Hout & Hartsgoed, George Videos

Videos by Hout & Hartsgoed in George. Hout & Hartsgoed by Blaze Innovate. A diverse product design consultancy,passionate about the creative industry & the community who forms part of this tribe!Our purpose is to create bespoke handcrafted items that tell a story.

‘n Gemeenskap met HART!

‘n Gemeenskap met HART!
Ten midde inperking, onsekerheid oor die wêreldwye ekonomiese insinking en bekommernisse oor werksekerheid is dit inspirerend om te sien hoe soveel Georgiete ‘n vrygewige gesindheid teenoor ander in nood, een van die die teenmiddels vir bekommernisse,uitLEEF! Die #masksforgeorge projek het dit ten doelwit om 100 000 maskers te voorsien aan die mees behoeftigste gemeenskappe in ons omgewing. Meer as 16 000 maskers is reeds plaaslik vervaardig!

Almal kan betrokke raak!Gebruik jou talente en tyd om ‘n boodskap van HOOP te versprei deur hierdie video te deel en die George Hospital Trust Facebook bladsy te volg, of begin ‘n soortgelyke projek in jou omgewing.

Vir meer inligting besoek www.georgehospitaltrust.co.za of kontak Michael by [email protected]. Met dank aan Ethnos Movement Internationall vir die produksie van die video asook Azaria Sewing, in samewerking met Fine Design Interiors - George, vir die vervaardiging van die maskers vir die #masks4george projek.

Click to enable sound

Other Hout & Hartsgoed videos

‘n Gemeenskap met HART!
‘n Gemeenskap met HART! Ten midde inperking, onsekerheid oor die wêreldwye ekonomiese insinking en bekommernisse oor werksekerheid is dit inspirerend om te sien hoe soveel Georgiete ‘n vrygewige gesindheid teenoor ander in nood, een van die die teenmiddels vir bekommernisse,uitLEEF! Die #masksforgeorge projek het dit ten doelwit om 100 000 maskers te voorsien aan die mees behoeftigste gemeenskappe in ons omgewing. Meer as 16 000 maskers is reeds plaaslik vervaardig! Almal kan betrokke raak!Gebruik jou talente en tyd om ‘n boodskap van HOOP te versprei deur hierdie video te deel en die George Hospital Trust Facebook bladsy te volg, of begin ‘n soortgelyke projek in jou omgewing. Vir meer inligting besoek www.georgehospitaltrust.co.za of kontak Michael by [email protected] Met dank aan Ethnos Movement Internationall vir die produksie van die video asook Azaria Sewing, in samewerking met Fine Design Interiors - George, vir die vervaardiging van die maskers vir die #masks4george projek.

F