laaste vrag aflewering na kliënte in Mosselbaai vir 2022. Trots op my span. Baie geseend🙏🙏🙏

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 08/11/2022

Aan al my kliënte ons is druk besig om alle uitstaande bestellings teen einde November 2022 te lewer indien nie vroeër. Baie dankie vir elkeen se ondersteuning en geduld. Ons is reeds vol met bestellings vir Januarie 2023 en neem tans vir Februarie 2023. Ek kan net ons Hemelse Vader dank dat Hy De Kaap Meubelfabriek so seën, my werknemers vir hul pragtige handewerk en harde werk. Ook aan Jurie Vermeulen wat net sy beste lewer en De Kaap Meubelfabriek altyd eerste stel. Word opreg waardeer 🙏

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 14/10/2022

Kennisgewing: Ons is ongelukkig vol met bestellings vir 2022 en neem nou bestellings vir Januarie 2023. Die fabriek sluit op 15 Desember en open weer op 9 Januarie 2023. Ons het reeds bestellings vir Januarie 2023, indien u iets wil bestel doen dit nog binne die volgende maand en half om te verseker dat u meubels in Januarie kan ontvang. Besoek gerus ons uitstalling te Langeberg Mall Mosselbaai gedurende die vakansie.
Ons bedank elke gewaardeerde kliënt wat ons deur die jare ondersteun. Dankie aan elkeen vir die wonderlike terugvoering wat ek ontvang.

14/09/2022

NAMPO KAAP / CAPE 2022 Besoek ons pragtige uitstalling in die BKB saal stalletjie 158, 159, 173.

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 09/09/2022

So maak ons reg vir Nampo Bredasdorp. Eerste keer en weet met ons kwaliteit produkte ons gaan n groot sukses maak. Sien jul Woensdag BKB saal 158 en 159🙏

23/08/2022

Iets spesiaal vir kliënt gemaak. Baie trots 👰

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 10/08/2022

Weereens pragtige kwaliteit meubels vir kliënte vervaardig en versend. Baie dankie vir u herhaaldelike ondersteuning Lindey van der Merwe & Ernst Yzel.

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 14/07/2022

So lekker gevoel om sulke mooi boodskappe te ontvang. Dankie vir elkeen se ondersteuning en boodskappe. Dit is 'n vreugde en trots om vir my kliënte Meubels te maak🙏🙏

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 14/07/2022

Aftree oord Eetsaal gemeubileer 🙏🙏

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 27/06/2022

Aflewerings vroeg op 'n Maandag oggend. Baie dankie vir elkeen se ondersteuning.

Photos from De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory's post 14/06/2022

Pragtige meubels vir dierbare kliënte. Dankie Frans en Ella vir jul ondersteuning. Om hierdie tafel gaan jul lekker kuier. Glo ek sal ook genooi word😁

Want your business to be the top-listed Home Improvement Business in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Nampo 2023🙏Ons is in Hopefield saal stalletjie 13 en 14. Pragtige kwaliteit Swarthout Meubels.
So lekker om weer daagliks by my uitstalling te Langeberg Mall te wees. Dankie vir elke kliënt wat sommer net kom groet....
NAMPO KAAP / CAPE 2022 Besoek ons pragtige uitstalling in die BKB saal stalletjie 158, 159, 173.
So special. Baie dankie dat ek dit vir jul kon kosbaar maak.

Telephone

Address


14 Brickstraat
George
6536

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 15:00
Other George home improvement businesses (show all)
InBloom.za InBloom.za
Garden Route Mall , Knysna Road
George, 6259

Our passion for nature and creating beautiful spaces indoors has lead us to start InBloom. We focus

Perfect Timber Decks Perfect Timber Decks
George

Building of decks / Pergolas / Lean-to-Roof's Cartports

Hulda Heyns Interiors Hulda Heyns Interiors
3 Memoriam Street
George

For all your interior needs, please feel free to visit us or get in touch to make an appointment ✨

Zwide sub contractor ceilling and partition Zwide sub contractor ceilling and partition
Ramaphosa Zone 6 Makhaza Street Thembalethu
George

Facet Painters & Renovator's Facet Painters & Renovator's
George, 6530

Two British Gentleman, with over 40 years combined industry experience.

Erick B Perfect Painting Contrasction Erick B Perfect Painting Contrasction
George

[Erick B Perfect Painting🎨] Our Service House painting⛪ Perfect Skimming🎨 Renovation

Ayoba 1 spray paint and house maitanance Mr hand man Ayoba 1 spray paint and house maitanance Mr hand man
George, 8228

When we fix any thing from and there is probably problem again we fix without any changes that happe

Gardening pots and furniture Gardening pots and furniture
George Showgrounds Old Airport Road
George

Gardening pots,benches,table sets,walhangers,birdbaths,fountains,paving, cladding etc...

Outeniqua Kwekery/Nursery Outeniqua Kwekery/Nursery
R102, Gwaing
George, 6530

Come see our variety of plants, ready to transplant to beautify your garden or to start your own vegetable garden. We have a wide variety of fertilizers organic and non organic. La...

B&J Cupboards and Laminated flooring B&J Cupboards and Laminated flooring
George, 6529

SPECIALISE IN BUILD IN CUPBOARDS LAMINATED FLOORING CARPORTS DRYWALLING DOOR HANGING INTERIOR/EX

JVV Paving & Landscaping JVV Paving & Landscaping
No 19 De Oewer
George, 6530

Bay Beds & Furniture George Bay Beds & Furniture George
4 Knysna Road, Kirstenhof Building
George

Welcome to “your home is where your heart is”! Well known for our expertise in furnishings over the past years. You name it, we design it! Quality & Affordability is our AIM & NAME...