Classic Laser & Frames

Classic Laser & Frames

Comments

Kafe Bazaar - Shop 13 Drostdy Centre

Christmas Festive 3-in-1 Special:
1 x Mill Tart
1 x Chocolate Cake
1 x Lemon Meringue

R330 (place orders to avoid disappointment)!!

Chicken Pies
Vetkoek & Mince
Spinach & Feta Quiche

R7.00 each!!!

We also do savoury & Sweet Platters on order

Baie dankie
Love love my woorde. Baie dankie Classic Laser & Frames vir my stunning woorde.. Lyk so mooinop ons muur.. ❤️❤️

Enige hout vorm of idee word volgens u behoefte vervaardig uit hout, papier, karton,perspeks, ens.

Photos from Classic Laser & Frames's post 12/09/2022

Photos from Classic Laser & Frames's post

Photos from Classic Laser & Frames's post 12/09/2022

Photos from Classic Laser & Frames's post

Photos from Classic Laser & Frames's post 12/09/2022

Photos from Classic Laser & Frames's post

12/09/2022

Kinder tafel en 2 stoele beskikbaar by Classic Laser en Frames in Doneraile str 18 George. Vervaardig uit 15mm Plywood. Kan ook geverf word volgens u keuse. R 825.00. Besoek ons gerus of kontak Johan by 0798973712

12/09/2022
Photos from Classic Laser & Frames's post 12/09/2022

Bedkassies geverf in u kleur skakering beskikbaar by Classisc Laser en Frames in Doneraile str 18 George. Prys R500. Besigtig by ons winkel of skakel Johan by 0798973712 vir bestellings.

12/09/2022

Kinder tafel en 2 stoele beskikbaar by Classic Laser en Frames in Doneraile str 18 George. Vervaardig uit 15mm Plywood. Kan ook geverf word volgens u keuse. R 825.00. Besoek ons gerus of kontak Johan by 0798973712

12/09/2022

Besoek Classic Laser in Doneraile str vir al u trou dekor, vervaardig volgens u behoeftes en keuse. Dit sluit in Hangers, borsspelde, tafel name, koevert bokse, skoenbokse vir die Strooijonkers, kassies vir die Strooimeisie geskenke, dankie sê geskenkies, ens, ASOOK DIE RAAM VAN U TROUFOTOS. Besoek ons winkel of skakel Johan op 0798973712

12/09/2022

Beskikbaar by Classis Laser en Frames. 18 Doneraile str George of kontak Johan op 0798973712. Die rKkie is 500 mm hoog gemaak uit 6 en 9mm MDF. Prys R395.00

12/04/2022

Classic Laser & Frames winkel in Worcester is verkoop en ons het gedurwnde MAART reeds verhuis na George waar ons tans besigheid bedryf.

01/03/2022

Ons winkel in Worcester is verkoop. Ons verhuis na George.
Baie dankie vir almal in Worcester en omgewing se ondersteuning die afgelope 6 jaar.

29/01/2022

Is daar enige iemand wie in De Doorns woon, kinders in Worcester op skool het en elke dag in en uit ry.

19/06/2021

Show our planet some love with these 15 zero waste ideas!

09/06/2021
Classic Laser & Frames updated their business hours. 21/01/2020

Classic Laser & Frames updated their business hours.

Classic Laser & Frames updated their business hours.

08/11/2019

Hiermee sal jy nooit die 2019 Rugby Wêreldbeker se telling of spelers kan vergeet nie. Skaf dit aan teen R125.00 en help jouself om dit te verewig in jou huis of "mancave" kontak ons gerus by 0233429146 of besoek ons winkel by Drostdy Sentrum Worcester.

05/09/2019

Jammer oor die sagte klank, maar ek glo u sal kan hoor. Sien u daar.

Photos from Classic Laser & Frames's post 31/08/2019

Hier is n paar van ons nuutste projekte en ontwerpe. Onthou, ons ontwerp gratis na gelang van u behoefte - GEEN ontwerpersfooi word gehef nie. Ons koerier landwyd. Besoek gerus ons winkel in Drostdy Sentrum Worcester vir vele meer, of kontak ons by 0233428146.

Photos from Classic Laser & Frames's post 26/01/2019

Net n herhinnering dat ons winkel geskuif het na Drostdy Sentrum waar Mr Video was. Kom kyk na al ons nuwe produkte en kom plaas u bestellings vir u spesiale Valenteinsdag geskenkies. Ons het ook baie nuwe 3D speelgoed en vele meer.

Timeline Photos 17/10/2016

"New Look" vir ons winkel aansig. Kom koer gerus in, binne is ook 'n paar verrassings.

06/10/2016

As jy n inbox kry met jou foto as n link.. MOET NIE OOPMAAK NIE!!! Dis spam en as jy oopmaak dan stuur dit self na al jou "friends" 'n link toe.. en dis p**n!! SO DO NOT OPEN!!! Please copy and Paste on your Wall!!
Het dit op my Messenger gekry

01/02/2016

Kom besoek ons gerus vir u Laser cut behoeftes wat insluit Mosaic blanks, kassies, Troubadges, uitnodigings kaartjies, teels, gom, servette, krale, verf en vele meer. Ons doen ook reeds vir meer as 18 jaar Professoenele raamwerk en kan u verseker van uitstekende kwaliteit en diens. Ons sien uit daarna om u in ons nuwe perseel van hulp te wees.

Untitled Album 01/02/2016

Untitled Album

Photos from Classic Laser & Frames's post 08/12/2015

Photos from Classic Laser & Frames's post

Photos from Classic Laser & Frames's post 03/11/2015

Photos from Classic Laser & Frames's post

24/09/2015

Classic Laser & Frames

Classic Laser & Frames Enige hout vorm, of idee word volgens u behoefte vervaardig uit op hout, papier, karton,perspeks, ens. Ons vervaardig trou-/ uitnodigingskaartjies, trou borsspelde, Stencils en vele meer.

Stencil Designs 24/07/2015

Stencil Designs

3D Designs 24/07/2015

3D Designs

Videos (show all)

Besoek Classic Laser in Doneraile str vir al u trou dekor, vervaardig volgens u behoeftes en keuse. Dit sluit in Hangers...
Beskikbaar by Classis Laser en Frames. 18 Doneraile str George of kontak Johan op 0798973712. Die rKkie is 500 mm hoog g...

Telephone

Website

Address


18 Doneraile Str
George
6530

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00
Other Arts & Crafts Stores in George (show all)
Forever Memories Paper Arts & Crafts Forever Memories Paper Arts & Crafts
45 Johan Heunis Crescent, Rooirivierrif
George, 6530

We offer Scrapbooking and Paper Craft Products to the public through our online & home store

Hout & Hartsgoed   Garden Route Hout & Hartsgoed Garden Route
George, 6530

Arts and Crafts, Rustic Furniture, Pallet Furniture. Kitchen & Bedroom Cupboards....and many more

Joyful Teddies Joyful Teddies
George
George, 6529

Joyful teddies shares the joy in creating soft toys for children. We love using creativity to croche

The Art Avenu The Art Avenu
George
George, 6529

Gill's D-Stash Gill's D-Stash
George
George, 6529

A page where we D-Stash everything scrapbooking, sewing and craft supplies.

Charmain's Crafts & Beads Charmain's Crafts & Beads
Shop 4, Joubert Plaza 2, 97 Meade Street
George, 6529

Crafts & Beads with classes available on all products.

AER #welcometomytalent&friends WTMTF AER #welcometomytalent&friends WTMTF
Rosemore
George, 6529

DJ Slimeygloop DJ Slimeygloop
George

Online retailer of a wide selection of slime making supplies and ready made slimes

Cmented Cmented
5 Wally Van Der Walt Street
George, 6530

Handmade Cement Craft. Door stoppers, wine coolers, utensil holders, vases, coasters, platters, salad and fruit bowls, planters, candle holders and soap dishes, pot stands and deco...

Kunsgoed - Mirai se eie goed. Kunsgoed - Mirai se eie goed.
George
George, 6529

PNA - Colour your World PNA - Colour your World
Shop 82, Garden Route Mall, N2 Highway & Knysna Road
George, 6529

At PNA Garden Route Mall, you will find the widest range of stationery, art & craft materials, educational books and even more, all in one place. And if we don’t have it – we’re ha...

Creative with glass Creative with glass
Harold's Bay
George, 6530

Spescialise training small groups, especially beginners the art of stained glass and mosaic.