Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum
Nearby non profit organizations
Kerk Street
6536
Meade Street
York Street
De la Fontaine Street
Davidson Road
Cnr Cradock and Marberius Sttreet
Market Lane
Foundry Street
Beer Street
Brick Road
Ossie Urbanweg
Pearl Street
Comments
The Anti-Bullying Academy
Hierdie blad is geskep om erkenning te gee aan die behoeftes van ons kinders wat hulle in wanhoop vi

We greatly appreciate the support for next years stationery needs MissFit George - East! 💕 Thank you for making a difference!

So trots op ons kids! Vier van ons top presteerders woon vannaand die "achievers awards ceremony" van DSD in die Kaap by. “I am not what happened to me, I am what I choose to become.” - C. Jung

Die eerste dag van die 16 dae is afgeskop met die duidelike boodskap - ons sê nee vir geweld teen vroue en kinders. Elke huis het hulle eie plakkaat ontwerp en sportveld toe geloop met die duidelike boodskap genoeg is genoeg. Die res van die middag was vol van pret en plesier deur saam te speel en te lag. Trots op ons kinders!! Dankie vir ons personeel en vrywilligers wat gehelp het om dit 'n middag te maak om te onthou! 😇

The 16 day of Activism for no violence against women and children is a United Nations campaign which take place annually from 25 November to 10 December. The ACVV's theme for this year is "Walk out of Darkness, Unmask the hidden pandemic of violence. Our Staff & Children will participate in a daily themed program. Looking forward to this creative teaching opportunity! Grateful for an incredible dedicated Program Coordinator Adri Claudelle Quiens as well as our team of Child & Youth Care workers.

"Alone we can do so little; together we can do so much." – Helen Keller. 1ste "joint venture" geleentheid saam met "ACVV Byekorf Dienssentrum ". Baie dankie vir elke donateur, gemeente, personeellid, ons fondsinsameling kommitee en die gemeenskap wat gehelp het om 'n suksesvolle aand mark te kon hou ten bate van ons kinders en bejaardes! Dankie ook aan Moedergemeente George vir die geleentheid om julle lieflike perseel te kon gebruik. 💕

Come join us tonight! Lots of stalls to choose from, a little bit of something for everyone!😉

Guess who’s joining in our Market Fun on Friday? So happy that our furry children will also be there to welcome all our visitors! Come and say hi! Oudtshoorn Dogs in Need Loads of fun for young and old! Mom’s no cooking needed Friday night 😉

Ons junior kinders het die mooiste badkamers! Dankie Willemien Bester Nieuwoudt vir al jou harde werk en kreatiwiteit wat die badkamers so kindervriendelik gemaak het.

We are so excited to invite you this Friday the 4th of November to the Night Market!
Date: 4 November 2022
Time: 15:00-19:00
We can’t wait to see you all there!😉

Môreson en Acvv Byekorf Dienssentrum George vat hande en bied met vreugde die Aand Mark aan op 4 November vanaf 3nm! Bring die hele familie en kom geniet in die pret!! Genoeg om te eet vir oud en jonk!

'n Vakansie vol pret en plesier vir die kinders wat in gebly het is oorheers met n naelbyt Krieket wedstryd tussen die Golden Oldies en die Champions. Die wenners van die Moreson Super Cup was...... die Golden Oldies🏆 let wel met spiere wat pyn 😂. Die Champions will be back 🏏🏏

Super trots op ons awesome kind wie 'n silwer span-medalje in die naweek se Skole SA Landloop Kampioenskappe in Oos-London losgehardloop het. Jy is so 'n gentle soul, nederig met hope talent!
Verlede week het ons die voorreg gehad om ons ongelooflike voorsitter se verjaarsdag te vier. Baie geluk met jou verjaarsdag Susan! Mag dit 'n wonderlike jaar vol seën wees! Baie dankie vir dit wat jy vir Moreson, die kinders en personeel beteken. Jy motiveer ons en help ons om te glo in alles wat ons aanpak!

Ons skoenboks engele is hard aan die werk met die jaarlikse skoenboks projek 😇. Kontak gerus vir Janine Pretorius,Yolandi Claassens of Anneline Smith vir meer inligting 😊💕

Baie baie dankie aan Liandri Pienaar en Gabri Steenkamp van Dotsure wat fondse ingesamel het om 100 duvets covers te vervang en julle moeite om elke bed persoonlik te kom oortrek! Ons en ons kinders is geseënd met besighede en individue soos julle in ons lewens! 💕💕

Project to add colour to the home of the Moreson Children! We are collaborating with Camilla Jasmine Campling to start a charity project to bring colour back to Moreson!
👉please contact [email protected] if you would to get involved!

We would like to thank each and every one of you who contributed to our Kerrie and Sjerrie event's success! We are humbled by George's good hearted community, and would like to thank everyone who participated! 😊

We were so humbled by the donations we received on Mandela Day! 😊A big thank you to the George community!

👉The Kerrie and Sjerrie evening only has 1 table available; please contact [email protected] to book your ticket now!

Duisende dankies vir almal se ondersteuning die afgelope naweek by die George Parkrun! Die kinders van George waardeer elke donasie en interaksie by die geleentheid opreg!

👉The Kerrie and Sjerrie evening still has 2 tables available; please contact [email protected] to book your ticket now!

Project to add colour to the home of the Moreson Children! We are collaborating with Camilla Jasmine Campling to start a charity project to bring colour back to Moreson! Let us know if you would like to be a part of this project!
👉Donations can be made online here: https://bit.ly/3xM92IC

"Bottles of Ubuntu " projek. Baie baie dankie aan elke persoon wat gehelp het dat ons tot gister 178 bottels vol gehad het! Die eerste week van die vakansie sal die kinders wat inbly help om nog bottels vol te maak 😊. Baie baie dankie vir elke skenking van produkte en ook soveel bottels wat reeds gevul was wat afgelaai is tot dusver!

Let's keep on praying for our next generation!
May the dreams of our youth be the reality of their future.
.

Winter vakansie is om die draai en baie van ons kinders gaan huis toe vir die vakansie. Ons wil bitter graag elke kind huis toe stuur met 'n "Bottle of Ubuntu" om vol magies in die gemeenskap te verseker. Raak asb betrokke op jou eie manier.
Indien u bestandele kan skenk kan ons kinders betrokke raak deur self die bottels te vul en sodoende teruggee aan die gemeenskap wat na hul omsien.
💡 IDEE: Span jou kinders in om bottels vol te maak met die verskillende kleurvolle lae van bestandele.
Deel asb met jou netwerk sodat ons die eerste 100 bottels teen 24 Junie!

Help us to be there for our children!
The impact of substance abuse on the family and children merits attention. Each family and each family member is uniquely affected by the individual abusing substances including but not limited to having unmet developmental needs, impaired attachment, economic hardship, legal problems, emotional distress, and violence being perpetrated against him or her. For children there is also an increased risk of developing substance abuse themselves.
Die misbruik van alkohol- en dwelmmisbruik op die welstand van gesinne en kinders vereis aandag en is een van die belangrikste bydraende faktore tot kindermishandeling en -verwaarlosing. Sien die plakkaat hieronder vir enkele gevolge op kinders se veiligheid, welstand en beskerming.

Child Protection Week starts today, how will you help those most vulnerable in our society?
Here are some ideas:
- Wear a green awareness ribbon and start conversations around protecting our children.
- Support a Child Protection NGO or Charity either by volunteering or contributing financially.
- Share social media posts (😊also those of MORESON Kinder- en Jeugsorgsentrum / Child & Youth Care Centre) to help us spread the word, engage and educate those around us to understand that we all have a part to play in keeping our children and young people safe. Together we can make a difference in life of the next generation! 😊❤️

En so is ons jongste 🌞 seuntjie kleiner as die kleertjies wat ons het. Enige 18-24 maande seuntjies klere en nommer vyf skoentjies vir die bekkige kabouter sal waardeer word!

media.giphy.com
Met die winter op die stoep en buite speel tyd min op die reën dae wil ons ons kinders aanmoedig om te speel, te bou, te kommunikeer en saam te werk. Dis tyd vir Lego Club... Enige lego blokkies wat rondlê sal waardeer word.. 😁

As jy hoor 1809 pare sokkies in totaal. 20 liter aartappelslaai, 20 liter pastaslaai, 150 broodrolletjies, 60kg vleis, 150 cupcakes, 240+ pannekoeke, 40 liter koeldrank, 120 lekkergoedpakkies, en baie (harde) doef doef musiek, kan dit net die jaarlikse danksegging projek van Yolande Claassen en haar wonderlike span wees! Baie baie dankie vir julle harde werk, passie vir ons kinders en moeite wat julle jaarliks doen om die Moreson Span te seën. Die kinders het soveel pret gehad, lekker geëet gespeel en gedans. Ons is geseënd met wonderlike donateurs!

Photos from Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum's post

Photos from Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum's post

Photos from Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum's post
Videos (show all)
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
18 Charlotte Street
George
6529
Meade Street
George, 6529
York High Interact Club is situated in George, South Africa. It is a very active club with many proj
George
One of our fellow athletes, Vusi Marenene, who we've shared many rides and runs with was involved in
24 Market Street
George, 6529
Eden Judo Development is a registered Non-profit Organisation since 2016, with ONE purpose, to offer
George
Empowering women in Africa to Flourish and Bloom, one "WILD" life changing product at a time.
Cnr Cradock And Marberius Sttreet
George, 6529
ACVV lewer maatskaplike dienste aan kwesbare kinders, gesinne, vroue en ouer persone/ ACVV renders social services to vulnerable children, families, women and older persons
George, 6534
Here at Trans Tec SA, we driven by a single goal; to do our part in making the world a better place
9 Pienaar Street
George, 6529
Helping sick and injured animals is the mission of the PDSA (People's Dispensary for Sick Animals).
Thembalethu Lonwabo/Badi Street
George
Let's work together building oUr FOUNDATION for a better tomorrow
Newcombi
George
ons samel kosies en kleurtjies in vir d minner bevooregtes regom george
11 Brick Road
George, 6530
Digital Village is a non-profit organization committed to providing free or affordable next generati