Soteria Kids
Nearby places of worship
Rooikat Street, Mossel Bay
Glaze Street
Cnr of Knysna Road and 4th street
H/V Street Paul's en Kerkstrate
Ngcakani Road
Zone 6 Thembalethu
Olympic Street
Nearby taxis
Laing Street
6530
6529
6529
Discovery Road
Olympic Street
Soteria Gemeente Kinderbediening.

Ons nooi alle ouers en ouer pare met Laerskool kinders om hierdie ouerskap kursus by te woon!! Ons sien baie uit daarna om te hoor en leer van die volgende temas:
1. Ouerskap en konneksies 🔌
2. Verhoudings 🫂
3. Kommunikasie 🗣️
4. Dissipline 👂🏼
Kyk uit vir ons weeklikse advertensies oor die tema van die week!!
Ons sien uit daarna om julle daar te sien!! En onthou....niemand weet alles nie, al d**k ons kinders dalk so...🤭 Dalk sien jy iets uit 'n ander oogpunt.🤩 Neem asb kennis dat daar wel kinder toesig beskikbaar sal wees vir hierdie geleenthede sodat julle dit KAN bywoon 😁😁
Registreer asb op die volgende link: https://forms.office.com/r/aAjhU4qhCw
Ons kan nie wag om al ons kinders te sien nie!!

Ons is so opgewonde oor die Kinderkerk!! Daar is baie nuwe dinge en drome! Hier is die temas vir hierdie Sondag se Kinderkerk..
Kom kuier en deel saam met ons., ons sien baie uit daarna om julle te sien!! Hier is die link vir registrasie. https://forms.office.com/Pages/ResponsePage.aspx?id=DQSIkWdsW0yxEjajBLZtrQAAAAAAAAAAAAO__SDi7JBUMDRMTVRNS0Y5WFRLNEpPTEk4Q1BWRFc2My4u



Hiermee volg die link om te registreer vir hierdie Sondag se Kinderkerk...🤩https://forms.office.com/Pages/ResponsePage.aspx?id=DQSIkWdsW0yxEjajBLZtrQAAAAAAAAAAAAO__SDi7JBUMDRMTVRNS0Y5WFRLNEpPTEk4Q1BWRFc2My4u
Microsoft Forms
Onthou asb dat daar slegs by die eerste diens om 08:00 kinderkerk is! 🤩 Volg die link om te registreer.... https://forms.office.com/Pages/AnalysisPage.aspx?AnalyzerToken=oyTVbQtGaLyDVK9FpM2LOKoZLg2B4aJt&id=DQSIkWdsW0yxEjajBLZtrQAAAAAAAAAAAAO__SDi7JBUMDRMTVRNS0Y5WFRLNEpPTEk4Q1BWRFc2My4u

Speletjies Aand
Ons nooi ALLE Ouers met kinders asook ons gemeente na die Speletjies aand toe! Kom koop 'n boerie rol en neem deel aand die pret! Daar is pryse om te wen!
Microsoft Forms
Hier is die link vir Sondag se kinderkerk.
https://forms.office.com/Pages/ResponsePage.aspx?id=DQSIkWdsW0yxEjajBLZtrQAAAAAAAAAAAAO__SDi7JBUMDRMTVRNS0Y5WFRLNEpPTEk4Q1BWRFc2My4u
Freddie se Lighuis stories in die tuin week 1!
Hello almal‼️Dit is KOMPETISIE TYD‼️ 🏆Kom ons kyk wie het die meeste punte teen die tyd wat die kinderkerk weer begin‼️
Die krag van familie
Week 5 - Die beste familie ooit!
Die Insident
Week 3 - Hoekom word daar ge"bully"?
Families in die Bybel
Week 3 - Gehoorsaamheid (Abraham & Isak)
Die Insident
Wat is "bullying"?
Families in die Bybel
Uitgebreide familie: hoe om te "connect" met vriende buite God se famioloie
Die Krag van Familie
Week 4 - Uitgebreide familie: hoe om te "connect" met vriende buite God se famlie.
Ons sien uit na die toekoms! So onseker soos wat dinge is... Is ons opgewonde... Hou asb ons Facebook blad, webtuiste en WhatsApp groepe dop vir enige updates..
Die krag van familie
Week 3 - Wat dit beteken om 'n kind te wees.
Die Insident
Week 1 - Groeps verhoudings
My Familie
Ek is lief vir my Famlie
Les 7
Worth Sharing
Les 4 - na jy gedeel het
Die Krag van Familie
Les 2 - Wat hoort 'n familie nie te doen nie.
Tweeners
Worth sharing - hoe deel jy jou geloof?
Gr 1 - 4 26-07
Familie 30 - Die krag van familie
plusse(+): wat hoort 'n familie te doen
Videos (show all)
Category
Contact the place of worship
Telephone
Website
Address
27 Victoria
George
6530
Opening Hours
Monday | 08:30 - 15:30 |
Tuesday | 08:30 - 15:30 |
Sunday | 09:00 - 09:45 |
10:15 - 11:45 |
Cnr Of Knysna Road And 4th Street
George, 6529
Kids Ministry of Hope Church George. We exists so others may live! #hopekidsgeorge
Olympic Street, Pacaltsdorp
George, 6529
MISSION We are a church, based in George, which aims to impact the local church and the community t
Zone 6 Thembalethu
George, 7529
Apostle XS Somathamba Ministries is a Christian organisation whose mandate is to preach the Gospel o
H/v Street Paul's En Kerkstrate
George, 6530
So Sê Die Here
1256 Ngcakani Road
George, 6529
A Home away from Home - Anglican Church of Southern Africa - Diocese of George - Thembalethu. Servic
1 Glaze Street
George, 6529
CHURCH SERVICE TIMES 09:30AM (Ps Naas Vermaak) 18:00PM (Live Link with Ps At Boshoff)
205 Protea Road
George, 6529
The Higher Dimensions Church will build the Kingdom of God in our community though demonstrating Jes
46 Nelson Mandela Boulevard
George
Believe in encouragement,live for inspiration.Follow the voice that leads to abundant life.
George, 6529
A Vivid life is a platform where women can inspire women to authentic living and where grace will be extravagant. A place where we can encourage one another to run the race with jo...
1 Glaze Street
George
Win the lost at any cost! This is the powerful mandate of CRC Christian Church.
62 York Street
George, 6530
Heartbeat Christian Academy is a Heartbeat FM initiative, founded for the soul purpose of facilitating, promoting and providing affordable Christian Education. We do this by partne...