Hartelief

Hartelief

Comments

Hier by Mooi Troues is ons opgewonde om met ons lesers die modern boheemse troue van Lu-André en Sabrina met julle te deel. Die boheemse styl is nou ʼn groot tendens in troue, tog wil paartjies ook meer elegant en modern gaan vir hul troue. Dié troue sal baie trou inspirasie bied vir paartjies wat albei modern en boheems styl wil hê vir hul troue.

Wanneer mens d**k aan boheems styl troue, d**k jy aan vreeslik oortollige gedroogte blomme en pampas gras. In hierdie inskrywing sal Mooi Troues se lesers baie trou inspirasie vind vir ʼn skoon, moderne, boheemse styl troue. Kontrasterende style wek fantasties saam en paartjies moet asseblief nie huiwer om te eksperimenteer nie. Onthou dit is belangrik om te onthou dat dit jul troue is en jul kan maak absoluut net wat jul wil.

Nou kan jul asseblief rustig die skakel volg en Lu-André & Sabrina se modern boheemse troue geniet: https://www.mooitroues.co.za/2021/12/lu-andre-sabrina-se-modern-boheemse-troue/

#MooiTroues #troue #verlief #boheems #modern #troustyl #bruid #southafricanwedding #Pasgetroud #loveisintheair

Diensverskaffers:

Fotograaf + Videograaf: Gutsch Film and Photography
Venue + Koördineerder + Paartjie se verblyf: The Stone Cellar Wedding Venue
Blomme: Hartelief
Bruidegom-pak: Woolworths SA
Dekor + Huurdienste + Skryfbehoeftes: idyllic_southafrica
Fotohokkie: Creative Mrs
Gaste Geskenke: Marinda Minnaar
Grimering: yr makeup artistry
Hare: ViandraHair
Huweliksbevestiger: Ferdie Swanepoel
Juweliersware: Lovisa + Cfisticated
Platejoggie + Musiek: @Throwback Thursday
Strooijonkers bykomstighede: Tread and Miller
Skoene: Aldo
Strooimeisie-rokke: Isabelle Janse van Rensburg
Trourok: Elmarie Jooste Couture
Trouring: Andrew Lingen Gousmit PTA rings
Troukoek: Soetoond
Wittebrood plek: Botlierskop Game Lodge
Naels: Polish Me Pretty
Seremoniemeester: Morné Mienie
Loved this Shoot.. Black and Gold inspired shoot
Gothic Dreams!!

Makeup Artist: @tami.james_mua
Hair Stylist: @tami.james_mua
Photography: @ruthdutoitwe
Dress: Guarnieri Atelier
Venue: The Stone Cellar Wedding Venue
Flowers and Decor: Hartelief
Cake: https://www.facebook.com/sweetjoyinfo
Lighting: @festive_light_sa
Models: @liamk_777

#weddingphotographer #luxurywedding #ruthdutoitphotography #weddingday #johannesburgweddingphotographer #weddingdress #weddingmakeup #destinationweddingphotographer #luxeweddings #southafricanweddingphotographer #weddingforward #bride #groom #brideandgroom #weddinggoals #bridetobe #randburgphotographer
Ons by Mooi Troues is erg opgewonde om vandag met jul Christopher & Alexia se Skotse troue de kan deel. Julle kan nou die skakel volg om meer van die aantreklike paartjie se troue te kan sien: https://www.mooitroues.co.za/2020/08/christopher-alexia-se-skotse-troue/

Fotograaf : Carolien and Ben Photography
Venue, spyseniering, verblyf : The Stone Cellar Wedding Venue
Trou koördineerder : Something Blue wedding co-ordination
Beligting : Switch Lighting And Co.
Dekor : Hartelief
Troukoek : The Bridal House
Pastoor : Stephen van Basten
Platejoggie : Small Paul
Ons is baie opgewonde om Cornel & Yolandi se energieke troudag met ons leser te deel. Die paartjie se troue was propvol oulike trou inspirasie.

Yolandi het 'n besonders trourok gedra van Bridal Manor en dié rok komplimenteer haar uiters energieke en kleurvolle persoonlikheid.

Ons lesers kan asseblief die volgende skakel volg om meer te leer oor Cornel en Yolandi se besonderse troue: https://www.mooitroues.co.za/2020/01/cornel-yolandi-se-energieke-troudag/

Mooi Troues Diensverskaffers:

Rok: Bridal Manor

Meer diensverskaffers

Fotograaf: Melissa Meyer Photography
Videograaf: Hero Pictures
Venue: The Stone Cellar Wedding Venue
Dekor & blomme: Hartelief
Grimering en hare: Yoane Makeup & Hair
Bruidsmeisies rokke: Poetry
Bruidsmeisies japonne: Cotton On
Bruidegom se pak: Coquis Mens Outfitters
Strooijonkers klere: WOOLWORTHS
Ringe: Beaudell Jewellery
Skoene: ALDO Shoes - South Africa

Beautiful scarves for summer or winter.Laser cut earrings and brooches to go with any outfit!!Not seeing something you like...contact us for a quote!

Operating as usual

20/12/2021

Hope to see you there!!

20/12/2021
24/12/2020

Scarves, Earrings, Broaches, Rings, Beads and much much more!

22/12/2020
02/11/2020

Goeiedag aan al ons Hartelief mense! Ek vertrou dit gaan goed met elkeen. Ons was baie stil die afgelope tyd, maar kom ek vertel bietjie hoekom.

Ek en my man het 'n groot journey gehad die afgelope paar jaar. Ons is vandag presies 7jaar getroud en gelukkiger as ooit. Ons het verlede Desember uitgevind ons gaan 'n klein lyfie ryker word. Ons was/is so dankbaar, want ons het 6 jaar gewag vir haar. Covid het gebeur, maar dit was ook 'n blessing, want so kon ek en my man bietjie "saam" swanger wees geniet. More is ons pragtige lyfie al 3 maande jonk.

Dus het ons 'n besluit gemaak om na 6jaar vir Hartelief baie dankie te sê, maar ook te sê dat ons reg is om aan te beweeg. Ons wil graag nou meer familie tyd hê.

Indien iemand sou belangstel om Hartelief oor te koop kontak my gerus op: [email protected]

29/09/2020

Sien julle daar.

19/09/2020

Come enjoy a lovely day at the Outeniqua Family Market! We have Scarves, Buffs and much much more!

19/09/2020

New New New! Lady Buff Mask for sale!

12/09/2020

Halloooo almal!! Ons is baie opgewonde om te laat weet.... Ons is vandag terug by die Outeniqua Family Market!!
Kom sê gerus hallo!! Ons sien uit om almal weer te sien!!

07/05/2020

Window Decor George

06/04/2020

New Dachshund Studs!

02/03/2020

George Herald

ADVERTISEMENT - We have Tuesdays covered.

@John Dorys Fish, Grill, Sushi. - George

21/06/2019

Hi all. Due to extreme weather conditions the Outeniqua Family Market will be closed tomorrow. We look forward to seeing you next weekend!!

16/02/2019

Hartelief

Last 2 ladies. Get your vote in. Some suprises in store for those who voted.

So ladies.... We would like to hear from you. What would you like best.... an up to 50% sale or a lucky draw for a goodie bag to the value of R400?

28/01/2019

So ladies.... We would like to hear from you. What would you like best.... an up to 50% sale or a lucky draw for a goodie bag to the value of R400?

01/01/2019
31/12/2018

Thank you for an amazing year!! Here is to an even better one in 2019!!!

15/12/2018

Outeniqua Family Market December 2018. Do all your Christmas shopping here!!

13/12/2018

Ons is opgewonde om weer deel te wees van die Ek Lief Krismis Kersmark. Kom koop vir jou die mooiste kersfees geskenke. #edenplace #George #Caw #gardenroute

06/12/2018
03/10/2018

Morning ladies! We are extremely excited to launch our new logo today. I would like to thank my dear friend Marga Coetsee from Moon and Fox Graphic Design for her amazing work on re-branding Hartelief! Let us know what you think!

03/10/2018

Hartelief's cover photo

03/10/2018

Hartelief

26/09/2018

Sneak peek....

24/09/2018

Something great is about to happen! Watch this space for more information.

19/09/2018
07/09/2018

Hi all. Due to extreme weather conditions the Outeniqua Family Market will be closed this weekend. We look forward to seeing you next weekend! Keep warm and be safe! xoxo

01/09/2018
09/06/2018

Ons Winter Reeks is hier!!! Kom loer gerus na ons mooi nuwe Serpe, Ponchos en Snoods!!!!

05/05/2018

Kom besoek ons by die Outeniqua Family Market vandag. Heerlike dag vir die mark!!

30/03/2018

Wie sien ons almal môre by die Outeniqua Familie Mark??

10/11/2017

Beads beads and more beads....in all shapes and sizes.... here starts my hard work....

10/11/2017

Sneak peak.... met meer as 50 ontwerpe en meer as een kleur per ontwerp... het ons beslis ñ serpie of sarong vir jou!!

10/11/2017

Môre almal!! Ons is so opgewonde!! Ons het die mooiste nuwe serpe, sarongs, beach wraps, krale en nog vele meer gekry!! Kom maak van môre af n draai by ons stalletjie by die Outeniqua Family Market om al die mooi goedjies te sien. Hou ook vandag ons blad dop vir sneak peaks van alles!

30/09/2017

Hartelief is vandag by die Redberry Farm se Strawberry Festival!! En by die Outeniqua Family Market. Kom maak gerus n draai en sê hallo. The Strawberry Festival presented by Ola. #serpies #oorbelle #son

Videos (show all)

Ons is opgewonde om weer deel te wees van die Ek Lief Krismis Kersmark. Kom koop vir jou die mooiste kersfees geskenke. ...

Category

Telephone

Address


Outeniqua Farmers Market, Knysna Rd
George
6530
Other Clothing Stores in George (show all)
Wise Guys and Xclusiv Wise Guys and Xclusiv
86 Hibernia Street
George, 6529

Footwear and Clothing

Mariets Embroidery Clothing & Sew Shop Mariets Embroidery Clothing & Sew Shop
Tommy Joubert Building No 2 Co Market (55) & Meade Street George
George, 6529

EMBROIDERY, Printing, Clothing Alterations, DESIGNER CLOTHING men & women. Making & buying corporate school sport church clothing. Corporate gifts. Matric Farewell Dresses / Jackets, ect BARON ALTITUDE AMROID VICBAY ECT SCHOOL CLOTHING MANUFACTOR

Ons Winkel George Ons Winkel George
Lilly Sentrum,Van Der Stelplein
George, 6530

Met jou ongewensde items kan ons letterlik wonderwerke verrig! Die Ons Winkel skenkingswinkel dien as werkskepping vir die persoon wat die winkel bestuur. Uit die wins van die verkope stel ons studiefondse beskikbaar vir kinders in die gemeenskap.

Macaron Macaron
George

Be yourself; because an original is worth more than a copy! Macaron is an online shop where you can buy to your hearts desire. We sell clothes, shoes and accessories at the best prices that will make you feel on top of this world!

Sams Clothing Group Sams Clothing Group
Simon V.D Stel Street
George, 6529

Quality Fashion clothing @ affordable prices

Unlimited SwagWear Unlimited SwagWear
George, 6530

Persuing the needs for everyone from all around the globe....

Brandtrade -  Exocet / Spoed Brandtrade - Exocet / Spoed
112B Mitchell Street
George, 6529

JustGypsy JustGypsy
George, 6530

I am a work at home Mom and Granny. I make creative, colourful, practical clothing for boys and girls. My passion is creating outfits for any occasion.

Cotton Crochet Company Cotton Crochet Company
Notsung Ave 18 A , Heatherpark
George, 6529

At Cotton Crochet Company, we produce beautifully professional looking crafted handmade items, with a focus on beauty, coupled with functionality.

Lion Around Clothing Lion Around Clothing
3 Wellington St
George, 6529

Find something special at the Lion Around quality clothing shop. There is something for everyone!

Sunbird Clothing Sunbird Clothing
7b MULTI CENTRE, 104 Meade Street
George, 6429

SUNBIRD Clothing designs, adapts and manufactures Afro (XHOSA) inspired clothing.