Bush Lapa Musiekfees

Bush Lapa Musiekfees

Comments

Bush Lapa waar is julle? Is amper Festive!lol. Wie gaan die dinge kom ruk in Desember hierso?Laat weet asb, baie dankie!😀
Ons is groot aanhangers van Bush Lapa en geniet die shows baie en ondersteun hulle gereeld. Maar is bitter teleurgesteld. Was by show van Jay en Demi Lee, soos altyd nooi Jay sy aanhangers om saam hom op die stage te partytjie want dis hoe hy "roll". Daar was feitlik gedurende sy hele show n klomp dogtertjies wat saam hom gedans het en met tye couples wat op stage gedans het, ek op n keer het ook op stage gegaan en saam hom gedans heel skaflik en hy het dit ook geniet niks snaaks gedoen nie myself geniet. En toe kom die GROOTSTE vernedering dat n sekuriteitsdame my van die verhoog af laat gaan voor n hele skare dit is n skande om die minste te sê. Ek het my lojaliteit totaal verloor en die mense in charge daar is alles behalwe vriendelik of behulpsaam gewees. Net een ou was baie nice en voel die situasie was verkeerd en ek het niks verkeerd gedoen nie was nie n oomblik in iemand se pad of naby die sogenaamde miljoene rande se toerusting. Dankie Trevor jy is die enigste aanwins vir daardie plek ek sal 7x d**k voor ek hulle weer ondersteun ek was verneder tot in die afgrond in. KD ek d**k dit was baie swak styl van jou staff!!
Die tyd kom al hoe nader! Die 15de Suidoosterfees - met die tema Fantastiese 15 - vind van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad plaas en beloof om weer een vir die boeke te wees.

Sien uit na produksies soos die volgende: kykNET se Hip Pops, waar alternatiewe vorms van musiek op ’n unieke wyse vermeng word, asook Kunstreffers: Konsert van Hoop - ’n musiek- en dansskouspel aangebied in samewerking met Artscape. Die produksie Sai & Katallies wys daarop dat in ons soeke na ontsnaproetes uit ons 'tronke', vergeet ons soms die sleutel van die sel in ons broeksak. Nog ’n gehalte musiekproduksie by vanjaar se Suidoosterfees is Karoo Swing Innie Kaap met Emo Adams, Bobby van Jaarsveld en Katlego Maboe.

Die Suidoosterfees-span wens almal ’n voorspoedige Werkersdag toe en hoop dat elke feesganger die dag sal geniet.

Bly op hoogte van die jongste Suidoosterfees-nuus op Facebook (@Suidoosterfees), Twitter (@Suidoosterfees), Instagram (@suidoosterfees2018) en besoek www.suidoosterfees.co.za.
Die tyd kom al hoe nader! Die 15de Suidoosterfees - met die tema Fantastiese 15 - vind van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad plaas en beloof om weer een vir die boeke te wees.

Sien uit na produksies soos die volgende: kykNET se Hip Pops, waar alternatiewe vorms van musiek op ’n unieke wyse vermeng word, asook Kunstreffers: Konsert van Hoop - ’n musiek- en dansskouspel aangebied in samewerking met Artscape. Die produksie Sai & Katallies wys daarop dat in ons soeke na ontsnaproetes uit ons 'tronke', vergeet ons soms die sleutel van die sel in ons broeksak. Nog ’n gehalte musiekproduksie by vanjaar se Suidoosterfees is Karoo Swing Innie Kaap met Emo Adams, Bobby van Jaarsveld en Katlego Maboe.

Die Suidoosterfees-span wens almal ’n voorspoedige Werkersdag toe en hoop dat elke feesganger die dag sal geniet.

Bly op hoogte van die jongste Suidoosterfees-nuus op Facebook (@Suidoosterfees), Twitter (@Suidoosterfees), Instagram (@suidoosterfees2018) en besoek www.suidoosterfees.co.za.
Ek het 2 kaartjies beskikbaar vir prime circle die 31ste. R500 ohb. Ons kan nie meer gaan nie en pick n pay wil nie refund nie.
6 ticket available
R250 each
What's app 061 219 9539
Asb as die kaartjies oopgaan vir Theuns Jordaan 29ste Desember kan julle my asb laat weet....ek skakel elke dag al vanaf Vrydag laasweek want kaartjies sou beskikbaar wees maar blyk daar is bietjie van 'n admin probleempie ens.....[email protected]......ek het 'n email gestuur aan [email protected] ook.......Dankie .....
Enige optredes vir Theuns in Desember 2017
of Januarie 2018?
Het julle al program van wie almal Desember daar gaan wees?

In ons 13de Jaar en ons Celebrate steeds Musiek en SAAMWEES! Maar reg vanaf 18 - 31 Des vir topklas musiek met van die land se top kunstenaars!

"Waar musiek lekker is!" Feestelikhede skop af op 18 Desember 2020 en hou aan tot 31 Desember 2020 so vir 2 weke Celebrate ons SAAMWEES!! Die program sluit van ons land se TOP kunstenaars in. Noddy en haar span sorg weer vir heerlike kos by al die optredes en sluitonder andere in potjiekos, ribs, kerrie & rys, geroosterde hoender, pasteie, roosterkoek en slaai. Die jaar verwelkom ons die WAFFELBER

Operating as usual

17/08/2021

Hierdie VRYDAGAAND!! Kry die groepe en troepe bymekaar.. Dis tyd vir Ontspan! LET WEL: show is by ons Down to Earth Cafe & Venue (terwyl ons nog beperk is met getalle). DUS, vinnig spring! 0823344340 (whatsapp)

31/03/2021

GEORGE & MOSSEL BAY: *Live* on Stage Thu 1 APRIL. Additional tickets have been made available, hurry and book NOW to avoid missing on one the shows of the year!!
[email protected] / 0823344340 (whatsapp)
#liveshow #liveband #bushlapa #thingstodoingeorge #HeroldsBay #waarmusieklekkeris #bonfire #thingstodoinmosselbay #greatvibes

09/03/2021

George and Surrounds... ITS TIME TO ROCK!! Join us for an unforgettable night with Prime Circle! Limited Tickets so hurry up! [email protected]

It has been tooo long... But here we GO!! The 1st show for 2021! Come and ROCK-off those Lockdown Blues...
🎟TICKETS: [email protected] / ☎️ENQUIRIES: 0448510113
Tickets are limited!
Strict Covid19 measures apply.

07/12/2020

This FRIDAY we can not wait to unleash Byron Minnie Music on stage! This 2 man band has performed numerous times as Pre Shows here and every time you were left longing for more...! So, here it is!! COME AND BE ENTERTAINED with music from all around! Meals and cash bar available. Bon Fire will be lit. Venue is covered if necessary against inclement weather. BOOKINGS 0448510113. *FREE ENTRY* (ALL necessary COVID19 precautions and regulations have been implemented)

Photos from Die Bush Lapa's post 02/12/2020

Photos from Die Bush Lapa's post

30/11/2020

**URGENT PRESS RELEASE**
Dear FANS,
We have waited for years to host Mr. Hilton, but in light of the latest Covid resurgence in the George Area, we together with Mr. Hilton and his management have decided to POSTPONE the show to a latter date which will be announced for 2021... This wasn't easy as MANY are effected by this - economically, logistically and many other cally's... In short, we are LIVID.
Tickets bought will be refunded or will remain valid for the latter date.
Stay Safe and Lots of Love
KD Fourie
Owner

Photos from Die Bush Lapa's post 29/11/2020

Photos from Die Bush Lapa's post

27/11/2020

If last night was ANYTHING to go by - you are in for a REAL TREAT tonight at the BUSH LAPA!!! with BOK VAN BLERK *DO NOT MISS OUT ON THIS ONE!* 0448510113

BOK VAN BLERK: 26 & 27 NOVEMBER!
Kaartjies: [email protected]
Navrae: 0448510113
**Net nog ENKELE kaartjies beskikbaar**

Photos from Die Bush Lapa's post 24/11/2020

Photos from Die Bush Lapa's post

24/09/2020

Dis tyd vir Vere Afstof & Bolla Losmaak ..!! Kom kuier saam met *JAKKIE LOUW*, jou Besties, die Family en selfs Oupa & Ouma!! *Bush Lapa-styl!* Slegs R50pp. Potjiekos met Soetpatats en Roosterkoek / Pizzas / Ribs & Slaai / Waffels asook kontantkroeg beskikbaar. BESPREKINGS: 0448510113 / [email protected]

31/12/2019

Herolds Bay Resort

Due to the tremendous interest in our New Years Eve Party with JAKKIE LOUW tonight @ BUSH LAPA Venue, we require the services of some additional BAR STAFF.. Please contact 0823344340 if you are interested!

28/12/2019

NEW YEARS PARTY 2020!!
Toegang: R50pp (kinders onder 3 gratis).
Toegang met Potjiekos: R200pp (kinders o/12 halfprys)
Toegang met Spitbraai: R285pp (kinders o/12 halfprys)
BESPREKINGS: 0448510113
WHATSAPP: 0823344340

25/12/2019

You've been waiting.. En ons se jammer vir die wag!! Ons doen wel 1 show en meer gepas as 'n OUJAARSPARTY met Jakkie Louw Amptelik kan dit nie! Kry die groepe en troepe bymekaar vir n GROOTTE!! Slegs R50 vir toegang. Kinders onder 7 is GRATIS. R200 vir Potjiekosete ingesluit of R285 vir die Spitbraai-ete ingesluit.. BOOKINGS 0448510113 / [email protected]

25/12/2019

Bush Lapa Musiekfees

30/08/2019

Herolds Bay Resort

We're counting down the hours and can't wait...! A LEGEND IS IN TOWN! Doors open 18h00. Pre-shows 19h00 and THEUNS JORDAAN starts at 21h00. It is the place to be tonight!! 🎤🎶🎟🌟 0448510113 #WaarMusiekLekkerIs!

28/08/2019

Herolds Bay Resort

Eerskomende Vrydag 30 Augustus verwelkom ons Theuns Jordaan, Byron Minnie Music en Brighitte Deister by Die Bush Lapa!! Maak reg vir n Awesome Aand van Topklas Musiek, Heerlike Kos en Lekker Kuier! Kaartjies: [email protected] | Navrae: 0448510113 (k/u)

23/08/2019

Herolds Bay Resort

Vanaand 24 Augustus verwelkom ons JUANITA DU PLESSIS by ons gewilde Die Bush Lapa Venue!! Handjievol kaartjies beskikbaar: [email protected] / 0448510113
Volw R120, kinders o/10 R80. Heerlike etes en kontantkroeg beskikbaar.

03/08/2019

Die Bush Lapa

Dis weer musiek en kuiertyd by die BUSH LAPA! Kry jou kaartjies by [email protected] | of vir navrae 044-8510113 (tydens kantoorure Di - Vr 8h30 tot 16h30)

17/01/2019

Kom skud die Nuwejaarsstof af met DOZI more aand 18 Jan by ons Down to Earth Venue! 0448510113

We welcome DOZI this Friday 18 Jan at our DOWN TO EARTH Venue! Bookings 0448510113. Tickets R150pp. Meals and Cash Bar available.

10/01/2019

Kom stof die New Years Blues af saam met DOZI!!

We welcome DOZI this Friday 18 Jan at our DOWN TO EARTH Venue! Bookings 0448510113. Tickets R150pp. Meals and Cash Bar available.

30/12/2018

Die GROOTSTE Nuwejaarsparty is net by Die Bush Lapa! Kom kuier saam met Jakkie Louw Amptelik, Pieter Smith en Altus Theart en n rits vol ander kunstenaars vir 'n Musiek Extravaganza! Kaartjies vanaf R150 beskikbaar via www.webtickets.co.za of kontak Herolds Bay Resort direk 0448510113.

29/12/2018

Offisiele Verklaring deur Organiseerder,

RE: JAY & KARLIEN VAN JAARSVELD 29 DES - BUSH LAPA KONSERTREEKS

Ongelukkig gaan daar nou 'n paar valshede versprei word. Hier is die offisiele verklaring van KD Fourie, eienaar en organiseerder sowel as Karlien en haar bestuur...

Ons wil u ongelukkig inlig dat Karlien van Jaarsveld genoodsaak was as 'n Mamma om die res van haar toer te kanselleer weens haar dogtertjie se gesondheid. Stede beinvloed is Stilbaai, Heroldsbaai en Langebaan.

Demi Lee Moore, Die Wenner van Die Kontrak, het ingestem - met die vergunning van Jukebox waar sy vanaand sou 'n mede aanbieder sou wees - om in te staan vir Karlien in haar tyd van nood by die Bush Lapa Musiekfees by Herolds Bay Resort in Heroldsbaai. Ons sien uit daarna om haar by ons te verwelkom in Karlien se plek! "The Show must and will go on" met Jay du Plessis & Demi Lee Moore!

Voel vry om verwikkelinge rakende Karlien se dogtertjie op Karlien se sosiale blaaie te volg.

Terugbetalings: Die aand se program gaan voort soos beplan met 2 voorvertonings met 2 topklas hoofsangers (JAY en Demi Lee Moore). Enige persone wat terugbetalings wil eis moet direk met Herolds Bay Resort in verbinding tree wat dan die kaartjiehouers sal assisteer om dit weer te probeer herverkoop dan vir 'n terugbetaling (0448510113).

Ons vra inniglik verskoning vir enige ongerief aan al Karlien se ondersteuners en ons wens haar dogtertjie alle voorspoed en beterskap toe!!

KD Fourie

29/12/2018

Inverroche GIN tastings now available at Down To Earth Restaurant

THE champion of Summer - GIN-credible GIN-up!

Listen to Live Music.

Special offers for group bookings!

27/12/2018

Vanaand 27 Des is Bobby Van Jaarsveld en Arno Jordaan by die Die Bush Lapa in Heroldsbaai | Herold's Bay! Kaartjies by www.webtickets.co.za of by Herolds Bay Resortherolds direk beskikbaar of enige Pick n Pay met n MoneyMarket Toonbank. 0448510113

27/12/2018

Inverroche GIN tastings now available at Down To Earth Restaurant

THE champion of Summer - GIN-credible GIN-up!

Listen to Live Music.

Special offers for group bookings!

26/12/2018

Bobby & Arno tree op by Bush Lapa 27 Des!!! 🍾😅🥳🤩😻✊👀🎤 @Herolds Bay Resort

Kaartjies raak min, Koop VANDAG nog en bevestig jou sit-plekkie 😁

Bespreek aanlyn: https://www.webtickets.co.za/mobi/event.aspx?itemid=1485347587

26/12/2018

Not sure what to do New Years?

Come & enjoy Jakkie Louw & Pieter Smith on the 31st Dec at Bush Lapa Venue, Herolds Bay Resort

Worried about drinking & driving? Then download TAXIFY in your App store on your mobile device. Stay Safe, ride with TAXIFY!

Book now to avoid disappointment: https://www.webtickets.co.za/mobi/event.aspx?itemid=1485347587

23/12/2018

The ambiance of a music festival sparks a light inside anyone attending.

Spark now, Book Today: https://www.webtickets.co.za/mobi/event.aspx?itemid=1485347587

22/12/2018

Music Festivals makes you happy - Have a good time this Festive Season!

Book Today to avoid disappointment: https://www.webtickets.co.za/mobi/event.aspx?itemid=1485347587

22/12/2018

Bobby & Arno 27 Desember by Bush Lapa waar musiek LEKKKKKER is!

Afrikaans is GROOT & Afrikaners is PLESIERIG!

Kom kuier saam 😂🤣😅

Bespreek VROEGTYDIG, maak seker jy kry 'n sit-plekkie:
https://www.webtickets.co.za/mobi/event.aspx?itemid=1485347587

[12/21/18]   Almost time to announce our FIRST winner!!!

"Awesome “give-aways” up for grabs:
• 2 x couple tickets (4 persons) - Matthew Mole show 26 Dec, meals included, valued at R1080. Winner will be announced 22 Dec."

Stay tuned in on our page, The Winner will be announced TOMORROW, 22 Dec!!!

21/12/2018

Inverroche GIN tastings now available at Down To Earth Restaurant

THE champion of Summer - GIN-credible GIN-up!

Listen to Live Music.

Special offers for group bookings!

20/12/2018

Matthew Mole performing LIVE at Bush Lapa 26 Dec 2018

Book NOW to avoid disappointment: https://www.webtickets.co.za/mobi/event.aspx?itemid=1485347587

#MatthewMole #BushLapa #HeroldsBayResort

20/12/2018

Matthew Mole LIVE in George!

Matthew Mole Live in George!

#MatthewMole #BushLapa #HeroldsBayResort #GardenRoute #LivePerformance

20/12/2018

The ambiance of a music festival sparks a light inside anyone attending.

Spark now, Book Today: https://www.webtickets.co.za/mobi/event.aspx?itemid=1485347587

Our Story

Die program vir Die Bush Lapa Konsertreeks is pas aangekondig en hierdie jaar beplan ons weereens ’n GROOT makietie! Van SA se grootste name in musiek kom kuier by Die Bush Lapa tussen 14 en 29 Desember en op 31 Desember vier ons die begin van die nuwe jaar met ’n reuse-partytjie met JAKKIE LOUW en PIETER SMITH as ons kunstenaars.

2018 konsertprogram
14 Des: RADIO RAPS R100-R180 (Geen kinder O/16)
19 Des: PRIME CIRCLE R120-R250 (Kinders O/10 R80)
21 Des: BOK VAN BLERK & band R100-R180 (Kinders O/10 R60)
26 Des: MATTHEW MOLE R80-R160 (Kinders O/10 R60)
27 Des: BOBBY VAN JAARSVELD & band R100-R180 (Kinders O/10 R60)
29 Des: JAY, KARLIEN VAN JAARSVELD & band R100-R200 (Kinders O/10 R60)
31 Des: NUWEJAARSPARTYTJIE met JAKKIE LOUW & PIETER SMITH R150-R300 (Kinders O/10 R100)

Op konsertaande maak deure om 18:00 oop en etes sal dan ook reeds beskikbaar wees. Die voorvertonings begin om 19:00 met die hoofvertonings wat om 21:00 afskop. Deure sluit om 02:00.

Kaartjies vir al die vertonings (behalwe Radio Raps) is beskikbaar op Webtickets. Skakel KD direk by 044 851 0113 of e-pos [email protected] vir besprekings vir die Radio Raps-vertoning.

Videos (show all)

NEW YEARS PARTY 2020!!Toegang: R50pp (kinders onder 3 gratis).Toegang met Potjiekos: R200pp (kinders o/12 halfprys)Toega...
Matthew Mole LIVE in George!
Inverroche GIN tastings now at Down To Earth Restaurant!
WIN WIN WIN!!!December, The Festive Season - time for giving & sharing!!!Stand a chance to win one of our awesome “give-...
*ARNO CARSTENS! - 26 Dec*

Telephone

Address


Herold's Bay Resort, Herold's Bay (2km On Oubaai Road)
George
6530
Other George bars and pubs (show all)
Boogie Room, George Boogie Room, George
St. Georges Square, Knysna Road
George, 6529

Boogie Room is an Night Club as well as Venue for rent to host functions, be it private or Corporate events.

KZN Pub & Grill KZN Pub & Grill
KZN Doneraile Square
George, 6529

Find out about KZN's latest promotions and events by joining our page! Relax and enjoy a great atmosphere with awesome people and delicious food!

Mujō Bar & Restaurant Mujō Bar & Restaurant
1 Knysna Road
George, 6529

Family friendly restaurant with English style pub and in- and outdoor kiddies play areas situated in George in the Garden Route.

Kwa nokhanyo tavern - etrainini Kwa nokhanyo tavern - etrainini
5070 Songololo Str
George, 6529

De Dekke Restaurant Ladies & Sports bar De Dekke Restaurant Ladies & Sports bar
Next To The N2 Grootbrakrivier Off-ramp, Between George And Mossel Bay
George, 9424

De Dekke is a Family Restaurant with a-la-carte Menu: Breakfast, Lunch & Dinner Meals.Live music Fridaynights& Sunday lunch. Dance Floor with DJ every Saturdaynight. Pooltables & large outside Deck. Kiddies jumping castle in dance hall,with kick bikes.

Mikes Tavern Mikes Tavern
39 Swan Street
George, 6529

Rockies Rockies
Weltevrede Farm
George, 6530

We sell handmade pottery bonsai pots in various shapes, colours and sizes as well as succulents in pottery gardens.

Canta Libre Pub & Grill Canta Libre Pub & Grill
5 York St
George, 6530

Pub & Grill Events venue Wed-karaoke night Thu-karaoke night Fri-night langarm with Feff Sat-night with local guest artists Sun-Braai (wood, salad provided)

Deja Vu Sports Bar & Entertainment Deja Vu Sports Bar & Entertainment
3 Cnr & Courtney Street
George, 6530

Its a PLeace where you can play Pool and have a great time

Pollocks Pizza Cafe Pollocks Pizza Cafe
6 Montagu Street, Blanco
George, 6530

Smart Star Tavern - Club 10 Smart Star Tavern - Club 10
28 Parish Street Parkdene
George, 6529

Sosialising,Sport,Nice Music and Great Entertainment to your desire

Rush Nightclub George Rush Nightclub George
Beach Road, Pacaltsdorp
George, 6530

Club Rush George is one of the largest night clubs situated in the heart of the Garden Route. Open Fridays and Saturdays for the best clubbing experience.