Hoërskool Outeniqua Beyerstehuis - BTH

Hoërskool Outeniqua Beyerstehuis - BTH

Comments

Middag, Maats/Manne

Word daar nog laerskool-kinders gehuisves in die koshuis? Ek sien die naam is nou (seker al lank so) Hoerskool Outeniqua Beyerstehuis. Dit was doerie tyd net "Beyerstehuis".

Die koshuisvader was Flip ?: 'n Moeilike donner gewees...maar dit moes seker so wees. Hy het daardie tyd nie 'n haar op sy kop laat groei nie. Later van tyd laat groei en politiek-toe. as ek dit reg onthou.

Ek was in 1971 in St 4 in die koshuis (leerling van Laerskool Manie le Roux).

Daar was onder andere 'n Heinrich (d**k ek) Robertson outjie saam in die koshuis. Sy bynaam was Galoopy (soos die Total speelding van daardie tyd).

In dieselfde tyd was daar 'n outjie met die bynaam "Marmite". Hy was baie skraal en moes die hele tyd skreeu dat dit Marmite is wat hom so gespierd maak. Ek hoop hy het dit oorleef.

Genoeg van 'n ou man se stories vir nou.

Groete!

Al die inligting en gebeure rondom Hoërskool Outeniqua se seunskoshuis aan die voet van die Outeniqua Berge.

Operating as usual

27/08/2019

Kwaggas rugby. Uitstekend. Baie geluk.

27/08/2019

BTH Trots. Kwagga power. Sterkte yster.

Photos from Hoërskool Outeniqua Beyerstehuis - BTH's post 09/08/2019

BTH launch die opbou na die RWC19. Touchies toernooi in presies dieselfde konsep as die Rugby Wéreldbeker, dieselfde spanne en pools. Groot gees. Goed. Beter. Beste. BTH.

07/02/2019

Kwaggakreet 2019. So skop ons die jaar af. Mag dit nog 'n grootte wees!

24/08/2018

Hiermee BTH prefekte vir 2018/2019.
Baie geluk manne. Wat n pragtige klomp seuns.

Voor van links na regs:
Zander Bezuidenhout. Zander Joseph. Jay-Lee Willemse. Curtley Smith. Armand Otto.

Agter van links na regs:
Auburn Bezuidenhout. Pelser Maloney. Hendrik Hattingh. Mnr. L Scriven (Superintendent). Tiaan Burger. Theron Human.

TROTS BTH.

04/08/2018
04/08/2018
28/07/2018

Amakwaggas

28/07/2018
02/06/2018

Manne reg vir die Bokke. Laatnag gees.

02/06/2018

Well done Kwaggas. Hou comments dop vir res vd dag se tellings.

01/06/2018

Amakwaggas

Twee oudleerlinge van Hoërskool Outeniqua, Warrick Gelant en Armand (Akker) van der Merwe, is ingesluit in die Springbok-rugbyspan wat Saterdag in Amerika teen Wallis gaan speel.

Lees meer hier: https://bit.ly/2J1sW68

@Hoërskool Outeniqua (Kwaggas)

Photos from Hoërskool Outeniqua Beyerstehuis - BTH's post 18/05/2018

Live stream die Kwaggas van nou af. Great inisiatief. Sien gerus die skool se facebook blad ook.

12/05/2018

Goeie rugby. Ons dra hom op aan JP Terblanche, 1ste span speler van laas jaar wat die week oorlede is. RIP yster.

12/05/2018
20/04/2018

Fantasties. Baie geluk.

11/04/2018

Groot.

07/04/2018

Vakansie Rugby opsomming:
14 A
klop Hts Middelburg 17-0
klop Waterkloof 34-17
verl Affies 7-15
15 B
klop Robertson15A 19-14
klop Belville15A 19-14
15 A
klop Boland Landbou 10-3
klop Diamantveld 61-0
klop Grey High 31-7
16 B
verl Primrose16A 14-15
klop Hopefield16A 17-12
verl Milnerton16A 7-47
16A
klop Waterkloof 40-3
klop Hts middelburg 36-20
klop Monnas 18-3
19C
klop Primrose19A 58-0
verl Bothaville 19A 7-30
klop Milnerton 19B 20-14
19B
klop Garsfontein 29-26
klop Menlopark 26-23
19A
verl Garsfontein 21-50
verl Menlopark 19-20
klop St Ignatius 91-0
klop Italian stars 47-13

Played :23
Won :17
Lost: 6
74%

24/03/2018

Pre-season Friendly

17/02/2018

SWD T20 KAMPIOENE. Baie geluk Jacques Els en ons pragtige jong manne.

07/02/2018

Kwagga Kreet. Atletiek interskole 2018. Well Done Mona Eygelaar en die Kwagga Sangspan.

03/02/2018

Met kleure atletiek besef jy die jaar is al in full swing. Mag die Kwaggas nog n groot jaar he. Hou ons blad dop vir uitslae en nuus uit BTH en Kwaggaland.

20/01/2018

Ons gedagtes en gebede is met die leerders van Hoër Landbouskool Oakdale en die ouers en naastes van Stephan. Mag die Here sy Hand van rustigheid en genade oor julle hou in hierdie tyd.

17/01/2018

Ons graad 8s word verwelkom in die eetsaal. BTH, die Gees van Outeniqua.

Photos from Hoërskool Outeniqua Beyerstehuis - BTH's post 15/01/2018

BTH prefekte het hul leierskamp die naweek begin met 6am touchies en bybelstudie op Victoria Baai. Prys die Here vir sy seën oor ons koshuis.

11/01/2018

Kwaggatrots. Uitstekend.

08/01/2018

Kwaggatrots

Die heelal hang aan Outeniqua se lippe 09/12/2017

Die heelal hang aan Outeniqua se lippe

Alle eer aan God.
Dankie vir n o gelooflike 2017.
2018 gaan n grootte wees.
Seenwense aan almal vir die feestyd.

Die heelal hang aan Outeniqua se lippe GEORGE NUUS - Telkemale hierdie afgelope...

26/11/2017

Trotse oud Beyerstehuiser nou n Springbok. Baie baie geluk Warrick. Kwagga Power.

24/11/2017

KWAGGAS

Top 50 Rugby Schools In South Africa – Ruggas.co.za 21/11/2017

Top 50 Rugby Schools In South Africa – Ruggas.co.za

Well done Coaches. Alle eer aan God.

Top 50 Rugby Schools In South Africa – Ruggas.co.za Top 50 Rugby Schools In South Africa November 21, 2017November 21, 2017 By: Highschool The determination of the top 50 rugby schools in South Africa was done on the same basis as the 1stXV ranking. In other words, the only criteria used was the performance of all the A teams throughout the age group...

16/11/2017

Ons wil net vir Mnr Liaan Scriven gelukwens met sy verjaarsdag. Dankie vir al Mnr se tyd, aandag en ekstra moeite wat Mnr in die seuns belê. Geseende lewensjaar wat voorlê!

Expectant dad Grace jumps in rankings 13/11/2017

Expectant dad Grace jumps in rankings

Expectant dad Grace jumps in rankings

Photos from Hoërskool Outeniqua Beyerstehuis - BTH's post 29/10/2017

BTH Kersdinee 2017. Ongelooflike sukses. Afskeid van Matrieks. Oorhandiging van Prefekte en aankondiging van hoofleiers. Baie geluk Chad Coetzee (Hoofseun) en Aylan Schabort (Onderhoofseun).

Nuwe rekord en topprestasies vir die Kwaggas 27/10/2017

Nuwe rekord en topprestasies vir die Kwaggas

Kwaggatrots. Baie baie geluk ons is ongelooflik trots.

Nuwe rekord en topprestasies vir die Kwaggas GEORGE NUUS - Hoërskool Outeniqua se atletiekspan...

Videos (show all)

Category

Address


Standerstraat
George
6530

Other Schools in George (show all)
Lugkasteel Kleuterskool / Nursery School Lugkasteel Kleuterskool / Nursery School
58 Victoria Street
George

A safe and creative learning space for your little pre-schooler

Math Specialist Math Specialist
George, 6529

Mathematics and AP Maths Teacher and Tutor. Offering extra Math classes, online classes, NBT workshops and Math enrichment classes to mentally equip learners.

Pac's High Class of 2002 Reunion Pac's High Class of 2002 Reunion
George, 6529

Reunion Class of 2002 Pacs High .The aim hereby is to get everybody who matriculated the year 2002 from Pacaltsdorp High School for a reunion. We want to have an eventful evening with lots of fun and share memories and enjoy a warm meal

Outeniqua Dansakademie - "Kwagga Ballroom" Outeniqua Dansakademie - "Kwagga Ballroom"
Courtenay Street
George

Outeniqua Hoërskool se dansstudio. Ons spesialiseer in sosiale en kompeterende Ballroom & Latyns-Amerikaanse dans (IDTA) sowel as Spaanse dans (SDS).

Noah's Ark : Rentananny and Au Pair placing Services Noah's Ark : Rentananny and Au Pair placing Services
10 Saint John's Street
George, 6530

Introducing Rent-a-Nanny service and Au Pair Service. Don't delay, book now!

Crafty Kids George Crafty Kids George
3 Wellington Street, George
George, 6529

Children at Crafty Kids become creative while having FUN!!! We use clay, paper mache, starch, wax and pastels. We use glass stain, liquid lead, acrylic-, water-, oil- and fabric paints. We provide all art material and every work of art is yours to keep

Avo Swim School Avo Swim School
22 Cornish Street, Dormehlsdrift
George, 6529

Qualified Learn to Swim Instructor; Water Safety; Floating and Movement Skills; Stroke Introduction and Development; Small groups; one-on-one attention

Paradiso Opvoedkundige Sentrum Paradiso Opvoedkundige Sentrum
Meadestraat 63
George, 6529

Kleuterskool / Pre-Primer / Opvoedkundige Sentrum vir kleuters in George.

Quintin Harman's Taekwondo Quintin Harman's Taekwondo
19 3rd Street
George, 6529

Olympic Sport |Traditional Martial Art | Self Defense | Unarmed Combat | Strength & Fitness Conditioning | Body Sculpting

McKinlay Reid McKinlay Reid
The Links Avenue, Fancourt
George, 6530

The McKinlay Reid International School is dedicated to developing and nurturing excellence in young

Parkdene High Parkdene High
George, 6536

Geleë in Parkdene in die hartjie van die tuinroete