George Preprimary School

George Preprimary School

Comments

Hoppity Popity POP! Upcoming birthday, kitchen tea or even bachelorette?
Rent a popcorn machine at R150.00 per day. Contact Marius Els at 072 403 5563.
The Turquoise Class
Turqouise Class
The Turqouise Class
The Turquoise Class
The Turquoise Class celebrating dental week. With teacher Lize.
Sterkte met die nuwe skooljaar! 👍👩‍🎓👨‍🎓💼🍀😘

A School with a vision
'n Skool waar ons speel-speel leer van waardes en baie meer. George Preprimary School is committed to a holistic approach to attain quality education through stimulating thinking, by teaching imaginatively and using as many senses as possible through activities such as movement, music, art and drama in an effort to accomplish a balanced development of the child's body, mind and spirit.

This among other things include the nurturing and development of:
* The child physically
* A strong sense of security and belonging
* Self-confidence
* A positive self esteem
* Independence
* A sense of purpose
* Well developed social skills
* Social tolerance
* Independent and creative thinking skills
* Life skills - to enable your child to cope comfortably and responsibly with challenges of everyday life.

Photos from George Preprimary School's post 21/05/2021

😀Did you know you can link your Woolworths card to your MySchool MyVillage MyPlanet card?

Simply click on the link below and follow a few easy steps!
http://www.myschool.co.za/cardholders/link-your-woolworths-card
💛Every swipe counts!

12/05/2021

Stand a chance to WIN with MySchool MyVillage MyPlanet 🤩

All you need to do, is keep on swiping your MySchool MyVillage MyPlanet or linked Woolies card or linked Builders card at our national retail partners, in store or online. Every swipe is an entry!
The competition closes 24 June 2021.
Ts and Cs apply.

Stand a chance to WIN with MySchool MyVillage MyPlanet 🤩

All you need to do, is keep on swiping your MySchool MyVillage MyPlanet or linked Woolies card or linked Builders card at our national retail partners, in store or online. Every swipe is an entry!
The competition closes 24 June 2021.
Ts and Cs apply.

05/05/2021

Vir die Wêreld is jy net iemand
Maar vir Iemand, is JY die Hele Wêreld 🥰

Vir die Wêreld is jy net iemand
Maar vir Iemand, is JY die Hele Wêreld 🥰

06/04/2021

Mamma wil graag herfsblare hê...🥰

Mamma wil graag herfsblare hê...🥰

Photos from George Preprimary School's post 05/04/2021

Julle is beter as die beste! Baie dankie vir harde werk om die dag so spesiaal vir die kinders te maak.

Photos from George Preprimary School's post 05/04/2021

Kreatiwiteit seëvier!

Photos from George Preprimary School's post 05/04/2021

Trots op elke Mamma en Pappa vir hulle moeite met die hoede. Dit was pragtig!

Photos from George Preprimary School's post 05/04/2021

Paashoedparade 2021

Photos from George Preprimary School's post 05/04/2021

Easter Hat Parade 2021

Photos from George Preprimary School's post 05/04/2021

Paashoedeparade 2021

24/02/2021

Christo, Malan, Bobby en Olivia op pad om ballonne uit te deel.

Christo, Malan, Bobby en Olivia op pad om ballonne uit te deel.

Photos from George Preprimary School's post 24/02/2021

Gr R-maats van GPP deel ballonne uit by Loerieland Speelskool en Babasorg en Besige Lyfies.

24/02/2021

Hierdie drie GPP maats het die meeste lootjies verkoop. Baie geluk aan Owen Gerber, Liam Barnard en Waldo J v Rensburg. Baie dankie aan al die ondersteuners!

Hierdie drie GPP maats het die meeste lootjies verkoop. Baie geluk aan Owen Gerber, Liam Barnard en Waldo J v Rensburg. Baie dankie aan al die ondersteuners!

24/02/2021

Baie geluk aan mnr Eric Steyn, wat die ROMANTIESE PIEKNIEK vir 2 by Botlierskop Private Game Reserve gewen het. Hier neem Simon en sy Mamma die prys namens Oupa in ontvangs.

Baie geluk aan mnr Eric Steyn, wat die ROMANTIESE PIEKNIEK vir 2 by Botlierskop Private Game Reserve gewen het. Hier neem Simon en sy Mamma die prys namens Oupa in ontvangs.

21/02/2021

Tannie Dinah, baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n geseënde nuwe lewensjaar wees.

Tannie Dinah, baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n geseënde nuwe lewensjaar wees.

Photos from George Preprimary School's post 21/02/2021

GPP maats en personeel besoek Klouterwoud en Wonderland

Photos from George Preprimary School's post 21/02/2021

Everyone is happy to be back at school!

21/02/2021

Die Rooiklas is die wenner van die Valentynsdagkompetisie. Baie geluk aan juf Marelize en die maats. Trots op julle harde werk.

Die Rooiklas is die wenner van die Valentynsdagkompetisie. Baie geluk aan juf Marelize en die maats. Trots op julle harde werk.

George Preprimêr 1ste met robotika 18/02/2021

George Preprimêr 1ste met robotika

Hoe rooier hoe mooier! GPP lê die grondslag vir die toekomstige leiers van ons land.

George Preprimêr 1ste met robotika GEORGE NUUS - Rekenaars en tegnologie is die...

Photos from George Preprimary School's post 15/02/2021

Hoe rooier hoe mooier! Almal geniet die heerlike warm dae.

Photos from George Preprimary School's post 15/02/2021

Friday is Fun day at GPP. Cupcakes = fun and games!

Photos from George Preprimary School's post 15/02/2021

MySchool MyVillage MyPlanet cards are now available via the mobile App on your Google PlayStore.

A helpful tip: If you take a screenshot of your MySchool MyVillage MyPlanet card & save it on your mobile phone, you will always have your virtual card on hand (without having to go into the MySchool App)

15/02/2021

Juf Thea, baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n geseënde nuwe lewensjaar wees.

Juf Thea, baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n geseënde nuwe lewensjaar wees.

George Preprimary School updated their info in the about section. 09/02/2021

George Preprimary School updated their info in the about section.

George Preprimary School updated their info in the about section.

09/02/2021

Welkom terug! Die maats is almal baie opgewonde om by die skool te wees.

Welkom terug! Die maats is almal baie opgewonde om by die skool te wees.

20/01/2021

Baie geluk juf Martie met jou verjaarsdag! 🥳

Baie geluk juf Martie met jou verjaarsdag! 🥳


17/01/2021

How to replace your lost or stolen card

17/01/2021

Vir al die wonderlike Mammas... moenie so hard wees op jouself nie.

Ek is net 'n dood gewone juffrou, wat elke dag foute maak en elke dag iets leer. Ek is als behalwe perfek...... Ek's 'n mens net soos jy.

As ek so in my klas rondkyk, kan ek nie vir jou sê watter kind eerste gekruip het of watter kind voor een kon loop nie of wie op 20 mnde al in sinne kon praat nie. Ek kan jou ook nie sê watter kind is geborsvoed en wie het bottel gedrink nie. Wie het die beste Nan gekry of was op Nido nie.

Ek weet nie wie was koliek babas nie. Ek weet nie watter kinders se mammas hulle gelos het tot hul hulself aan die slaap gehuil het nie. Ek weet nie watter kinders 24uur van die dag aan hulle ma vasgeklou het nie. Ek weet nie wie slaap nog saam met hul mamma en pappa in die bed nie. Ek weet nie watter kinders voor 6jr al aan 'n klomp buite aktiwiteite deel geneem het nie. Swem, gimnastiek en die lys is baie lank!

Wat ek wel sien is kinders wat by hul huis geliefd en veilig voel. Ek sien gelukkige kinders. Ek weet wie gooi nog krismis beddens en kyk fliek saam met hul kinders. Wie eet nog as 'n gesin saam. Ek kan sien wie koester nog goeie maniere by die huis. Ek kan sien wie het 'n vaste roetine by die huis. Ek kan sien watter kinders doen huistakies soos bed opmaak. Ek kan hoor hoe jy met jou kind praat deur hoe jou kind met my en ander praat. Ek kan sien wie nog aan sprokies blootgestel word. Wie nog kinders kan wees en waar die paashaas, tandemuis en kersvader welkom is. Wie nog gebedjies opsê voor hulle gaan slaap...

As ek na my liefiekinders kyk, sien ek nie hul mylpale nie. Ek sien wie hulle is: ek sien hul hart en ek sien jou as ouer in hulle. Ek sien al die liefde wat jy vir jou kind gee.

Ons is veronderstel om tydens oueraande te praat oor assessering en akademiese vordering. Tot ek eendag 'n ma gehad het wat my in die oë gekyk het en vir my gesê het: 'Ek is nie bekommerd oor my kind se klanke, lees en wiskunde en punte nie, my kind sal daar kom. Ek wil weet ... hoe gaan dit met my kind as mens as individu? Is my kind vriendelik? Sluit my kind ander in as hulle speel? Deel my kind? Is my kind gelukkig?” Dit het my asem weggeslaan en dit is iets wat my altyd sal by bly! Emosionele ontwikkeling is soooooo belangrik. Dit moet eers in plek wees.

Die volgende kom net weer by my op: "you can struggle for weeks to teach your child to identify colors before they are ready or you can do it in a few moments when they are ready to learn."

Moenie so hard op jouself wees nie. Wees net onvoorwaardelik lief vir jou kind. Dit is al wat hulle nodig het.

Lees, lees, lees vir jou kind! Gebruik stemme en maak lees lekker. Maak ook seker dat hulle jou sien lees. Lees maak die wêreld oop vir hulle!

Wees jy jou kind se veilige plek waar hulle hulself kan wees.

Tonne liefde
©️Zuléka Smit

10/12/2020

Kersvader het vandag by George Preprimêre Skool kom besoek aflê.


09/12/2020

Dankie aan die LEGENDS van 2020!


09/11/2020

Die skool waar ons speel-speel leer van waardes en baie meer!

20/10/2020

Maandag 5 Oktober was Internasionale Onderwysersdag! Ons onderwysers was bederf met 'n kreatiewe uitstappie na The Pottery ☕️👩‍🎨🎨🖌

06/10/2020
06/10/2020
01/10/2020

GPP spog nie net met die mooiste kinders nie, maar het beslis ook die mooiste personeel. Hier trotseer juf Deidré, juf Janke en juf Rohandy die koue en reën om sifting te doen. Julle is "legends"!

Our Story

George Preprimary School is committed to a holistic approach to attain quality education through stimulating thinking, by teaching imaginatively and using as many senses as possible through activities such as movement, music, art and drama in an effort to accomplish a balanced development of the child’s body, mind and spirit. This among other things include the nurturing and development of:
* The child physically
* A strong sense of security and belonging
* Self-confidence
* A positive self esteem
* Independence
* A sense of purpose
* Well developed social skills
* Social tolerance
* Independent and creative thinking skills
* Life skills - to enable your child to cope comfortably and responsibly with challenges of
everyday life.

Videos (show all)

Die skool waar ons speel-speel leer van waardes en baie meer!
RAAISELS MAAK TUISBLY SOMMER LEKKER
HOMEWORK WITH MUM IN THE KITCHEN
PATTERNS
INSEKTE
SPOGGERIG IN ROOI!
OU WINTER!
INSEKTE
FRANSE SONBESIE
LADYBUG
G***T VAN DER POEL

Telephone

Website

georgepreprimary.co.za

Address


91 Mitchell Street
George
6529
Other Elementary Schools in George (show all)
George Little Farm Remedial School George Little Farm Remedial School
7 Witfontein Street Heather Park
George, 6530

George Little Farm Special Needs School seeks to create a homely, loving, and nurturing learning environment for kids with barriers to learning.

Thembalethu Primary School Thembalethu Primary School
197 NELSON MANDELA BLVD
George, 6530

Eden Pre-Primary & Day Care Eden Pre-Primary & Day Care
26 Market Street
George, 6529

We are a private Pre-Primary and Day Care Centre based in George since 1996 for age groups from 1 year sold up to Grade R. We also have After Care services with transport options available from all major Primary Schools in George.

Vine Christian School Vine Christian School
143 Mitchell Street
George, 6529

Vine Christian School is a Silver Status School and has enjoyed this status consecutively since the year 2000.

Curro George Curro George
C/o Merriman And Victoria
George, 6530

Curro George is an independent primary school in George that provides high-quality education to learners from Group 3 (2 years turning 3) to Grade 3 (with higher grades phasing in annually).

Teletubbies Leer & Speel Akademie Teletubbies Leer & Speel Akademie
12 Stander Street, Bersig
George, 6530

Teletubbies waar ELKE kind sy volle potensiaal ontwikkel...

Outeniqua Primary Outeniqua Primary
Cathedral St
George, 6530

We strive to develop Outeniqua Primary to the school of excellence in the Southern Cape where every learner will be given maximal opportunities.

Laerskool George-Suid Laerskool George-Suid
C/o Laing & Meade Straat
George, 6529

Laerskool George-Suid, 'n trots Afrikaanse skool met ryke geskiedenis. Die skool is geleë tussen die pragtige Outeniquaberge en die Indiese Oseaan. #volbloedloeries

Laerskool Blanco Laerskool Blanco
Napierstraat
George, 6529

'n Doelgerigte laerskool aan die voet van die Outeniquaberge