AGS Parkdene

AGS Parkdene

You may also like

Wqeqwe
Wqeqwe
Fge
Fge

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from AGS Parkdene, Religious organisation, CO/Parish & Setlaar Str, George.

16/04/2024

Kom laat ons mekaar gedurig bemoedig en mekaar ophelp as een onder ons swak is
Maak jou hart oop soos u na die volgende bemoedigende boodskap luister waarmee ons jeug ons mee bemoedig

Photos from AGS Parkdene's post 14/04/2024

Inderdaad was die deure totaal en al OOP vannogend! Pastoor E Kammies het as n kanaal van God gespreek en gese wat die Here se. Ons het n lieflike tyd gehad in God se teenswoordigheid
AGS PARKDENE is die plek om te wees!

14/04/2024

WELKOM BY ONS SONDAG DIENS

13/04/2024

More is kerkdiens 😁
Waar u okal bevind!
Moenie more se diens misloop nie!
Die Here gaan n ding in jou lewe doen wat jy nog nooit gesien en van gehoor het nie.
Onthou jy is geseend

11/04/2024

Neem kennis‼️ Komende Saterdag(13 April 2024) skop ons grootste funksie vir die jaar af by die kerk gebou. Dit is n potjiekos verkope(R50 vir slegs potjiekos, R80 vir n Combo, waarin potjiekos en gemmerbier ingesluit is)
Kaartjies is alreeds versprei.
Dit is nog nie te laat om jou kaartjie te kry en jou bestelling te plaas nie.
Groete:
AGS Parkdene

Photos from AGS Parkdene's post 07/04/2024

Ons weet u het alreeds gesien vannogend wat n kragtige diens ons gehad het.
Die teenswoordigheid van die Here wat so sigbaar. Die Sondagskool het ook op n geseende manier vir ons gedans. AGS Parkdene is die plek om te wees

05/04/2024

Pastoor Jewel Jonkers, die Konsolent van die AGS George Sub Streek, open sy Woord
Met die volgende woorde
"Talitha, dogtertjie! staan op"
Die Pastoor het ook
Markus 5
Markus 16
Lukas 5:24
Lukas 7:11-17 aangehaal tydens die bediening van die woord!

04/04/2024

Nee kyk as Past Glen iets beet het dan vat die man van die Here dit behoorlik hoogtes toe. Kom ons hoor wat die Pastoor se👉👉👉👉

02/04/2024

Ons is wel van verskillende kerk dominasies maar die bybel se ons is een liggaam
Een gees en ons dien EEN GOD
Apostle John Laws, n goeie vriend van AGS Parkdene praat hier van die belangrikheid van die Paasnaweek👉👉👉

01/04/2024

On behalf of AFM PARKDENE, We would like to take this time and moment to thank AFM ROSEMORE for Hosting Afm George Sub Region throughout this whole blessed weekend. A word of Thanks to the Pastor of AFM Rosemore, Pastor Thinus and Melanie Jafta. On Friday Morning Pastor Thinus blessed us at the opening of the Conference with Past Pillay who blessed us tremendously with what was in His Spirit. We give God the Honour. Thank you to all the visitors, to every single member of AFM. YOU ARE A STAR

31/03/2024

Welcome to Our Sunday ARISE AND SHINE EASTERCONFERENCE
GEORGESUBREGION
AGS Parkdene
ROSEMORE

29/03/2024

WELCOME TO OUR EASTERCONFERENCE IN ROSEMORE AFM

28/03/2024

Belangrike Kennisgewing‼️

Op Vrydag 29ste Maart 2024("Good Friday" , More) begin ons met ons "Easter" Konferensie wat sal plaasvind op AGS ROSEMORE GRONDE te Beerstraat om 10:uur vm.
Die Hele Naweek se gebeure omtrent die "Conference" sal in Rosemore Plaasvind.
Sien Poster vir meer inligting.

26/03/2024

PSALMS 126:1-2
Toe die HERE die lot van Sion verander het, was ons soos die wat droom. Toe is ons mond gevul met gelag en ons tong met gejubel; toe het hulle onder die heidene gesê: Die HERE het groot dinge aan hierdie mense gedoen

Photos from AGS Parkdene's post 24/03/2024

Ons het vandag n Absolute goeie diens gehad. Die Here se teenswoordigheid was so dig in die plek dat jy nie kon anders as om oor te gee nie.
Weereens is AGS PARKDENE die plek om te wees!

24/03/2024

Welkom by ons Sondag Oggend Diens

23/03/2024

Kom maak gerus n draai by ons Ere Diens en sien met jou oe wat die Here instoor het vir jou

21/03/2024

Die bybel se in
JESAJA 60:1-3
STAAN op, word verlig; want jou lig kom, en die heerlikheid van die HERE gaan oor jou op



Like and share

15/03/2024

Wanneer die storm woed en alles raak benoud weet ek dat daar n God is met n reddende hand

12/03/2024

Die bybel se dat die Here woon onder die lofsange van Sy volk.
Wat n blessing is dit nie as Sust Aletta Saterdag, onse eie "Keybordist" vir ons sing nie.

Photos from AGS Parkdene's post 10/03/2024

Vannogend het ons vroue die diens waargeneem waar almal van hulle gepraat het oor die kern skrif, Psalm 46:10. Die "Firstlady of the House" Sist Samantha Kammies het toe die woord bedien.

09/03/2024

Aankondiging‼️
More(10 Maart 2024) om 09:45am sal die sisters van Parkdene wat op die SWD streeks vrouekonferensie was die diens waarneem. Kom op met verwagtinge. Sien u more. Hoop om u daar te sien!

07/03/2024

Sowaar as wat die Here Leef sal dit met jou goed gaan in die land wat die Here jou beloof het

05/03/2024

Jeremiah 31:13
Dan sal die jongmeisies dans van blydskap!
Kom voor Sy aangesig met gejubel, erken dat Hy God is, Hy het ons gemaak en ons is Syne.

Note: Music play in the background, we dont own any copyright!

Photos from AGS Parkdene's post 04/03/2024

Ons het gister n baie geseende diens gehad. Dit was n ongewone nagmaal diens, Nuwe Lidmate is ook opgetrek en verder groei AGS Parkdene net

03/03/2024

Vannogend is dit Nagmaal diens. MAAK HAAS VANNOGEND om saam met ons die Here te aanbid!

29/02/2024

Ons is gelee in Parkdene, op die hoek van Setlaar & Parish Str. Elke Sondag om 09:45vm. U kan gerus inloer. Ons is inderdaard

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Kom laat ons mekaar gedurig bemoedig en mekaar ophelp as een onder ons swak isMaak jou hart oop soos u na die volgende b...
WELKOM BY ONS SONDAG DIENS#agsparkdene #diegemeentemetdiehartvirdiegemeenskap
WELKOM BY ONS SONDAG DIENS#agsparkdene #diegemeentemetdiehartvirdiegemeenskap
Pastoor Jewel Jonkers, die Konsolent van die AGS  George Sub Streek, open sy WoordMet die volgende woorde"Talitha, dogte...
Nee kyk as Past Glen iets beet het dan vat die man van die Here  dit behoorlik hoogtes toe. Kom ons hoor wat die Pastoor...
Ons is wel van verskillende kerk dominasies maar die bybel se ons is een liggaamEen gees en ons dien EEN GODApostle John...
On behalf of AFM PARKDENE, We would like to take this time and moment to thank AFM ROSEMORE for Hosting Afm George Sub R...
Welcome to Our Sunday ARISE AND SHINE EASTERCONFERENCEGEORGESUBREGIONAGS Parkdene ROSEMORE
WELCOME TO OUR EASTERCONFERENCE IN ROSEMORE AFM
PSALMS 126:1-2Toe die HERE die lot van Sion verander het, was ons soos die wat droom. Toe is ons mond gevul met gelag en...
Welkom by ons Sondag Oggend Diens

Website

Address


CO/Parish & Setlaar Str
George
6529
Other Religious Organizations in George (show all)
Hope Family Church Parkdene Hope Family Church Parkdene
2 Ballots Street, Ballotsview
George, 6529

A life-giving church under Hope Church George! ⏰ Meeting every Sunday at 9am or 10:30am 📍At Parkdene High School Everyone is welcome! 🤗 #SoOthersMayLive

WOMB Ministry NPC WOMB Ministry NPC
78 River Avenue
George

Women On The Move Breaking barriers (WOMB) -Upliftment and Empowerment of Women -Community outreach

Die Bybel Die Bybel
George, 6530/6529

Bible Guide.

Doxa Deo George Doxa Deo George
Courtenay Street, Eastern Ext
George, 6529

Doxa Deo fokus daarop om die mense van die George omgewing, te bedien en te bemagtig om die Tuinroete (saam met al die ander lewegewende gemeentes) te verander na 'n plek waar God ...

House Of Grace International Ministries House Of Grace International Ministries
3221 Ntaka Street George ( WC )
George, 6529

A church where nations worship together under one roof! Children matter to us as they matter to God,

New Life In Christ Ministry George New Life In Christ Ministry George
George, 6529

New Life In Christ Ministry is a religious organization that is based in George under Bishop Williams

Donations for Church ORGAN Donations for Church ORGAN
Kwartel Street
George

Anglican Church, Diocese of George South Africa

New Temple AOG New Temple AOG
Olympic Street, Pacaltsdorp
George, 6529

MISSION We are a church, based in George, which aims to impact the local church and the community through: Effective Outreach; Projects and Programmes; Various target Driven Minis...

CGIM Ministries George Western Cape CGIM Ministries George Western Cape
5183 Zone 9 Thembalethu
George, 6530

Our ministry is equipped with the Grace for accurate prophecies and the anointing for deliverance .We are Bible-believing ministry and are Spirit led, we preach undiluted Word of ...

Bergsig Jeug Bergsig Jeug
George, 6529

'n Plek waar tieners kan groei, meer leer van God en vriende maak. Jesus liefde en Jesus aksies!

Sy genade is vir my genoeg Sy genade is vir my genoeg
George, 1978

God sal deur kom vir jou glo in Hom en Hy sal voorsien

New Zion Church, Brakpan Town New Zion Church, Brakpan Town
593 Prince George
George

Lifting up Jesus, Loving people and reaching our world