Hoërskool Outeniqua - Oud-Kwaggas Tuiste

Hoërskool Outeniqua - Oud-Kwaggas Tuiste

Comments

Grappling & Submission Wrestling - Whats App - 076 150 63 64

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hoërskool Outeniqua - Oud-Kwaggas Tuiste, High School, Courtenay Street, George.

Operating as usual

[02/03/18]   Boodskap wat nou so pas deur Chris Hattingh gestuur is..NB

Aandag alle oud Kwaggas: ons is tans besig om n lys van nasionale en internasionale sport- en kultuursterre saam te stel met die oog op ons eeufeesvieringe in 2023. Help ons asseblief met name, die aktiwiteite en die prestasies. Byvoorbeeld: Johan Heunis, Springbokrugbyspeler, 14 toetse of Branden Grace, 2 x Presidentsbekerspan, laagste rondte in n Major (62), was nommer 10 in die wêreld of Manuel Villet, wêreldbekende pianis, tree op in al die bekende konsertsale van die wêreld of Demi-Leigh Nel-Peters, mej. Heelal. Ons het reeds 94 oudleerders geïdentifiseer, maar ons lys is verseker nog onvolledig. Help ons asseblief om die lys volledig te kry. U kan gerus ook die skool kontak en ons inlig. Baie dankie.

Kontak die skool in hierdie verband asb! Alhoewel, indien jul hierdie page kontak, sal ons die inligting dadelik aanstuur. Ons ken almal oud kwaggas wat werklik uitgeblink het!

29/11/2017

Die mooiste meisie in die heelal kom van kwaggaland! Geluk aan Demi-Leigh Nel-Peters vir jou oorwinning! Jy is 'n ware inspirasie vir al die kwaggas! Miss Universe 2018, mense!

17/08/2016

Sterkte Elroy! Ons is almal flippen trots op jou!

08/06/2016

"Shine on you crazy diamond" - Pink Floyd. RIP Marc Donian. Ons sal jou briljante siel nooit vergeet nie. Baie hartseer.

19/03/2016

Oud-kwaggas in die Kaap

Beskou vandag die grootste rugby- en hokkie toernooi in die land en stap 'n bietjie deur ons pragtige alma mater.

Kyk net hoe lekker lyk dit nou in Kwaggaland, mense! Beskou vlugtig die Kwagga Junior Rugby- en Hokkie Week Toernooi (Grootste in die land) en vat 'n trippie deur memory lane.. Kyk hoe mooi pas hul die plek vir ons op!

14/03/2016

Oud-kwaggas in die Kaap

Hallo almal! Vir ons Oud-Kwagga Kapenaars is daar 'n nuwe subgroep gestig! Sien gerus hier:

https://www.facebook.com/Oud-kwaggas-in-die-Kaap-1558805004433355/

Hierdie subgroep tot Oud-kwaggas is vir dié wie in hoërskool Outeniqua was en nou in die Kaap woon. Eenvoudig!
@:
[email protected]

[12/20/15]   Ons wens al die oud-kwaggas 'n geseënde fees seisoen. Vir dié wat reis, wees asb versigtig. Geniet dit wel! Dit is immers somer!

30/05/2013

Hoërskool Outeniqua - Oud-Kwaggas Tuiste's cover photo

30/05/2013

Hoërskool Outeniqua - Oud-Kwaggas Tuiste's cover photo

[10/18/11]   "Die besopgevoede persoon is die een wat die omgewing waarbinne hy moet leef die heel beste verstaan."

- Helen Keller

08/09/2011

Die nuwe "Astro" is uiteindelik besig om 'n realiteit te word!

OHS Fasiliteite Vandag 20/08/2011

OHS Fasiliteite Vandag

[08/20/11]   Hi Almal - in die lig van FaceBook wat nou skielik al die Groups wil "archive" lyk dit asof ons dalk baie van hulle amper sal moet herskep omdat die lede van voor af bygevoeg sal moet word. Dis dalk die ideale geleentheid om een PAGE as 'n stabiele platvorm daar te stel waarvandaan ons kan nou kan move. Ek sal dit fasiliteer as OHS Bemarker, maar dis steeds eintlik JULLE Page as Kwaggas - maak kontak en vra wat julle ouens graag sal wil sien!

Category

Address


Courtenay Street
George
6530
Other High Schools in George (show all)
Hoërskool Outeniqua (Kwaggas) Hoërskool Outeniqua (Kwaggas)
Courtenay Street
George, 6530

Nuutste nuus en gebeure in Kwaggaland.

York High School York High School
19 Meade Street
George, 6529

York High is a co-educational, English- medium school. Nestled into the heart of the Garden Route it caters for some 900 learners.

MET Tours MET Tours
Meade Street
George, 6529

Cultural tours for York High learners.