Klikkerland

Klikkerland

Comments

ME GUSTA
Baie dankie Georgeherald!
SMS PDG8 na 39952 om vir Klikkerland te stem! Ghoema
Dankie! Ons waardeer dit baie!
Waneer is julle bietjie in Rustenburg?my dogtertjie het al julle dvd's en sy sal dit so geniet om julle te sien.
Kom kuier saam met Klikkerland by Woordfees 2019!
Alle inligting op hierdie "App" te kry.
#klikkerland #klikkerkuier
Ken jy die Klikkerlanders? #klikkerland
Klikkerdans Maats 馃槏
Kry julle kaartjies vandag vir Klikkerland by 2019 1 en 2 Maart!
#klikkerland #klikkerkuier
Klikkerland kuier by 2019 op 1 en 2 Maart!!!!
Sien julle daar!!! #klikkerland #klikkerkuier
OPGEWONDE !!!
Of eerder..........
We are very excited !! This is something for all the English speaking Klikkerland fans out there!!!

#LaughOutLoud is now available !! Enjoy !!
George Arts Theatre adverteer!
Baie opgewonde!!
Lag 'n Slag is beskikbaar op CD Baby!
#LagNSlag #klikkerland #klikkerlandcd

Ontmoet die dolle Klikkerlanders. Pret, pret, pret. Meet the kooky Klikkerland Clan. Fun, fun, fun. Die kleurvolle Klikkerlanders bly saam in dieKlikkerland huis en gaan saam op fantastiese avonture om meer oor die lewe en omgewing rondom ons te leer.

The Klikkerland Clan live in the Klikkerland house.Together they investigate the world around them and learn valuable lesson, while having lots of fun !

Operating as usual

14/07/2021

Iets vir die Klikkerland maatjies.

Ons mis julle almal vreeslik baie. Bly veilig almal.

| LUISTERSTORIES VIR KINDERS |

Ouers en onderwysers, onthou om gebruik te maak van Sprokieland se GRATIS storie-biblioteek op Afrikaans.com! Klik deur (https://afrikaans.com/leerhulp/sprokieland-afrikaanse-luisterstories-vir-kinders/), luister saam, en laat jou kind se verbeelding vlieg. #luisterdit #leerdit

Timeline Photos 22/05/2021

Timeline Photos

Photos from Klikkerland's post 21/05/2021

Klikkerland se oggend vertoning is UITVERKOOP! Ons volg streng COVID re毛ls so onthou asb maskers!

MAAR daar is steeds kaartjies vir die 12uur vertoning op 22 Mei! Klikkerland kan nie wag om al hulle maatjies te sien nie!

Klikkerland! Kom kuier in die Klikkerhuis

#edenofthearts
#klikkerland

Laugh out Loud by Klikkerland 19/05/2021

Laugh out Loud by Klikkerland

Laugh Out Loud !

#Laughoutloud #klikkerland #klikkerkuier

Laugh out Loud by Klikkerland Album 路 2018 路 10 Songs

Lag 'n Slag! by Klikkerland 19/05/2021

Lag 'n Slag! by Klikkerland

Lag 'n Slag !
#lagnslag #klikkerland #klikkerkuier

Lag 'n Slag! by Klikkerland Album 路 2018 路 10 Songs

Klikkerland Musiek by Klikkerland 19/05/2021

Klikkerland Musiek by Klikkerland

Ou gunstelinge!

#klikkerland #klikkerkuier #musiek

Klikkerland Musiek by Klikkerland Album 路 2017 路 15 Songs

Photos from Klikkerland's post 16/05/2021

Tuinroete maatjies ons is baie opgewonde om julle te sien in die Klikkerhuis!!

Hier is 'n inkleur prentjie om saam te bring vir 'n gelukkige trekking. Jy kan 'n Klikkerland CD wen!!

#klikkerkuier #klikkerland #edenofthearts #gardenroutetalent #georgeartstheatre

Timeline Photos 13/05/2021

Kom kuier saam met Klikkerland in die Klikkerhuis, die stel waar die DVDs verfilm word.
#klikkerkuier #klikkerland

Kom kuier saam met Klikkerland in die Klikkerhuis, die stel waar die DVDs verfilm word.
#klikkerkuier #klikkerland

Photos from Oakhurst Insurance George Arts Theatre's post 12/05/2021

Kan nie wag nie!
Ons mis die maats s贸 baie!
#klikkerkuier #klikkerland

06/05/2021

So opgewonde om weer bietjie saam met maats te kuier!

Tuinroete maats kom kuier in die Klikkerhuis!

Oakhurst Insurance George Arts Theatre

Raai wie kom kuier in die Klikkerhuis?

Die KLIKKERLANDERS!!

Kom kuier saam die Klikkerlanders by Die Oakhurst Insurance George Arts Theatre in die Klikkerhuis die 22ste Mei 2021 om 10:30 and 12:00.

Kaartjies beskikbaar by die deur teen R 30 per persoon.

Die Klikkerlanders kan nie wag om saam julle te kuier nie!

#edenofthearts
#supportlocal

15/03/2021

Laai dit vandag GRATIS af!

So oulik!

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo | LitNet 11/03/2021

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo | LitNet

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo | LitNet Is jou kind vanjaar in graad een en wil jy graag sekermaak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos die bou van 鈥檔 sandkasteel. Laai 鈥檔 gratis oefenvraestel en memorandum hieronder af.

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo | LitNet 11/03/2021

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo | LitNet

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo | LitNet Is jou kind vanjaar in graad een en wil jy graag sekermaak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos die bou van 鈥檔 sandkasteel. Laai 鈥檔 gratis oefenvraestel en memorandum hieronder af.

10/03/2021

| GRATIS FLITSKAARTE |

Ouers en onderwysers, is jy bewus van die keur gratis en aflaaibare flitskaarte op Afrikaans.com? Ons het so pas weerpatrone en emosies tot die versameling bygevoeg. Vir hierdie flitskaarte, en nog ander soos dieregeluide, alfabetkaarte, nommerkaarte, ensovoorts, klik hier: http://afrikaans.com/leerhulp/flitskaarte/. #leerdit

21/02/2021

Hello

Vandag is Internasionale Moedertaaldag. Ons land is gelukkig om minstens 11 moedertale te h锚 - dit is deel van wie ons is, dit is deel van ons erfenis!
Celebrating mother languages is important because it is part of who we are, it is part of our heritage!

15/01/2021

Kom ons bak koek!

Hier is 'n naweekaktiwiteit wat u hierdie naweek met u kinders kan doen 馃懇馃徎鈥嶐煃

Laai hierdie heerlike sjokoladekoekresep af deur hier te klik 馃巶馃い ---> https://tinyurl.com/opvoedpret-resep1

30/12/2020

Opvoedpret

Aangesien soveel kinders hierdie tyd van die jaar hul vakansie op die strand deurgebring het, kon ons nie aan 'n belangriker les vir u kleintjies d**k nie 馃強馃徏鈥嶁檧锔 馃彇锔

Laat hulle hierdie video kyk, en sorg dat u dit ook met ander ouers deel... Dit kan 'n lewe red! 鉂わ笍

Vir meer waardevolle lesse soos hierdie, gaan na www.opvoedpret.co.za en skryf in vir slegs R199 per maand, vir eindelose ure se lesse, vermaak, aktiwiteite en lag! 馃コ 猸

28/12/2020

Opvoedpret

Speel speel!

En dit is ons LAASTE DAG van die uitdagings deur Opvoedpret en Klikkerland 馃槑

Het julle dit geniet maats鈦夛笍 馃コ

Moet ons dit binnekort weer doen鈦夛笍 Laat ons weet! 馃挰

24/12/2020

Meet Google Drive 鈥 One place for all your files

Boebel Babbel het 'n boodskap vir almal oor hoe om die Kersstorie te sien oral in Kersversierings.

Kom ons soek tekens van die Liewe Jesus kind.

Geniet Oukersdag en onthou waaroor Kersfees regtig gaan.

Die Desember episodes van Opvoedpret gaan alles oor die groter boodskap van Kersfees en sommer lekker pret.

Opvoedpret opvoedpret.co.za

accounts.google.com Google Drive is a free way to keep your files backed up and easy to reach from any phone, tablet, or computer. Start with 15GB of Google storage 鈥 free.

21/12/2020

Ag moeder, om sulke oulike prentjies te ontvang is wonderlik!
Dankie klikkermaat.

18/12/2020

Daggies vol Laggies.
Kersfees is oor wat ons gee, nie wat ons ontvang nie.

HOORA 馃コ Hier is ons week 4 Daggies Vol Laggies reeks kalenders, vir u en u kinders om te voltooi 馃檶馃徏

Laai dit nou af - www.tinyurl.com/kalendar-week4

14/12/2020

Idees vir jul Klouter Kabouter

Het jou idees vir julle Elf opgeraak? 馃ゴ

Hier is 'n paar oulike idees wat ons vir jou bymekaargemaak het 馃挋

11/12/2020

YouTube

Maak 'n oulike kerskaartjie

youtube.com

11/12/2020

Opvoedpret

Hier is ons week 3 Daggies Vol Laggies reeks kalenders, vir u en u kinders om te voltooi 馃檶馃徏

Laai volgende week se kalender af op hierdie link, en SHARE dit met al die mammas en pappas wat kleintjies het 馃憠馃徏 www.tinyurl.com/kalendar-week3

Deel liefde hierdie Desember saam met Opvoedpret 馃檶馃徏
www.opvoedpret.co.za

04/12/2020

Week twee van Daggies vol Laggies projek om af te laai.

Kom ons leer die Klikkermaats waaroor Kersfees regtig gaan

#DaggiesVolLaggies

HOORA 馃コ Hier is ons week 2 Daggies Vol Laggies reeks kalenders, vir u en u kinders om te voltooi 馃檶馃徏

Desember is OMGEE TYD 馃挐 Dit is belangrik dat ons kinders weet dat ons nie net die ontvang van geskenke vier nie, maar ook liefde en gee! 馃巵 Ons wil Jesus se liefde as 'n geskenk in die arms van al die mense om ons sit.

Wees deel van ons Daggies Vol Laggies projek om die boodskap van 鈥済ee鈥, 鈥渙mgee鈥, 鈥渓iefde鈥 en 鈥渟amesyn鈥 by ons kinders vas te l锚 馃馃徏馃懄馃徎

Laai ons tweede week se kalender af op hierdie link, en SHARE dit met al die mammas en pappas wat kleintjies het... www.tinyurl.com/kalendar-week2

Deel liefde hierdie Desember saam met Opvoedpret 馃檶馃徏
www.opvoedpret.co.za

[12/02/20]   Kers kalenders met 'n doel!

27/11/2020

Kom ons maak Kersfees 'n omgee fees die jaar

Desember is die maand wat ons Jesus se geboorte en God se geskenk aan ons vier 鉁濓笍 Kersfees is OMGEE TYD 馃挐

Dit is belangrik dat ons kinders weet dat ons nie net geskenke ontvang vier nie, maar ook liefde en gee! 馃巵 Ons wil Jesus se liefde as 'n geskenk in die arms van al die mense om ons sit.

Wees deel van ons Daggies Vol Laggies projek om die boodskap van 鈥済ee鈥, 鈥渙mgee鈥, 鈥渓iefde鈥 en 鈥渟amesyn鈥 by ons kinders vas te l锚 馃馃徏馃懄馃徎

Met baie idees oor wat u en u kind kan doen, laai ons eerste week se kalender af op hierdie link, en SHARE dit met al die mammas en pappas wat kleintjies het... www.tinyurl.com/kalendar-week1

Begin saam met ons volgende Maandag! 馃
Deel liefde hierdie Desember 馃檶馃徏

Waar ons opvoeding pret maak 猸
www.opvoedpret.co.za

19/11/2020

Ietsie wat dalk kan help met die eksamen

| EKSAMENHULP : HO脣RSKOOL EN LAERSKOOL |

Weet jy van die 156 gratis, aflaaibare, en kurrikulumgebaseerde leerhulpbronne vir graad 4 tot 12 op ons webtuiste? Hierdie inhoud is trots vervaardig deur Lapa Uitgewers en is verdeel in studiegidse, voorleggings, luistertoetse, en klasgidsartikels. Besoek nou Lapa vir Ho毛rskool en Laerskool op ons leerhulpblad ... klik hier: https://afrikaans.com/leerhulp/. #leerdit

13/11/2020

Stories in alle tale.

Download our latest multilingual supplement and learn tricks on how to play with playing stories at home with children in your life so they can deepen their understanding of it. Let your children create stories by changing a story they know. Click here to download:https://bit.ly/38Bv2Jy

11/11/2020

Opvoedpret

Wees veilig die seisoen!

Ouers, hoe sterk voel jy oor waterveiligheid?

Statistieke toon dat 馃挃 Verdrinking die tweede grootste oorsaak van sterftes by kinders jonger as 5 jaar oud is... 馃槩 'n Skokkende 3 kinders verdrink daagliks in Suid-Afrika.

Hierdie statistieke is skrikwekkend, en daarom is WATERVEILIGHEID een van die onderwerpe vir November maand - net in tyd vir die warm feesseisoen馃強馃徎 馃彇锔

Lizette Botha van Kiddies Aqua Swimming Academy gee 'n paar oulike wenke vir ouers. Hulle is die grootste swem akademie vir babas en kleuters in die land en meer as 2000 swemmertjies word maandeliks aan hul toevertrou!

馃挋 Sluit nou aan - www.opvoedpret.co.za
馃挍 Dit kan u kind se lewe red!

27/10/2020

Opvoedpret

Maats, het julle 'n oulike idee vir 'n besigheid? Skryf dan in by www.besigheidsbytjies.co.za

myklaskamer.com 25/10/2020

Gratis Leesboeke

Lees! Lees! Lees!

myklaskamer.com Grootboeke en Leesboeke Die Onderwysdepartement het verskeie Grootboeke en Leesboeke in Afrikaans en Engels 鈥 11 tale in totaal 鈥 op hul webblad geplaas. Loer gerus hier na spesifieke v鈥

23/10/2020

Oefen jul klankies!

Hierdie is Tannie An Roets, se "Klanke-kat" leesboekie. Wilna Marx het dit betjie opgedollie en met haar toestemming plaas ek vandag al die leeskaartjies. Lees dit saam met jou kindjie, oor en oor. Die rympies help hulle om die klankie en die letter met mekaar te assosieer. Dit is regtig oulik vir vaslegging.

Ek onthou my juffrou het hierdie met my gedoen in Sub A.

Tonne liefde

Zul茅ka

15/10/2020

Opvoedpret

Monster maat of model maat?

Weet jou kinders hoe om te onderskei tussen 'n MONSTER MAAT en 'n MODEL MAAT鈦夛笍

Klikkerland verduidelik dit baie mooi in een van ons episodes 馃憖

Loer gerus na die insetsel hieronder! Dis belangrik dat jou kind weet wat goeie vriendskapsgedrag en slegte vriendskapsgedrag is! 馃憞馃徏馃帪锔 Daar is ook lekker speletjies wat hiermee gepaardgaan!

Teken in by:
www.opvoedpret.co.za

09/10/2020

#opvoedpret

Videos (show all)

Boebel Babbel oefen haar dood!Sy is mal oor die liedjie en wil ook saam met almal dans, maar ons is nie almal goed in di...
Kom kuier lekker saam met Klikkerland en Opvoedpret!Teken vandag in! SLEGS R150 per maand !Kuier saam met kundiges soos ...
Ietsie vir die Klikkermaats en mammas en pappas.Opvoedpret #klikkerland #klikkerkuier #opvoedpret #klikkerkuier #RegteVe...
Opvoedpret saam met Klikkerland, Lollos , Buster en Bella en EQ4Kids !Teken nou in by opvoedpret.co.za#klikkerland #klik...
Lekker laf op W锚reld Speel Dag!#klikkerland #klikkerkuier #KlikTikTok Kindervermaak SA
馃ぉDie Diskin Disko Dans Dare馃拑馃徎Dis reg ja, ons 'dare' julle om vir ons videos te stuur waar julle Klikkerland se Diskin Da...
https://www.quicket.co.za/events/75888-corona-kinderpakket/Kindervermaak SA #VeiligByDieHuis #klikkerland #CoronaKinderp...
Dag 1Geniet die nuwe avontuur klikkermaats !#VeiligByDieHuis #klikkerland Kindervermaak SA
M么re is dit Kersfees !Ons is BAIE opgewonde en hoop al die Klikkerland maatjies het n wonderlike tyd saam met hul famili...
Oulike Klikkerland maatjie !!!
Tink Tinkie is opgewonde om te kom kuier by die Langkloof Bloeiselfees in Joubertina 25 Oktober. #lagNSlag #klikkerkuier...

Telephone

Address


York Street
George
6529
Other Arts & Entertainment in George (show all)
Underground SA Underground SA
George, 6535

鈥⑩棌UNDERGROUND UNITY鈼忊 Events organization for the "underground" music and arts culture

The Oopsy Ladies The Oopsy Ladies
George
George, 6530

Face Painters for the Garden Route for any occasion.

Accurate Concepts Accurate Concepts
George, 6529

Accurate Concepts is a business that specializes in the development, highly durable and quality hunting and sport shooting accessories.

Standio Design Standio Design
George

Freelance designing , artwork and editing

Atmosphere Decor Atmosphere Decor
10 Pearl Street , Gideon De Swart Building , Unit 5 , Tamsui , Industria , George
George, 6530

We make and set up decoration for festivals and events around the world and have a wild time doing it ! 锟斤拷锟 YouTube Channel https://www.youtube.com/channel/UCxhaxCpNUtBB6cQpGzSq38Q Instagram atmosphere_decor

COOL Breeze Chillaz COOL Breeze Chillaz
200 Ellen Vena Street Lawaai Kamp.. Front Of Clinic And Hall
George, 6529

Underrated Underrated
18 CJ Langenhoven Street, George
George, 6530

Underrated is the forefront of urban youth entertainment. Instagram: @underratedza Twitter: @underratedza E-mail: [email protected] #UnderratedZA

Fantasy Fun Fantasy Fun
Wilderness
George, 6529

Kids Entertainment, home decor

Uitsig Wedding Venue & Accommodation Uitsig Wedding Venue & Accommodation
Geelhoutboom
George, 6531

Our exclusive wedding venue offers the perfect atmosphere that any bride and groom could only wish for!

Derick Hill Magic Derick Hill Magic
George

Derick Hill is a variety entertainer located in the heart if the Garden Route. Book for shows at birthday parties, festivals and more.

MOJO Photography MOJO Photography
George, 6529

MoJo Photography is a local photography business located in George and owned by Marisha Saul who is a new photograher to the Photography world. Her love for people has brought her to capture people in their different environments and she loves putting a s

P&g handcreation and accessories P&g handcreation and accessories
51 Montagu Str Blanco
George

P&g handcreation the place where you can find affordable and quality