Bygracealone Venue

Bygracealone Venue

Comments

Stunning venue!
Baie dankie vir die voorreg om gister nm `n paar fotos daar te kon neem. Was BAIE spesiaal vir gewees.
Can you all please refer to this post on their website..
Vir lekker musiek op U troudag skakel ons gerus vir gratis kwotasie. Troues en funksies.
Wat n heerlike verrassing en rrvaring om weerwens by Bygracealone te kon kuier. Die 1ste keer was 9 Okt 2009 toe my dogter daar getroud is. Het nou daar ingery en sien hylle het n restaurant begin. Soos gewoonlik was die kos uit die boonste rakke, die venue asemrowend en dieselfde hartlikheid as 8 iaar gelede. Ons wens julle alle voorspoed toe met julle nuwe "venture" Ons glo hjyllelle sal van dit ook so reuse sukses maak soos met die troues.
Nasionale span Interkerklike Huweliks Bevestigers, DJ/Musiek en Klank, Seremoniemeester, Fotograwe, Videograwe en vele meer.
Jaco & Mariana Venter www.wedbyjaco.co.za 0834145405 www.p4you.co.za 0829906780
National Team of Non - Denominational Marriage Officers, DJ/ Music & Sound, MC, Photographers, Videographers and much much more!
Contact Jaco Venter 0834145405 www.wedbyjaco.co.za or Mariana 0829906780 www.p4you.co.za
MUSIC & OTHER SERVICES AVAILABLE
In Chapel:
 Bubble Machine for confetti
 DJ
 Sound System
 Cord or Cordless Microphone
 Microphone stand
 Music
 Reception Sound System as backup
Reception: :
 DJ
 Fine laser light
 Chapel’s Sound System as backup
 Sound System
 Cord or Cordless Microphone
 Microphone stand
 Music
 Smoke machine
Additional Services:
 Chauvet 4BAR LED washes
 Chauvet Geyser RGB Smoke machines
 Chauvet Gobo Zoom LED 2.0 (name in light)
 Chauvet Intimidator spot 350 moving head
 Chauvet LED BOB flame effect light
 Chauvet LFS-5 LED framing spot light
 Chauvet Nimbus Jr (dance on clouds)
 IMIX FM2 flame machine
 JB Systems LED Pulsar scanner lighting
 Sound systems for singers
 Par Can lighting
 Projectors en screens
 QTFX-LF900 (dance on clouds)
 Ice-cream machine
 Chocolate Fountain
 Skytec snow machine
 Slush puppy machine
 Candyfloss Machine (Spookasemmasjien)
 Jumping Castle
 Popcorn machine
 Stagg Headbanger 10 moving heads
 Voice Recording (speeches or message)
 Veteran motorcars

A Wedding & Functions Venue Fit For Royalty Bygracealone is an exceptional wedding and function venue with a medieval castle theme. We aim to exceed expectations and provide an unmatched complete package.

The venue is situated on a 26ha estate right in the heart of the Garden Route only 8 km west of the George airport. It justifies a visit by appointment, you might just be pleasantly surprised…

Operating as usual

Photos from Bygracealone Venue's post 03/05/2021

Wonderlike tyd gehad die naweek met 'n baba-tee vir ons eerste kleinkind wat oppad is in Julie 2021. Dankie aan almal wat saam gekuier het!

Photos from Bygracealone Venue's post 20/04/2021

Pragtige kasteel troue by Bygracealone Venue

22/10/2020

🚫 Bygracealone Kasteel-Sjiek market is now permanently closed for the general public due to booked private functions.
🕍 If you would also like to host your birthday or year end function at our venue, keep an eye out for our upcoming posts!
🙌 Thank you to all our patrons and everyone who helped make our Kasteel-Sjiek market a big success!

13/10/2020

Sondag by die kasteel gaan heerlike Osso Buco wees... Italiaanse slow cooked beef shanks in a tomato and wine sauce met mash! Lieflike "comfort food"!

Bel en bespreek asseblief voor Vrydag as jul 'n tafel wil bespreek: Martiana 0825747446

[10/08/20]   Ek sit more fotos op, besig om tafels nog te stileer...

[10/08/20]   Dis amper Al weer naweek. Al reen dit waarvoor ons so dankbaar is is ons reg vir ons gaste wat kom inloer. Die kaggels sal brand ek het n viking tafel gedek daar n nuwe hoekie vir die klein prinsessies met pragtige rokkies, kroon tjies en geskenkies en weer heerlike kerries (weer laat dit toe)... Ons wag vir jul hier by die kasteel...

04/10/2020

Dankie Andre vir die pragtige foto!

04/10/2020

Baie dankie vir elkeen wat die naweek deur ons deure gekom het! Hoop jul het dit net so geniet soos ons!

03/10/2020

Heerlike soetgoed en truffles by Kasteel-Sjiek vandag en more! Kom loop deur en geniet ietsie lekkers! Talle items te koop ook!
Saterdag 09h00-16h00
Sondag 09h00-16h00

30/09/2020

Ons is besig om die 'grown-up' sweets tafel reg te kry vir die naweek! Die kaggels sal brand vir die koue. Kom loop deur en loer, eet heerlike koek of 'n ligte maaltyd!
Saterdag 09h00-16h00
Sondag 09h00-16h00

27/09/2020

Nog 'n heerlike naweek by Kasteel-Sjiek! Dankie vir almal wat hier by ons kom inloer het!
Vir die wat nog nie kom draai het nie, ons is oop elke Saterdag en Sondag van 09h00 tot 16h00, venue gelys op Google maps.

27/09/2020

Heerlike gevulde wraps met 2 slaaie vandag by bygracealone R70. 00 kom maak n draai asook heerlike soet gebak...

[09/27/20]   Good morning, yes we are open for scrumptious wraps and lovely desserts....

[09/25/20]   Onthou om n draai te kom maak, heerlike ligte etes, mooi klere en geskenkies en ons sal sommer die kaggel ook aansteek...

[09/25/20]   Ons het more heerlike wraps met butter chicken, Italian mince en grilled butternut, biltong en feta kaas vulsels met twee slaaie en heerlike soet gebak ook kom maak n draai..

20/09/2020

Dankie aan almal wat ons oor die naweek ondersteun het... Was n lieflike naweek. Groete Martiana

18/09/2020

Hoop ons sien jul die naweek, ons het pragtige denim klere en pragtige rokkies vir die prinsessies asook klein gedekte tafel met mooi klein porselein tee-stelletjies vir die dogtertjies om saam met hul mamma's ook mooi tee te drink. X

15/09/2020

Kasteel-Sjiek: Die naweek se mooi - denim baadjies en broeke opgetooi met kant, pêrels en blomme! Dames kom kyk en geniet sommer heerlike koeke, terte en koffie!
Saterdag 09h00-16h00
Sondag 09h00-16h00

[09/12/20]   Baie dankie aan almal wat kom inloer het... Was n lieflike blomme prag dag.

10/09/2020

Fleur Petite: Besig om reg te maak vir Saterdag se blommeprag!

[09/09/20]   My pragtige klein blomwinkeltjie begin Saterdag! Sien uit om met lieflike blomme te werk en mooi ruikertjies te maak...

09/09/2020

Kasteel-Sjiek: Hierdie naweek het ons 'n BLOMME-WINKEL!! Vars blomruikers in pragtig potjies beskikbaar! Talle ander items te koop - antieke ware, klere, handsakke, dekor, en mooi goed! Kom loop deur en loer! Heerlike koeke, terte en ligte etes beskikbaar!

Saterdag, 12 Sep 09h00 - 16h00
Sondag, 13 Sep 09h00 - 16h00

Vir meer inligting, skakel Martiana by 082 5747 446. Moenie dit misloop nie!

01/09/2020

KASTEEL-SJIEK: Hierdie naweek hou Estique Wedding Wear 'n spesiale uitstalling van trourokke by die kasteel! Kom loop deur en kyk terwyl jy koek of heerlike kos eet!

Talle nuwe items beskikbaar te koop in die kasteel-mark van klere, handsakke en dekor tot geskenke, kunsblomme en antiekware.

Saterdag, 5 September 09h00 - 16h00
Sondag, 6 September 09h00 - 16h00

Verskeidenheid koek: R 45
Vetkoek met vulsel: R 60
Chicken A La King met slaai: R 85
Bobotie, geelrys en slaai: R 85

SONDAG etes SLEGS beskikbaar op BESPREKING by Martiana: 082 5747 446.

Moenie hierdie naweek misloop nie!!

26/08/2020

A few of the new items on sale for this weekend! Come and have some coffee, cake or quiche at Kasteel-Sjiek and bring your friends and family.

Biltong & Green fig Quiche: R 80
Peppermint crisp tart: R 45

Open on:
Friday 28 Aug: 09h00 - 16h00
Saturday 29 Aug: 09h00 - 16h00
Sunday 30 Aug: 09h00 - 15h00

Variety of curries available. Bookings essential for Sunday at Martiana 082 5747 446.

See you there, don't miss out!

24/08/2020

Baie dankie aan elkeen wat Kasteel-Sjiek die afgelope naweek kom ondersteun het! Ons is baie opgewonde oor komende naweek, met talle NUWE ITEMS (dekor, geskenke, kunswerke, handsakke, klere, meubels, antieke items) te koop beskikbaar!

Ons bied ook heerlike koek, en verskeidenheid kerries te ete.

Die naweek se spesialiteit: (sien fotos)
Biltong en groen-vy quiche met slaai: R 80
Peppermint crisp tert: R 45

Kasteel-Sjiek is oop:
Vrydag 28 Aug: 09:00 - 16:00
Saterdag 29 Aug: 09:00 - 16:00
Sondag 30 Aug: 09:00 - 15:00

Sondag word heerlike kerries bedien - BESPREEK asb hiervoor by Martiana 082 5747 446

Bring jou vriende en familie en kom loer in! Of jy nou wil mooi goed koop en lekker kos eet, of net die een of die ander, die kaggels brand en dis heerlik gesellig! Moet dit nie misloop nie!

17/08/2020

Kom geniet 'n koppie koffie en 'n trio van heerlike koek & likeur-pare saam met jou vriendinne vir Vrouemaand! Talle items te koop van kunsblom-ruikers, handsakke en dekor items tot antieke ware en meubels!

Wanneer: Vrydag/Saterdag/Sondag, 21, 22, 23 Aug/28, 29, 30 Aug
Tyd: 09h00 - 16h00
Plek: Bygracealone Wedding Venue

Koek-trio & likeur pare: R 80
Ander warm etes: R 80
Koffie: R 20
.

Besprekings SLEGS nodig vir koek&likeur-pare by Martiana: 082 574 7446

29/04/2020

Get the best quality meals delivered to your door. Made with top ingredients and fresh on the day of delivery.

Free delivery for Herolds Bay, Glentana & Great Brak River on Mon, Tue & Fri.

[02/29/20]   We still have 5 spots available for tonight's dinner. Please phone Martiana @ 0825747446 to book.

27/02/2020

Still quite a few tables available for our dinner event this coming Saturday. Book your table now via WhatsApp or by contacting Martiana @ 082 574 7446 to avoid disappointment.

15/02/2020

Our opening night was a great success! Everyone loved the food and had a great time. Come and join us for our next event by making your booking for next week Saturday.

14/02/2020

Ready for the opening night!

07/02/2020

Congratulations to our winner Heinrich van Eeden! You are the lucky winner of a Royal Platter for 4 worth R640. Thank you very much to everyone who have entered the competition. We are considering holding a lucky draw each week and might even re-enter past participants. Meaning everyone might still be a winner!

[02/06/20]   Remember tomorrow is your last chance to enter the lucky draw in order to stand a chance of winning a Royal Platter valued @ R680 for you and 3 friends! To enter just share our Feast at Bygracealone Castle event and tag the 3 friends you would like to take with you. Winners will be announced tomorrow @ 18h00

[01/31/20]   Don't forget to enter our competition where you could stand a chance to win a Royal Platter valued @ R680. To enter just like and share our Feast at Bygracealone Castle event and tag the 3 friends you would like to join you.The winner will be announced on Friday 7-Feb @ 18h00

30/01/2020

Thanks to overwhelming response on the Feast at Bygracealone Castle events, our opening night of 14-Feb has already been fully booked, but we still have space available for Saturday evening 22nd Feb. To avoid disappointment remember to make your bookings well in advance. Make your booking with Martiana @ 082 5747 446 now.

Telephone

Address


34°00'00.0"S 22°18'00.0"E
George
6535

General information

The venue is mainly purposed for weddings, but can host other functions or conferences. The hall has a stage, features unique lighting and has a state of the art sound system. The venue offers unmatched catering for any event. This estate is a truly gift of God and is where this ministry is operating from. The estate offers stunning views of the Outeniqua mountains and surrounding countryside. Exclusivity is a specific aim of Bygracealone - the estate is exclusively available for the period proceeding the event. Bygracealone offers a superb buffet that is personalized for each customer. Basically, it is good home cooking. The pre-drinks, canapés, starters and desserts are served by professional staff. Bygracealone also offers a fully licensed, well-stocked, and very reasonably priced cash bar.

Opening Hours

18:00 - 23:00
Other George restaurants (show all)
Cafe Mellina Cafe Mellina
George, 2531

The home of cosy Cappuccino's!

Frappe Kontrei Frappe Kontrei
Cathederal Str 26
George, 6529

a Coffee shop with a warm vintage look in the garden route Passionate about Coffee and serving people with beverages and light meals.

Natasha's Bakery Natasha's Bakery
Hope Street
George, 6530

Doop koeke(Christening cakes) Verjaarsdag koeke(Birthday cakes) Trou koeke(Wedding cakes) Kolwyntjies(Cupcakes) Platters Terte Party boxes

Spitbraai Perfect Spitbraai Perfect
George, 6529

Spitbraai Perfect specializes in outdoor catering,mainly Spitbraais.

The Beer Pot The Beer Pot
Portion 57 Of The Farm Dwarsweg 260
George, 6535

The Beer Pot is located on the farm Santiaan and run by Chris & Susan Steyn who owns The Pot Restaurant on the same property

The delicious monster. The delicious monster.
George, 6530

Event management. Event design. Sexy food.

George Youth Cafe George Youth Cafe
Market Lane
George, 6530

A Youth Development based NPO focusing on training youth for future employment. Managed by SUFF Academy

Café de la Motte Café de la Motte
15 Victoria Street
George, 6539

Fully licensed bar, open fireplace and relaxed ambiance

Die Kaalvoetkombuis Die Kaalvoetkombuis
South Africa
George, 6530

Nostalgie in n fles...

ThreeSeeds ThreeSeeds
8 Buitekant Street
George, 6530

Geronimo Spur Steak Ranch Geronimo Spur Steak Ranch
118 York Street
George, 6529

Geronimo Spur in George CBD, George is a family friendly restaurant that serves the best steak, ribs & burgers. Bring along your kids for some great tasting food & dessert from our famous Spur menu!

The Busy Bean - Pop up coffee and tea stall The Busy Bean - Pop up coffee and tea stall
PO Box 10637
George, 6530

Make sure that no one remembers inferior coffee when thinking of your function. Our pop-up stall serves speciality coffees and teas. Inbox us today!