We strive to develop Outeniqua Primary to the school of excellence in the Southern Cape where every learner will be given maximal opportunities.
Operating as usual
KENNISGEWING | NOTICE
Weens beurtkrag verander die klerebanktye môre, 5 Mei, na 10:00 tot 12:00.
Due to loadshedding, the hours of the clothing bank will change tomorrow, 5 May, to 10:00 till 12:00.
MAKE MOM'S DAY!
Moedersdag is om die draai en Outies kan hierdie week elke eerste pouse ñ spesiale geskenk vir mamma by die prefekte koop!
Gifts vary from R10 to R40!
WE ARE NOT THROWING MARSHMALLOWS!
"LEARNING CAN ONLY
HAPPEN WHEN A CHILD
IS INTERESTED. IF HE
IS NOT INTERESTED,
IT'S LIKE THROWING
MARSHMALLOWS AT HIS
HEAD AND CALLING IT
EATING."
KATRINA GUTLEBEN
We are extremely excited about the official kick off of our T2-project!
BUSINESSES LISTEN UP:
You have the opportunity to have first row seats to this amazing project! To get involved and get great milage for your business, please send us an email to [email protected]!
KOOKWATER HOKKIE ÉN VOORSPELERS VAN DIE DAG!
Ons o. 13-seuns en -dogters het hierdie naweek puik hokkie gespeel!
Ons is ook baie trots op Emma Raubenheimer Jac du Plessis wat onderskeidelik by die dogters en die seuns as voorspelers van die dag aangewys is.
o.13-seuns: Vrydag se wedstryduitslag
LO vs Wesbank 1-0
LO vs George-Suid 0-0
LO vs Park 2-0
LO vs Hartenbos 4-0
o.13-seuns: Saterdag se wedstryduitslag
LO vs Hartenbos 1-0
LO vs Holy Cross 2-0
LO vs Wesbank 1.0
LO vs Park 4-0
o.13-dogters: Vrydag se wedstryduitslag
LO vs Wesbank 0-0
LO vs Park 1-0
LO vs LGS 0-1
o.13-dogters: Saterdag se wedstryduitslag
LO vs Park 1-0
LO vs Wesbank 0-0
LO vs Holy Cross 0-0
LO vs Hartenbos 1-1
LO vs LGS 0-0
MONITORS: SKAAK/CHESS
Baie geluk aan die volgende leerders:
Marnu Marx
ED de Waal
Jayden Liebenberg
EDEN-SKAAKSPAN
Na 5 rondtes proewe is die volgende leerders in die Eden Skaakspan opgeneem:
o. 11-meisies, Amike Fischer
o. 11-seuns, Loftie Fourie
o. 13-meisies, Garlan Gouws
o. 13-seuns, Marnu Marx
The Outie family is very proud of you.
EDEN-SKAAKSPAN
Na 5 rondtes proewe is die volgende leerders in die Eden-skaakspan opgeneem:
o. 11-meisies, Amike Fischer
o. 11-seuns, Loftie Fourie
o. 13-meisies, Garlan Gouws
o. 13-meisies, Marnu Marx
The Outie family is very proud of you.
MUURBAL
Baie geluk aan die volgende leerders wat deelgeneem het aan die WP Ope-muurbaltoernooi.
Christian Swanepoel: seuns o. 16, 7de plek
Ruan Botha: seuns o. 13, 4de plek
Danika Theron: dogters o. 14, 3de plek
Jean Swanepoel: seuns o. 11, 1ste plek
SUID-KAAP KINDERKOOR
SOUTHERN CAPE CHILDREN'S CHOIR
Baie geluk aan al hierdie leerders wat opgeneem is in die Suid-Kaap Kinderkoor.
__________
Congratulations to all the learners who were accepted for the South Cape Children's Choir. It is a wonderful opportunity and we are proud of you.
UNIQUA EDITORIAL | REDAKSIE
Ruchay Carelse
ED de Waal
Milla Joubert
Nomthandazo Khumalo
Anouk van Coller
Ebenette van Niekerk
Sub Redaktrise:
Anouk van Coller
Redakteur:
ED de Waal
SKOPBOKS
Duané Boshoff het Saterdag, 23 April, aan die Battle of the Karoo-skopbokstoernooi deelgneem. Sy het 2 silwer medaljes verower en neem 12-16 Mei aan die SA’s deel.
Baie sterkte Duané!
Ñ MOET-KYK!
Só sing die Outie-koor saam Elvis Blue!
💙
OUTIE-KOOR SAAM ELVIS BLUE!
ELVIS BLUE, LIVE, VIR DIE EERSTE KEER OP SY BUS!
Elvis Blue
NETBALPROEWE
Baie geluk aan Milan de Villiers en Siba Ngcumbe wat Saterdag, 23 April, aan die 1ste rondte van die o. 12-Edennetbalproewe deelgeneem het en 7 Mei aan die Eden-Karooproewe gaan deelneem.
Baie sterkte aan hierdie twee dogters.
KYK NET HOE BAIE BLOUES IS ONS HIER!
Elvis Blue
Elvis Brew Co. George
Rooibos Photography
Wees deel van vanaand se skare wat die buitelugoptrede geniet! Kaartjies is beskikbaar by die hek.
MORE THAN 1600 BEAUTIFUL FACES!
What a beautiful sight!
Today is indeed a special day! In preperation for tonight's show, the learners of Outeniqua Primary and George Preparatory gathered on the sport field for a very inspiring message from Elvis himself.
DIE BUS HET GESTOP!
Maak seker jy stop ook! Vanaand is Evis Blue se eerste optrede op sy bus!
Kaartjies kan tot 16:00 aanlyn gekoop word en sal ook by die hekke beskikbaar wees!
Dit gaan groot wees en jy kan daarvan deel wees!
Vir meer inligting + kaartjieverkope: https://bit.ly/outeniqua-elbus
MOTIVATION BROUGHT TO YOU BY Mantelli's Direct - George!
Thank you, Mantelli's, for spoiling our staff with these delicious treats!
ONS MAAK MORE GESKIEDENIS!
Daar is beperkte plekke beskikbaar, klik op die skakel om meer te lees en saam met ons geskiedenis te maak: https://bit.ly/outeniqua-elbus
EERSTES WYS OUTIE-GUTS!
In ñ naelbyt wedstryd tussen Laerskool Outeniqua en Grey kraai "guts" koning!
Die eindtelling was 17 - 05 vir Grey.
Tydens die wedstryd was die Outies se talent, harde werk en deursettingsvermoë duidelik sigbaar. Die manne het ware sportmangees op, en van die veld af, gewys!
After the match the boys were rewarded with an ice bath, McDonald's and some games at the arcade.
In die woorde van mnr. Kitching:
"Ons is egter baie trots op die seuns! Hulle het baie guts gewys en kan met hul koppe om hoog wegstap"
EERSTES IN AKSIE!
Die Outies meet 14:00 kragte teen Grey. Jy kan die wedstryd regstreeks kyk. Besoek gerus Wildeklawer Sport, waar die wedstryde uitgesaai word.
VALUE OF THE WEEK
You know courage when you see it. Courage can be as simple as sleeping over a friends house for the first time even when you are scared to do so. It can be standing up for someone in their time of need. It can be helping someone else, when it is safer to do nothing.
Being courageous makes you better at everything that you do whether it enables you to participate more in class, speak in public or try a new sport or activity.
We would love to hear stories of when Outies needed to be courageous, send them to [email protected]!
WAAR JY IN JOU DROOM IN GROEI!
By Laerskool Outeniqua moedig ons kinders aan om groot te droom en om die groot skoene te kies om vol te staan.
Daarmee saam is dit ons fokus om die Outies aan unieke geleenthede bloot te stel om hulle toe te rus om in hulle drome in te groei.
Dis 'n klaargemaakte keuse.
EERSTES DOEN DIT VIR Ñ TWEEDE KEER!
Ons eerste rugbyspan het vandag kragte teen Durbanville gemeet en ñ 21-7 oorwinning behaal!
We are very proud of this team and their coaches!
ENTOESIASME OOR POUSESPELETJIES
Kan jy jou pousespeletjies onthou? Hierdie naelbytspel staan bekend as Dumpy, en ons is mal oor kinders wat speel!
ONS GROEN(TE) TUINE!
We are very excited about the Outies "getting their hands dirty".
You plant seeds every single day, in these bins and in others, with every thought you think and word you speak and action you take. You have influence. You are making a difference in a very real way.
OUTIES EDUCATION BURSTS WITH BENEFITS!
Everyone knows that music is fun. But did you know how many different benefits musical education has?
Some of the benefits in detail:
Playing music develops a stronger connection between brain hemispheres and enhances communication between both parts of the brain — and that results in improved reasoning skills.
It supports language learning. Practising music affects auditory cortex, makes you more responsive to auditory stimuli and helps you differentiate between sounds.
Music and sports are alike — they both improve hand-eye coordination and help children develop their small motor skills.
It stimulates a child’s curiosity — and that develops an open mind ready and eager to learn about the world.
The Outies simply love learning and we believe that learning can be, and must be, fun and relevant.
THIS MONDAY IS BLUE, ELVIS BLUE!
Bespreek jou kaartjie vir Donderdag se buitelugvetroning hier:
https://bit.ly/outeniqua-elbus
💙
KOOP JOU KARDOES SAAM JOU KAARTJIE!
Nie net maak ons saam met Elvis Blue geskiedenis nie, ons doen dit in styl.
Jy kan saam jou kaartjie ook jou kardoes vir die aand koop. Jy het die opsie tussen 'n alkoholiese en 'n nie-alkoholiese kardoes. Die kardoes word gevul met die lekkerste eethappies wat genoeg is vir twee persone.
EN DAAR IS MEER:
Elvis Brew se heerlike koffie gaan beskikbaar wees en 'n verskeidenheid stalletjies wat worsrolle, roosterkoeke, pannekoeke, piekniekkomberse, wynsakke en meer verkoop gaan jou inwag.
Dit beloof om die lekkerste Donderdag van die jaar te wees.
Kom deel in die opwinding. Koop jou kaartjies aanlyn (https://bit.ly/outeniqua-elbus) of kontak die skoolkantoor op 044 873 2292 om jou kaartjies te reserveer!
DIE OPGEWONDENHEID OOR DIE FEESTELIKHEID!
Ons vertrou julle is so opgewonde soos ons oor die samesyn en atmosfeer wat 'n buitelugvertoning belowe.
Oor 6 dae verwelkom ons vir Elvis Blue, wat vir die eerste keer op die dak van sy bus gaan optree - DIS GROOT!
Kom deel in die opwinding. Koop jou kaartjies aanlyn (https://bit.ly/outeniqua-elbus) of kontak die skoolkantoor op 044 873 2292 om jou kaartjies te reserveer.
DAAR IS NET EEN KLAWER EN DIS DIE WILDEKLAWER!
Ons "back" beslis ons o. 13A-rugbyspan wat vandag vertek om aan die Wildeklawertoernooi deel te neem!
Sterkte manne!
WEES DEEL VAN DIE OPWINDING!
Koop jou kaartjies elektronies by https://bit.ly/outeniqua-elbus of kontak die skoolkantoor by 044 873 2292 om jou kaartjies te reserveer.
Afrikaans- en Engelssprekende leerders vanaf graad 4 – 7 word geakkommodeer. Huidiglik is daar 4 Afrikaanse en 3 Engelse klasse per graad. ‘n Leerdertal van ongeveer 850 word konstant gehandhaaf. Die personeel van 45 is as volg saamgestel: 34 opvoeders, 1 kunsleerkrag, 4 Musiek-leerkragte, 1 Sportbeampte, 1 Leerondersteuning opvoeder en 4 Sekretaresses.
Apart from providing quality academic education, we are also proud that we can give every learner the opportunity to excel in one or more of the following:
'n Doelgerigte laerskool aan die voet van die Outeniquaberge
Curro George is an independent primary school in George that provides high-quality education to learners from Group 3 (2 years turning 3) to Grade 4 (with higher grades phasing in annually).
George Little Farm Special Needs School seeks to create a homely, loving, and nurturing learning environment for kids with barriers to learning.
PRIVATE SCHOOL Nursery Pre-Primary Primary School Remedial School After School Care Swim School Homework & Study Support Venue Hire
We are a private Pre-Primary and Day Care Centre based in George since 1996 for age groups from 1 years old up to Grade R (6-years). We also have After Care services with transport options available from all major Primary Schools in George.
Vine Christian School is a Silver Status School and has enjoyed this status consecutively since the year 2000.