Bethel Gastehuis
Bethel is a cosy, up-market Establishment. 5 Self Catering Units or B&B Accommodation in the heart o

Vic Bay stands out as a cherished and highly favoured beach in George. It offers an ideal setting for both swimming and surfing, ensuring a fantastic day out for families.

The estate is like the artist, the cultivar is like the album and the bottle of wine is like the song.
Visit Donegal Wines for wine tastings and pairings.
Mon – Fri: 9AM – 5PM
Weekends: 12AM – 5PM
Contact: 083 448 8869
Donegal Estate, Victoria Bay, George

The Old Toll House is situated near the foot of the Montagu Pass, approximately 2km from the modern Outeniqua Pass which serves as the main road to Oudtshoorn. It was declared a National monument in 1972 and serves as a wonderful reference for the history of the area.
Definitely worth the trip to soak up the majestic mountains, and the history.
With the spell of cold weather, we are experiencing, it’s the perfect place to visit and enjoy pancakes served with coffee and condensed milk.
We love having our guests stay with us! please remember to leavr us a review on booking.com or tripadvisor if you have not already done so.
Do you need Vitamin Sea
Come Visit Bethel Gastehuis

Another happy guest!
Bethel B&B and Selfcatering on TikTok Check out Bethel B&B and Selfcatering's post.

Great Excitement ...
Thank you Easy Photo Books.co.za for the printing of our Info Books Bethel Gastehuis

All things, Garden Route Episode 2 In this epsiode we visit Heroldsbay, see what the Garden Route Food Pantry is up to and go for a hike in the Outeniqua mountains.

Take a moment
Reflect
And be thankful for this day that we celebrate!
Happy Mothers day to all our special moms.

Meet your Hosts: Brandt & Ulene Visser
Hensu Aluminium & Glass Swd
Brandt Visser



Thank you to all our loyal customers. We value your support.
Booking.com
WATERBEPERKINGS
Noodtariewe sal onmiddellik geïmplementeer word, soos gepubliseer in die jaarlikse tariewelys, soos per 2A, en per kategorie van verbruiker;
Noodtariewe sal tot stand kom na kennis daarvan vir ‘n tydperk van hoogstens twee weke voor die implimenterings datum, en volgens die bepalings van Artikel 4 van die Waterdienste-verordening om die Gebruik van Water te Beperk;
Elke huishouding sal beperk word tot 15kl/maand;
Ander verbruikers, besighede en die vermaaklikheidsbedryf sal verbruik met 15% van die gemiddelde verbruik oor die vorige 6 maande verminder. Versuim om te voldoen sal lei tot ‘n boete soos gepubliseer in die jaarlikse Tariewelys;
Nywerhede sal verbruik met 10 % van hul gemiddelde verbruik oor die vorige 6 maande verminder. Versuim om te voldoen sal lei tot ‘n boete soos gepubliseer in die jaarlikse Tariewelys;
Vloeibeheertoestelle moet geïnstalleer word waar bogenoemde perke oorskry word. Behalwe vir ‘n geregistreerde Deernis huishouding, sal die koste van die installasie van die oortreder verhaal word;
Die openbare bewusmakingsveldtog sal verskerp word;
Verbruikers sal fyn gemonitor word, en diegene wie nie ag slaan op die beperkings sal geïdentifiseer word;
Tuine mag enige tyd van die dag met slegs gieters of emmers natgemaak word;
Enige persoon wat hierdie beperkings oortree is skuldig aan ‘n misdryf en is, by skuldigbevinding, aanspreeklik vir ‘n boete soos gepubliseer in die jaarlikse tariewelys, of strafbaar met ses maande gevangenisstraf;
Sekondêre oortreders sal aanspreeklik wees vir ‘n bykomende boete soos gepubliseer in die jaarlikse Tariewelys;
Tuinroete Distrik Munisipaliteit Rampbestuur sal genader word, en versoek word om Provinsiale Rampbestuur in kennis te stel van die situasie en te versoek dat ondersteuning verskaf word, waar nodig;
Noodprosedures kan gevolg word, waar wetgewing dit toelaat, bv. met die verkryging van goedere en dienste, aanstelling van personeel/diensverskaffers;
‘n Finansiële taakspan sal saamgestel word om verbruik te monitor en hoë verbruikers te identifiseer;
‘n 24-uur klagtelyn is reeds in plek waar die publiek oortreders kan aanmeld, by 0800 424 477;
Die Raad word versoek om politieke ondersteuning te bied.
Die 2022/23-Tariewelys maak voorsiening vir boetes soos na verwys in die bogenoemde beperkings, soos volg:
Waterbeperkings: Erkenning van skuld boetes is in ooreenstemming met Artikel 6, gelees met artikel 4 van die Waterdienste-verordening om die Gebruik van Water te Beperk, en SOOS PER LANDDROS TARIEWE.
Eerste gratis 6kl per maand slegs vir residensiële huishoudings;
Alle residensiële verbruik, en besighede wat minder as 100kl/maand verbruik, moet volgens die tariewe hieronder gehef word.
Alle ander verbruikers sal 1,5 x die watertarief soos gepubliseer in die jaarlikse tariewelys gehef word.
Die maksimum toelaatbare residensiële verbruik word verminder tot 15 kl / huishouding / maand.
Verbruik per maand Huishoudelik: Deernis Huishoudings: Nood Tarief
(1400)
A
Huishoudelik: Nood Tarief
(1401)
A
Nywerhede / Besighede met verbruik 6-15kl R19,44 /kl R19,44 /kl R19,44 /kl
> 15-20kl R25,28 /kl R25,28 /kl R25,28 /kl
> 20-30kl R39,18 /kl R39,18 /kl R37,93 /kl
> 30-50kl R68,55 /kl R68,55 /kl R45,50 /kl
>50kl R137,07 /kl R137,07 /kl R52,33 /kl
ALLE ANDER VERBRUIKERS: Gepubliseerde tarief x 1.5
Gebiede met hoë waterdruk en/of hoë verbruik sal geïdentifiseer word vir die installering van drukvermindering- en/of vloeibeheer meganismes, insluitend individuele eiendomme in die geval van oortredings van die waterbeperkings. Die koste van die toestel en die installering daarvan sal van die oortreder verhaal word, behalwe vir geregistreerde Deernis huishoudings waar toestelle gratis geïnstalleer sal word.
Op eiendomme waar van eie water gebruik gemaak word, bv. vanaf ‘n boorgat of reënwatertenk moet ‘n duidelike kennisgewing met die woorde “EIE WATER” op die eiendom vertoon word.
Bogenoemde waterbeperkings en nood watertariewe van toepassing wees vanaf die datum van finale publikasie. .
Die publiek word hiermee uitgenooi om hul kommentaar aan Me Sam Gcagcaso te verskaf by [email protected] of om handgeskrewe voorleggings te lewer aan die Direktoraat: Siviele Ingenieursdienste, Ou Stadsaal, hoek van York- en Markstraat, GEORGE, of aan die naaste area kantoor.
Alle kommentare moet teen 16h30 op Maandag 12 Desember 2022 ingedien word.
Alle kommentare sal oorweeg word voordat die finale Waterbeperkings deur die Raad van die George Munisipaliteit goedgekeur word.
Die samewerking van alle verbruikers van munisipale water is noodsaaklik en word opreg waardeer.
Rapporteer oortredings van die huidige Waterbeperkings by 0800 424477 – boetes geld.
Rapporteer alle waterlekke by 044 801 9262/66 of N/u 044 801 6300.
Waterlekke kan ook by jou naaste Areakantoor of Thusong-sentrum aangemeld word, per e-pos aan [email protected] gestuur word of via die Munisipale App

Bush Lapa Desember Konsertreeks 2022.
Kaartjies binnekort beskikbaar.
Ons hoop julle is gereed vir die grootste Afrikaanse Musiekfees van 2022. Sien jou daar.



Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Contact the hotel
Telephone
Address
9 Barnard Street
George
6530
Glenwood Avenue
George, 6530
This beautiful country lodge with majestic oaks and sprawling lawns, conveniently situated only 3km
Standerstreet 17
George, 6529
a stunning bed and breakfast, where u can rest near the mountain in a peacefull town; George
George
A luxury family owned vacation home on the Fancourt Golf Course in George.
4 Church Street
George, 6529
Acorn Guest House is a welcoming residence located in the heart of the Garden Route! A true gem in t
23 Morning Glory Street
George, 6529
Boutique Hotel’s, Luxury accommodation, Distinguished dining options, Prestige meeting facilities.
227 Buffelsdrift, Glentana
George, 6535
We are situated on a farm in Glentana, George. We offer self catering accommodation to our guests.
George, 6529
Arabella's Airbnb is situated in George. Affordable prices! Self catering and we are pet friendly 🐕
Beach Road, Hansmoeskraal
George, 6529
Self Catering accommodation situated on 10 hectares of 180-degree seaviews. LaQueta is the ideal ba
109 Meyer Street, George East
George, 6530
Perfect for short stays. A private, self-contained unit with a Queen sized room, built-in-cupboards,
Aloe Hills 2 ERF 1106
George, 6529
Sunny holiday home located on the stunning Oubaai Golf Estate with uninterrupted views of Outeniqas
Near George Airport, R102
George, 6529
Affordable countryside accommodation for families & groups just outside George.