AWSUM Southern Cape
Nearby media companies
8292 GENESIS STREET
125 York Street
Μεταμόρφωση / Αθήνα
1 Caledon Street, Camphersdrift
Prince Vintcent Square, 107 York Street
111 York Street
72 Hibernia Street
Shamrock place, York Street
124 Cradock Street
6530
6529
6530
138 Mitchell Street
38 Wellington Street, Shop 5, Wellington Square, Bodorp
41 Market Street
Comments
AWSUM Southern Cape,
klas van 2020 Spesiale Uitgawe Koerant is nou gratis beskikbaar by Tabeel. (Beperkte hoeveelheid)
We have an ad in the centre 🤓
1 x Das
2 x Rokke
2 x Hemde gewoon
3 x Das Hemde
1 x Pull-over
1 x Ateltiekbroekie
1 x Altetiek Frokkie
1 x PT Broekie
1 x Sport H**p
1 x Sweetpak broek
1 x Ski pants
1 x Baadjie
1 x Dasse pet
1 x Sport Sak
1 x Duvet + kussingsloop
1 x Pas laken
1 x Matras protector
Voor: Mia Buxmann, Jayda van Antwerp, Conthesha Scott, Dané Lindeque
Agter: Karli Klem, Lizanne Pretorius, Zethu Shoto
v.l.n.r. Jayda van Antwerp, Abigail Olivier, Conthesha Scott
Dit breek ʼn mens se hart as jy sien waarvoor die kinders vra op hulle Kersfees-wenslysie. Dit is vir bv. poeier/boksie melk, ’n botteltjie sjampoe & conditioner, ʼn pakkie lekkergoed, of ’n stukkie vleis om op Kersdag te braai.
Baie van ons neem van hierdie items as vanselfsprekend aan en daar is soveel waarvoor ons net dankbaar hoef voor te wees.
Help ons asb. om ook vir hierdie gesinne ʼn Kersfees-kospakkie te kan gee asook ietsie klein vir die kinders al is dit net ʼn klein pakkie lekkers om hulle mee te kan bederf.
Ons het afset punte in Riversdal, Stilbaai, Albertinia, Gouritsmond, Hartenbos en George. Daar kan ook gereël word om skenkings op ander dorpe te kan gaan haal.
Indien jy meer inligting verlang stuur gerus vir my ʼn e-pos by: [email protected]
Of
ʼn WhatsApp na: 073 543 8778
Please Share!
AWSUM is the biggest school news platform in SA and the only printed newspaper in SA to celebrate achievements of school learners.
Our mediums include both print and online.

How a parent's ADHD diagnosis can help their ADHD child's treatment outcomes - AWSUM School News
How a parent's ADHD diagnosis can help their ADHD child's treatment outcomes. Click here:
How a parent's ADHD diagnosis can help their ADHD child's treatment outcomes - AWSUM School News This Mental Health Awareness Month, a leading provider of central nervous system medication is encouraging adults of ADHD children to have themselves tested for the condition. Abdurahmaan Kenny, Mental Health Portfolio Manager for Pharma Dynamics says ADHD is highly familial. “Research shows that ...

Laerskool Volschenk eerstespanne - AWSUM School News
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Hiermee Laerskool Volschenk se eerstespanne. Klik hier:
Laerskool Volschenk eerstespanne - AWSUM School News Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Volschenk se eerstespanne met trots. Rugby Netbal Hokkie Share Tweet Print Email Skype Facebook Messenger

The return of Team Esports South Africa - AWSUM School News
The return of Team Esports South Africa. Click here:
The return of Team Esports South Africa - AWSUM School News Mind Sports South Africa’s Student Team Esports South Africa arrived home safely from Russia on Monday, 19 September 2022. While there were critics who voiced their opinion that South Africa should not have sent a team to Russia, MSSA’s Board took the view that it was an important championship i...

Going on a motorhome adventure – your home away from home - AWSUM School News
[TRAVEL] At this time of year many family gatherings start to center around the conversation of what they are planning to do for the . With so many exotic locations and scenic drives to choose from, South Africa really is a paradise. If you have not tried it yet, you might be in for a very big and comfortable surprise. Click here to read more: https://www.awsumnews.co.za/regions/gauteng-pretoria/pta-east/going-on-a-motorhome-adventure-your-home-away-from-home/
Bobo Campers
Going on a motorhome adventure – your home away from home - AWSUM School News At this time of year many family gatherings start to center around the conversation of what they are planning to do for the summer holidays. For many families the past adventures of a road trip in a motorhome may have to wait until the petrol price comes down a bit more. However, everyone may have t...

Laerskool Hartenbos Hoofleiers - AWSUM School News
Laerskool Hartenbos Hoofleiers. Klik hier:
Laerskool Hartenbos Hoofleiers - AWSUM School News Hiermee Laerskool Hartenbos se Hoofleiers: Xavien Herselman (onder-hoofseun) Carel Strydom (hoofseun) Lee-Anne Pretorius (hoofdogter) Annabella Wolfaardt (onder-hoofdogter) Share Tweet Print Email Skype Facebook Messenger

Laerskool Hartenbos eerstespanne - AWSUM School News
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Hiermee Laerskool Hartenbos eerstespanne. Klik hier:
Laerskool Hartenbos eerstespanne - AWSUM School News Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Hartenbos se eerstespanne met trots. Hokkie 1ste span dogters: Netbal 1ste span: Rugby 1ste span: Tennis 1ste span: Hokkie 1ste span seuns: Share Tweet Print Email Skype Facebook Messenger

AWSUM Suid-Kaap - September 2022 uitgawe
[HOT OFF THE PRESS] Suid-Kaap September-uitgawe! Skole kyk terug na hulle wintersport-seisoen en deel hulle eerstespanne. Verskeie skole het hulle hulle leiers vir 2023 aangekondig en ons deel die foto's! Kry gerus die harde kopie by alle deelnemende skole of lees dit aanlyn hier!
Laerskool Volschenk
Hoërskool Langenhoven
Hoër Landbouskool Oakdale
Hoërskool PUNT High School
Laerskool Bertie Barnard
Laerskool Vorentoe Primary School
Curro Mossel Bay Independent School
Park Laerskool - Inligtingsblad
Laerskool Hartenbos
Hoërskool Outeniqua (Kwaggas)
Laerskool Outeniqua
York High School
Laerskool George-Suid
Glenwood House School
Laerskool Wesbank
Oudtshoorn Hoërskool
Langenhoven Gimnasium
AWSUM Suid-Kaap - September 2022 uitgawe Schools look back on their winter sport season and share their first teams. Many schools have also recently appointed their leaders for 2023. Get the photos and other third quarter highlights in the September AWSUM edition. More than 2000 schools share their school news either through AWSUM’s quar...

Oudtshoorn HS Boxing achievers - AWSUM School News
Hoërskool Oudtshoorn Boxing achievers. Click here:
Oudtshoorn HS Boxing achievers - AWSUM School News Oudtshoorn HS Boxing achiever. During the June holidays two of our learners took part in the Knysna Oyster Boxing Event. They both won gold medals. Congratulations to the following two Struisies: Linathi Mapono – Gold Medal Sithenkosi Thys – Gold Medal They are part of the Fist of Fury Boxing Ac...

Hoërskool Oudtshoorn Netbal uitblinkers - AWSUM School News
Hoërskool Oudtshoorn Netbal uitblinkers. Klik hier:
Hoërskool Oudtshoorn Netbal uitblinkers - AWSUM School News Hoërskool Oudtshoorn Netbal uitblinkers.Wes-Kaap Interdistriktoernooi 14 &15 Julie 2022 Eden Wen Silwer! Baie geluk aan ons 2 struisies wat deel was van die span – julle is LEGENDS! Mikayla van Deventer Samlin Stuurman. Share Tweet Print Email Skype Facebook Messenger

Hoërskool Oudtshoorn 7's speler maak trots - AWSUM School News
Hoërskool Oudtshoorn 7's speler maak trots. Klik hier:
Hoërskool Oudtshoorn 7's speler maak trots - AWSUM School News Logan Jantjies is opgeneem in die SWD o.17 Sewes span wat tydens die Oktober vakansie by Hoërskool Momument in Krugersdorp aan die Nasionale SARU Sewes toernooi gaan deelneem. Hoërskool Oudtshoorn is die enigste skool in Oudtshoorn met verteenwoordiging in hierdie span. Struisies is baie trots op ...

Mind Sport SA's proposed Calendar of Events for 2023 - AWSUM School News
Mind Sport SA's proposed Calendar of Events for 2023. Click here:
Mind Sport SA's proposed Calendar of Events for 2023 - AWSUM School News The members of Mind Sports South Africa (MSSA), the largest membership based organisation for gaming in South Africa at its Annual General Meeting (AGM) approved the Calendar of Events for 2023. With MSSA being a member based organisation, it is the member clubs that ultimately make the decisions on...

Karate – SA gold medal for Oudtshoorn HS karateka - AWSUM School News
Karate – SA gold medal for Oudtshoorn HS karateka. Click here:
Karate – SA gold medal for Oudtshoorn HS karateka - AWSUM School News Karate – SA gold medal for Oudtshoorn karateka. In June 2022, Sarah-Jane Lewis has been selected by Karate South Africa (KSA) as a part of their Protea team to represent South Africa at the 10th Commonwealth Games which is being held in Birmingham, England at the university of Birmingham. This eve...

50 Caps for Oudtshoorn High School hockey skipper - AWSUM School News
50 Caps for Oudtshoorn Hoërskool hockey skipper. Click here:
50 Caps for Oudtshoorn High School hockey skipper - AWSUM School News 50 Caps for Oudtshoorn High School hockey skipper, Troy played his 50th game at his last Interschools match against Overberg High School. The road has had its ups and downs for our #7. Through hard work and dedication he reached his goal. To reach 50 games is a fantastic achievement. HOCKEY – RANK...

Hoërskool Oudtshoorn leerders presteer in skopboks - AWSUM School News
Hoërskool Oudtshoorn leerders presteer in skopboks. Klik hier:
Hoërskool Oudtshoorn leerders presteer in skopboks - AWSUM School News Hoërskool Oudtshoorn leerders presteer in skopboks. Divan Rademeyer en Audan Olivier het by SAKA SA Kickboxing Kampioenskappe in Mei gekwalifiseer om aan die WAKA Afrika Kampioenskappe deel te neem. Die Afrika kampioenskappe word elke twee jaar gehou. Die jaar was dit in Suid-Afrika aangebied. Altw...

Hoërskool Outeniqua hoofseun slaan 3 jaar studiebeurs los - AWSUM School News
Hoërskool Outeniqua (Kwaggas) hoofseun slaan 3 jaar studiebeurs los. Klik hier:
Hoërskool Outeniqua hoofseun slaan 3 jaar studiebeurs los - AWSUM School News Baie geluk aan Hoërskool Outeniqua hoofseun – Phillip Myburgh, wat ‘n 3 jaar studiebeurs by Nedbank gewen het. Phillip het aan die Nedbank Ekonomie opstelkompetisie deelgeneem. Dit is ‘n ongelooflike prestasie en Kwaggaland is baie trots op jou Phillip! Share Tweet Print Email Skype Facebo...

Curro Mosselbaai word 10 Jaar oud - AWSUM School News
Curro Mossel Bay Independent School word 10 Jaar oud. Klik hier:
Curro Mosselbaai word 10 Jaar oud - AWSUM School News Curro Mosselbaai het Donderdag afgeskop met ‘n roosplant seremonie waartydens elke klas ‘n Curro-roos geplant het. Elke leerder kon dan iets spesiaal in ‘n “time capsule” plaas wat ons geplant het om oor 10 jaar weer oop te maak. Vrydag se verrigtinge was ons bevoorreg om Uitvoerende burge...

Hoërskool Outeniqua leiers en hoofleiers vir 2022/23 - AWSUM School News
Hoërskool Outeniqua (Kwaggas) leiers en hoofleiers vir 2022/23. Klik hier:
Hoërskool Outeniqua leiers en hoofleiers vir 2022/23 - AWSUM School News Baie geluk aan die nuutverkose hoofleiers van Hoërskool Outeniqua se 2022/23 termyn. 𝐇𝐨𝐨𝐟𝐝𝐨𝐠𝐭𝐞𝐫: Louisa Campher 𝐇𝐨𝐨𝐟𝐬𝐞𝐮𝐧: Ashwen Damons 𝐎𝐧𝐝𝐞𝐫𝐡𝐨𝐨𝐟𝐝𝐨𝐠𝐭𝐞𝐫: Carla Krüger 𝐎𝐧𝐝𝐞𝐫𝐡𝐨𝐨....

Hoër Landbouskool Oakdale leerder verwerf goud by Eskom Ekspo - AWSUM School News
Hoër Landbouskool Oakdale leerder verwerf goud by Eskom Ekspo. Klik hier:
Hoër Landbouskool Oakdale leerder verwerf goud by Eskom Ekspo - AWSUM School News Abrie van As, ‘n graad 9-leerder, het met sy projek, Akkerchar – ‘n alternatiewe bron vir Biochar, by die Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes se Eden Karoo streeksbyeenkoms op 29/30 Julie 2022, goud gewen. Hy was ook die junior kategoriewenner. Abrie het vir sy projek akkers gebruik om aktiewe...

Hoër Landbouskool Oakdale het drie spelers in o.17 SWD 7’s span - AWSUM School News
Hoër Landbouskool Oakdale het drie spelers in o.17 SWD 7’s span. Klik hier:
Hoër Landbouskool Oakdale het drie spelers in o.17 SWD 7’s span - AWSUM School News Drie spelers van die Hoër Landbouskool Oakdale is ingesluit in die 0.17 SWD 7’s span. Therlow Prins (Riversdal), Kurt Coetzee (Mosselbaai) asook Hanno Louw (Mosselbaai) gaan vanaf 29 September tot 2 Oktober aan die Nasionale 7’s Toernooi te Hoërskool Monument deelneem. Oakdale is trots op hier...

Hoër Landbouskool Oakdale se Bok-trots - AWSUM School News
Hoër Landbouskool Oakdale se Bok-trots. Klik hier:
Hoër Landbouskool Oakdale se Bok-trots - AWSUM School News Marco Conradie, beter bekend as “Tjoeps” is voorwaar Hoër Landbouskool Oakdale se Bok-trots. Dié graad 12 leerder afkomstig vanaf Piketberg is onlangs met sy nommer 3 op die rug opgeteken in die SA o.18 Skole A-span vir 2022.Marco het in 2 toetse onderskeidelik teen Engeland en Frankryk vir di...

Laerskool Park kultuur uitblinkers - AWSUM School News
Park Laerskool - Inligtingsblad kultuur uitblinkers. Klik hier:
Laerskool Park kultuur uitblinkers - AWSUM School News Laerskool Park kultuur uitblinkers. Die volgende 4 leerders van Laerskool Park het uitstekende gevaar tydens die Allegretto Eisteddfod: Nina Strydom – Allegretto IPE Regional Elimination Round Nina behaal ‘n A++. Poësie, gedramatiseerde poësie. Karli-Louise Weston – Allegretto IPE Regional E...

Hoër Landbouskool Oakdale toutrek oppad na wêreldkampioenskap - AWSUM School News
Hoër Landbouskool Oakdale toutrek oppad na wêreldkampioenskap. Klik hier:
Hoër Landbouskool Oakdale toutrek oppad na wêreldkampioenskap - AWSUM School News Oakdale toutrek oppad na wêreldkampioenskap. Die 560 kg-toutrekspan van die Hoër Landbouskool Oakdale is as die Protea-span aangewys om Suid-Afrika by die Toutrek Wêreldkampioenskap in Holten, Nederland te verteenwoordig. Die groep bestaan vanjaar uit 12 lede. Die span vertrek Sondag 11 September...

Laerskool Park sportspanne - AWSUM School News
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Hiermee Laerskool Park sportspanne. Klik hier:
Laerskool Park sportspanne - AWSUM School News Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Park se sportspanne met trots. Netbal Elrie van Wyk van Laerskool Park is opgeneem is in die Eden-netbalspan en het deelgeneem aan die Inter-distrikte toernooi te Wellington, waar Eden 3de plek behaal het. Rugby Stefan Vollgra...

’n Verskeidenheid kompetisies vir jou en jou skool - AWSUM School News
AANDAG SKOLE!
.
Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld, en Volksblad bied vanjaar weer die grootste skolekompetisies aan met nog groter kontantpryse om te wen!
Is jy ’n Blitsbrein, ’n skolenuus-foendie, of is sang en toneelspel meer jou forte?
.
Vanjaar bied ons ’n verskeidenheid kompetisies aan vir jou en jou skool om aan deel te neem.
LEES MEER OOR ONS SKOLENUUS-KOMPETISIE hier: https://bit.ly/3dXflB4
LEES MEER OOR BLITSBREIN JR. HIER: https://bit.ly/3pSBJOB
.
Benewens ons gewilde Blitsbrein-kompetisie wat op algemene kennis fokus en die skolenuus-kompetisie, loods ons vanjaar ook ’n splinternuwe aanlyn skolekunstefees. Die Witwarm-kunstefees is die eerste aanlyn skolekunstefees in Afrikaans.
Klik hier om meer te lees:
https://www.awsumnews.co.za/regions/gauteng-johannesburg/randburg-linden-northcliff/n-verskeidenheid-kompetisies-vir-jou-en-jou-skool/
’n Verskeidenheid kompetisies vir jou en jou skool - AWSUM School News Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld, en Volksblad bied vanjaar weer die grootste skolekompetisies aan met nog groter kontantpryse om te wen! Is jy ’n Blitsbrein, ’n skolenuus-foendie, of is sang en toneelspel meer jou forte? Vanjaar bied ons ’n verskeidenheid kompetisies aan vir jou...

York High School RCL 2023 - AWSUM School News
York High School RCL 2023. Click to read more:
York High School RCL 2023 - AWSUM School News As our 2022 RCL year comes to a close we would like to thank everyone who made it the successful year that it was. The RCL was able to make some lasting change this year, led by Ludolph Pedro and Wezlyn April. Now, we enter a new season, with a brand new RCL, for 2023. Well done to everyone who appl...

Hoërskool Outeniqua pronk in hul nuwe wedstryddrag - AWSUM School News
Hoërskool Outeniqua (Kwaggas) pronk in hul nuwe wedstryddrag. Klik hier:
Hoërskool Outeniqua pronk in hul nuwe wedstryddrag - AWSUM School News Hoërskool Outeniqua se eerste muurbalspan van 2022 pronk hier trots in hulle geborgde wedstryddrag. Mnr Johan Lubbe van Akademia het die span weereens vir die seisoen uitgerus. Dit is met groot dank en waardering dat die span in die pragtige klere kon speel. Share Tweet Print Email Skype Faceboo...

Hoërskool Langenhoven wintersport eerstespanne - AWSUM School News
Hoërskool Langenhoven wintersport eerstespanne. Klik hier:
Hoërskool Langenhoven wintersport eerstespanne - AWSUM School News Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Hoërskool Langenhoven se eerstespanne met trots. Rugby Netbal Hokkiedogters Hokkieseuns Share Tweet Print Email Skype Facebook Messenger

Laerskool George-Suid wintersport eerstespanne - AWSUM School News
Laerskool George-Suid wintersport eerstespanne. Klik hier
Laerskool George-Suid wintersport eerstespanne - AWSUM School News Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool George-Suid eerstespanne met trots. Eerstespan Rugby: Netbal Eerstespan: Hokkie Eestespan dogters: Hokkie Eestespan seuns: Share Tweet Print Email Skype Facebook Messenger

Hurry up! Visit www.theprintoffice.co.za to find out more and request your school's quote.
The printing company taking the South African schoolscape by storm. Have you requested a quote for your upcoming budget meeting? Our team is waiting and ready to assist. Please send your specs to [email protected]
www.theprintoffice.co.za

Premier Interschools Match Report: Boland Landbou vs Oakdale Landbou - AWSUM School News
Premier Interschools Match Report: Boland Landbou vs Hoër Landbouskool Oakdale, Click here:
Premier Interschools Match Report: Boland Landbou vs Oakdale Landbou - AWSUM School News Match Report: Boland Landbou vs Oakdale Landbou Oakdale Lanbou secure a famous 26 – 17 win in the final Supa Quick Premier Interschools clash of the season against rivals Boland Landbou in the battle of the ‘farmers’ in Paarl on Saturday the 27th of August 2022 A clinical derby day performance...

Premier Interschools: Boland Landbou vs Oakdale - AWSUM School News
Premier Interschools: Boland Landbou vs Hoër Landbouskool Oakdale. Click to read here:
Premier Interschools: Boland Landbou vs Oakdale - AWSUM School News Boland Landbou vs Oakdale Historic Overview Our final derby for the Supa Quick Premier Interschools season comes your way this Saturday the 27th of August when the “farmers”, Boland Landbou and Oakdale clash in a massive encounter out in Paarl. These two schools regularly produce teams of outsta...

Uiteindelik ‘n eeufees vir Hoërskool Punt - AWSUM School News
Uiteindelik ‘n eeufees vir Hoërskool PUNT High School. Klik om meer te lees:
Uiteindelik ‘n eeufees vir Hoërskool Punt - AWSUM School News Uiteindelik ‘n eeufees. Na die Covid-pandemie kon Hoërskool Punt uiteindelik hul eeufees vier. Hierdie, gekombineer met die jaarlikse interskole, het gesorg vir groot opwinding onder die Punt-leerders en gemeenskap. Die oud-leerders van Punt is bederf met geleenthede soos ‘n Ken Mekaar en ‘n ...

AWSUM Boland Landbou VS Oakdale - 2022
Die 33ste Interskole tussen die grootste suiwer landbouskole in die land vind die naweek plaas wanneer Boalnd Landbou vir Hoër Landbouskool Oakdale verwelkom. Hier is `n spesiale Interskole uitgawe - lees wat die kapteine en afrigters te sê het en kry ook al die spanfoto's! https://issuu.com/tiemedia/docs/awsum_boland_vs_oakdale_-_2022_low_res
AWSUM Boland Landbou VS Oakdale - 2022 Read AWSUM Boland Landbou VS Oakdale - 2022 by AWSUM News on Issuu and browse thousands of other publications on our platform. Start here!

Netwerk24 Wiskundekompetisie 2022 finaliste word aangekondig. Op Donderdag 29 September sal die Finale rondte vir Laerskoolleerders plaasvind, en Woensdag 28 September sal die Finale rondte vir Hoërskoolleerders plaasvind.

KFC and CSA hosted the biggest KFC Mini-Cricket Festival ever - AWSUM School News
KFC and CSA hosted the biggest KFC Mini-Cricket Festival ever. Click to read more:
KFC and CSA hosted the biggest KFC Mini-Cricket Festival ever - AWSUM School News South Africa’s leading cricket development programme is celebrating 40 years of changing lives in communities. This season, the KFC Mini-Cricket programme returned to the field with a Mega festival which took place across the country on the 20th of August 2022. The season’s return coincides with...

Boland Landbou VS Oakdale Landbou: Hoër Landbouskool Oakdale Gholfspan - AWSUM School News
Boland Landbou VS Oakdale Landbou: Hoër Landbouskool Oakdale Gholfspan. Klik hier:
Boland Landbou VS Oakdale Landbou: Hoër Landbouskool Oakdale Gholfspan - AWSUM School News Hier is Hoër Landbouskool Oakdale se Gholfspan. Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant aanlyn hier. Share Tweet Print Email Skype Facebook Messenger

Boland Landbou VS Oakdale Landbou: Hoër Landbouskool Oakdale rugbyspanne - AWSUM School News
Boland Landbou VS Oakdale Landbou: Hier is Hoër Landbouskool Oakdale se rugbyspanne. Klik hier:
Boland Landbou VS Oakdale Landbou: Hoër Landbouskool Oakdale rugbyspanne - AWSUM School News Hier is die A-rugbyspanne van Hoër Landbouskool Oakdale: o.19A- Klik hier: o.19B o.16A o.15A o.14A Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant aanlyn hier. Share Tweet Print Email Skype Facebook Messenger

Boland Landbou VS Oakdale Landbou: Hoër Landbouskool Oakdale o.19A rugbyspan - AWSUM School News
Boland Landbou VS Oakdale Landbou: Hier is Hoër Landbouskool Oakdale se o.19A rugbyspan. Klik hier:
Boland Landbou VS Oakdale Landbou: Hoër Landbouskool Oakdale o.19A rugbyspan - AWSUM School News Kom ondersteun die eerstespan Saterdag 27 Augustus om 12:15 op die Rugby A Veld Paardeberg: AWSUM het met hul afrigter, Malan du Plessis, gesels. Wat kan die skool en ouers hierdie jaar teen Boland Landbou te wagte wees van julle span? Dit is ‘n span met karakter wat die waardes en etos van die sk...
Videos (show all)
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
George
George
Bride 2B provides all the tools and services needed to plan that fairy tale wedding everyone always
13 Ring Road
George
Brought to you by the George Herald, Eat Local connects local eateries with the local George communi
Unit 4B,St Georges Square, Cnr Courtenay And 3rd Street
George, 6539
Broadcast Film Production House based in the Garden Route - an extention of The Media Box based in P
11 York Street, Dormeylsdrift
George, 6530
The Gremlin is an online newspaper for the Garden Route & Klein Karoo.
George
Eden Art and Craft Forum is a meeting place for artists and crafters to share news, events and advice.
George
If it is creative - I do it. If it is a challenge - I do it. It includes Art, Photography, Videograp
8 Foundry Street
George, 6529
Snuffelgids & GR Wheels is a stylish A5 full color glossy publication. 4 000 copies are printed and