Neltjienoet Kleuterskool

Die veilige omgewing wat jou kleuter nodig het om die wêreld spelend te ontdek, te ondersoek, en te leer ken. BABASORG 0 - 2 jaar

Opgeleide personeel met jare se ervaring in babasorg.

Persoonlike aandag en liefde in 'n unieke huislike ruimte vir babas. Veilige en higieniese babakamer met aparte doekruil stasie. Uur tot uur of voltydse tarrief beskikbaar. HALF/ en VOLDAG SPEELSKOOL 2 - 5 jaar

Kleiner groepies vir persoonlike aandag en optimale emosionele sekuriteit. Volledige dagprogram wat ruim voorsienning maak vir vrye spel en laf wees, sowel as ‘n gestruktureerde kurrikulu

Operating as usual

01/07/2017

Note to self

Wat is 'n kinderpartytjie nou sonder 'n SJOKOLADEKOEK? Hier is 'n maklike resep wat almal sal geniet.

Voorverhit oond tot 180⁰C. Voer 'n bierboks of oondpan uit met foelie (blink kant boontoe). Sif 2k meel in ‘n mengbak, gooi 2k suiker by en meng saam.

Meng 1k kookwater, ½k olie, 125g botter en ¼k kakao saam in ‘n klein kastrol oor lae hitte tot dit begin kook. Gooi die warm mengsel by die meel en suiker en meng goed saam.

Meng ½k karringmelk, 2 eiers, ½t vanielje en ½t koeksoda saam in ‘n mengbak en voeg dit dan by die mengsel. Meng goed saam.

Gooi die mengsel in die pan of boks. Bak vir 20-25 minute of tot ‘n toetspen/mes skoon uitkom wanneer dit daarin gedruk word.

Terwyl die koek bak, plaas ⅔ blikke Ideal-melk en ½k bruinsuiker in ‘n klein kastrol en bring tot kook sodat die suiker smelt. Gooi die mengsel oor die warm koek sodra dit uit die oond kom.

Wanneer die koek afgekoel het, plaas 180g sjokolade en die laaste ⅓ van die blikkie Ideal melk in ‘n klein kastrol oor lae hitte tot die sjokolade gesmelt het. Gooi die sjokolade oor die koek en laat dit afkoel.

Volledige resep en wenke: http://lekkerhappies.blogspot.co.za/2016/05/bierboks-sjokoladekoek.html

07/09/2016

OPERATION SAND STORM not so secret mission

02/09/2016

Mede-deelsaamheid is 'n goeie gewoonte wat by Neltjienoet gekweek word.

Foto: Web Brew

31/08/2016

Ons werk baie, maar speel meer.

Foto: Web Brew

31/08/2016

Hier by Neltjienoet leer ons die ABC's en 1,2,3's van die lewe.

Foto: Web Brew

30/08/2016

Neltjienoet verseker ‘n gestruktureerde kurrikulum met opvoedkundige aktiwiteite.

Foto: Web Brew

29/08/2016

Ons verseker emosionele sekuriteit vir kleuters terwyl hulle die wêreld daar buite leer ken.

Foto: Web Brew

26/08/2016

Die veilige omgewing wat jou kleuter nodig het om die wêreld spelend...

25/08/2016

NASORG

Nasorgdiens vir laerskool leerlinge, met of sonder etes. Huiswerkhulp word verleen.

24/08/2016

HALF/ en VOLDAG SPEELSKOOL 2 - 5 jaar

Kleiner groepies vir persoonlike aandag en optimale emosionele sekuriteit. Volledige dagprogram wat ruim voorsienning maak vir vrye spel en laf wees, sowel as ‘n gestruktureerde kurrikulum met opvoedkundige aktiwiteite.

Foto: Web Brew

23/08/2016

BABASORG 0 - 2 jaar by Neltjienoet

Opgeleide personeel met jare se ervaring in babasorg. Persoonlike aandag en liefde in 'n unieke huislike ruimte vir babas. Veilige en higieniese babakamer met aparte doekruil stasie. Uur tot uur of voltydse tarrief beskikbaar.

Foto: Web Brew

22/08/2016

Ontmoet vir Elizabeth. Die vrou agter die heerlike kos hier by Neltjie Noet. Ons glo in tuisgemaakte kos vir die honger magies met al die nodige voedingswaarde om optimale groei en ontwikkeling te verseker.

Foto: Web Brew

29/07/2016

Not exactly what you expect on a playground, and the kids love it! #playground #kids #playtime #gardenroute #friday

Send us a message to book an appointment with Ronel to see the school and discuss having your kids join our fun and happy crew!

Foto: Web Brew

28/07/2016

That face 😀 a bit of mischief isn't a bad thing! #fun #kids #playschool #gardenroute

Foto: Web Brew

27/07/2016

Smiling faces... That's what we live for! #kids #play #fun #gardenroute

Foto: Web Brew

26/07/2016

Dancing in the winter sun! #playschool #kids #fun

Foto: Web Brew

25/07/2016

When your kids get home dirty, you know it's been a good day at playschool! #playschool #kids #gardenroute

Foto: Web Brew

12/07/2016

Smaaklike ete ouens...

08/07/2016

And the grand finalle, for our day on the brrrrrrrrrr...each. #winteringeorge

08/07/2016

Under the sea this week. Our jellyfish are super cool!

08/07/2016

Under the sea, under the sea, Baby it's better down where its wetter take it from me...

03/06/2016

Neltjienoet-voet

22/04/2016

Ek het ook vandag n happie van die bak en brou gekry... Maar voor ek die kleuters se leeus kon afneem was dit op. Dankie vir jou moeite juffrou Martie! Die wilde diere tema was die jaar n wille sukses!

16/03/2016

Ava se b***t...

16/03/2016

Trots op ons lemoenbome

16/03/2016

Vrugte tema

16/03/2016

Photos from Neltjienoet Kleuterskool's post

16/03/2016

Early morning traffic at mc'neltjies

20/01/2016

Skoolreëls

[01/20/16]   Dit is vir my lekker om te kan sê dat ons Nasorg nie net op die been is nie...maar sterk aan die groei is! Kom loer gerus wat ons het om te bied. Kostes is R680 per maand, en sluit die ophaal van leerders, huiswerkhulp en middigete in.

20/11/2015

Xhosa 101, dankie Juffrou Lholhli

[11/04/15]   Deel van ons oggendprogram is bietjie gym trim, hier onder is 'n paar balonne aan die op en afblaas...

04/11/2015
04/11/2015

rainy days

Bak en brou deur die jaar 04/11/2015

maak nou nie saak wat ons maak nie...bak en brou is altyd 'n "hit"

maak nou nie saak wat ons maak nie...bak en brou is altyd 'n "hit"

Videos (show all)

OPERATION SAND STORM not so secret mission
Under the sea this week. Our jellyfish are super cool!
Ava se b***t...
Vrugte tema
Skoolreëls
Xhosa 101, dankie Juffrou Lholhli
Fez in action

Category

Telephone

Address


18 Soeteweide Street
George
6529

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:15
Friday 07:30 - 17:15
Other Day Care & Preschools in George (show all)
Fun in the Son Christian Pre-School Fun in the Son Christian Pre-School
9 Adderley Street
George, 6529

We are a Christian Pre-School that is based on Godly principles. We care for children 4 months to 5 years. Love and learning come together at our school.

Ladies &Lads Day and After Care Ladies &Lads Day and After Care
76 Cradock Street
George, 6529

Ladies & Lads is a Day / After care facility dedicated to inspire young minds to develop into well-rounded, individuals.

Heeltyd Speeltyd Kleuterskool/Nasorg Heeltyd Speeltyd Kleuterskool/Nasorg
Meade Straat 47
George, 6529

Om elke kind te help om hulle volle potensiaal te bereik ♥

Beaumont Early Learning Centre and Pre Primary School Beaumont Early Learning Centre and Pre Primary School
20 Cathedral Street
George, 6530

Early Learning Centre, Pre Primary School, After Care, Holiday Club

Borrelsponsie Kleuterskool Borrelsponsie Kleuterskool
Mannstr 117, Loeriepark
George, 6530

Bugs Daycare Bugs Daycare
58 Cradock Street
George, 6529

Daycare centre

St.Moritz preschool St.Moritz preschool
Varing St/lane 16
George, 6529

We believe that all children are very unique and special in their own way.We promote social,intellectual,physical and emotional development.

Eden Pre-Primary & Day Care Eden Pre-Primary & Day Care
26 Market Street
George, 6529

We are a private Pre-Primary and Day Care Centre based in George since 1996 for age groups from 1 year sold up to Grade R. We also have After Care services with transport options available from all major Primary Schools in George.

Nadel Butterflies Pre-School Nadel Butterflies Pre-School
85 Mann Street
George, 6530

Pre-School, ages 3 months - 5years, extra murial activities, CCTV camera system, Half day and Full day, Open holidays , educational cirriculum, 07h15-17h30

Jig-a-Jig Playschool Jig-a-Jig Playschool
35 Fichat Street
George, 6530

Playschool for children from 4 months to 5 years

Zenzele Pas à Pas Aftercare Centre Zenzele Pas à Pas Aftercare Centre
09 Factory Street Blanco
George, 6529

Zenzele is a unique Aftercare centre for primary kids from one of the poorest areas of George. We need help with clothes, food, books, stationary etc.

Heatherlands Pre-Primary / Pre-Primêr Heatherlands Pre-Primary / Pre-Primêr
10 Kollege Road
George, (076) 7191887

Heatherlands Pre-Primary offers an enriching curriculum program for learners that follows the CAPS curriculum put out by the Department of Education.