ST. Mary's RC Primary

ST. Mary's RC Primary

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from ST. Mary's RC Primary, School, 23 Beer Street George, George.

Photos from ST. Mary's RC Primary's post 20/03/2023

Little Seeds 💚🌱 het op 16 Maart 2023 die voorreg gehad om 17 assistente en ñ maatskaplike hulpwerker, Leandri Lottering van St Mary's (RK) Primêr, Beerstraat, Rosemoor, George op te lei om Leesgroepe te begin. Dankie Me Melanie Haupt vir al die nodige reëlings vir die opleiding en dat u die geleentheid gesien om die assistente verder te bemagtig.💚💚🌱🌱📚📚📚

Photos from ST. Mary's RC Primary's post 22/02/2023

Baie geluk aan al ons leerders wat verkies is tot die prefekteraad en baie geluk aan ons hoofleiers vir 2023:

Hoofseun : Charaaz Jansens
Hoofdogter : Sue Ann van Wyk
Onderhoofseun : Learin Baron
Onderhoofdogter : Lukaida Qhina

Voorspoed met die taak op hande.

25/12/2022

May everyone experience the love and joy of Christmas.

Principal, staff and SGB

Photos from ST. Mary's RC Primary's post 05/12/2022

Geagte Ouers/Voogde
Neem kennis van die volgende belangrike inligting:

Die St.Mary's Music Academy Christmas Concert
se tyd verander na 18:00, weens beurtkrag.

Moenie hierdie een mis loop nie!📯🎼🎵🎤
Baie dankie,
St. Mary's

Photos from ST. Mary's RC Primary's post 02/12/2022

St.Mary's Music Academy Christmas Concert
Prys: R10
Datum: 6 en 7 Desember
Tyd: 19:00
Waar: St.Mary's Skoolsaal

200 plekke beskikbaar per aand.

Moenie hierdie een mis loop nie!📯🎼🎵🎤

28/11/2022

GRAADEPLEGTIGHEID_GRAAD R_2022👨‍🎓

18/11/2022

Ons wil net vir Meneer Muller en Juffrou Arries asook hulle leerlinge van St. Mary’s baie dankie sê vir die hulp wat hulle aan ons verleen het met die afrigting van die dans vir ons Graad 6 leerders tydens die debutante.

Ons waardeer dit so baie, en ons hoop julle het die blykie van waardering geniet. 💙

St. Mary's Primêre Skool Musiekakademie bekendgestel 17/11/2022

https://www.georgeherald.com/Galleries/Gallery/Special%20Events/st-mary-s-primere-skool-musiekakademie-bekendgestel-202211160243

St. Mary's Primêre Skool Musiekakademie bekendgestel Die St. Mary's Primêre Skool Musiekakademie is Vrydagaand, 11 November, amptelik tydens 'n geskiedkundige geleentheid in die skoolsaal bekendgestel. Ouers, afgevaardigdes van die skoolbeheerraad en onderwysdepartement, en prinsipale en personeel van ander skole was op die gastelys.

Photos from ST. Mary's RC Primary's post 11/11/2022

Graag wil St.Mary's (R.K) Primêr vir Romans pizza bedank vir die heerlike pizza wat elke opvoeder ontvang het by vandag se Atletiek byeenkoms. Wat 'n groot bederf!

Photos from ST. Mary's RC Primary's post 09/11/2022

Wat ‘n wonderlike voorreg is dit om vandag, saam met ons leier, Mnr. L.J. Muller, sy geboortedag te kon vier.

Mnr. Muller, baie dankie vir u leiding, toegewydheid, kennis en liefde. Ons as die breë St Mary’s RK skoolfamilie bid Godsrykste seën op u lewe toe.

Mag God se liefde u ewig by bly en die genade van ons Vader met u wees tot in lengte van dae.

Geniet die res van u verjaarsdag en mag hierdie jaar wat u betree, die beste jaar ooit wees.

Veels geluk Mnr. Muller 🎂🥳

06/10/2022

Ons het met groot hartseer verneem dat twee van ons leerders, WAYDON en TENISHA DRAAI, in 'n brand gesterf het toe hulle huis afgebrand het. Ons betuig hiermee ons innige meegevoel en bid dat ons Hemelse Vader die familie sal omvou en vertroos. Ouers/Voogde, u word ook versoek om die familie in gebed te ondersteun. Bid veral vir die mammie wat nog in die hospitaal is.

Mag ons twee maatjies veilig by Jesus wees. Mag hulle siele in vrede rus. Ons gaan hulle mis ...

L. J. Muller
PRINSIPAAL

Photos from ST. Mary's RC Primary's post 30/09/2022

*Loopbaan/Beroepsdag*

Vrydag, 23 September 2022, het die Graad 7-leerlinge die kans gekry om aan te trek volgens die loopbaan wat hulle graag (eendag) wil beoefen.

Verskeie gassprekers het met die leerders gesels oor hul spesifieke beroepe en wat dit verg om in hul beroep suksesvol te wees.

Die sprekers was:
1. Mnr. R. Botha (EMS - Paramedici)
2. Adjudant Offisier N. Julies (SAPD)
3. Konstabel Solomons (SAPD)
4. Mev. D. van den Berg (SEDA)
5. Mnr. J. Solomons (Argitektuur)
6. Mnr. G. Tobias (Nedbank)

Die skool is dankbaar vir die bydrae wat een en elk gelewer het tot die sukses van die dag.

Photos from ST. Mary's RC Primary's post 25/09/2022

Applications open ...

22/09/2022

Welgedaan aan ons talentvolle Gr. 4 tafeltennisspeler, Tony Pretorius, wat gekies is om Weskaap onder 11 seuns te verteenwoordig by TID (talent identification) hope games in Bloemfontein. Hy sal ook SWD Eden tafeltennis in Durban verteenwoordig vanaf 2 tot 8 Oktober. Ons wens hom alle sterkte toe. St.Mary's is baie trots!

Photos from ST. Mary's RC Primary's post 21/09/2022

Ons as skool is so trots op ons oud leerder, Nicole Arries, wat n vierde jaar leerder by Olympia Vaardigheidskool is en haar Kantoorpatryk prakties by ons skool doen.

21/09/2022

Supporting the "Leave your print" campaign of the Catholic Schools Office. Raising awareness for schools in need. ♥️

25/07/2022

Prefek Kamp 2022
Tema: Leierskap
Aangebied deur: Mnr. Kennedy

Photos from ST. Mary's RC Primary's post 18/03/2022

Madhatter's dag: St.Mary's se 93ste verjaarsdag🧁🌈

09/02/2022

Personeelontwikkeling: 28 Januarie 2022
Aangebied deur: Leticia Cunningham

04/02/2022

Ouers/Voogde neem kennis van die volgende belangrike inligting:

Alle leerders moet vanaf Maandag 7 Februarie 2022 by die skool wees.

Photos from ST. Mary's RC Primary's post 31/01/2022

Baie geluk aan al ons leerders wat verkies is tot die prefekteraad en baie geluk aan ons hoofleiers vir 2022:

Hoofseun : Genowin Wagman
Hoofdogter : Charity October
Onderhoofseun : Ferbian Buys
Onderhoofdogter : Joy Swati

Voorspoed met die taak op hande.

Photos from ST. Mary's RC Primary's post 20/01/2022

Welkom terug aan ál ons leerders! Die nuwe leerders in Graad R en Graad 1 asook die ander grade. Ons vertrou en bid dat 2022 vir elke leerder 'n suksesvolle en genotvolle skooljaar sal wees.

12/01/2022

'n Geseënde 2022 word aan elke ouer/voog toegewens.
Ek herinner u aan die reëlings met betrekking tot die heropening van ons skool:

* ons skool maak steeds gebruik van die rotasierooster, dit wil sê leerders kom weer in hulle groepe skool toe

* leerders kan op Maandag en Dinsdag (17 en 18 Januarie 2022) by die skool ook kom seker maak in watter groepe hulle val - ons sal die groepe op die heining voor die skool plaas

* die skool heropen op Woensdag 19 Januarie 2022 vir alle leerders wat in groep 1 val

* leerders in groep 2 begin op Donderdag 20 Januarie 2022

* ouers/voogde van graad 1-leerders moet op Maandag 17 Januarie 2022 net heeltemal seker maak in watter groep hulle kinders val

* die graad 1-leerders in groep 1 moet op Dinsdag 18 Januarie 2022 om 9.00 by die skool wees vir oriëntasie

* die graad 1-leerders in groep 2 moet op Dinsdag 18 Januarie om 11.00 by die skool wees vir oriëntasie

* leerders moet betyds by die skool wees - ons begin 7.30

* maak seker dat u kind 'n masker dra - ons sal nie leerders sonder maskers kan toelaat nie

Ons wens u kinders 'n genotvolle 2022 by St. Mary's toe.

Groete.

L. J. Muller
PRINSIPAAL

Photos from ST. Mary's RC Primary's post 09/11/2021

Baie geluk Mnr. Muller 🎂🥳

09/11/2021

St. Mary's bied aan...

Want your school to be the top-listed School/college in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

GRAADEPLEGTIGHEID_GRAAD R_2022👨‍🎓
Prefek Kamp 2022Tema: LeierskapAangebied deur: Mnr. Kennedy
Personeelontwikkeling: 28 Januarie 2022Aangebied deur: Leticia Cunningham
St. Mary's bied aan...
Teacher's day 2021!Gedig deur Mnr. S. Jumat
Internasionale geletterdsdag - 8 September 2021"Hoe meer jy lees, hoe meer dinge sal jy weet. Hoe meer jy leer -hoe meer...
Personeelontwikkeling: 13 Augustus 2021

Category

Telephone

Address

23 Beer Street George
George
6530
Other Schools in George (show all)
Lugkasteel Kleuterskool / Nursery School Lugkasteel Kleuterskool / Nursery School
58 Victoria Street
George

A safe and creative learning space for your little pre-schooler

Diepkloof VGK Primêre Skool Diepkloof VGK Primêre Skool
Posbus 2193 Sinksabrug
George, 6529

Welkom by Diepkloof VGK Primêr, die skool waar geborgenheid vir u kind hoofprioriteit is.

En Route Academic support & counseling En Route Academic support & counseling
Loerie Park
George, 6529

Academic support with extra lessons, assistance with projects, orals or eisteddfods. This can be don

Kids Inc. Education Center Kids Inc. Education Center
George, 6529

Helping your kids through their education with kindness, love and enthusiasm - In-Person Lessons - Online Lessons - Homeschool Support for Parents - Homework Support - Private Les...

Math Specialist Math Specialist
George, 6529

Mathematics and AP Maths Teacher and Tutor. Offering extra Math classes, online classes, NBT workshops and Math enrichment classes to mentally equip learners.

George High VCSV George High VCSV
6 Mission Street . Rosemoor
George

Verenigende Christenlke Studentevereniging

Pac's High Class of 2002 Reunion Pac's High Class of 2002 Reunion
George, 6529

Reunion Class of 2002 Pacs High .The aim hereby is to get everybody who matriculated the year 2002 f

Graceland Kleuterskool Graceland Kleuterskool
New Combi Street 50, Conville
George

The Little big Music School The Little big Music School
George

The Little big Music School offers music Lessons with a difference. Available for beginner to professionals. Piano, Brass and Woodwind instruments.

St. Paul's Primary School St. Paul's Primary School
George, 6529

Primary School in George, Western Cape

St Mary's RC Primary School- George St Mary's RC Primary School- George
23 Beer Street, Rosemoor
George, 6530

St Mary's RC Primary School- George, Western Cape, South Africa.

Little Stars Daycare/Dagsorg Little Stars Daycare/Dagsorg
63 Mission Street
George, 6530

Afrikaans & English