Laerskool Mountview Primary, George Videos

Videos by Laerskool Mountview Primary in George. A School with a vision. 'n Skool waar ons speel-speel leer van waardes en baie meer.

Happy faces enjoying their activities making Easter baskets and Seal spoiling them with Easter eggs!

Other Laerskool Mountview Primary videos

Happy faces enjoying their activities making Easter baskets and Seal spoiling them with Easter eggs!

F̶r̶i̶d̶a̶y̶ 😜 It's Fri-YAY !🍭 . #mountviewprimary #privateschool #since1962 #happychildren #Fridayfun

💚🤍Mountview Laerskool bring die gees! 🏉

💚🤍RWC 2023 Mountview Laerskool Ons bloed is groen!🏆

🇿🇦 Herrtiage Day at Mountview Laerskool 🤍💚

💚🤍 MOUNTVIEW SPORT 🏉Our Mountview Laerskool rugby boys played an fantastic final game against Laerskool George-Suid 🏅 😃Thank you to Glenwood House School, Living Eagles and Target36 for an eventful day of rugby hosted at Glenwood House. . #mountviewprimary #semperinvictus #privateschool #sport #happychildren

💚🤍#mountviewlaerskool #SemperInvictus #privateschool #thebestteachers #BokFriday

🎉BEMARKINGSDAE 2023 Mountview Laerskool het die laaste twee dae plaaslike skole besoek. 💚 Baie dankie vir die volgende skole wat ons met ope-arms verwelkom het:- Klouterwoud Speelskool, Heeltyd Speeltyd Kleuterskool/Nasorg Care Bears Day Care, Wonderland Kleuterskool Sonskynland Kleuterskool Happy Feet Dagsorgsentrum Skulpieland Kleuterskool, Eden Pre-primary, Lugkasteel Kleuterskool / Nursery School . #LSMountview 💚🌳 #SemerInvictus #sedert1962 #61jaar #OmgeeSkool #gelukkigekinders 📌 OPEDAG - 10 JUNIE 2023 09:00 - 12:00 91 Mitchell Straat, George

Baie dankie aan almal wat ň bydrae gemaak het tot ons Kosinsamelingsprojek. 😃Ons het so baie kos ontvang, dat ons besluit het om die kos oor die naweek by twee nagskuilings af te gee, naamlik:- 1. Night Shelter, George 2. Haven Night Shelter, Mosselbaai 🩵Albei hierdie nagskuilings doen uitstekende werk in die gemeenskap. . #LSMountview #privaatskool #omgeeskool #omgeekomitee #diebestejuffrouens #gelukkigekinders