Canta Libre Pub & Grill

Canta Libre Pub & Grill

Comments

Hi is julle weer oop op n Saterdagaand?🤔💃
Eerskomende Saterdagaand gaan ons weer lekker skoffel. Sien julle daar almal welkom. Kom geniet die aand saam met ons.
Kom skoffel en kuier saam eerskomende Saterdagaand. Vuurwarm dans treffers van vroeg tot laat.
SchugaTruck - Saturday night from 9pm!🙌
SchugaTruck - Rockin' Canta Libre Friday 2nd Feb from 9pm! Pull in for good food, fun & good vibes!🙌
Kom oukies. Tante. Ouma oupa en jong me**es.... Cante Libre jol skud skud venaand. Leke live music. Leke vibe. Leke sakie Lang arm.
Helo wil graag uitvind wie speel saterdag aand
Lekerrrrrrr soos n krekerrrr kareoki tonight...lekerrrr spesials en awesome vibe...join as at cante Libra and let's have fun...great prizes to be won tonight for best singers...

Pub & Grill
Events venue
Wed-karaoke night
Thu-karaoke night
Fri-night langarm with Feff
Sat-night with local guest artists
Sun-Braai (wood, salad provided)

Operating as usual

[06/24/20]   Hi julle almal.
Ek vra julle insette.
As die "sitdown" ete realiseer by restourante (sonder drankverkope), wat sou die beste werk? Gewone a la carte menu of eerder n bord kos elke dag en iets spesiaals (hetsy afval of bredie) op bv Woensdae. Moet dit middagete of aandete wees of albei? Die kos kan dan ook as wegneem-ete bestel word. Ek glo customers sal mag eie drank bring. Ek glo niemand sal my stop as ek vrydag- en saterdagaande musiek maak vir my customers nie...
Ek hoor graag van julle.

Feff Gericke

22/03/2020

Nie lus vir kos maak die week, kyk na ons lekka specials. Take away word op kos gedoen maar ongelukkig nie die drank nie🙈

[03/19/20]   Ons kan nou nie in die aande dans nie, maar saterdag middag van 12-6, gaan Feff lekka sing. Kom kyk ook die lekka specials. Reels sal streng gevolg word. Veilig wees

11/03/2020

Soné - Vergeet Om My Te Vergeet

Luister na my nuwe single: https://umgafrica.lnk.to/vergeet Lyrics: Die winteraand is om my Voor die kaggelvuur se kole Buite tjank die winde Soos die wolwe ...

05/03/2020

Feff sing en disco die naweek die stage aan die brand. Kom join ons vir n gatskop naweek. Free entrance by die deur.

02/03/2020

Hierdie week gaan ons weer so lekka kuier!!!!

[02/28/20]   Feff se die naweek dankie, aan al sy lojale mense. Geen deurgeld die naweek nie net lekker dans

26/02/2020

Lekka!!!!! Moenie die free shoothers vergeet as jul vannaand en more aand sing nie😀

21/02/2020
20/02/2020

Lekka kompetisie!!!! Vanaand en more aand gee ons elke aand een kaartjie weg na die T20 match sondag in PE. Inskrywing is om 6 castle lagers te koop.

14/02/2020
10/02/2020

Kom koel lekka die week af saam met ons en ons karaoke master Maralize.

06/02/2020
29/01/2020

Dis weer tyd vir karaoke by Canta Libre 20:00 vanaand. Laaste week van "Januworrie" , vasbyt kerels. Gratis toegang en gratis om te sing. Groot pret. Die wat nie sing nie kan lekker skoffel. Hier gaan ons groot.

28/01/2020

Saterdag die 1ste Febr doen ons iets met n twist. Ons gaan dans en die wat wil kan die mic vat en sing. Kom join ons vir iets heel anders op n saterdag

[01/22/20]   Vrydagaand 24 Januarie 2020 sing Freek die vloer aan die brand

22/01/2020

RICHARD SHARP live @ CANTA LIBRE
SATURDAY NIGHT
25 JANUARY 2020

22/01/2020

In die koue maak ons jul lekka warm. Kom dans en sing saam met ons

[01/03/20]   Ons kuier so lekker, maar lyk my al ons regulars is op vakansie. Ons mis julle!!!!

30/12/2019

En die jaar is amper klaar. Kom dans die jaar uit saam met ons terwyl Feff en Freek sing. R30 per persoon

26/12/2019

Vannaand sing ons met karaoke; vrydag en saterdag aand dans ons saam met Feff en Murphy. Sien julle daar

[12/24/19]   Xmas persente vir julle vrydag 27/12 & saterdag 28/12. Eerste 20 mense elke aand kom verniet in met n lucky draw kaartjie.

19/12/2019

Dis n double whammie met Feff die naweek. Saterdag aand gaan hy n klein tribute show gooi met Elvis en Niel Diamond se songs. So kom verf Canta Libre saam met ons rooi en dans die vloer aan die brand

12/12/2019

A change is always good!!! Come see new and improved stage. Remember karaoke tonight

[12/11/19]   Karaoke skop vannaand af met of sonder krag want ons het generator en verniet jelloshots vir sangers. Maks 2 per persoon

07/12/2019

Na n bietjie gesukkel het ons n generator gekry!!!! Ons sokkie deur die loadshedding so moenie dat dit julle afsit nie

[11/29/19]   Verrassing kom kyk al ons lekka black friday specials

29/11/2019

Die naweek dans ons George aan die brand. Vannaand met Feff en moreaand Murphy. Sien julle later

03/11/2019

Kom kyk na die hiper cool markie vandag hier by ons wat aanhou tot 4uur toe. Begin nou al te shop vir kersfees!!!

[11/01/19]   Alle halloween deco is af; die naweek worry ons net oor rugby. GO BOKKE!!! Lekker boerewors rolle teen R25 een

30/10/2019

Ons het die naweek so lekka gekuier ons doen more aand weer n dress up vir regte halloween op karaoke. Sien jul daar!!!!

26/10/2019

Ons is reg vir die halloween party, is julle!!!! Onthou pryse te wen vannaand. So dress to kill

[10/22/19]   Good news for some. Bad news for others!!!! Vanaf 1November 2019 raak Canta Libre n rookvrye area met uitsondering van area om die hoofbar.

[10/18/19]   Feff sing al vannaand 8uur so die loadshedding gaan ons nie keer nie

17/10/2019

Die naweek kuier ons weer lekker. Vrydag aand saam met Feff en Saterdag aand saam met Magdel. Sien julle daar!!!!

Videos (show all)

En so begin die hippies kuier🤣
Auction for money for our feelgood project this month - SPCA. Thx again to everyone who donated
Great fun!!!! Making memories!!!!😉
Tonight is karaoke and karaoke competition again!! Come join us with loads of fun @ Canta Libre Here is some photos of l...
Elvis Evening !!!
Sunday ecstacy with Mihlo Feff Gericke Tania Grove Joey Beukes Hannes Botha
A thrilling experience with Mihlo
Bohemian mesmirisation Feff Gericke Tania Grove Hannes Botha Joey Beukes
Bea's kiss causing Fire
Serious Sunday Soul
Amanda just wanna FUN en dus ons Karaoke Nar wenner.  Rock on Manda !
Wednesday night's Karaoke winner

Category

Services

Groups Kids Outdoor Reserve Takeout Waiter Walkins

Specialties

Breakfast Coffee Dinner Drinks Lunch

Payment Options

Cash Mastercard Visa

Telephone

Address


5 York St
George
6530

Opening Hours

Monday 09:00 - 22:00
Tuesday 09:00 - 22:00
Wednesday 09:00 - 01:30
Thursday 09:00 - 01:30
Friday 09:00 - 02:00
Saturday 09:00 - 02:00
Sunday 09:00 - 22:00
Other Bars & Grills in George (show all)
Coyote Cactus Coyote Cactus
29 Courtenay Street
George, 6529

JD's Pub & Grill JD's Pub & Grill
2 York Street
George, 6529

JD's Pub & Grub for Drinks, Pool Tables, Specials and Events.

Biltong Bar Biltong Bar
14 Market Street
George, 6529

Die lekkerste bar en sports pub in George. Bedien die lekkerste steak teen die beste pryse! Rugby, krieket en ander sport geleenthede op big screens!

Duttons Cove Restaurant Duttons Cove Restaurant
21 Rooidraai Avenue, Herold's Bay
George, 6530

Dutton's Cove Restaurant is dramatically situated, overlooking a sweep of pristine beach and rocky outcrops in Herold's Bay, one of the Garden Route's best kept secrets.

The Grumpy Griller The Grumpy Griller
40 York Street
George, 6529

For the BEST steaks in town, with fast and friendly service, and sure not in danger of burning a hole in your wallet!!!!

KZN Pub & Grill KZN Pub & Grill
KZN Doneraile Square
George, 6529

Find out about KZN's latest promotions and events by joining our page! Relax and enjoy a great atmosphere with awesome people and delicious food!

De Dekke Restaurant Ladies & Sports bar De Dekke Restaurant Ladies & Sports bar
Next To The N2 Grootbrakrivier Off-ramp, Between George And Mossel Bay
George, 9424

De Dekke is a Family Restaurant with a-la-carte Menu: Breakfast, Lunch & Dinner Meals.Live music Fridaynights& Sunday lunch. Dance Floor with DJ every Saturdaynight. Pooltables & large outside Deck. Kiddies jumping castle in dance hall,with kick bikes.

K-Buku Offroaders retreat K-Buku Offroaders retreat
Joncksrus De Vlugt, P1660, Kliprivier Road
George, 6462

Offroaders pub and grill, outrides, situated p1660 road joncksrus de lug

Clubhouse George Clubhouse George
Doneraile Square, Doneraile Street
George, 6529

A pub and grill with a difference.. Our customers are our family. We cater for the more mature people. We have eating inside & outside. Outside is a stunning beer garden with various vet plants and fountain where you can just relax. Our food are AWESOME!

Café de la Motte Café de la Motte
George, 6539

Fully licensed bar, open fireplace and relaxed ambiance

Pollocks Pizza Cafe Pollocks Pizza Cafe
6 Montagu Street, Blanco
George, 6530