Blancogemeente George

Blancogemeente George Adres: Napierstraat 9, Blanco, George, 6531
Kantoorure: 8:00 - 15:00 (Maandae tot Vrydae)

SABBATSondag 9 Junie 09/06/2024

https://www.youtube.com/watch?v=3dJxJPP6UOs

SABBATSondag 9 Junie Siklus3Week7Matteus 28Kids en Tieners saam die res van die Familie in erediensKom geniet ons Familie-saamwees vir tyd van Lof en Aanbidding!

07/06/2024

Matteus 28:1-15
Siklus 3 Week 7 (Sabbatsondag)

Kids en Tieners saam die res van die Familie in erediens
Kom geniet ons Familie-saamwees vir tyd van Lof en Aanbidding!

02/06/2024

Siklus3Week6
Matteus 23

https://www.youtube.com/watch?v=3NiXxsddWC0

KidsKerk Sondagoggend tydens die erediens
Tieners & Jong Volwassenes Worship aand 18:00

31/05/2024

Jy is uitgenooi na Sondag 2 Junie 9:00 se erediens
Matteus 23 - Skyn jy heilig of leef hy heilig?

KidsKerk tydens erediens
Kuier tyd na erediens
Tieners en Jong Volwassenes (±18-35) Worship aand, Sondag 17:30 vir 18:00

29/05/2024

Die drie leraars van Blancogemeente, George moedig gemeentelede aan om te kom stem en te bid vir vrede en versoening in Suid-Afrika 🇿🇦🙏🏻

Sondag 26 Mei Matteus 14 tot 18 26/05/2024

Sondag 26 Mei
Siklus3 Week5 Matteus 14 tot 18

YouTube Skakel:

Sondag 26 Mei Matteus 14 tot 18 Siklus3Week5Matteus 14 tot 18KidsKerk Sondagoggend tydens die erediensTieners Sondagaand 17:30 in die KuierAreaAl die Pinkster2024-Spanne na die erediens in ...

24/05/2024

Siklus3Week5
Matteus 14 tot 18
(met Belydenisaflegging)

KidsKerk Sondagoggend tydens die erediens
Tieners Sondagaand 17:30 in die KuierArea

Al die Pinkster2024-Spanne na die erediens in die kerkgebou

Photos from Blancogemeente George's post 23/05/2024

Wát ‘n vóórreg om PinksterSondag saam te vier as Blancogemeente George 🙌🏻🕊️🔥. Vanaf AsWoensdag deur Goeie Vrydag, OpstandingSondag, Hemelvaart, PinksterWeek én PinksterSondag het ons saam as GeloofsFAMILIE gehuil en gejuig en gesing en gebid en geleer en gedien. “Maak die Heilige Gees ons almal EEN in geloof” 🙏🏻🙏🏻🙏🏻.

Foto’s:
Doopviering met die kinders: “Jesus het my lief!”
Doop van Mila-né van Wyk
Pinksterweek afsluiting

PINKSTERFEES 2024 FamilieNagmaal S3W4 19/05/2024

PINKSTERFEES 2024 FamilieNagmaal S3W4 🥖🍷

Op hierdie PinksterSondag herdenk ons die uitstorting van die Heilige Gees (Handelinge 2) met die twee sakramente (heilige handelinge van God): doop en nagmaal. Ons kyk ook na Johannes die Doper se vervulling met die Gees (voor geboorte - Lukas 1), sy geloof maar ook twyfel - en na aanleiding daarvan Jesus se aansporing tot geloofsdade (Matteus 11).

YouTube skakel:

PINKSTERFEES 2024 FamilieNagmaal S3W4 Op hierdie PinksterSondag herdenk ons die uitstorting van die Heilige Gees (Handelinge 2) met die twee sakramente (heilige handelinge van God): doop en nagma...

17/05/2024

Kom vier PINKSTERFEES met ‘n FAMILIEnagmaal 🍷🥖
Sondagoggend 09:00.

Kids & Tieners is saam met ouers in erediens vir FamilieNagmaal
Tieners Sondag aand 17:30 in KuierArea

Kuier saam na die erediens ☕️

Almal is welkom 🤲🏻

Pinkster Donderdagaand (Siklus 3 Week 3) 16/05/2024

Pinkster Donderdagaand (Siklus 3 Week 3)
Chris Malan fokus vanaand op:

▪ Matteus 4:19; 5:13; 9:37. (Bôkkom, Bôkkom, Bekeer!)
▪ Matteus 26:31-35,69-75 (Hoe’s jou liefde, Chris?)

YouTube Skakel:

Pinkster Donderdagaand (Siklus 3 Week 3) Chris Malan fokus vanaand op:▪ Matteus 26:31-35,69-75 (Hoe’s jou liefde, Chris?)▪ Matteus 4:19; 5:13; 9:37. (Bôkkom, Bôkkom, Bekeer!)

Pinkster Woensdagaand (Siklus 3 Week 3) 15/05/2024

Pinkster Woensdagaand (Siklus 3 Week 3)
Chris Malan fokus vanaand op:

▪ Matteus 6:25-34 (“Ek soek ‘n strawberry milkshake” klink vir my so lelik…!)
▪ Matteus 11:28-30 (Om fiets te ry met Leerbaar, Beskikbaar, Dáár!)

YouTube Skakel:

Pinkster Woensdagaand (Siklus 3 Week 3) Chris Malan fokus vanaand op:Matteus 6:25-34 (“Ek soek ‘n strawberry milkshake” klink vir my so lelik…!)Matteus 11:28-30 (Om fiets te ry met Leerbaar, Beskik...

Pinkster Dinsdagaand (Siklus 3 Week 3) 14/05/2024

Pinkster Dinsdagaand (Siklus 3 Week 3)
Chris Malan fokus vanaand op:
▪ Matteus 16:24-26 (Ja sê vir dissipelskap is toe nie so maklik soos bladskud nie… dit vra toe kwaai rek-en-strek!)
▪ Matteus 19:16-26 (Gaan jy terug kom, kaptein?)

YouTube Skakel:

Pinkster Dinsdagaand (Siklus 3 Week 3) Chris Malan fokus vanaand op: ▪ Matteus 16:24-26 (Ja sê vir dissipelskap is toe nie so maklik soos bladskud nie… dit vra toe kwaai rek-en-strek!)▪ Matteus 19...

Photos from Blancogemeente George's post 14/05/2024

MOENIE UITMIS NIE!

Kom deel in Pinkster 2024 om 18:30
Chris Malan deel God se storie met insiggewende perspektiewe uit Matteus.
Kom deel in momente van Lofprysing&Aanbidding, Getuienisse (God se storie in lidmate se lewens), SaamBid as gemeente en lekker SaamKuier (daar is fantastiese sop en brood)
NB: Onthou die amazing KidsPinKster in die kerksaal!

“…vir die gemeente deur die gemeente “

Pinkster Maandagaand (Siklus 3 Week 3) 13/05/2024

Pinkster Maandagaand (Siklus 3 Week 3)
Chris Malan fokus vanaand op:
▪ Matteus 26:6-13 (Hoe lyk my worship?)
▪ Matteus 26:6-13 (Jesus… tuis in die Huis van Ellende.)

YouTube Skakel:
https://www.youtube.com/watch?v=JGGrQI_zSpo

Pinkster Maandagaand (Siklus 3 Week 3) Chris Malan fokus vanaand op: ▪ Matteus 26:6-13 (Hoe lyk my worship?)▪ Matteus 26:6-13 (Jesus… tuis in die Huis van Ellende.)KidsPinkster tydens die erediens...

George Gebou Tragedie 1 week later klokkespel 13/05/2024

https://youtu.be/jrXqLRBtSNk?feature=shared

George Gebou Tragedie 1 week later klokkespel Blancogemeente George se kerkklok 14:08 tot 14:09 🙏🏻🙏🏻🙏🏻OOMBLIK VAN STILTE 14:09 - Victoria Straat Ramp'n Daad van solidariteit om diegene wat dood is ...

13/05/2024

OOMBLIK VAN STILTE 14:09 - Victoria Straat Ramp

Versoek deur George Municipality/GRDM JOC

To the residents of George and all of South Africa, we humbly request your participation in observing a moment of silence today at precisely 14:09.

This act of solidarity is a poignant gesture to honour those who perished and to extend our heartfelt support to the families affected by this tragedy.

🙏🏻🙏🏻🙏🏻 Blancogemeente George George Herald George Municipality

Pinkster Sondagaand (Siklus 3 Week 3) 12/05/2024

Pinkster Sondagaand (Siklus 3 Week 3)
Chris Malan fokus vanaand op:
So’si boom, so’si tempel, so’si mense!
▪ Matteus 21:12-22
Op my klaar’ste, leegste, op’ste!
▪ Matteus 5:1-3

YouTube Skakel:

Pinkster Sondagaand (Siklus 3 Week 3) Chris Malan fokus vanaand op: So’si boom, so’si tempel, so’si mense!▪ Matteus 21:12-22 Op my klaar’ste, leegste, op’ste!▪ Matteus 5:1-3KidsPinkster tydens d...

Siklus 3 Week 3 Pinkster Afskop 12/05/2024

Siklus 3 Week 3* Pinkster Afskop
Ons begin vanoggend saam met Chris Malan met Pinkster 2024
- vir die gemeente deur die gemeente

YouTube skakel:

Siklus 3 Week 3 Pinkster Afskop Ons begin vanoggend saam met Chris Malan met Pinkster 2024- vir die gemeente deur die gemeente -Kidskerk tydens die erediensSaamKuier na erediensTieners skak...

10/05/2024

Pinkster 2024

Kom sing saam, luister na God se Woord, deel in ander se getuienisse, bid saam en konnek met ander kinders van God!

Pinkster begin Sondagoggend (9:00) en dan elke aand Sondagaand tot Donderdagaand (18:30).

Tieners deel van Pinkster in eredienste

Kidskerk Sondagoggend tydens die erediens
Ouers - onthou daar is ook elke aand ‘n KidsPinkster in die Kerksaal (selfde tye soos hierbo)

Photos from Kaapkerk's post 09/05/2024
09/05/2024

Gebed vir George

VaderSeunHeiligeGees

Te midde van rampe en oorloë, trauma en onrus wêreldwyd - kniel ons vandag voor U as genade-bedelaars. Ons aanbid U as Immanuel, die Vredevors en Vertrooster in ons midde.

U weet, hier in George in die pragtige Suid-Kaap is ons geruk deur die tragedie toe daardie gebou Maandag ineengestort het op 81 werkers. Ons d**k terug aan die verhaal van ‘n aantal mense wat op soortgelyke wyse gesterf het in die tragedie van die Toring van Siloam (Luk 13:4). Jesus herinner daar die mense van sy tyd aan hulle eie gebrokenheid en weerloosheid en roep hulle op tot bekering. Ja Here, ons wil ook dieselfde boodskap vir ons toeëien en ons verootmoedig voor U. Raak ons aan, reinig ons en bring vertroosting en genesing in en deur ons.

Ons bring elkeen wat geraak word deur hierdie tragedie in gebed na U toe. Ons bid vir die familie van die slagoffers, vir hulle wat gered is, vir hulle wat nog vasgekeer is, vir familie wat nog in spanning aan hoop vasklou, die kollegas en maatskappye geraak asook elkeen van die noodwerkers en hulpverleners. Dankie dat ons deel kan wees van ‘n gemeenskap met oop hande vir hulle in nood.

Here, ons waardeer opnuut die kosbare geskenk van die lewe. Dankie dat daar in U altyd hoop is, vir vandag maar ook vir die ewigheid.

In Jesus Naam
Amen

(8 Mei 2024 - Francois Mulder)

08/05/2024

Gebed vir George (8 Mei 2024)

VaderSeunHeiligeGees

Te midde van rampe en oorloë, trauma en onrus wêreldwyd - kniel ons vandag voor U as genade-bedelaars. Ons aanbid U as Immanuel, die Vredevors en Vertrooster in ons midde.

U weet, hier in George in die pragtige Suid-Kaap is ons geruk deur die tragedie toe daardie gebou Maandag ineengestort het op 75 werkers. Ons d**k terug aan die verhaal van ‘n aantal mense wat op soortgelyke wyse gesterf het in die tragedie van die Toring van Siloam (Luk 13:4). Jesus herinner daar die mense van sy tyd aan hulle eie gebrokenheid en weerloosheid en roep hulle op tot bekering. Ja Here, ons wil ook dieselfde boodskap vir ons toeëien en ons verootmoedig voor U. Raak ons aan, reinig ons en bring vertroosting en genesing in en deur ons.

Ons bring elkeen wat geraak word deur hierdie tragedie in gebed na U toe. Ons bid vir die familie van die slagoffers, vir hulle wat gered is, vir hulle wat nog vasgekeer is, vir familie wat nog in spanning aan hoop vasklou, die kollegas en maatskappye geraak asook elkeen van die noodwerkers en hulpverleners. Dankie dat ons deel kan wees van ‘n gemeenskap met oop hande vir hulle in nood.

Here, ons waardeer opnuut die kosbare geskenk van die lewe. Dankie dat daar in U altyd hoop is, vir vandag maar ook vir die ewigheid.

In Jesus Naam
Amen

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Verkiesing 2024
Blancogemeente George se kerkklok 14:08 tot 14:09 🙏🏻🙏🏻🙏🏻
TOUR DE FARM 🚲🏃🏻‍♂️Kom beleef die plaaspaaie vanaf Blanco tot Geelhoutboom en verder, Saterdag 27 April. Wegspring @ 4 B...
Paasnaweek 2024 @ @Blancogemeente George 🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Laerskool Blanco 𝐎𝐔𝐁𝐎𝐒 𝐌𝐓𝐁 𝐂𝐇𝐀𝐋𝐋𝐄𝐍𝐆𝐄
Kersfees 2023 🙌🏻🙌🏻🙌🏻“Stille Nag” tydens eerste én tweede diens @Blancogemeente George @francois_mulder https://youtu.be/...
08:00 Saterdag oggend en alles was gerééd vir 2023 se Spens-Bistro # Oorvloed #oorvloediggeseënd
DOENgeloof🫱🏻 leefGEWOONTE S7W2
VREDE שָׁלוֹם
LeefGEWOONTE S5W2 W@&!#DE https://youtu.be/erATzx3WtJs
Blancogemeente George leefGEWOONTE S5W1 VROUE: Ons celebrate hierdie week die vroue om ons en bid vir hulle!
LeefGEWOONTE S4W5Kom ons bid 🙏🏻https://youtu.be/c4Tamj4IRCw

Telephone

Address


9 Napierstreet, Blanco
George
6531

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 10:00
Other Religious Organizations in George (show all)
Hope Family Church Parkdene Hope Family Church Parkdene
2 Ballots Street, Ballotsview
George, 6529

A life-giving church under Hope Church George! ⏰ Meeting every Sunday at 9am or 10:30am 📍At Parkdene High School Everyone is welcome! 🤗 #SoOthersMayLive

WOMB Ministry NPC WOMB Ministry NPC
78 River Avenue
George

Women On The Move Breaking barriers (WOMB) -Upliftment and Empowerment of Women -Community outreach

Die Bybel Die Bybel
George, 6530/6529

Bible Guide.

Doxa Deo George Doxa Deo George
Courtenay Street, Eastern Ext
George, 6529

Doxa Deo fokus daarop om die mense van die George omgewing, te bedien en te bemagtig om die Tuinroete (saam met al die ander lewegewende gemeentes) te verander na 'n plek waar God ...

House Of Grace International Ministries House Of Grace International Ministries
3221 Ntaka Street George ( WC )
George, 6529

A church where nations worship together under one roof! Children matter to us as they matter to God,

New Life In Christ Ministry George New Life In Christ Ministry George
George, 6529

New Life In Christ Ministry is a religious organization that is based in George under Bishop Williams

Donations for Church ORGAN Donations for Church ORGAN
Kwartel Street
George

Anglican Church, Diocese of George South Africa

New Temple AOG New Temple AOG
Olympic Street, Pacaltsdorp
George, 6529

MISSION We are a church, based in George, which aims to impact the local church and the community through: Effective Outreach; Projects and Programmes; Various target Driven Minis...

CGIM Ministries George Western Cape CGIM Ministries George Western Cape
5183 Zone 9 Thembalethu
George, 6530

Our ministry is equipped with the Grace for accurate prophecies and the anointing for deliverance .We are Bible-believing ministry and are Spirit led, we preach undiluted Word of ...

Bergsig Jeug Bergsig Jeug
George, 6529

'n Plek waar tieners kan groei, meer leer van God en vriende maak. Jesus liefde en Jesus aksies!

Sy genade is vir my genoeg Sy genade is vir my genoeg
George, 1978

God sal deur kom vir jou glo in Hom en Hy sal voorsien

New Zion Church, Brakpan Town New Zion Church, Brakpan Town
593 Prince George
George

Lifting up Jesus, Loving people and reaching our world