Waboomskraal Winkel, Slaghuis en Diens Stasie
Nearby grocery stores
Durbanville 7550
6530
Plantation Road
Cj Langenhoven Road George Central Province Republic of South, Cape Town
6529
6529
Francis Street, Somerset East
6530
Mini Pick 'N Pay
York Street
York Street
Market Street
Garden Route Mall
Trein Street
Nearby bakeries
Durbanville 7550
Blanco
6529
Nearby convenience stores
Waboomskraal
Oudtshoorn 6620
Witfontein Road
Witfontein Road
Wellington Street, Bodorp
Wellington Street
Nearby restaurants
Rosenhof Estate
Montagu Street
Montagu Road
Montagu Street
Blanco
Geelhoutboom Road
Nearby taxis
Kl 012 Sgandaf Section Majakaneng, Brits
6529
6530
Laing Street
Discovery Road
6529
Waboomskraal Winkel, Slaghuis, Diens Stasie en Drank winkel se doel is goeie diens teen billike prys
Ons is die trotse eienaars van Waboomskraal winkel, Drank winkel, Slaghuis en Diensstasie sedert April 2014. Ons het hard gewerk om weer kliente diens op standaard te bring en ons werk nog elke dag daaraan. Ons glo aan wedersydse respek vir mekaar en dat ons so 'n lang pad saam met mekaar kan stap. Ons het ook probeer om 'n groter verskeidenheid van kruideniersware vir mense te bied in die vermoë

Opsoek na 3 algemene werkers. Moet hardwerkend en betroubaar wees en moet bereid wees om lang ure te kan werk. Kamers vir inslaap beskikbaar. Dames sal voor keur kry. Epos kontak besonderhede na [email protected] of whatsapp jou besonderhede na 0848913505.
Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is ek verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te vra:
1. Wil jy deel wees van die groep?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van ons lede elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.

Goeie Dag,
Hier is ons weeklikse pryslys en ons maandlikse Hampers pryslyste. Ons doen gratis aflewering in George. Julle kan gerus julle bestellings na ons whatsapp op die nommers op die pryslys.
Groete,
Waboomskraal Deli

Goeie Dag,
Hier is ons weeklikse pryslys en ons maandlikse Hampers pryslyste. Ons doen gratis aflewering in George. Julle kan gerus julle bestellings na ons whatsapp op die nommers op die pryslys.
Groete,
Waboomskraal Deli

Onthou om julle bestellings te plaas voor die naweek!

Goeie Dag,
Hier is ons weeklikse pryslys en ons maandlikse Hampers pryslyste. Ons doen gratis aflewering in George. Julle kan gerus julle bestellings na ons whatsapp op die nommers op die pryslys.
Groete,
Waboomskraal Deli

Goeie Dag,
Hier is ons pryslys vir die week. Plaas gerus julle bestellings en onthou asb dat ons gratis aflewering doen in George.
Groete,
Waboomskraal Deli

So paar pryse:
Black and White Whiskey 750ml R180
Richelieu Brandy 750ml R180
Strettons Tripple Berry Gin 750ml R185
Gordon Dry Gin 750ml R165
Red Heart Rum 750ml R189
Castle Lite 6 pack R70
Black Lable 6 pack R75
Castle Lager 6 pack R75
Amarula 750ml R160
Rusthof 1 L Johannesburger R35
Rusthof 3 L Johannesburger R90
Rusthof 5L Johannesburger R140
Nog vele meer…

Goeie Dag,
Hier is ons weeklikse pryslys en ons maandlikse Hampers pryslyste. Ons doen gratis aflewering in George. Julle kan gerus julle bestellings na ons whatsapp op die nommers op die pryslys.
Groete,
Waboomskraal Deli

Goeie Dag,
Hier is ons Hampers en pryslyste. Plaas gerus julle bestellings en onthou asb dat ons gratis aflewerings doen in George.
Groete,
Waboomskraal Deli

Goeie Dag,
Hier is ons pryslys vir die week. Plaas gerus julle bestellings op Whatsapp of skakel die nommers op die pryslys. Ons doen gratis aflewerings in George.
Groete,
Waboomskraal Deli

Goeie Dag,
Hier is ons pryslys vir die week. Ons het nou hoender vlerkies en fillets ook beskikbaar. Ons doen gratis aflewering in George so plaas gerus u bestelling op Whatsapp na die nr's op die pryslys.
Groete,
Waboomskraal Deli

Goeie Dag,
Hier is ons pryslys vir die week. Onthou dat ons gratis afleweringe doen in George.
Vriendelike Groete,
Waboomskraal Deli

Goeie Dag,
Hier is ons pryslys vir die week. Onthou dat ons gratis afleweringe doen in George.
Vriendelike Groete,
Waboomskraal Deli

Goeie Dag,
Vind asb aangeheg ons pryslys en hampers vir die week. Ons doen gratis aflewering in George.
Vriendelike Groete,
Waboomskraal Deli

Goeie Dag,
Hier is ons pryslys vir die week. Plaas gerus julle bestellings vroegtydig en onthou asb dat ons gratis aflewer in George.
Vriendlike Groete,
Waboomskraal Deli

We are all CONNECTED and we are but ONE ❤️ Go within and FEEL the compassion and UNCONDITIONAL love of the POWER who keeps us alive! TOGETHER lets send this to all across the world raising the IMMUNITY collectively replacing fear with HOPE and LOVE! PRAYER and BELIEF is much more powerful than filling our hearts and bodies with fear and then hoping for the best. STAY HOME AND SEND LOVE 🙏🙏🙏 RAISE THE VIBRATION TOGETHER

Goeie Dag,
Hier is ons pryslys vir die week. Ons het ook lekker hampers so moenie vergeet om julle bestellings vroeg te plaas nie. Ons doen gratis aflewering in George.
Grote,
Waboomskraal Deli

Goeie Dag,
Hier is ons vleis en hamper pryslys vir die week. Plaas gerus julle bestellings en ons lewer gratis af in George.
Groete,
Waboomskraal Deli

Goeie Dag,
Hier is ons pryslys vir die week. Plaas gerus julle bestellings en ons lewer gratis af in George.
Groete,
Waboomskraal Deli

Goeie Dag,
Hier is ons Hampers en pryse. Bestel gerus en onthou asb dat ons gratis aflewering doen in George. Julle kan die bestelling stuur na [email protected] of Jean skakel op 084 460 8730
Groete,
Waboomskraal Deli

Goeie Dag almal,
Hier is ons pryslys vir die week. Onthou asb dat ons gratis aflewering doen in George so onthou asb om u bestellings te plaas.
Groete,
Waboomskraal Deli

Goeie Dag,
Hier is ons maand einde hampers. Onthou asb dat ons gratis aflewering doen in die George omgewing.

Goeie Dag,
Hier is ons pryslys vir die week. Onthou dat ons gratis aflewering in die George omgewing doen.

Goeie Dag,
Hier is ons pryslys vir die week. Moenie vergeet om julle bestellings vroeg te plaas nie en ons doen gratis aflewering in George.

Ons doen gratis aflewering in George. Bestel gerus en ons lewer af by u huis of werk.

Ons het nou lekker maand einde vleis hampers in 3 verskillende grootes.
Gratis aflewering in George omgewing.
Hamper nommer 1:
2 x 500g Pure lean beef mince (1kg)
2 x 500g Boerewors (1.kg)
2 x 500g Vark tjops (1kg)
12 x 130g Patties (1.kg)
2 x 500g Pork bangers (1kg)
2 x 500g Stewing beef (1kg)
1 x Heel hoender.
19 Items per hamper. Plus minus 7kg teen slegs R550
Hamper nommer 2:
3 x 500g Pure lean beef mince (1.5kg)
3 x 500g Boerewors (1.5kg)
3 x 500g Vark tjops (1.5kg)
8 x 130g Patties (1.5kg)
3 x 500g Tenderised steak (1.5kg)
3 x 500g Pork rashers (1.5kg)
1 x Heel hoender.
28 Items per hamper. Plus minus 10.5kg teen slegs R850
Hamper nommer 3:
4 x 500g Pure lean beef mince (2 kg)
4 x 500g Boerewors (2 kg)
4 x 500g Vark tjops (2 kg)
8 x 130g Patties (1 kg)
4 x 500g Pork rashers (2 kg)
4 x 500g Beef goulash (2 kg)
2 x 500g Pork bangers (1 kg)
2 x Heel hoender.
2 x 1kg Beef roast (2 kg)
1 x 250 g Bees biltong.
33 Items per hamper. Plus minus 16.5kg teen slegs R1250
Ons einde Januarie 2020 spesiale aanbiedinge pryslys volg.
Hier is ons vleis pryslys slegs geldig tot Vrydag 31 Januarie 2020 vir bestellings, gratis aflewering in George omgewing die volgende dag na bestelling.
*Ons lewer steeds daagliks af in George omgewing*
Hoender boudtjies ens R45 per kg. Leg quarter 10kg pak R360.
Pork Texan R 65 per kg. Bees Mince R75 per kg. Wilds Mince R60 per kg. Boere wors R75 per kg. Patties R55 per kg. (Verpakking: 4 in n Pak) Pork bangers R47 per kg. (Dun en dik beskikbaar)
Biltong wiele (chilli) R125/160 wiele in bak.
Biltong wiele (BBQ) R125/160 wiele in bak.
Lam heel/half R 86.99 per kg. Vark tjops R58 per kg. Pork rashers R58 per kg. Vark kook vleis R47 per kg. Vark heel/half R45.50 per kg.
Cabbanosi R165/kg.
Droewors R195 per kg. Bees Biltong R210 per kg.
Ons produk is van die beste kwaliteit en ons pryse is so lekker soos ons vleis. Whatsapp /sms of bel gerus vir bestellings en sien wat diens regtig is. Kontak my gerus Jean Fourie 0844608730.
Kontak my gerus vir bestellings of enige navrae op WhatsApp sms of telefonies !
Vleis Hamper Specials op fotos onder post.

Hallo mede Georgiete. Ek wil ons pryslys per epos bietjie uitstuur vir jul. Comment gerus met n epos adres sodat ons elke Maandag n nuwe pryslys kan stuur vir jul of stuur n epos aan
[email protected].
Groete en sterkte vir die nuwe week

https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=2815953011788868&id=220462268004635
Sagtevrugtebedryf droogte-aksie!
Ons het gister ongeveer 1000 kospakkies opgemaak vir plaaswerkers in die Klein-Karoo omgewing. Die pakkies gaan spesifiek na plaaswerkers van produsente wat geaffekteer word weens die droogte.
Ons wens elkeen 'n Geseënde Kersfees toe.
Baie dankie aan die span wat het gehelp het met die opmaak, asook Marius Brewis van Ladismith vir die perseel en Bergrivier Besproeiing vir die vervoer.
Lees persverklaring hier:https://www.hortgro.co.za/wp-content/uploads/docs/2019/12/hortgro-droogtehulp_press-release_dec18.pdf

Ek is vandag 10/12/19 in George bedrywig en het lekker wilds biltong klaar gekerf en pakkies van R50 Na R100 toe. Het ook die lekkerste droewors in vooraf verpakte pakkies van R50 Na R100 by my. Laat weet waar ek kan aflewer as jy lus is vir n lekker self bederf snack.. Groete, Lidus Blaeser. 0729676764. WhatsApp selfde nommer.

Diesel technology has the most fuel efficient engine.
A diesel engine has the most efficient internal combustion. This equates to more power and fuel efficiency than gasoline, compressed natural gas, and liquefied natural gas.
It is in the fuel combustion that diesel differs from standard gasoline. The compression of the air and fuel mixture is so intense that energy is released much more quickly with less fuel. That released energy is passed on to the pistons which in turn creates energy to move the wheels of the vehicle.
We pride ourselves with the best diesel prices around, stop in fill up and go further with Waboomskraal Winkel, Slaghuis, Drankwinkel en Diens Stasie!
+27 44 886 0037 NB: Petrol se prys word vasgestel deur die staat.
.

Find adventure the affordable way, fill up with us! better fuel at better prices.
We pride ourselves with the best diesel prices around, stop in fill up and go further with Waboomskraal Winkel, Slaghuis, Drankwinkel en Diens Stasie! +27 44 886 0037 NB: Petrol se prys word vasgestel deur die staat.
.

Diesel vehicles start up instantly.
Unlike the days where you waited for a glow plug to warm up the cylinders on cold days, today’s diesel vehicles start instantly, and are hardly noticeable when they are idle.
We pride ourselves with the best diesel prices around, stop in fill up and go further with Waboomskraal Winkel, Saghuis, Drankwinkel en Diens Stassie! +27 44 886 0037
.

Did you know diesel fuel has the highest energy density.
Diesel has the highest energy density among all the fuels used in transportation. This means more energy per litre than any other fuel alternative available.
We pride ourselves with the best diesel prices around, stop in fill up and go further with Waboomskraal Winkel, Saghuis, Drankwinkel en Diens Stassie! +27 44 886 0037
.

Need some adventure?? Life is a journey! Take that trip but 1st fill up and go further with our Fuel, grab a snack in-store while you wait.
We pride ourselves with the best diesel prices around, stop in fill up and go further with Waboomskraal Winkel, Saghuis, Drankwinkel en Diens Stassie! +27 44 886 0037
.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
George
6529
Opening Hours
Monday | 08:00 - 19:00 |
Tuesday | 08:00 - 19:00 |
Wednesday | 08:00 - 19:00 |
Thursday | 08:00 - 19:00 |
Friday | 08:00 - 20:00 |
Saturday | 08:30 - 15:00 |
Sunday | 10:30 - 12:30 |
George Thembalethu
George
It's a business more like a container that will be selling Okota and amagwinya and other African foo
George
George, 6530
We are your No 1 stockist of the tastiest Karoo Dried Fruit and the finest RAW Honey in the Garden R
8 Trein Street
George, 6529
Amaqueta Foods defines service and unequaled quality. Amaqueta Foods is a George based catering comp