Christo G on AIR
Nearby media companies
Meade Street
York Street
Shamrock Place
Shamrock Place
Market Street
York Street
Hibernia Street
6529
York Street
High Street
Genesis Street
6529
Garden Route, Cape Town
Comments
Sammy B
Thank you kindly for your participation on Facebook. It's awesome to see how many share this interest.
Herewith a formal online petition to accompany the Facebook Campaign for presentation to the George Council.
We need all the possible people who wish to participate in the drags (racers) to sign the petition in order to obtain headcounts.
Spectators should also please sign the petition as public participation.
We're trying to arrange the necessary meetings with the George Council to discuss possible options, so please
sign & share with as many possible people.
Please do not agree on this page, but on the PETITION, use link.
Thank you again for your support.https://www.gopetition.com/petitions/racing-strip-in-george.html
Total Community Radio Stations in the Country : 274
THANK YOU TO EVERYONE OF OUR PARADISE FAMILY LISTENERS🙏
Christo Gawie,house hold name in any home along the Garden Route on morning radio.Christo currenly S 3hours daily!

Is jy gereed? Van af Sondag 4 September om 11:30 Kan jy elke week op Dstv kanaal 263 Cape Town TV inskakel.
Aan God al die eer.
PSALMS 126:1-2
Toe die HERE die lot van Sion verander het, was ons soos die wat droom. Toe is ons mond gevul met gelag en ons tong met gejubel;
Please like and share

Get your ticket now!!
😁😁Heartbeat FM's 8th Birthday Celebration is just around the corner! Saturday, 18 June at 16h00! Get your ticket!😁😁

Vote for your favourite Presenter | StrawPoll.com
Will each of my facebook friends just click on the link below and vote please?I need each one of your votes!Im waiting and counting on you!!
Vote for your favourite Presenter | StrawPoll.com What's your opinion? Vote now: Christo Gawie, Peter Jaftha...

Vote for your favourite Presenter | StrawPoll.com
https://strawpoll.com/polls/wby5l5YWBZA
Indien jy reeds gevote het,baie dankie.Dit lyk goed.Jy kan self die live score results sien. Kom ons vra nou ons ander vriende om ook te vote asb.Hulle kan weer hulle vriende ook vra!Lets do this!!
Vote for your favourite Presenter | StrawPoll.com What's your opinion? Vote now: Christo Gawie, Peter Jaftha...

Vote for your favourite Presenter | StrawPoll.com
Lets do this!!
Vote for your favourite Presenter | StrawPoll.com What's your opinion? Vote now: Christo Gawie, Peter Jaftha...

Photos from Parkdene SS: Amptelik's post

Photos from Christo Gawie Official's post

Photos from Christo Gawie Official's post
Het julle n lekker Kersnaweek gehad?


Olke Bolke 27 Nov 21 - Veiligheids Wenke by Christo Gawie & Chardonnae
Olke Bolke 27 Nov 21 - Veiligheids Wenke by Christo Gawie & Chardonnae Chardonnae gee belangrike veiligheid wenke vir ouers en kleuters.Chivargo is haar gas.

Goeie more.
Mag die Here vanoggend vir jou n nuwe lied gee om te sing tot Sy eer.
Padkos vir die dag.
Ps 86:15 "Maar U, Here, is 'n barmhartige en genadige God, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou."
Johan se ma het hom gevra om 'n paar goed te koop oppad terug van die skool.
Hy het die items gekoop, en besluit om die geld nie te vra nie, maar eerder om n briefie vir haar te los.
Ma skuld Johan:
Brood R 14.00
6 Eiers R 19.00
2 lt Melk R 25.00
"Totaal R 58.00"
Johan het die nota op die tafel gelos. Later kry hy 'n nota wat se:
"Johan skuld ma"
Kos Gratis
Slaapplek Gratis
Liefde Gratis
Versorging Gratis
"Totaal geen"
Johan het sy ma se nota gelees, en het bewoe geraak. Hy is na die kombuis en het sy ma omhels en gesoen.
“Ons liefde is bo alles."
Party dae voel ons dalk alleen en wanhopig. Ons sukkel, al lees ons Bybel verse oor en oor van God se liefde, sukkel ons met die diepe ontvang van God se liefde vir ons.
Ons voel dalk dat ons goed moet presteer vir God om ons meer lief te hê, of ons probeer iets bereik om Sy liefdevolle hand en goedkeuring te verdien.
Joh 16:27 "want die Vader self het julle lief, omdat julle My liefgehad en geglo het dat Ek van God uitgegaan het."
God se liefde vir ons wankel nooit nie. Ons werke en dade word gedoen omdat ons 'n verhouding met God het, nie omdat ons meer liefde verdien nie.
God het ons eerste liefgehad en Sy liefde getoon toe Hy Sy enigste Seun Jesus Christus gestuur het om vir ons te sterf. Ons het almal het te kort geskiet en verdien nie so 'n liefde nie, maar God gee dit verniet ten spyte van ons mislukkings.
Dit is waar die geloofsreis begin: verstaan dat God ons liefhet. As ons nie 'n versekering van God se liefde het nie, sal ons geloofsreis nie lank duur nie.
Die grootste gebod is om Hom lief te hê met jou hele hart, siel, verstand en krag.
Here Jesus seen die persoon wat hierdie boodskap lees en bewaar hulle asseblief teen die aanslae van die bose.
Liefdevolle dag almal❤
Voorspoed vir die nuwe week jule!xx

Photos from Christo Gawie Official's post

Photos from Christo Gawie Official's post
God het geen voorstelle nodig nie. Hy het deelname nodig - Freek Vermaak

Photos from Christo Gawie Media & Communication's post

Radio-legende word stil
Radio-legende word stil Die bekende SAUK drama-regisseur, radio-aanbieder en aktrise Margot Luyt, is vanoggend in die ouderdom van 73-jaar oorlede. Volgens haar gesin was Luyt Vryda...

Namens die prinsipaal en personeel van Parkdene Sekondêr wil ons, ons innige mee gevoel aan die Scheepers familie, Heidedal se personeel en Borchards gemeenskap uitspreek.
Mag die Here u in die tyd versterk en vertroos. Weet dat ons aan u d**k.
Psalm 23
RIP Mnr. I. Scheepers
President Cyril Ramaphosa addresses the nation on developments in relation to the country’s response to the Coronavirus pandemic

Pikkie met radio-program sommer baie gewild
Pikkie met radio-program sommer baie gewild TERWYL haar maatjies popspeel of cartoons kyk, skuif Chardonnae Mia Michaels-Gawie op ’n Saterdagoggend by ’n radiostasie agter die mikrofoon in.

UPDATE: 20 DECEMBER - Caren Odendal, who went missing after she was apparently taken to a Covid treatment facility in the area, has been found. She is unharmed and receiving treatment at the George Provincial Hospital.
----‐---------------------------
ORIGINAL POST - Caren Odendal from George has been missing since she was apparently taken by ambulance to a Covid treatment facility in Mossel Bay on Thursday 17 December. However, she never arrived and the last time her family heard from her was when she sent them a voice note on the day. Her phone has been off since and she is nowhere to be found.
She was last seen wearing a black denim and a black shirt. She had a blue and white bag with her.
Anyone with information is asked to contact
062 3353 432 / 061 687 5415 / 065 865 6575

Garden Route Radio Online
Garden Route Radio Online First ever online station for Garden Route!We broadcast from George South Africa on certain days and times.Please follow our page to see our on air times!we also write all our contact details on our page,simply search Garden Route Radio ONLINE!You may also submit your favoure music...

Victoria Wes Korrektiewe Sentrum
Hart - roerende persoonlike ware getuie,wat ek gegee het Woensdag oggend in die Victoria Wes gevangenis.Dit het myself in trane gehad tydens daardie geleentheid..asook die hele gevangenis en korrektiewe beamptes.
Dit word more middag uitgesaai op radio..jy kan ook enige tyd na dit luister hier...
https://iono.fm/e/948701 of gaan na www.baasraak.tv (App is ook op playstore BAASRAAK NOU )click op Luister Aanlyn na potgooi programme.
Die span is intussen terug in George en het alreeds twee ope lug dienste hier gehou - Pacaltsdorp gister vroeg aand en vanaand Parkdene.More oggend is die span in Rosemore - Beer straat langs viswinkel,en more middag word daar aangedoen by Rheenendal.Die Baasraak nuwe radio/tv ateljee is byna gereed vir uitsendings - ons sal moontlik hierdie komende week aanlyn tv uitsendings vanuit dit doen.
Volgende naweek is die Baasraak Vroue - Been aan die beweeg met konferensie by verskillende plekke...ek sal more of so skryf waar presies - maak seker jy mis dit gladnie!
Die week na dit of so...maak die span reg om kort reeks dienste by Ashton te doen.Waneer daardie omgewing bedien word,word daar gepoog om die gevangenisse in dardie streek ,tot Pollsmoor, binne te gaan om lig te werp op siele vir wie dit donker lyk.Lig oorheers duisternis...te alle tye..maar indien geen lig...oorheers duister.
Hou ons in gebiede geliefdes!
Victoria Wes Korrektiewe Sentrum Baasraak Span bedien by Victoria Wes Korrektiewe Sentrum in die Noord Kaap.

Photos from Premier Alan Winde's post

Heartbeat FM BREAKFAST WITH CHRISTO GAWIE ON AIR NOW

Photos from National Institute for Communicable Diseases's post

Photos from National Institute for Communicable Diseases's post

Photos from SABC News Western Cape's post

UPDATE: A total of 24 224 tests were conducted in the last 24 hours, with 3398 new cases. Regrettably, we report 225 more related deaths bringing the total number of deaths to 12 843. Click the link to view the full report https://www.nicd.ac.za/latest-confirmed-cases-of-covid-19-in-south-africa-21-aug-2020/

Photos from Heartbeat FM's post

UPDATE: A total of 16 457 tests were conducted in the last 24 hours, with 2879 new cases. Regrettably, we report 259 more related deaths bringing the total number of deaths to 11 010. Click the link to view the full report https://www.nicd.ac.za/latest-confirmed-cases-of-covid-19-in-south-africa-12-aug-2020/

Photos from National Institute for Communicable Diseases's post

Photos from Premier Alan Winde's post
Videos (show all)
Category
Contact the business
Website
Address
YORK Street
George
6529
Opening Hours
Monday | 06:00 - 09:00 |
Tuesday | 06:00 - 09:00 |
Wednesday | 06:00 - 09:00 |
Thursday | 06:00 - 09:00 |
Friday | 06:00 - 09:00 |
York Street
George
Your voice in Paradise The largest community radio station in the Southern Cape Footprint - Garden
626 MASIVUSELELE Street THEMBALETHU Zone 3
George, 6530
Lolim Radio is an Internet Christian Radio Station broadcasting Devotionals, gospel music and preach