Agape Tuisonderrigsentrum

Agape Tuisonderrigsentrum

Comments

Wiskunde behels analise (die uitmekaarhaal van verskillende stelle inligting) en dan weer sintese (om die samehang tussen inligting) te kan doen. Dit is die basis van probleemoplossing. Probleemoplossingsvaardighede is nie net belangrik vir akademiese vaardighede nie maar ook vir emosionele welsyn
lekker dag by die skool πŸ˜…

Agape is die ideale skoolomgewing vir leerders wat beter funksioneer in kleiner groepies. Ons ervare Impaq

05/10/2023
Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 19/09/2023

Hierdie dame is beslis nie n dame wat jy mee wil sukkel nie. ChloΓ« het twee medaljes los geboks by die "Western Cape Champs" in Hermanus. Ons is so trots op haar. πŸ₯ˆπŸ₯‰

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 19/09/2023

Nog 'n uitstekende prestasie deur een van ons studente Marli. Sy en haar dans groep het fantasties gevaar by die Eistedford en stap weg met 1 A+++ en 2 A++. Ons is ongelooflik trots op hierdie jong dame. Marali is ook deel van die dansgroep wat die Weskaap by die Nasionale kampioenskappe gaan verteenwoordig. Ons wens hulle alle sterkte toe

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 19/09/2023

Gr. 8 Teg take. Hier is n paar bouers in ons midde. Dankie vir julle moeite met die take.
πŸ—οΈπŸ—οΈπŸ—οΈ

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 12/09/2023

Wanneer dit kom by dans staan Mishke beslis nie terug nie. Hierdie fantastiese danser het 18 sertifikate by die Eistedford los gedans. Sy het van A tot A+++ gewerf. Ons is verskriklik trots op jou. πŸŽ–οΈπŸ₯‡πŸŽ‰

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 25/08/2023

Trotse Springbok ondersteuners vandag!

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 21/08/2023

Baie dankie aan die George Weerstasie wat ons gr. 11 kinders vandag vir 'n fantastiese uitstappie genooi het.
Ons het dit verskriklik baie geniet.

09/08/2023

β€οΈπŸ’œπŸ’›πŸ§‘πŸ’œβ€οΈπŸ€Žβ£οΈ

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 08/08/2023

Ons deel nog fotos van die spoggerige aand!

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 07/08/2023

Ons deel nog fotos van ons Matrikulante, hierdie keer Neythan. Julle het pragtig gelyk.πŸ₯‚❀️

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 07/08/2023

Martiens en sy metgesel Kaytlin. Julle het baie mooi gelyk!πŸ₯‚

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 07/08/2023

Een van ons Matrikulante Ruan Lamprecht.
Jy het baie mooi gelyk Ruan! Baie dankie aan sy fantastiese metsgesel!
πŸ₯‚

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 05/08/2023

Ons deel nog foto's van die spoggerige aand!
Ons is so trots op elke leerder. ❀️πŸ₯‚

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 04/08/2023

Ons sluit ons matrikulante se matriek jaar af met 'n afskeid van uit die boeke. Baie dankie aan elke ouer, leerder en onderwyser vir al die ondersteuning. Sodra ons die offisiΓ«le foto's van al die fotograwe het, deel ons dit met julle.
Baie dankie aan WR photography vir die neem van foto's by die geleentheid.

18/06/2023

Happy Father's day to all our dads and father figures in our lives.

23/05/2023

Baie goeie geleentheid vir ons kinders. πŸ™‚

19/05/2023

We just had to share this fantastic Gr. 12 Art Project. Well done Britney!! We are so proud to have you as one of our students.
🌷

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 18/05/2023

En so is ons matriekafskeid uitnodigings uit! Die kinders en ons is verskriklik opgewonde vir hierdie aand.
78dae tot matriekafskeid 2023!

14/05/2023

Happy mother's day to all the beautiful moms on our page. ❀️🌷❀️🌷❀️🌷❀️🌷❀️🌷

07/05/2023

Vandag verjaar hierdie pragtige yster vrou wat ons gelukkig is om ons sentrum hoof te noem. Nicolene die moeite wat jy insit vir elke studente is onmeetbaar. Jy is beslis 'n diamant. Die agter die skerms werk, laat aande en vakansies. Dankie vir die mens wat jy is. Mag jy 'n fantastiese jaar voorentoe hΓͺ. ❀️πŸ₯°πŸŽŠπŸŽ‰πŸŽ

Today is the birthday of this beautiful iron woman who we are happy to call our center head. Nicolene, the effort you put in for each student is immeasurable. You are definitely a diamond. The behind the scenes work, late nights and holidays. Thank you for the person you are. May you have a fantastic year ahead. 🎁🎊❀️❀️

29/03/2023

Baie baie sterkte aan een van ons oud matrikulante wat oppad is Europa toe! Ons is super trots op jou!

22/03/2023

Graag wil ons Renier wat vandag en mΓ΄re deelneem aan die SA National Juniors in
Kings Park Durban sterkte toewens. Ons almal is met jou in gees en weet jy sal suksesvol wees.


🏊🏊🏊🏊

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 08/03/2023

Pragtige kuns en tegnologie take deur ons leerders. Ons is so trots op al julle harde werk. Toekomstige bouers en kunstenaars in ons midde!

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 14/02/2023

Tema:Trek aan soos ons jou nog nooit gesien het nie. Die kinders en onderwysers het beslis nie op hulself laat wag nie.
Valentynsdag 2023 beslis een vir die boeke.
Geseënde Valentynsdag almal. ❀️🌺❀️

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 28/12/2022

Ons moet net met hierdie fantastiese resensie van een van ons leerders spog. Leane werk by die Birds of Prey Rehabilitasie Sentrum en het hierdie pragtige resensie van een van die gaste gekry. Ons is so trots op jou. Hou aan met jou fantastiese werk! πŸ§‘πŸ¦…

24/11/2022

Ons is ongelooflik trots op hierdie leerder.
Erik is die naweek by die SJB (Suid-Kaap Jagters en Bewaringsvereniging) as Junior Skuts van 2022 aangewys.

04/11/2022

Ons moet net spog met hierdie fantastiese drama opvoering van ons Gr. 6 groep. Hierdie leerders het daagliks saam gewerk om hierdie saam te stel en ons is so trots op elke liewe een. Welgedaan!

25/10/2022

Sterkte aan ons matrikulante met jul eerste eindeksamenvraestel. Ons weet julle sal julle beste gee. β°πŸ“™πŸ“’
"Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee." Fillipense 4:13.

05/10/2022

Wanneer daar gevra word wat maak ons onderwysers spesiaal dan wil ek graag hierdie video wys. Ons stukkie goud by die grondslag.
Baie geluk met jou verjaarsdag en dankie vir die harde werk met die jongspan. ❀️πŸ₯°πŸŒ»πŸŽ‚

05/10/2022

Luister gerus na hierdie pragtige stem! Ons is so trots op jou Mishke!

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 28/09/2022

Ons grondslagfase klas het die kwartaal op n hoΓ« noot afgesluit met n klasuitstappie na die Aarbeiplaas. Hulle het die aarbeie en die treintjie gate uit geniet. By AgapΓ© glo ons dat harde werk beloon moet word.
hard, play harder

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 28/09/2022

Weereens het hierdie pragtige leerder van ons gewys waartoe sy in staat is deur harde werk. Mishke het gaan deelneem aan die SAFAS Fitkit interprovinsiale kampioenskappe en met skitterende uitslae weggestap. Sy het n eerste plek in die vlak 7 kategorie behaal. Ons is verskriklik trots op jou!

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 14/09/2022

Wanneer aantrek vir mondeling jou 'n nuwe gesig gee. Welgedaan manne!

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 14/09/2022

Pragtige Kuns take deur ons Gr. 4 en 5 leerders!

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 14/09/2022

Pragtige Gasvryheidstudie PAT voltooi deur Britney Williams. Ons is so trots op hierdie leerder. Well gedaan!

01/09/2022

"Spring shows what God can do with a drab and dirty world."
Happy Spring from our school mascot. πŸ˜‰

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 28/08/2022

Graag wil ons spog met hierdie pragtige dogter se prestasies by die Eistedford.
Mishke het n A++ met 'n spesiale toekenning ontvang vir haar sang en 'n A +++ vir akrobatiese danse. Die wat al die eer gehad het om haar te hoor sing weet dit is 'n wel verdiende toekenning. Ons is so so trots op jou.
Sodra ons die video's het sal ons dit met julle deel. Baie baie geluk Mishke! πŸŒ»πŸŒ»πŸ€ΈπŸ€ΈπŸŽ–οΈπŸŽ–οΈ

Photos from Agape Tuisonderrigsentrum's post 15/08/2022

Gaan loer gerus na hierdie veldskool vir die kommende vakansie. 🌻

Want your school to be the top-listed School/college in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Aliska
Gr.10 vakkeuse aand
Renier van Greunen
Gr.9 Tegnogie
Gelukkige trekking wenner!
πŸ¦πŸ•ŠπŸ•Š
Polution
Kuns

Category

Telephone

Website

Address

13 Donarail Square
George
6530

Opening Hours

Monday 07:45 - 14:00
Tuesday 19:45 - 14:00
Wednesday 07:45 - 14:00
Thursday 07:45 - 14:00
Friday 07:45 - 12:00
Other Schools in George (show all)
Lugkasteel Kleuterskool / Nursery School Lugkasteel Kleuterskool / Nursery School
58 Victoria Street
George

A safe and creative learning space for your little pre-schooler

Math Specialist Math Specialist
George, 6529

Mathematics and AP Maths Teacher and Tutor. Offering extra Math classes, online classes, NBT worksho

George High VCSV George High VCSV
6 Mission Street . Rosemoor
George

Verenigende Christenlke Studentevereniging

Pac's High Class of 2002 Reunion Pac's High Class of 2002 Reunion
George, 6529

Reunion Class of 2002 Pacs High .The aim hereby is to get everybody who matriculated the year 2002 f

Graceland Kleuterskool Graceland Kleuterskool
New Combi Street 50, Conville
George

The Little big Music School The Little big Music School
George
George

The Little big Music School offers music Lessons with a difference. Available for beginner to profe

St Mary's RC Primary School- George St Mary's RC Primary School- George
23 Beer Street, Rosemoor
George, 6530

St Mary's RC Primary School- George, Western Cape, South Africa.

Imizamo Yethu Secondary School Imizamo Yethu Secondary School
Ngcakani Road
George, 6529

Caring,Competence,Accountability,integrity,Innovation and Responsiveness

Lizzy & Iggie's MPO for matriculation Lizzy & Iggie's MPO for matriculation
4827 Bougainvillea
George, 6529

ST. Mary's RC Primary ST. Mary's RC Primary
23 Beer Street George
George, 6530

Little Crosses Pre-Primary Little Crosses Pre-Primary
53 Cathedral Street, St Marks Square
George, 6259

Little Crosses Pre-Primary School is an independent pre-primary school situated in George which stri