George LOKA

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from George LOKA, Clothing Store, York str 131 George, George.

23/11/2023

Was lanklaas so opgewonde om iets te deel๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Soos als van ons mens en vrouwees wil ons van kop tot tone na ons self kyk!!!!๐ŸŒธ
En wat beter as met โ€˜n unieke Velsorgreeks wat pas by jou LOKA ๐“ซ๐“ต๐“ธ๐“ถ klere en die gevoel wat dit gee๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Na fyn beplanning en baie moeite en liefde om elke deeltjie van die stel ek die ๐“ข๐“ฝ๐“ฎ๐“ต๐“ต๐“ฒ๐“ฎ Skin Care reeks bekendโ€ฆ..
Natuurlik getoets om my eie vel en sooo happy met die resultateโ€ฆ.

Van die verpakking tot die reukโ€ฆโ€ฆ is vol ๐“ข๐“ฝ๐“ฎ๐“ต๐“ต๐“ฒ๐“ฎ ๐“ต๐“ฒ๐“ฎ๐“ฏ๐“ญ๐“ฎ en LOKA Bl๐ŸŒธmme!!!

Hou ons page fyn dopโ€ฆโ€ฆ. En word solank deel van die ๐“ข๐“ฝ๐“ฎ๐“ต๐“ต๐“ฒ๐“ฎ Skin Care groep op facebook!!!

Nou gaan ons nog mooier Bl๐ŸŒธm !!!!

https://www.facebook.com/groups/350373659667657/?ref=share_group_link

23/11/2023

Ons gaan โ€˜n N U W E ๐“‘๐“ต๐“ธ๐“ถ๐“ผ๐“ฎ๐“ฒ๐“ผ๐“ธ๐“ฎ๐“ท in by LOKAโ€ฆโ€ฆ..

En die reeks is vir my super spesiaalโ€ฆโ€ฆ. Na ons BLOM vir ๐“‘๐“ต๐“ฎ๐“ผ๐“ผ๐“ฒ๐“ท๐“ฐ๐“ผ reeks en die fantastiese fondsinsameling daarna vir kindertjies het ek geweet ek moet โ€˜n reeks daarvan maakโ€ฆโ€ฆ

En soos LOKa laatse ruk klomp storms en haelstorms moes deurstaanโ€ฆ.. blom ons weerโ€ฆ..
Back 2 basics om ons bl๐ŸŒธmme weer E X S T R A spesiaal te maakโ€ฆโ€ฆ
Ons maak ons reeks weer eksklusief โ€ฆ.. beperkte hoeveelhede per item en BESTE van als weer dadelik beskikbaarโ€ฆ.

Enige besigheid is โ€˜n daaglikse leerskool en bly ons staande alleen deur God se GENADE en blom ons tenspyte van aanvalle en teรซnspoedโ€ฆ.

Moenie wag om jou item te koop nieโ€ฆ.. daar gaan net paar handjies vol van hulle wees xx
Elke blom versprei โ€˜n ๐“ด๐“ธ๐“ผ๐“ซ๐“ช๐“ป๐“ฎ boodskappie saam van oorlewing, groei en geloof.

Koester die reeks saam ons en respekteer die besluite wat geneem is om Loka weer tenvolle te laat blom๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ

Ons waardeer elkeen van julle en geniet die eerste blom in ons ๐“‘๐“ต๐“ธ๐“ถ ๐“ฟ๐“ฒ๐“ป ๐“‘๐“ต๐“ฎ๐“ผ๐“ผ๐“ฒ๐“ท๐“ฐ๐“ผ ๐“ป๐“ฎ๐“ฎ๐“ด๐“ผ!!!!

21/11/2023

Liefste George Blomme ๐ŸŒธ

Met n diep dankie stuur ons n warm hartswardeering aan ons kosbare Loka Blom Kliente. ๐Ÿค—๐ŸŒธJulle het ons winkel en Koffie Shoppie met julle getroue teenwoordigheid gevul en vir dit se ons innig dankie, Ons wardeer elke oomblik van ondersteuning deur die jare. ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿคฉ๐Ÿซถ๐Ÿป

Alle pakkies word vanaf die fabriek versend en kontak nommer bly dieselfde. ๐Ÿ“ฆ๐Ÿ›๏ธ

Hierdie is nie totsiens nie dit is tot weersiens, wanneer julle vir ons kom kuier in Mosselbaai

Liefde en Dankaarheid
Loka
โ™ฅ๏ธ

21/11/2023

Het jy al jou Stellie Skinny Jeans in die cart gaan gooi ?? ๐Ÿ›’๐Ÿ›๏ธ๐Ÿ‘–...!!! Dan is nou die tyd !! Hulle is AMAZING ...!!!๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜ As jy eers een aangehad het, Wil jy nooit weer ander Jeans dra nie ...!!

Die Skinny Stellie is beskikbaar op pre order, by jou naaste Loka Agent of aanlyn. Agente se Jeans word van die 20ste November af gepak en ge koerier ... Die Web en Winkels sinne sal die 24ste November begin uit gaan ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ˜...!!!
https://lokaboutique.co.za/collections/stellie-jeans

21/11/2023

โ€ฆโ€ฆโ€ฆ..โ™ฅ๏ธ

19/11/2023

Kan amper nie meer wag om die met julle te deel nie๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸŒธ!!!

Nog โ€˜n ๐“ข๐“ฝ๐“ฎ๐“ต๐“ต๐“ฒ๐“ฎ ๐“ซ๐“ฎ๐“ญ๐“ฎ๐“ป๐“ฏ๐“ฒ๐“ฎ wat binnekort op ons rakke gaan wees en julle gaan dit L O V E !!!

En natuurlik gaan ons vir ons ๐“ต๐“ช๐“พ๐“ท๐“ฌ๐“ฑ โ€˜n
f a N T a S t i e s e hamper weggee!!!

Oooooo die gaan โ€˜n M O E T vir elke B L ๐ŸŒธ M wees wat haarself wil bederf en ๐“ถ๐“ธ๐“ธ๐“ฒ oppas!!!!

HOU die Loka PAGE dop!!!!๐ŸŒธ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป

16/11/2023
14/11/2023

Gaan like en share asb die ๐“ข๐“ฝ๐“ฎ๐“ต๐“ต๐“ฒ๐“ฎ ๐“™๐“ฎ๐“ช๐“ท๐“ผ page!!!
Kry alle inligting en updates !!!๐Ÿ‘–๐Ÿ‘–๐Ÿ‘–

https://www.facebook.com/profile.php?id=61553354671311&mibextid=LQQJ4d

๐“ข๐“ฝ๐“ฎ๐“ต๐“ต๐“ฒ๐“ฎ ๐“™๐“ฎ๐“ช๐“ท๐“ผ Die ๐“œ๐“ธ๐“ธ๐“ฒ๐“ผ๐“ฝ๐“ฎ denims, ๐“ฏ๐“ช๐“ท๐“ฝ๐“ช๐“ผ๐“ฝ๐“ฒ๐“ฎ๐“ผ๐“ฎ kwaliteit en ๐“น๐“ฎ๐“ป๐“ฏ๐“ฎ๐“ด๐“ฝ๐“ฎ pas!!!โ™ฅ๏ธ๐Ÿ‘–๐Ÿงต

13/11/2023

Aan elke Loka blom wil ek net persoonlik baie dankie vir elke een van julle sรช: Julle is amazing!! Ek sal vanaand almal se whatsapp deurgaan en julle op die sale groep plaas. Daar is n magdom Blomme๐Ÿคฉ๐Ÿ’“

Vir die dames wat ook op die sale whatsapp groep wil wees vir updates, fotos en informasie. Stuur asseblief vir my n whatsapp na +27 (64) 911-1554 as jy ook wil deel wees.

Itโ€™s not bye forever, ek bly om julle elke dag persoonlik by te staan en te ondersteun saam met Stellie en die Loka span, dis net die blomme tuin se ligging wat verander๐ŸŒธ

Blom liefde
Angelique โค๏ธ

Photos from George LOKA's post 13/11/2023

Loka Lyfies Nou R50 ๐Ÿคฉ

13/11/2023

George Blomme .... Kyk nou net hier....... !!! George LOKA hou closing down sale !!!!

Julle sal moet regstaan more oggend ... !!! ๐Ÿ’ƒ๐Ÿผ๐Ÿ›’๐Ÿ›๏ธ๐ŸŒผ..!!! Die Sale is van 14 Nov tot 17 November ... Items afgemerk tot op die LAAGSTE ...!!

Hou Loka George se page dop ๐Ÿ‘€๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Photos from Loka's post 13/11/2023

Dis net so cute ๐Ÿฅฐ

Bestellings kan by my geplaas word.

Courier landswyd

Photos from Loka's post 13/11/2023
13/11/2023

Goiemรดre Dames๐ŸŒธ

โ€ฆโ€ฆ.๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป

12/11/2023

Wat n pragtige boodskap vanoggend๐Ÿฅฐ

10/11/2023

Ontmoet Stellie se fantastiese Loka Vadoek: waar super absorberende mikrovesel toorkrag ontmoet! Met 'n grootte van 550mmx340mm is sy jou regte metgesel vir enige kombuistafel taak, of self n oggend tee vriendinโ˜•๏ธ๐Ÿซ–

Bederf jouself of n geliefde met iets so uniek en pragtig soos jy!

Spring in die wรชreld van Loka - koop nou en laat jou ware skoonheid skyn!

๐Ÿ’“

Photos from George LOKA's post 10/11/2023

Dagboek my nouโค๏ธ

2024 Kalenders beskikbaar vir slegs R150

10/11/2023

Goeiemรดre aan ons pragtige Loka Blomme.

Vir navrae of dringende sake is ek beskikbaar op whatsapp: 0649111554

๐ŸŒธ

09/11/2023

Soos Stellie sรช moenie dat jou moeg moeer is as jou moeg nie dan moet jy weet jou flessie is daar om jou te inspireer ๐Ÿฅฐ

Ons het nog n paartjies beskikbaar๐Ÿคฉ

Photos from George LOKA's post 09/11/2023

Nicolette, ons pragtige Nicolette. Jy straal in jou aanwesigheid. Jou styl het geen einde!! Nicolette kan met of sonder n dun Loka egte leer beldjie gedra wordโ€ฆ. En het jy geweet Loka Margo Shorties het POCKETS๐Ÿ˜๐Ÿ˜ Vandag bederf ek myself met die nommertjie Damesโ€ฆ wie is saam my?

Beskikbaar in:
Nicolette: Small en Medium R450
Margo shorties: Small tot XXL R350
LOKA hartjie beldjie: R250
Sneakers: Size 4 R299

Courier Landswyd

09/11/2023

๐Ÿ’“Absoluut.

Photos from George LOKA's post 08/11/2023

Het jy geweet Gabriella beteken โ€œGod is my kragโ€

Gariella blom in โ€˜n Loka Gabriella rok, Loka swart leer belt en Loka navy sneakers. Die hele look word afgerond met Stellie Armband.

Kom kuier gerus vir ons en kry vir jou die Gabriella lookโค๏ธ

23/10/2023

Soms kom God se antwoorde op snaakse maniere, tye en plekkeโ€ฆ.
Soms is die antwoord reg voor jou en jy kyk dit net nog misโ€ฆ.๐Ÿฅน
Ek duisende myle gereis bitter opgewonde maar met baie vraeโ€ฆ..baie twyfel en baie onsekerheidโ€ฆ..
oor daai woordjie T O E K O M S wat deesdae almal se kele laat toetrekโ€ฆ.

T O E K O M S van my besigheid, my kinders โ€ฆ. Ons land!!?๐Ÿฅน
Die Here my verseker (soos altyd) Hy reis saamโ€ฆ..Hy verstaanโ€ฆ.. in Venesiรซ sal ek antwoorde kryโ€ฆ.
Bang om vrou alleen te reis was ek glad nieโ€ฆ.. dat God โ€˜n doel gehad het met die droom trippie al was dit deadcentre in โ€˜n baie moeilike tyd weet ek versekerโ€ฆ

En soos ek alleen wandel in Venesiรซ se pragtige klip paadjies en mooiste huise en geboue praat ek met Godโ€ฆ.
โ€˜God ek is hier โ€ฆโ€ฆek is angstig om te luister โ€ฆ.. ek soek raad, hulp โ€ฆโ€ฆ antwoordeโ€ฆโ€ฆ.โ€™

En daar kry ek my antwoord op die rug van โ€˜n klein italiaanse laaitieโ€ฆโ€ฆ

THE BEST IS YET TO COME,ANYWAY. ๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ™๐Ÿป

God is altyd daarโ€ฆ.. is ons wat twyfel en bangraakโ€ฆ.
God het vir ons net die beste intensiesโ€ฆ.. Sy planne met ons GROoT en Sy geduld nog grootterโ€ฆ
Is ons wat moet bly gloโ€ฆ. Ons wat moet so eenhonderd persent MOET weet en GLO ๐“ฝ๐“ฑ๐“ฎ ๐“ซ๐“ฎ๐“ผ๐“ฝ ๐“ฒ๐“ผ ๐”‚๐“ฎ๐“ฝ ๐“ฝ๐“ธ ๐“ฌ๐“ธ๐“ถ๐“ฎ...๐Ÿ™

Maak nie saak hoeveel draaie ons lewenspaadjie het nieโ€ฆ.๐“ฝ๐“ฑ๐“ฎ ๐“ซ๐“ฎ๐“ผ๐“ฝ ๐“ฒ๐“ผ ๐”‚๐“ฎ๐“ฝ ๐“ฝ๐“ธ ๐“ฌ๐“ธ๐“ถ๐“ฎ....
Maak nie saak hoe veel bekommernisse, stres en hartseer ons het nieโ€ฆ.๐“ฝ๐“ฑ๐“ฎ ๐“ซ๐“ฎ๐“ผ๐“ฝ ๐“ฒ๐“ผ ๐”‚๐“ฎ๐“ฝ ๐“ฝ๐“ธ ๐“ฌ๐“ธ๐“ถ๐“ฎ๐Ÿ™Œ๐Ÿป
Al is dit nie altyd die antwoord of oplossing waarvoor ons gehoop of voor reg is nie โ€ฆ God weet.
๐“ฃ๐“ฑ๐“ฎ ๐“ซ๐“ฎ๐“ผ๐“ฝ ๐“ฒ๐“ผ ๐”‚๐“ฎ๐“ฝ ๐“ฝ๐“ธ ๐“ฌ๐“ธ๐“ถ๐“ฎ.....

Mag dit jou hoop gee op die maandag oggend saam myโ€ฆ.
Mag God jou weer opreg dankbaar maak vir wat jy WEL hetโ€ฆ
Mag God jou sterk maak om die las te draโ€ฆ
Mag God jou vertroos in watter verknorsing of hartseer jy ook isโ€ฆ.
Mag God elke tree saam jou stapโ€ฆ.. ongeag van waar jy jouself bevindโ€ฆโ€ฆ

God sรช vanoggend vir jou ๐“ฃ๐“ฑ๐“ฎ ๐“ซ๐“ฎ๐“ผ๐“ฝ ๐“ฒ๐“ผ ๐”‚๐“ฎ๐“ฝ ๐“ฝ๐“ธ ๐“ฌ๐“ธ๐“ถ๐“ฎ,๐“ช๐“ท๐”‚๐”€๐“ช๐”‚!!

๐“‘๐“ต๐“ฎ๐“ผ๐“ผ๐“ฒ๐“ท๐“ฐ๐“ผ ๐“ฎ๐“ท ๐“ต๐“ฒ๐“ฎ๐“ฏ๐“ญ๐“ฎ ๐“พ๐“ฒ๐“ฝ ๐“ญ๐“ฒ๐“ฎ ๐“ถ๐“ธ๐“ธ๐“ฒ๐“ผ๐“ฝ๐“ฎ ๐“ฅ๐“ฎ๐“ท๐“ฎ๐“ผ๐“ฒ๐“ฎฬˆโค๏ธ!!

๐“ข๐“ฝ๐“ฎ๐“ต๐“ต๐“ฒ๐“ฎ

Photos from George LOKA's post 23/10/2023

Het jy โ€˜n passie vir LOKA en wil jy graag deel word van ons ๐’ป๐’ถ๐“‚๐’พ๐“๐’พโ„ฏ? Ons is opsoek na ล„ Winkel Assistent wat die George LOKA & Loka Koffie Shoppie se naam hoog sal dra!!! Ons het ekstra hande nodig om by alles uit te kom, EN sien uit om jou deel van ons george span te hรช..!!!

Pos sal wees vir Maandae tot Vrydae (08:00 - 17:00) & Saterdae (09:00 - 13:00)

Vereistes:
๐ŸŒธRekenaar geletterd
๐ŸŒธEie vervoer
๐ŸŒธNetjiese voorkoms
๐ŸŒธVriendelik
๐ŸŒธMรณรฉt ล„ passie vir mense hรช
๐ŸŒธMoet woonagtig wees in George
๐ŸŒธNie-roker
๐ŸŒธ Vorige ervaring in Kleinhandel sal voordelig wees, maar nie ล„ vereiste
๐ŸŒธBereid wees om extra myl te stap!!!
๐ŸŒธMoet kreatief wees en eie Inisiatief kan vat

Hierdie pos is dadelik beskikbaar - Stuur jou cv na [email protected]
Salaris: Sal in die onderhoud bespreek word
Sluitings Datum: 27 Oktober
Persoon moet spoedig moontlik diens kan aanvaar & begin ๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Photos from George LOKA's post 18/10/2023

Lekkerste Red Velvet Cup Cakes met jou koffietjie vandag

Loka Koffie Shoppie
George LOKA

Whatsapp 0649111554

131 Yorkstraat George

Photos from George LOKA's post 17/10/2023

Laaste Susan Toppies beskikbaar

XS
S
L
Xl
XXl

George LOKA

131 Yorkstraat George

Whatsapp 0649111554

Ons Koerier landswyd

๐Ÿฉท๐Ÿ–ค๐Ÿฉท๐Ÿ–ค๐Ÿฉท๐Ÿ–ค๐Ÿฉท๐Ÿ–ค๐Ÿฉท๐Ÿ–ค๐Ÿฉท๐Ÿ–ค๐Ÿฉท๐Ÿ–ค๐Ÿฉท

Photos from George LOKA's post 17/10/2023

Kom kry geskenkies by George LOKA

Ons het die mooiste Flowers of Love items beskikbaar en ook Pamper items van BergBlom Soap

131 yorkstraat George

Whatsapp 0649111554

Koerier Landswyd

Mooi en Lekker

๐Ÿ’œ๐ŸŒธ๐Ÿฉต๐Ÿฉต๐ŸŒธ๐Ÿ’œ๐Ÿฉต๐ŸŒธ๐Ÿ’œ๐Ÿฉต๐ŸŒธ๐Ÿ’œ๐ŸŒธ๐Ÿ’œ๐Ÿฉต

Photos from George LOKA's post 17/10/2023

Zara toppies in elke grootte beskikbaar.

By George LOKA

131 Yorkstraat George

Koerier landswyd

Whatsapp 0649111554

16/10/2023

Die tyd kom nou al hoe nader.. en ons is O P G E W O N D E verby dat julle almal julle jeans kan kry ...!! ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ‘๐Ÿป๐Ÿ‘–๐ŸŒธ

Maak seker joune is bestel ..!!! Jy kan by jou naaste Loka Agent of aanlyn bestel

https://lokaboutique.co.za/collections/stellie-jeans

Photos from Loka Pretoria's post 16/10/2023
Want your business to be the top-listed Clothing Store in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Nicolette, ons pragtige Nicolette. Jy straal in jou aanwesigheid. Jou styl het geen einde!! Nicolette kan met of sonder ...
FLOURISH ๐Ÿชป๐ŸŒบโš˜๏ธ๐Ÿชป๐ŸŒบโš˜๏ธ๐Ÿชป๐ŸŒบโš˜๏ธI MOET vir jou klerekas die seisoen.George LOKA 131 Yorkstraat GeorgeWhatsapp 0649111554
Mammas Kyk wat sit op ons rakke Slaapskapies Was nog nooit so cute nie !!!๐Ÿ’™๐Ÿฉท๐Ÿ’™๐Ÿฉท๐Ÿ’™๐Ÿฉท๐Ÿ’™๐Ÿฉท๐Ÿ’™๐Ÿฉท๐Ÿ’™๐Ÿฉท๐Ÿ’™๐Ÿฉท๐Ÿ’™Kom kry joune terwyl voorraad h...
Ons is super super trots op ons nuwe Klein Bederf display en produkte By George LOKA Loka Koffie Shoppie  Kom loer gerus...
Altyd ietsie Nuuts by George LOKA Waarom iewers anders soek Vir i bederf geskenkie Of net i lekker koffietjie by Loka Ko...

Category

Telephone

Address


York Str 131 George
George
6529

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 12:00
Other Clothing Stores in George (show all)
sportscene sportscene
Meade Street, OK Bazaar Building, Shop 5
George, 6529

sportscene sportscene
N2 Highway & Knysna Road, Shop 38A Garden Route Mall
George, 157

Pick n Pay Pick n Pay
Knysna Road
George, 6529

Pick n Pay Clothing has you covered with fashion for women, men and kids in the latest trends...

Italian Second Hand Bales Clothing Italian Second Hand Bales Clothing
45 Foundry Road
George

We are wholesalers of second hand bales clothes, bags, shoes, winter jackets, blankets from oversea.

Pick n Pay Pick n Pay
Knysna Road
George, 6529

Pick n Pay is your one stop shop to get everything you need. The best quality at the best prices.

HaKodesh Clothing HaKodesh Clothing
7b Arthur Bershley Road
George, 6529

You can become a walking Word for Messiah, giving you an opportunity to witness to the nations. HaK

PEP PEP
Shop 3 Vanderstel Square, 87 Hibernia Street
George, 6529

This is PEP George VanDerStel SAโ€™s family favourite retailer offering affordable, good quality clothing for men, women and children, homeware, tech, and more. Because life is bette...

Gaya's Preloved Clothing Gaya's Preloved Clothing
Doring Crescent
George

Pick n Pay Pick n Pay
44 Main Road
George, 7876

Pick n Pay is your one stop shop to get everything you need. The best quality at the best prices.

Pick n Pay Pick n Pay
Letchworth Drive
George, 7441

Pick n Pay is your one stop shop to get everything you need. The best quality at the best prices.

Pick n Pay Pick n Pay
A Z Berman Drive
George, 7786

Pick n Pay is your one stop shop to get everything you need. The best quality at the best prices.