Heart to Heart Gifts

Welcome to Heart to Heart Gifts ♥ We are a small family-owned business that sells a variety of handmade gifts ♥ Handmade Gifts, specializing in Decoupage products such as Placemats, coasters, cake forks, serviette holders, serving trays, cutlery holders etc.

Operating as usual

11/05/2020
10/05/2020

Hope everyone had a lovely Mothersday....xx

10/05/2020

Happy Mothers Day to all the Mothers in our lives. What a priviledge to know the love of a Mother...Hope you all have a lovely day...

09/05/2020
09/05/2020
Photos from Heart to Heart Gifts's post 08/05/2020

Photos from Heart to Heart Gifts's post

Photos from Heart to Heart Gifts's post 08/05/2020

Moedersdag nog 'n kopseer vir jou...dalk kan ons jou help met iets...hierdie is net n paar van die goedjies wat ons nog beskikbaar het, kom loer gerus...whatsapp my asb net eers 0823791722

07/05/2020
06/05/2020
05/05/2020
04/05/2020
03/05/2020
02/05/2020
01/05/2020
30/04/2020

Is sy nie mooi nie? My eerste en enigste een van haar op die oomblik...lockdown was darem nie heeltemal sleg vir my nie....dit is wanneer 'n mens bid en vir die Here vra vir iets om jou gemoed op te helder in hierdie donker tye, dan vat hy jou aan die hand en help jou oets nuits skep,dan Here vir Hoop en dat u ALTYD ons gebede verhoor....

30/04/2020

Ons Skinkbord is klaar en dit lyk sooooo mooi so lewendig....dankie Here vir nuwe lewe....

Photos from Heart to Heart Gifts's post 30/04/2020

SCHOOLS OPENING SOON.... ARE YOU CONCERNED ABOUT YOUR CHILDREN TOUCHING THEIR MASKS THE WHOLE TIME or Masks NOT staying in place...these handy little earsaver clips will help with the elastic that goes around the ears. By attaching the elastic to these clips you can take it off around the ears and it will keep your mask in place. We have different options available for young and old...R5 each...0823791722...We can also assist ladies who are making masks with bulk orders on these items so that you can offer it with your mask to the customer.

30/04/2020
30/04/2020
29/04/2020
29/04/2020
28/04/2020
28/04/2020

En ons het daai gou en baie praktiese middeweg gekry vir oud en jonk...die outjie is sooo gemaklik...dieselfde prys as die met prentjies op en ook beskikbaar teen groothandel pryse....kontak my op 0823791722 as jy graag wil bestel of enige navrae het.

28/04/2020
27/04/2020
Photos from Heart to Heart Gifts's post 27/04/2020

ONS KAN HIERDIE ITEMS IN GROOTMAAT AAN JULLE VERSKAF
****Gesig maskers is nou 'n MOÉT ***

Wat beteken ons gaan vir 'n paar ure 'n dag oral waar ons in die publiek is met maskers moet loop of werk...ONS HET DIT GOEDGEDINK OM SO BIETJIE ROND TE SPEEL MET HIERDIE OULIKE HAKKIE VIR DIE REKKIES VAN JULLE GESIGMASKERS. (Dit hak om die rekkies aan die agterkant van jou kop en help dant die rekkies nie heeltyd jou ore trek of skaaf?

Ons het ook die konsep so bietjie gecustomize om dit so bietjie meer modieus of vroulik te maak en speel nog daagliks rond met so paar ander ontwerpe/idees.

Dus as jy graag hierdie produk op grootmaat wil aankoop vir jou area/dorp teen 'n baie baie billike prys, kontak my gerus.

Ek sal steeds in my eie dorp direk aan die publiek verkoop, maar wil ook graag aan ander die geleentheid gee om dieselfde te doen in hulle areas/dorpe.
Kontak my asb direk op whatsapp by 082 379 1722 indien u belangstel.

Ek sal dit baie waardeer as u dalk hierdie post ook wil of sal share vir my, baie dankie !!!

Photos from Heart to Heart Gifts's post 27/04/2020

Nog so paar variasies van ons oor hakkies vir gesig maskers

27/04/2020
26/04/2020
26/04/2020

Dit is hoeveel ek my werk mis....ek kon nie die versoeking weerstaan om 'n ou Proteatjie en Nguni op die Ear Savers te sit nie...'n mens mag mos mooi voel en lyk al is jou gesig agter 'n klein stukkie lap weggesteek...spesiaal vir die dames... en pappas en manlief onthou Moedersdag is in Mei maand so waar gaan jy nou 'n goedkoper en meer praktiese geskenk vir die moeder in jou lewe kry. Kontak my gerus 0823791722

26/04/2020

Ons het 'n groot verkeidenheid van hierdie beskikbaar vir gesig maskers en is ook dringend opsoek na besighede/verspreiders in Knysna, Mosselbaai en Oudtshoorn as sentrale punt waarheen ons bestellings kan stuur en wat ook kan aanhou. Kontak my asb as jy van iemand weet wat kan help 0823791722

26/04/2020
Photos from Heart to Heart Gifts's post 25/04/2020

Gesig maskers is nou 'n MOÉT wat beteken ons gaan vir 'n paar ure 'n dag oral waar ons in die publiek is met maskers moet loop of werk...hierdie handige klein dingetjie kan bietjie van die eina van ons ore wegneem. Ons maak verskillende ontwerpe uit verskillende materiale en kan ook grootmaat aan besighede voorsien. Kontak my gerus indien u belangstel 0823791722

25/04/2020

No matter how things look around you, what matters most is what’s happening in you. Don’t let fear take hold in your mind. Cast out doubt by trusting God.

Videos (show all)

We are getting ready for spring....
Ons uitstal spasie by Oesfees...
A special design for a friend whose little one turns 3 tomorrow...hope you love it Kayleigh...lotsa love xx
Moes net hierdie bietjie humor met julle almal deel wat 'n vriendin vanoggend vir my gestuur het....  hoop julle almal h...
My arme dogter moes vir ons die trekking doen...en het so bietjie gesukkel met die dame se naam se uitspraak...die wenne...
Vadersdag...of sommer maar net geskenkies vir al die liefdes in ons lewens...beskikbaar by Kontrei Padstal
Vadersdag...
Laaste 3 bestellings se voorraad klaar...nou net laaste paar bokse pak...en dan wag ons maar vir die die vlg 4 dae on ve...
Coming soon ... pop into Kontrei Padstal this festive season and see what lovely new gifts we have made for you and enjo...
Cuteste klein oorbelletjies

Products

Supplier/Manufacturer of wholesale Gifts, Home Decor

Telephone

Address


81 Mann Street
George
6529

General information

� 2 �Gifts
Email: [email protected]
Phone: 0823791722
Phone: 044 8710841
81 Mann street, George
6530
South Africa

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 13:00

Other Wholesale & Supply Stores in George (show all)
Yuppie Gift Baskets Warehouse Yuppie Gift Baskets Warehouse
16 Kuile Street, Rosemoor
George, 6530

Corporate gifting supplier and wholesale supplier of picnic baskets and picnic rugs, wine bags, handmade leather products. We do logo branding. #letspicnic

New Harvest Frozen Foods New Harvest Frozen Foods
9 Saagmeul Street
George, 6530

Importer & Wholesaler of various Frozen Meat, Vegetables in the Garden Route.

Biltong Warehouse & Nuts Biltong Warehouse & Nuts
75 Knysna Road
George, 6529

Supplier of Biltong & Droewors and a variety of Game Biltong. Add nuts, dried fruit, sweets to our unique Gift Cones & Baskets on order.

KiaNi KiaNi
Corner Of Stander And Heriot Street
George, 6529

Kiani is located in the picturesque Garden Route in the Western Cape. A Proudly South African business that focuses on bespoke handmade gifts.

Body Fuel Express Body Fuel Express
3 Fairview Office Park, First Street
George, 6530

Refill for less - Body Fuel Express provides purified water at excellent prices for you,We also offer other products - visit a store near you!

Red Dot Catering Pty Ltd T/A The Grocery Express Red Dot Catering Pty Ltd T/A The Grocery Express
92 Hope Street
George, 6530

A leading food supplier with more than 4200 food items available to restaurants, hotels, four courts, hospitals, retail shops, hostels and guest houses.

Redi-Pac Redi-Pac
2 Commercial Cl, George 6529, Zuid-Afrika
George, 6536

Redi-Pac is a young, dynamic South African packaging company that distributes and sells a wide variety of retail and industrial packaging products.