Parkdene High

Parkdene High

Comments

Target
Hi
Hi
Mnr . P daar staan nog touwsrant kinder en wag vir dii bus hy ht nou nog ni uit gkom ni
Alle onderwyser so ook ouers is Welkom om ons te besoek
Hello se
(15)
vs
Parkdene High (17)

George Tens
PARKDENE IZ DI
BESTE H**R
SKOOL馃憤
Wannneer Moet die groep 2 Skool toe kom
EaGirls Selected For Summer Games

We are excited to anounce that Three (3) of our Girls u15 players as well as our Team Manager has been selected to represent the Western Cape Team at the National Summer Games November / December.

The SWD EaGirls took part in the 2021 Western Cape Games on Saturday October the 16th against Western Province Women Rugby & Boland Women's Rugby

The EaGirls played that opening match against the very Strong Western Province team, who they matched for good periods of the game, but fell short at the end with Western Province winning the fixture 28-7. Monique Nomdo scoring the EaGirls only try and Lee-Anne Muller with the conversion.

EaGirls had a resting period while Boland played against Western Province, who won this fixture at a reasonably easy 27-7.

In the last fixture of the day in the Girls Division, the EaGirls defeated the Boland team to clinch the 2nd place in the competition outscoring the Boland team with three tries to two winning the game 17-10. Requelme Cornelius, Caitlin Jacobs & Ashley-Ann Williams crossed the try line for this victory

Three of our players hav been selected for the Western Cape Team as well as our Team Manager Ms. Ruth Wessels who is currently the Head of Junior Girls & Tag Rugby at the Titans Women's Rugby Academy in Knysna.
The Players:
Ekleshia Leo ( Hornlee Primary ) SWD (V/C)
Ashley-Ann Williams ( Parkdene High )
Lee-Anne Muller ( Parkdene high rugby )

We want to congratulate our entire team for a good account of themselves as well as congratulate our Team Manager and Players with their inclusion in the team. We know you will add value to the team and contribute towards the success of it. We are proud of you and wish you nothing but the best with preperations towards the tournament.

Western Cape Girls u15 Sevens Team
01. Amaarah Abrahams - Boland
02. Zaakirah Ismail - Western Province
03. Anlisha Philanda - Western Province
04. Luchen Jacobs - Boland
05. Nuha Levy - Western Province
06. Mary-Jay McKlein - Western Province
07. Anita Fazi - Western Province
08. Ekleshia Leo - SWD EaGirls
09. Lee-Ann Muller - SWD EaGirls
10. Ashley-Ann Williams - SWD EaGirls
11. Jemimah Williams - Western Province
12. Nabila Fredericks - Boland

Head Coach
- Mr. Simnikiwe Sizakele Ngunda
Team Manager
- Ms. Ruth Wessels

Gele毛 in Parkdene in die hartjie van die tuinroete Parkdene High is filled with talent...we have amazing dancers ,great singers and creative poets.

Our school is known for it's cultural diversity and strong believe in Jesus Christ.

Photos from Parkdene High's post 02/11/2022

Diplomaplegtigheid 2022

Verlede week het ons die Graad 10-en 11- leerders vereer vir hul harde werk die jaar. Dankie aan al die opvoeders en leerders wat hierdie dag 鈥榥 sukses gemaak het. Ons is so trots op al ons leerders.

Veels geluk aan ons Top presteerders van 2022!

11/03/2021
06/03/2021

Geagte Ouers/Voogde

GRAAD 11 OUERVERGADERING

Hiermee word u kennis gegee van 'n akademiese ouervergadering op Maandag, 8 Maart 2021, in die Parkdene Skoolsaal. U teenwoordigheid word hoog op prys gestel.

Om sosiale afstand te handhaaf vra ons dat u soos hier onder genoem, sal aanmeld. Dra asseblief 'n masker.

Om 17h00 ouers van leerders in die volgende register klasse:
11A - Me. M. Minnaar
11B - Mnr. H. Joseph
11C - Me. I. Blaauw

Om 18h00 ouers van leerders in die volgende register klasse:
11D - Me. M. Morris
11E - Mnr. T. Adolph

Dankie vir u samewerking

Me. J. Arendse
Gr. 11. Sameroeper

21/02/2021

Goeie naand almal

Ek gee net kennis dat die graad 12 uitslae van 2020 se matrikulante op Dinsdag om 12h00 by die skool beskikbaar sal wees. Die graad 12 leerders van verlede jaar kan dit 12h00 by die skoolsaal kom afhaal.
Baie dankie.

D Petersen
Waarnemde prinsipaal

18/02/2021

Goeienaand Ouers en leerders

Hier volg belangrike inligting.

1.Alle graad 8 tot 11 leerders moet Maandag 22 Februarie om 8h00 aanmeld as hulle by groep 1 ingedeel is.

2.Alle graad 8 tot 11 leerders moet Maandag om 11h00 aanmeld as hulle by groep 2 ingedeel is.

3.Alle leerders van Hoekwil en Touwsranten moet almal maand oggend om 8h00 aanmeld.

Dankie

17/02/2021

Goeie Middag Ouers en Leerders

Alle gr11 leerders meld m么re, 18 Feb. 2021 om 8:00 by die saal aan vir skandering. 'n Kort byeenkoms in die saal sal volg, waar jul in klasse ingedeel sal word.

Onthou asb. die volgende:
*Kom netjies, in volle skooldrag, geklee
*Dra jou masker
*Skryfbehoeftes
*Jou ID
*Kontakbesonderhede: adres waar jy huidiglik woon en 2 werkende selfoonnommers.

Baie dankie.

14/02/2021

Goeie Middag Ouers en Leerders

Ons herinner u net weer van die datums wanneer die leerders by die skool moet wees.

Maandag: Graad 12 & 8
Dinsdag: Graad 12 & 9
Woensdag: Graad 12 &10
Donderdag: Graad 12 & 11
Vrydag: Graad 12 & 11

Alle leerders moet aanmeld in uniform en al hul skryfbehoeftes saambring vir onderrig.

Dankie
Mnr. D. Petersen

11/02/2021

Goeie Middag Ouers en Leerders

Alle matrikulante meld Maandag, 15 Feb. 2021 om 8:00 by die saal aan vir skandering. 'n Kort byeenkoms in die saal sal volg, waar jul in klasse ingedeel sal word.

Onthou asb. die volgende:
*Kom netjies, in volle skooldrag, geklee
*Dra jou masker
*Skryfbehoeftes
*Jou ID
*Kontakbesonderhede: adres waar jy huidiglik woon en 2 werkende selfoonnommers.

Baie dankie.
Juf M. Theron

10/02/2021

Goeienaand Ouers

Hier volg belangrike inligting vir graad 8 ouers en leerders.

Alle graad 8 leerders moet m么re oggend om half9 by die groothek aanmeld vir ori毛ntasie waar hulle temperatuur gemeet gaan word.

Leerders moet aanmeld in hul skoolklere en MOET n masker dra.

Mnr. I. Le Roux
Graad 8 Graadsameroeper

Photos from Parkdene High's post 08/02/2021

AAN ALLE OUERS:

03/02/2021

Goeienaand Ouers en Leerders

Daar sal m么re, 4 Februarie, vanaf 9h00 weer gaar voedsel uitgedeel word vir ALLE leerders wat wil deel wees van die skool se voedingsprogram.
Sien asb toe dat jy n masker dra en sosiale afstand hou.

Dankie

02/02/2021

Vir aandag: Matrieks 2021.

Let wel, handboeke sal slegs vanaf 9h00 tot 11h15 uitgegee word.

02/02/2021

Goeiemiddag Ouers

Alle leerders en oud leerders wat enige ou handboeke by die huis het, moet dit asb na die skool toe bring. Dit is nou veral Afrikaans leesboeke van gr.8, 9, 10 en 11.

Baie dankie vir julle samewerking.

Juf. C. Louw

27/01/2021

Goeienaand Ouers

Daar sal m么re, 28 Januarie, kos bedien word aan leerders van die skool wat deel is van die voedingsprogram.

Tyd: 10h00

GEEN PERSONE WORD TOEGELAAT SONDER 'N MASKER NIE EN SOSIALE AFSTAND MOET TE ALLE TYE GEHOU WORD.

Dankie

27/01/2021

Geagte Ouers

Hiermee wil ons u in kennis stel van die volgende inligting voor die skooljaar begin op 15 Februarie.

- Leerders moet op die volgende dae by die skool aanmeld om te registreer, om hul bydrae te betaal en om hul skryfbehoeftes te ontvang.

* Graad 8 - Dinsdag, 2 Februarie
* Graad 11 & 12 - Woensdag, 3 Februarie
* Graad 9 - Donderdag, 4 Februarie
* Graad 10 - Vrydag, 5 Februarie

- Hulle sal ook ges锚 word watter dae hulle by die skool moet aanmeld vir formele onderrig.

- Pull overs is by die skool beskikbaar teen R220, dit is R30 goedkoper as in die dorp.

Byvoorbaat Dank

21/01/2021

Aandag Ouers

Pull overs sal m么re oggend 8h30 by die skool beskikbaar wees en u kan ook u kind se registrasie gelde vir 2021 kom inbetaal.

Mnr. D. Petersen
Prinsipaal

29/12/2020

Namens die prinsipaal en personeel van Parkdene Sekond锚r wil ons, ons innige mee gevoel aan die Scheepers familie, Heidedal se personeel en Borchards gemeenskap uitspreek.

Mag die Here u in die tyd versterk en vertroos. Weet dat ons aan u d**k.

Psalm 23
RIP Mnr. I. Scheepers

11/12/2020

*BELANGRIKE INLIGTING*

Rapporte

Dinsdag oggend (15 Desember 2020)
Graad 11 rapporte by die saal van 8h00 tot 9h00.
Graad 9 rapporte van 9h00 tot 10h00 ook by saal.
Graad 10 rapporte by parkering area van 8h00 tot 9h00.
Graad 8 vanaf 9h00 tot 10h00 ook by parkering.

08/11/2020

Aandag alle Ouers/Voogde

VERANDERING AAN DIE PROGRAM
Slegs een graad per dag, leerders sal eksamenrooster ontvang.

Maandag, 9 Nov. 2020
Graad 8
Dinsdag, 10 Nov. 2020
Graad 9
Woensdag, 11 Nov. 2020
Graad 10
Donderdag, 12 Nov. 2020
Graad 11

01/11/2020

Aandag alle ouers

Voorlopige kwartaal 4 program
Nov 2 3 en 4 - Gr. 11 en 9
Nov 5 6 en 9 - Gr. 10 en 8
Nov 10 en 11 - Gr 11 en 9
Nov 12 en 13 - Gr 10 en 8
Nov 16 tot Des 4 finale eksamen

Des 6 tot 11 progressie en promosie

Vrydag Des 4 Personeel afskeid

Des 14 Uitgee van rapporte

Des 15 Skole sluit

22/10/2020

Kennisname van baie belangrike formele assesseringaktiwiteit.

U word hiermee in kennis gestel dat graad 10 more, 22 Oktober 2020 Vreastel 3 skryf. Dit is n finale eksamen vraestel en tel vir promosie en progressie. Maak asseblief seker dat u kind more die skool bywoon en gereed vir die eksamen

Mnr. Joseph

16/10/2020

Aandag Alle Matrikulante :
Daar sal 'n 1-uur uitsending op die DSTV kanaal 347 uitgesaai word ter voorbereiding van jou LO Vraestel vir Maandag 19 Oktober. Doen asseblief moeite om die uitsending te kyk. Dit sal jou 'n idee gee wat van jou verwag word.
Wanneer : Saterdag, 17 Oktober 2020
Tyd : 9 - 10vm (in die oggend )
Kanaal : DSTV KANAAL 347 馃搶馃摑

01/10/2020

* BELANGRIKE INLIGTING*

Donderdag, 8 Oktober - Gr. 11 Verbruikerstudie - TOETSDAG!!

Donderdag, 15 Oktober - Gr. 10 Verbruikerstudie - TOETSDAG!!

29/09/2020

* BELANGRIKE INLIGTING*

SKOOLTYE VIR KOMENDE WEKE

WEEK 6
Maandag, 28 Sept - Woensdag, 30 Sept.
GR. 10 & 11
Donderdag, 1 Okt. - Vrydag, 2 Okt.
GR. 11 & 9

WEEK 7
Maandag, 5 Okt. - Woensdag, 7 Okt.
GR. 11 & 9
Donderdag, 8 Okt. - Vrydag, 9 Okt.
GR. 10 & 8

WEEK 8
Maandag, 12 Okt. - Woensdag, 14 Okt.
GR. 10 & 8
Donderdag, 15 Okt. - Vrydag, 16 Okt.
GR. 11 & 9

WEEK 9
Maandag, 19 Okt. - Dinsdag, 20 Okt.
GR. 11 & 9
Woensdag, 21 Okt. - Vrydag, 23 Okt.
GR. 10 & 8

24/09/2020

Goeiemiddag Ouers

Graad 10 en 11 sal m么re (Vrydag, 25 September), Maandag (28 September), Dinsdag (29 September) en Woensdag (30 September) die skool bywoon.

Dankie

21/09/2020

*BELANGRIKE INLIGTING AAN OUERS*

U moet asseblief kennis neem dat die graad 11 leerders elke dag tot en met 2 Oktober by die skool MOET wees. Hulle is besig met praktiese eksamens.

Dankie vir u samewerking

Mnr. D. Petersen

10/09/2020

*BELANGRIKE INLIGTING*

Vanaf m么re, 11 September kom Graad 11 leerders elke dag skool toe.

22/08/2020

Aandag alle Ouers/Voogde

Photos from Parkdene High's post 19/08/2020

Aandag alle Graad 8 Ouers

17/08/2020

Aandag Ouers/Voogde

Leerders moet die volgende dae aanmeld by die skool vir formele onderrig.

Graad 9 - Woensdag, 19 Augustus
Graad 8 - Donderdag, 20 Augustus
Graad 10 & 11 - Vrydag, 21 Augustus

Aanmeld tyd:
8h30

Dankie

02/08/2020

Daar sal van m么re af voeding vir alle leerders van Parkdene Sekond锚r by die skool bedien word. Die voeding sal gedurende eerste pouse plaasvind en dis om 10h30. Elke leerder moet sy eie kosbakkie/bord bring waarin die kos geskep kan word.

Dankie
Juf. C. Louw

02/08/2020

Aandag alle Gr12 Ouers en Leerders

Alle graad 12 leerders moet Maandag, 03 Augustus 2020, om 8h00 aanmeld vir klasse.

Dankie
Mnr. D. Petersen

17/07/2020

Aandag alle Gr10, 11 en 12 Ouers

Photos from Parkdene High's post 09/07/2020

Aandag Graad 10 Ouers

Photos from Parkdene High's post 04/07/2020

Aandag Graad 11 Ouers/Voogde

Photos from Parkdene High's post 02/07/2020

Parkdene Sekond锚r staan in solidariteit met ons kollegas wat hul lewe verloor het agv Covid 19 en ook met ons siek kollegas.

02/07/2020

Goeiem么re Graad 10 en 11 Ouers
*BELANGRIKE INLIGTING*

Ons verwelkom op Maandag 6 Julie 2020 al ons graad 11 leerders terug op skool en op dinsdag 7 Julie 2020 al ons graad 10 leerders.

Die twee grade sal elke 2de dag terug wees op skool.
Maandag graad 11
Dinsdag graad 10
Woensdag graad 11
Donderdag graad 10
Vrydag graad 11

Alle leerders meld elke oggend om 8h00 aan by die Hek van die skoolsaal. Alle leerders MOET skool toe kom met n masker aan en sal ook deur die skool van 2 maskers voorsien word.

Geen ouers mag die skool besoek tydens die tyd nie.

Mnr. D. Pietersen

29/06/2020

Aandag Ouers/Voogde

Alle graad 8 leerders moet vandag of m么re 9h00 by die skool aanmeld om hul notas te kom haal.

Leerders moet n masker dra en 3 werkende nommers saambring.

Byvoorbaat Dank

24/06/2020

Aandag Ouers/Voogde

Alle graad 11 leerders moet Donderdag 25 Junie by die skool aanmeld om hul rapporte te kom afhaal.

Aanmeld tye:
11A: 9h00 - 9h20
11B: 9h25 - 9h45
11C: 9h50 - 10h15
11D: 10h20 - 10h45
11E: 10h50 - 11h15

Leerders moet 'n masker dra. Hulle moet by die saal se hek aanmeld.

Want your school to be the top-listed School/college in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Category

Telephone

Website

Address


George
6536
Other Schools in George (show all)
Lugkasteel Kleuterskool / Nursery School Lugkasteel Kleuterskool / Nursery School
58 Victoria Street
George

A safe and creative learning space for your little pre-schooler

Phambili High School Phambili High School
George, 4094

The page is designed to keep you posted of everything and anything that is of your both parents and

Math Specialist Math Specialist
George, 6529

Mathematics and AP Maths Teacher and Tutor. Offering extra Math classes, online classes, NBT worksho

George High VCSV George High VCSV
6 Mission Street . Rosemoor
George

Verenigende Christenlke Studentevereniging

Pac's High Class of 2002 Reunion Pac's High Class of 2002 Reunion
George, 6529

Reunion Class of 2002 Pacs High .The aim hereby is to get everybody who matriculated the year 2002 f

Lizzy & Iggie's MPO for matriculation Lizzy & Iggie's MPO for matriculation
4827 Bougainvillea
George, 6529

Agape Tuisonderrigsentrum Agape Tuisonderrigsentrum
13 Donarail Square
George, 6530

Agape is die ideale skoolomgewing vir leerders wat beter funksioneer in kleiner groepies. Ons ervare

Outeniqua Dansakademie - "Kwagga Ballroom" Outeniqua Dansakademie - "Kwagga Ballroom"
Courtenay Street
George

Outeniqua Ho毛rskool se dansstudio. Ons spesialiseer in sosiale en kompeterende Ballroom & Latyns-Am

Noah's Ark : Rentananny and Au Pair placing Services Noah's Ark : Rentananny and Au Pair placing Services
10 Saint John's Street
George, 6530

Introducing Rent-a-Nanny service and Au Pair Service. Don't delay, book now!

Crafty Kids George Crafty Kids George
3 Wellington Street
George, 6529

Children at Crafty Kids become creative while having FUN!!! We use clay, paper mache, starch, wax an

Avo Swim School Avo Swim School
22 Cornish Street, Dormehlsdrift
George, 6529

Qualified Learn to Swim Instructor; Water Safety; Floating and Movement Skills; Stroke Introduction