Fraai Juwele

Bohemian juwele. Stretchies. Jelly bangles. Kaftans. Serpe. Vlekvrye staal juwele.

Photos from Fraai Juwele's post 21/09/2022

Oooh maar dis 'n mooi bestelling
❀️❀️❀️

HUISMARK volgende Saterdag 1 Okt

FRAAI koerier tot by jou deur vir R50... Regoor SA

20/09/2022

FRAAI is gesluit 22 tot 25 September. (Donderdag tot Sondag)

Ek gaan 'n paar dae rus en tyd spandeer saam met my ouers wat hier kuier van Pretoria af!

Maandag 26 September is ek weer vol op my pos!

Photos from Fraai Juwele's post 20/09/2022

BAAAAAIE mooi voorraad gelaai op die katalogus sedert 4am...
want dit is wanneer ons krag HET (eyeroll)

Loer gerus hier na alles wat mooi is:
https://wa.me/c/27849983465

20/09/2022

FRAAI Koerier tot by jou deur vir net R50!

Jy kan hier loer na die opgedateerde katalogus:
https://wa.me/c/27849983465

Photos from Fraai Juwele's post 19/09/2022

Pragtige bohemian pendants in voorraad
R50 elk

Bestel joune hier:

https://wa.me/c/27849983465

Photos from Fraai Juwele's post 16/09/2022

Mallerig mooi
Veerlig en funky

R50 n paar

Bestel hier:
https://wa.me/c/27849983465

16/09/2022

Hierdie beauty ook weer in voorraad!
R70

https://wa.me/p/5292619367482856/27849983465

16/09/2022

Hierdie stunning outjies ook weer in voorraad!

Kliek hier om direk na die item in whatsapp te loer:
https://wa.me/p/5330694590346955/27849983465

16/09/2022

Attachment Unavailable

Hierdie beauties weer in voorraad

https://wa.me/p/5321535851233298/27849983465

Attachment Unavailable

Photos from Fraai Juwele's post 16/09/2022

Nuwe voorraad is hier!
UiTeInDeLiK!!!!

Loer gerus op katalogus - kliek op die skakel hier onder.

Ek laai nog enkele items maar meeste is reeds gelaai met groottes en pryse.

https://wa.me/c/27849983465

Photos from Fraai Juwele's post 16/09/2022

So paar nuwe items
Wag steeds vir invoer voorraad

Link na katalogus
Https://wa.me/c/27849983465

Photos from Fraai Juwele's post 15/09/2022

Stokkie oorbelle
R30 n paar

Skryf 'n boodskap vir 'n juffrou of jou beste vriendin op die stokkie

FRAAI koerier tot by jou deur v R50

15/09/2022

Nog n baie mooi bestelling

FRAAI koerier tot by jou deur vir net R50... Regoor SA

Dankie Courier Guy

15/09/2022

Lets make 2022 beautiful

Dit is mos n pragtige bestelling ⬇️⬇️⬇️

Jy kan hier kliek vir die volledige katalogus
Https://wa.me/c/27849983465

12/09/2022

Invoer voorraad is oppad!

Daar was 'n vertraging by doane... ek glo ek kry my invoer boks hierdie week!

Watch. This. Space.

12/09/2022

5mm Chunky Jellies weer in voorraad!
Bossie van 10 vir R140.

Bestel joune HIER:
https://wa.me/p/6184653918227817/27849983465

Hulle is dik, chunky en sommer net FUNKY!

Photos from Fraai Juwele's post 12/09/2022

Want mooi bly mooi

Bestel jou mooi goed direk uit die katalogus

Kliek hier...

https://wa.me/c/27849983465

12/09/2022

β“ˆβ“‰β“‡β’Ίβ“‰β’Έβ’½β’Ύβ’Ίβ“ˆ

Dun, med en dik silwer in voorraad!
Heel dik ook in roosgoud beskikbaar.

Jy kan direk uit die katalogus bestel
Kliek net hier:
https://wa.me/c/27849983465

09/09/2022

GENIET hom julle!!

09/09/2022

FRAAI verkoop twee diktes jelly bangles.
2mm en 5mm dik.
Op die fotos kan jy die verskil tussen die twee diktes sien.

As jy nie mal is oor chunky juwele nie is die 2mm jou opsie!
R140 vir 12. Ek het voorraad hiervan!

Die chunky jellies verkoop soos soetkoek.
Ek kry vroeg volgende week weer voorraad in.

Watch this space!

Geniet julle naweek!!

Photos from Fraai Juwele's post 08/09/2022

DIK JELLIES WEER ALMAL UITVERKOOP.

Jammer julle... 500 jellies in onder 2 ure uitverkoop.

Ek het WEER 'n waglys... as jy jou naam wil opsit comment asb hier onder. Die jellies word vir FRAAI vervaardig op bestelling en neem so week om te vervaardig.

Ek laat weet eers almal op die waglys dat daar voorraad is en dan post ek op die blad as daar voorraad oor is!

R140 vir 'n bossie van 10.
Hulle is dik, chunky en sommer net FuNkY!!

08/09/2022

Bossies van 10
Bossies van 10
Bossies van 10

Ek tel baie mooi hehe
As jy ook n bossie DIK jellies wil he moet jy vinnig spring

Min voorraad beskikbaar wat nie bestel is

Kontak my by 0849983465

Photos from Fraai Juwele's post 06/09/2022

Jy kan jou mooi goed DIREK uit die whatsapp katalogus bestel.

Kliek hier om na al die voorraad in die katalogus te kyk.

Jy voeg jou items in die mandjie en stuur dit terug vir my, dan hanteer ek jou bestelling :

https://wa.me/c/27849983465

06/09/2022

SO kan jy FRAAI help groei!

'n Share/repost/comment op 'n post maak 'n REUSE verskil!

Dankie aan almal wat FRAAI so getrou ondersteun.

05/09/2022

What's not to love?

Gedrukte blom oorbelle
Mallerig mooi en veerlig
Almal het vlekvryestaal oorhakies

Bestel hier... Net R50 n paar

https://wa.me/c/27849983465

05/09/2022

Hierdie oorbelle roep die somer! ❀❀❀

Pragtige PU leer gedrukte blomme.
ALBEI kante gedruk met vlekvrye staal oorhakies.

R50 'n paar.
Beperkte voorraad.

Ek het nog ander ontwerpe wat ek binnekort ook sal wys!
Loer na die groottes en meer info in die katalogus.

https://wa.me/c/27849983465

Photos from Fraai Juwele's post 05/09/2022

It's OK to be a little obsessed with jewellery!

View the full catalogue here:
https://wa.me/c/27849983465

03/09/2022

It's a jelly bangle kinda day
😍😍😍

Ek love my jellies
Ek kry weer voorraad in!!

02/09/2022

DAMES... ek kan skaars al die navrae antwoord!!

Al die dik jellies is tans uitverkoop. Ek het weer bestel. As jy jou naam op die lys wil sit vir die nuwe voorraad, inbox my asb of los jou nr hier onder in die comment seksie!

Ek kry binne 'n week weer 500 in voorraad.

Hip, funky en sommer net cool.
R140 vir 'n bos van 10.

02/09/2022

Vandag se pakkies!!

Fraai floreer en ek sΓͺ DANKIE vir elke aankoop en almal se geduld

Dalk moet ek 'n koerier trokkie aankoop 🀣

01/09/2022

Stunning dik jellies nou in voorraad

Ek het lank gesoek na hierdie outjies!

Dik, chunky en funky
5mm breed en 63mm deursnee

Bossie van 10 vir R140

Dra hulle dag en nag

01/09/2022

WOOHOO dis Lente!
Vandag 31 grade in George en ons JUIG!!

More weer winter, maar vandag 'n HEERLIKE sonskyn somersdag!

Mag jy 'n giggelgeel gatskop lentedag geniet!!!

30/08/2022

O aarde ekt lanklaas so hard gelag!

COURIER GUY - julle ROCK!

https://fb.watch/fdOaoS8vjn/

Photos from Fraai Juwele's post 30/08/2022

It's OK to be a little obsessed with jewellery!

View the full catalogue here:
https://wa.me/c/27849983465

Photos from Fraai Juwele's post 29/08/2022

Ag man alles is mooi

Jy kan op die whatsapp knoppie hier onder druk om te bestel of vir n volledige katalogus te vra

Lets make 2022 beautiful
🌿🌿🌿🌿🌿🌿🌿🌿🌿🌿

Photos from Fraai Juwele's post 29/08/2022

Jy kan hier na die katalogus kyk en sommer direk bestel

Unieke juwele en sysagte serpe.

https://wa.me/c/27849983465

FRAAI koerier tot by jou deur vir net R50!

Photos from Fraai Juwele's post 29/08/2022

PRAGTIGE vlekvrye staal armbande!
Hulle roes nie en hou 'n leeftyd!
Hulle raak ook nie vaal nie.

Tans in voorraad:
5mm breed
8mm breed
10mm breed
Almal 68mm deursnee.

Gee 'n geskenk wat 'n leeftyd hou!

Loer hier na al die voorraad in die katalogus:
https://wa.me/c/27849983465

27/08/2022

DANKIE aan al die mooi dames wat vandag by die mark was!

Dankie vir die lekker geselsies en julle ondersteuning!

Photos from Fraai Juwele's post 27/08/2022

Huismark
Whoop whoop

Kom loer in tussen 10 en 1 uur

6A Camphersdrift Straat
Parkeer asb binne

26/08/2022

Ek is 'n dog LOVER

Komaan wys jou furry friend asb!

Ek post myne in comment seksie

26/08/2022

Huismark more 10:00 tot 13:00
Sien julle more!

Whoop whoop!

6A Camphersdrift Straat George. Parkeer asb BINNE :)

25/08/2022

ONTHOU huismark Saterdag!

Sien julle vanaf 10am.

Kyk vir die vlaggies by die hek!
Parkeer asb binne :)

Photos from Fraai Juwele's post 24/08/2022

Bestel jou mooi goed direk uit die katalogus

Kliek hier

https://wa.me/c/27849983465

Photos from Fraai Juwele's post 24/08/2022

Alles is net MOOI 🌿

Kliek hier vir die volledige katalogus:

https://wa.me/c/27849983465

FRAAI koerier tot by jou deur vir net R50!

23/08/2022

Dankie aan almal wat :

COMMENT op 'n post
'n post SHARE
iemand TAG
of iets COMMENT

Dit help FRAAI groei!!

As jy tevrede is met jou aankope, doen asb 'n REVIEW op Fraai!

Let's make 2022 beautiful!

Photos from Fraai Juwele's post 23/08/2022

FRAAI HUISMARK Saterdag

Kom loer in tussen 10.00 en 13.00

6A Camphersdrift Str
George

FRAAI het n kaartmasjien

23/08/2022

No ways!! Raai wat gaan ek more doen? lol

Photos from Fraai Juwele's post 22/08/2022

Soliede Vlekvrye Staal Armbande!
Nuwe voorraad.

5mm x 68mm deursnee : R70 elk
8mm x 68mm deursnee : R70 elk
10mm x 68mm deursnee: R100 elk

Vlekvrye staal roes nie en die kleur verander nie. Dit hou 'n leeftyd!

Bestel hier:

https://wa.me/c/27849983465

{Fraai} - pragtig.lieflik.aanskoulik.

Unieke glas, hout en vlekvrye staal juwele.

Kaftans, armbande en handsakke uit Indie.

Boho, hippie style! Nie in winkels beskikbaar.

Videos (show all)

Let's make 2022 beautiful
#BOHOSTYLE
Baie baie dankie aan al my getroue FRAAI kliente. Markdae is ALTYD lekker. Ek waardeer julle.Laaste Pretoria mark op 20 ...
Wire bead bracelets πŸ–€

Category

Telephone

Website

Address


6A Camphersdrift Road Camphersdrift George
George
0135
Other Gift Shops in George (show all)
Loveli Loveli
George

Loveli is a proudly South African brand with the fashion sense of local and international style! All

H2HGifts t/a Heart to Heart Gifts H2HGifts t/a Heart to Heart Gifts
George, 6530

Welcome to Heart to Heart Gifts β™₯ We are a small family-owned business that sells a variety of handmade gifts β™₯ We manufacture and supply wholesale to stores. ALL DESIGNS COPYRIG...

Garden Route Gifts Online Garden Route Gifts Online
George

Gifting

Miets Mooi Miets Mooi
George, 6530

At Miets Mooi we invite you to browse our online store for unique, quality products.

Our Family Craft Room Our Family Craft Room
George

We create handmade crafts, gifts, party decorations and more. We supply scrapbooking, card making and craft goodies. We aim to grow our Crafty Family and Inspire all levels of cra...

Native Bohemian Native Bohemian
GEORGE
George, 6500

Advertising/Marketing β™‘suporting localsβ™‘ We do: β™‘Hair Wrap's & Dreadlocks β™‘Bohemian styled Clothing β™‘Jewelry & Accessories β™‘Hand made Craft's & Art's β™‘Gifts

ShaKen Clothing & Gifts PTYLtd ShaKen Clothing & Gifts PTYLtd
Wellington Street
George, 6529

Local On line shop for your convenience, stockist of clothing & gifts. Our aim is to supply gifts t

Kunsgoed - Mirai se eie goed. Kunsgoed - Mirai se eie goed.
George, Western Cape, South Africa
George, 6529

Little Miracle Little Miracle
George, 27

Little Miracle is not just a name. I realize that Miracles happen everyday in our life big or small.

Forever & Always Products SA Forever & Always Products SA
George, 6530

Forever & Always Products SA We sell the following: *Handbags *Shoe's *Clothes *Sneakers *Accessories *Bedding Cel:0836796611 Email:[email protected] Adress: Market Str - S...

Brush Brush
George, 6529

BRUSH... art from the heart. We create meaningful products that reflect the heart of a grateful giver.