George Landbou Skou

George Landbou Skou

Die George Landbouskou wat vanaf 26-28 Augustus 2021 plaasvind, word elke jaar deur die Outeniqua Skougenootskap gereël.

Operating as usual

28/09/2021

Fun at George Show Grounds

Don't miss out on the fun at George Show Grounds this October!!

Photos from George Landbou Skou's post 27/09/2021

We are busy setting up... 4 Days to go!!!

See you at the Merigorpund at the George Show Grounds on Friday!!

Fun4u

Photos from George Landbou Skou's post 27/09/2021

Photos from George Landbou Skou's post

23/09/2021
23/09/2021

HIER IS VANAAND SE AGRI WERKER TOEKENNINGS AAND SE LINK

HIER IS VANAAND SE AGRI WERKER TOEKENNINGS AAND SE LINK

Photos from George Business Chamber's post 22/09/2021

Photos from George Business Chamber's post

22/09/2021
21/09/2021

No need to miss out on a great evening!! Join us for a live stream of the Garden Route Agri Workers Competition Prize Giving.

11 Categories
33 Winners

#ForTheLoveOfAgriculture

Ivan Meyer Clickonit Arena Pumps Aramex Jakhals Events George Municipality Garden Route District Municipality Agri Expo

No need to miss out on a great evening!! Join us for a live stream of the Garden Route Agri Workers Competition Prize Giving.

11 Categories
33 Winners

#ForTheLoveOfAgriculture

Ivan Meyer Clickonit Arena Pumps Aramex Jakhals Events George Municipality Garden Route District Municipality Agri Expo

Photos from George Landbou Skou's post 21/09/2021

Ready for the morning marketing networking with George Business Chamber

20/09/2021

Tuinroete Agri Werkers kompetisie prysuitdeling.
As jy nie by ons is vir die funksie waar ons erkening gee aan ons Agri Werkers nie, skakel gerus in vir die Live Stream op 23 Sep'21 om 17h00.

Tuinroete Agri Werkers kompetisie prysuitdeling.
As jy nie by ons is vir die funksie waar ons erkening gee aan ons Agri Werkers nie, skakel gerus in vir die Live Stream op 23 Sep'21 om 17h00.

01/09/2021
31/08/2021

Interview Hesta Gertse

Besig met die laaste beoordeling van die Agri Werkers kompetisie - ons kuier tans by Van Greunen boerdery. Hier is Hesta Gerste n voorvrou van plaas Jonkershoek aan die woord.

24/08/2021
Photos from George Landbou Skou's post 20/08/2021

And so our journey to find the best Agri worker in Eden continued today at Redberry Farm. Thank you Redberry Farm for entering your workers.

#ForTheLoveOfAgriculture

Photos from George Landbou Skou's post 19/08/2021

And so our journey continues to find the best of the best Agri Workers in the Agri Worker Competition. Thank you @PHC Berries for entering the competition.

#ForTheLoveOfAgriculture

18/08/2021

VANDAG IN Die Burger Versnit: In memoriam - Francis Carr (Duimpie) Bayly † 1939-2021

Duimpie se liefde vir die landbou het ook veel verder uitgekring as net die wynbedryf. Hy was jare lank ’n lid van die raad van Agri-Expo, en was ook vir vier jaar president van die genootskap.

Volgens Johan Ehlers, hoof uitvoerende beampte van Agri-Expo, is hy met ’n ere-presidentskap vereer vir sy uitsonderlike leiding: “Duimpie se bydrae in die uitbou van Agri-Expo is onmiskenbaar. Sy ondersteuning aan nuwe ini­siatiewe, die kundigheid waarmee hy elke uitdaging gelei het en sy opregte omgee vir elke kollega, is deel van die onthou-stories. Hy sou nooit ’n raadsaal binnegaan voordat hy nie by elke kantoordeur langs die pad ingeloer het om te groet nie. As president van die Landbougenootskap het hy altyd met trots verwys na Suid-Afrikaanse landbouers en vele gesprekke in landboukringe is afgeskop met ’n storie oor Spijker, sy welbekende bul wat vandag as kunswerk op sy wynbottel pryk.”

Netwerk24-intekenare kan die volle 8-bladsy-bylaag lees by https://bit.ly/duimpiebayly

#AgriExpo #GatewayToAgriculture
#DuimpieBayly #winewednesday

18/08/2021

Herinnerings Diens aan Christo Fourie sal op 19 Augustus 2021 op die fb van George Landbouskou ge-live stream word.

Herinnerings Diens aan Christo Fourie sal op 19 Augustus 2021 op die fb van George Landbouskou ge-live stream word.

Photos from George Landbou Skou's post 16/08/2021

Vandag weer volstoom aan die gang met beoordeling van die Agriwerkers kompetisie. Alhoewel dit ons passie is en ons baie gasvry ontvang is by Haygrove was dit net nie dieselfde sonder ons kollega, Christo Fourie.

#FortheloveofAgriculture

13/08/2021

In minder as 'n maand verloor George Landbouskou 2 kern raadslede. Ons is verslae en verstaan nie hoekom nie, maar berus ons met die Here se besluit.

Baie sterkte Gerda van Rensburg met Nico Van Rensburgse troosdiens vandag.

Ons innige simpatie met julle groot verlies Aurora Fourie en gesin. Ons bid vir julle vir krag en vertroosting.

Ivan Meyer Agri Expo Johan Ehlers Breyton Milford

#covid19strikesagain #hartseer #Grootverlies

In minder as 'n maand verloor George Landbouskou 2 kern raadslede. Ons is verslae en verstaan nie hoekom nie, maar berus ons met die Here se besluit.

Baie sterkte Gerda van Rensburg met Nico Van Rensburgse troosdiens vandag.

Ons innige simpatie met julle groot verlies Aurora Fourie en gesin. Ons bid vir julle vir krag en vertroosting.

Ivan Meyer Agri Expo Johan Ehlers Breyton Milford

#covid19strikesagain #hartseer #Grootverlies

12/08/2021

Moenie hierdie geleentheid misloop nie!

Moenie hierdie geleentheid misloop nie!

03/08/2021
01/08/2021

Gelukkig verjaarsdag Sentraal Suid Koöp

Photos from George Landbou Skou's post 19/07/2021

Weer dankie aan ons borge
#ForTheLoveOfAgriculture
#ArenaPumpsGroup
#aramexsouthafrica
#aramexSA
#aramex
#sskgeorge
#ClickonitCares #MarietsEmbroideryClothingSew
#JakhalsEvents
#HomeMatchSA

19/07/2021

AGRI-WERKERS KOMPETISIE 2021

Thomas het ons paneel vanoggend verras met sy bekendstelling aan die paneel duidelik n man wat trots is op sy werk met baie selfvertroue.
#ForTheLoveOfAgriculture

Photos from George Landbou Skou's post 16/07/2021

AGRI-WERKERS EN BOER is so opgewonde die kompetisie dat daar vir ons n verwelkommings span gereël is. En weer kry ek nie vir Corné Botha van die trekkers.

16/07/2021

Ons is vanmore vroeg alweer oppad na plase in De Rust area waar ons nog plaaswerkers wat ingeskryf is vir die Agri Werker kompetisie gaan beoordeel.
Baie dankie aan al ons borge wat dit vir ons moontlik maak om die nodige erkening aan ons Agri Werkers te gee.
Spesiale dank aan SSK Clickonit Cares Mariets Embroidery Clothing & Sew Shop vir ons lekker warm baadjies!

#fortheloveofagriculture

Ons is vanmore vroeg alweer oppad na plase in De Rust area waar ons nog plaaswerkers wat ingeskryf is vir die Agri Werker kompetisie gaan beoordeel.
Baie dankie aan al ons borge wat dit vir ons moontlik maak om die nodige erkening aan ons Agri Werkers te gee.
Spesiale dank aan SSK Clickonit Cares Mariets Embroidery Clothing & Sew Shop vir ons lekker warm baadjies!

#fortheloveofagriculture

Photos from George Landbou Skou's post 15/07/2021

Dankie aan die Deelnemers aan die 2021 Agri-werkers kompetisie.

Photos from George Landbou Skou's post 14/07/2021

'Well done' Vandag net weer besef, die aandeel wat elke Agri-werker bydra in Suid- Afrika se voedsel sekerheid kan nie gemeet word nie. (DIT IS BAIE GROOT) elkeen waarmee ons vandag gesels het, het ons as paneel beindruk.
Weer dankie aan ons borge
#ForTheLoveOfAgriculture
#ArenaPumpsGroup
#aramexsouthafrica
#aramexSA
#aramex

Photos from George Landbou Skou's post 13/07/2021

Vandag was 'n koue dag op die plase, maar soveel mooi mense ontmoet, met ons soeke na die die beste Agri-werkers. SA is deurmekaar maar ons Agri-werkers bly positief en werk voort om voedsel sekerheid te verseker aan Suid-Afrika.
#ForTheLoveOfAgriculture
#ArenaPumpsGroup
#aramexsouthafrica
#aramexSA
#aramex

Photos from George Landbou Skou's post 12/07/2021

Aramex het vanoggend die 1ste Agri boksies afgelewer, Elke Agri-werker wat benoem is vir die 2021 Agri-werkers kompetiesie gaan kompementêre boks geborg deur Aramex ontvang.
GOOD RAIN FILLING UP OUR WESTERN CAPE DAMS. #ForTheLoveOfAgriculture
#ArenaPumpsGroup
#aramexsouthafrica
#aramexSA
#aramex

Bakkie vir Agriwerker-kompetisie se paneel 29/06/2021

Bakkie vir Agriwerker-kompetisie se paneel

Dankie aan ons borge wat die geleentheid gebruik om terug te gee aan die Agri-gemeenskap.
#Borge:
#DepartmentvanWesKaapLandbou
#ArenaPumpsGroup
#GeorgeLandbouSkou
#aramexsouthafrica
#aramexSA
#aramex
#Clickonit
#JakhalsEvents
#HomeMatchSA
#fortheloveofagriculture

Bakkie vir Agriwerker-kompetisie se paneel TUINROETE NUUS - Die Tuinroete/Klein-Karoo...

28/06/2021
20/06/2021

#fortheloveofagriculture
#fathersday

#fortheloveofagriculture
#fathersday

Landbouskoue het dringend ingryping nodig 18/06/2021

Landbouskoue het dringend ingryping nodig

Landbouskoue het dringend ingryping nodig Die Covid-19-pandemie en die gevolglike beperkings op die samekoms van mense in groot groepe het geleenthede soos landbouskoue hard geslaan.

Landbouskoue het dringend ingryping nodig 17/06/2021

Landbouskoue het dringend ingryping nodig

Landbouskoue het dringend ingryping nodig Die Covid-19-pandemie en die gevolglike beperkings op die samekoms van mense in groot groepe het geleenthede soos landbouskoue hard geslaan.

Tema 2020: Toeka tot Nou Bestaan die Outeniqua Skougenootskap 160 jaar

According to tradition from the 1st George Agricultural Show presented in 1860, the community of George boasts an Agricultural Show which celebrates it’s 160th anniversary this year. The show belongs to the community and without the community it would not have reached the 160 year mark.

The entire George community is urged to mark the time of the celebration, 27-29 August 2020 as Show weekend on the calendar.

The existence of the George Agricultural Show is like anything in life - such as a seed being sown, a personal or business relationship, even a dream - it must be maintained and nurtured in order to grow further. That is why it is important that not just the members of the committee, but everyone who plays a role - whether in the business, financial or agriculture sectors to contribute to the development of this important issue.

We as Show Board members would like to urge you to get more involved by building the 2020 George Agricultural Show into a wonderful birthday celebration and expanding the show to the benefit of all.

Videos (show all)

Fun at George Show Grounds
Interview Hesta Gertse
AGRI-WERKERS KOMPETISIE 2021
World Milk Day 2021

Category

Telephone

Address


George Skougronde/George Show Grounds
George
6529

General information

Skoudatum/Show date: 29 - 31 Augustus/August 2019

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30
Other Events in George (show all)
George Festival - Garden Route George Festival - Garden Route
George, 6530

The George Heritage Festival is an annual event hosted in George on the picturesque Garden Route of the Western Cape, South Africa. 1-8 October 2016

Pine Lodge George Conferences & Events Pine Lodge George Conferences & Events
Cnr Of Knysna And Saasveld Road
George, 6539

Central located at the heart of the Garden Route, Pine Lodge is the perfect venue for Weddings, Corporate or Private functions, Business meetings and more.

Jo-Ann Crockery Hire Jo-Ann Crockery Hire
24 Lyster Street
George, 6529

We hire out crockery for any occasion, large or small. Located in Conville, contact Jo-Ann for friendly service and competitive prices.

Brighter Future - Weddings/Events  + Flowers4u Brighter Future - Weddings/Events + Flowers4u
10 Markstreet
George, 6530

We do draping . fairy lights . rental . dancefloor

Fondant Creations - Elsabe Ge**er Fondant Creations - Elsabe Ge**er
Stander Street
George, 6529

Birthday cakes, novelty cakes, wedding cakes, cupcakes etc. for any occasion. We also do fondant figurines for cakes and cupcakes.

ekliefkrismis kersmark ekliefkrismis kersmark
Eden Place, On The N2, Kraaibosch, Coordinates For GPS: -33.990753,22.517998
George, 6530

A unique collective of hand-picked locally crafted products. 15 Dec 2020 - Opening night 6pm to 9pm 16- 29 December 2020, normal trading hours 9am to 6pm, closed Sundays and on Christmas (25th)

Gap Year 2018 - Language program in South Korea Gap Year 2018 - Language program in South Korea
Box 12522 Garden Route Mall
George, 6546

Young people with matric & good English here is a Gap Year in Korea. Next intake for selection November. Then to Korea in late December 2017.

Edge Events & Promotions Edge Events & Promotions
1 Nelson Mandela Blvd
George, 6530

Edge Events & Promotions is a distinctive promotions agency in the Southern Cape, providing successful solutions to brands.

Southern Cape Sports Tours Southern Cape Sports Tours
George

We host local and international sports & culture tours and events. Get in touch to take part in our annual events or to discuss arranging a custom tour for you!