Videos by Fraai Juwele in George. Bohemian juwele. Stretchies. Jelly bangles. Kaftans. Serpe. Vlekvrye staal juwele.
#BOHOSTYLE
Kom koop jou mooi bohemian oorbelle by die laaste FRAAI Pretoria mark op 20 Nov
1263 Lawsonlaan Waverley
Baie baie dankie aan al my getroue FRAAI kliente. Markdae is ALTYD lekker. Ek waardeer julle. Laaste Pretoria mark op 20 NOVEMBER ❤️❤️❤️