Texas Grill, George Videos

Videos by Texas Grill in George. Texas Grill is a family restaurant which caters for the entire family. Our meals are designed for ev

Texas Grill Rugby Specials

𝐓𝐄𝐗𝐀𝐒 𝐑𝐔𝐆𝐁𝐘 𝐒𝐏𝐄𝐂𝐈𝐀𝐋𝐒 - 𝐃𝐈𝐄 𝐒𝐀𝐓𝐄𝐑𝐃𝐀𝐆!

Vanaand staan ons trots - want dit is die Springbokke VS All Blacks!

Om hierdie spesiale geleentheid te vuur, moet jy beslis vanaand om 21h00 by Texas Grill wees vir lekker specials en natuurlik die wedstryd LIVE op ons skerms!

Moet nie die volgende SPECIALS misloop nie:
30% af op ons 250g & 500g Rump & Sirloin Steak
2x dbl Olof Bergh & 300ml Coke vir slegs R45
4x Springbokkies vir slegs R50

Die Springbokke skop more aand om 21h00 af!

𝘉𝘦𝘤𝘢𝘶𝘴𝘦 𝘦𝘷𝘦𝘳𝘺𝘵𝘩𝘪𝘯𝘨'𝘴 𝘣𝘪𝘨 𝘪𝘯 𝘛𝘦𝘹𝘢𝘴!
𝘏𝘢𝘱𝘱𝘺 𝘏𝘰𝘶𝘳 𝘧𝘳𝘰𝘮 5𝘱𝘮 𝘵𝘰 7𝘱𝘮
𝘛𝘩𝘦 𝘛𝘦𝘹𝘢𝘴 𝘎𝘳𝘪𝘭𝘭 𝘍𝘢𝘮𝘪𝘭𝘺

Click to enable sound Next

Other Texas Grill videos

Texas Grill Rugby Specials
𝐓𝐄𝐗𝐀𝐒 𝐑𝐔𝐆𝐁𝐘 𝐒𝐏𝐄𝐂𝐈𝐀𝐋𝐒 - 𝐃𝐈𝐄 𝐒𝐀𝐓𝐄𝐑𝐃𝐀𝐆! Vanaand staan ons trots - want dit is die Springbokke VS All Blacks! Om hierdie spesiale geleentheid te vuur, moet jy beslis vanaand om 21h00 by Texas Grill wees vir lekker specials en natuurlik die wedstryd LIVE op ons skerms! Moet nie die volgende SPECIALS misloop nie: 30% af op ons 250g & 500g Rump & Sirloin Steak 2x dbl Olof Bergh & 300ml Coke vir slegs R45 4x Springbokkies vir slegs R50 Die Springbokke skop more aand om 21h00 af! 𝘉𝘦𝘤𝘢𝘶𝘴𝘦 𝘦𝘷𝘦𝘳𝘺𝘵𝘩𝘪𝘯𝘨'𝘴 𝘣𝘪𝘨 𝘪𝘯 𝘛𝘦𝘹𝘢𝘴! 𝘏𝘢𝘱𝘱𝘺 𝘏𝘰𝘶𝘳 𝘧𝘳𝘰𝘮 5𝘱𝘮 𝘵𝘰 7𝘱𝘮 𝘛𝘩𝘦 𝘛𝘦𝘹𝘢𝘴 𝘎𝘳𝘪𝘭𝘭 𝘍𝘢𝘮𝘪𝘭𝘺

SATERDAG 𝐛𝐲 𝐓𝐞𝐱𝐚𝐬 𝐆𝐫𝐢𝐥𝐥! Om 21h00 moet jy beslis by Texas Grill wees! Kom ondersteun die BOKKE en geniet ons lekker Texas SPECIALS! Vandag ruil ons die cowboy hoedens vir die bal! 𝘉𝘦𝘤𝘢𝘶𝘴𝘦 𝘦𝘷𝘦𝘳𝘺𝘵𝘩𝘪𝘯𝘨'𝘴 𝘣𝘪𝘨 𝘪𝘯 𝘛𝘦𝘹𝘢𝘴! 𝘏𝘢𝘱𝘱𝘺 𝘏𝘰𝘶𝘳 𝘧𝘳𝘰𝘮 5𝘱𝘮 𝘵𝘰 7𝘱𝘮 𝘛𝘩𝘦 𝘛𝘦𝘹𝘢𝘴 𝘎𝘳𝘪𝘭𝘭 𝘍𝘢𝘮𝘪𝘭𝘺

Kom ons staan saam die Bokke Saterdag, 21 Oktober, en terwyl hullle op die veld opwarm, kom warm op hier by Texas Grill, met verskeie lip-lekker specials! Daar is goeie pryse en aanbiedinge vir die manne en dames wat dors raak na die opwarming sessie! Kom geniet 'n koue enetjie en iets te eet, terwyl jou kinders rustig onder toesig speel! ONTHOU: ALLES is groot in Texas....BEHALWE jou rekening. #Bokke #lekkereetendrink #causeverythingisbigintexas

𝐓𝐞𝐱𝐚𝐬 𝐆𝐫𝐢𝐥𝐥 🔥🔥𝐌𝐨𝐧𝐝𝐚𝐲 𝐅𝐢𝐬𝐡 🔥🔥𝐬𝐩𝐞𝐜𝐢𝐚𝐥!!

𝓣𝓗𝓤𝓡𝓢𝓓𝓐𝓨 𝐑𝐈𝐁 𝐒𝐏𝐄𝐂𝐈𝐀𝐋!!!

𝗔𝗿𝗲 𝘆𝗼𝘂 𝘁𝗵𝗲 𝘂𝗹𝘁𝗶𝗺𝗮𝘁𝗲 🅱🆄🆁🅶🅴🆁 𝗕𝗢𝗦𝗦?? 𝗖𝗢𝗠𝗘 𝗦𝗛𝗢𝗪 𝗨𝗦 𝗪𝗛𝗔𝗧 𝗬𝗢𝗨'𝗩𝗘 𝗚𝗢𝗧 !! 𝗢𝗻𝗹𝘆 𝟲 𝗲𝗻𝘁𝗿𝘆'𝘀 𝗹𝗲𝗳𝘁 !!