Bright Kids Educational Toys and Games

We supply you with all the needed educational toys, games and books to make sure your child have all the needed resources!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 20/07/2022

Sukkel u kind met lees, spel, klank, wiskunde, Engels, Xhosa of Afrikaans?
Ons het wonderlike speletjies, flitskaarte, boeke en nog meer om u kind te help!
Besoek ons winkel in Courtenay Sentrum, 25 Courtenay straat, George vir persoonlike en vriendelike diens.

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 14/07/2022

Spandeer kwaliteit tyd saam met u kind!! Daar is nog n paar dae van die vakansie oor. Kom kry n lekker legkaart of speletjie vir die hele gesin!
Winkel 4 Courtenay Centre, Courenay straat.

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 27/06/2022

Dis skoolvakansie!! Kom loer in by ons vir alles wat u nodig het om die kinders mee besig te hou! Nr 4 Courtenay Centre in Courtenay straat, George.

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 20/06/2022

Dis amper skoolvakansie!!!! Kom loer in by ons winkel vir oulike idees om die kinders besig te hou!!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 14/06/2022

Lees en vertel stories vir u kind!!
Dit is n wonderlike wyse waarop u kind sy/haar woordeskat kan uitbrei. Dit is fantasties vir hul verbeelding en kweek n liefde vir lees!
Besoek ons winkel vir boeke in Afrikaans en Engels, felt tema borde vir storie vertel en nog baie meer items!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 08/06/2022

Ons het oulike produkte om u kind te help om wiskunde en getalle te geniet!
Kom loer in by ons winkel nr 4 in Courtenay Sentrum, 25 Courtenay straat ( skuins oorkant KFC) in George!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 03/06/2022

Ons het pragtige hand gemaakte hout blokkies in voorraad! Ideaal vir babas en kleuters @ R85 n sak!! Kom kry n pak !!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 24/05/2022

Kom loer gerus in by ons nuwe winkel in Courtenay Centre!
25 Courtenay straat!
Ons het iets vir elke kind om hom of haar besig te hou en te leer!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 18/05/2022

LEES VIR U KIND! LEES SAAM MET U KIND!
Stories lees of storie vertel is n wonderlike metode om u kind se woordeskat uit te brei!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 11/05/2022

Die beste geskenk vir n kind is n ouer se tyd!
Maak tyd om met u kind te speel!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 06/05/2022

S A L E!!!! 10% AFSLAG !!
Op al ons 250, 500, 1000 en 1500 stuk legkaarte!!
Begin more 7 Mei tot 13 Mei.
Moet nie hierdie winskoop misloop nie!!

Bright Kids Educational Toys and Games updated their address. 06/05/2022

Bright Kids Educational Toys and Games updated their address.

Bright Kids Educational Toys and Games updated their address.

Bright Kids Educational Toys and Games updated their business hours. 02/05/2022

Bright Kids Educational Toys and Games updated their business hours.

Bright Kids Educational Toys and Games updated their business hours.

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 02/05/2022

Ons is lekker moeg maar vreeslik opgewonde om more ons winkel weer oop te maak by ons nuwe perseel en al ons ou en nuwe klient te verwelkom!!
Nr 4 Courtenay Centre, h/v Courtenay straat en Mitchell straat, George!!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 25/04/2022

Ons is baie opgewonde!!
Ons is besig om te verskuif na ons nuwe winkel in Courtenay Centre nr 4 , hoek van Courtenay straat en Mitchell straat.
Ons open weer Dinsdag 3 Mei!! Hoop om jul almal weer te verwelkom in ons nuwe winkel!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 19/04/2022

Speel en Leer!
Ons het oulike opvoedkundige speletjies in Afrikaans en Engels, hout legkaarte, bou blokkies van hout en plastiek, speel klei en nog baie baie meer! Besoek ons winkel in Meade Straat George.

08/04/2022

Speel & Leer!!
Spandeer tyd saam met u kind deur met hom of haar te speel!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 30/03/2022

Spandeer tyd saam met u kind deur met hom/haar te speel!!
Dit is n belegging in u kind se toekoms met fantastiese dividende!!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 24/03/2022

Spandeer kwaliteit tyd saam met u kind hierdie vakansie!
Ons het speletjies, legkaarte en kaart speletjies vir die hele gesin, speel deeg en deeg gereedskap, flits kaarte, felt borde, felt items en nog baie meer....
Kom loer in by ons winkel nr 7 Loerie Sentrum , 107 Meade straat (oorkant Woolworths en Truworths) in George.

04/03/2022

SPEEL en LEER!!!! LEER en SPEEL!!!!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 21/02/2022

SPEEL & LEER! MAAK LEER PRET!!
Besoek ons vir al u kind se opvoedkundige hulpmiddels.
Nr 7 Loerie Sentrum, 107 Meade str (Oorkant Woolworths en Truworths)

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 17/02/2022

Ons het n wye verskeidenheid muurkaarte beskikbaar in Engels, Afrikaans en Xhosa geskik vir klasgebruik en tuisonderig.
Besoek ons winkel 107 Meade straat, George. (Oorkant Woolworths en Truworths)

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 01/02/2022

Dis die begin van n nuwe skool jaar!!
Gee jou kind n voorsprong in die klas met hierdie oulike werksboekies beskikbaar in Engels en Afrikaans!!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 06/01/2022

Besoek ons winkel vir al u kind se opvoedkundige benodighede!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 29/12/2021

SPEEL &LEER!!
Ons het legkaarte, flitskaarte, boeke, muurkaarte, speeletjies in Engels en Afrikaans, asook Xhosa muurkaarte vir u huis of klaskamer!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 22/12/2021

Besoek ons winkel vir oulike kersgeskenke, speeletjies, puzzles om die kinders besig te hou!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 08/12/2021

DIAMOND PAINTING!
Dit is ure se pret en n wonderlike geskenk vir oud en jonk!
Ons het n groot verskeidenheid @ R135 elk en die Square Dot @ R145 elk.

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 04/12/2021

Kom besoek ons winkel vir oulike produkte om u kind die vakansie besig te hou!!

24/11/2021

Kom kyk, ons het fantastiese nuwe produkte uitgepak teen wonderlike pryse!! Als wat u nodig het vir Kersfees en die skool vakansie!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 19/11/2021

Ons het oulike geskenk idees vir "Santa se skoen box" of vir "Stockingfillers" tussen R5 en R50 !!!!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 17/11/2021

Moeg gesukkel om u kind te help lees en spel!!!
Ons het afrikaanse speeletjies, fonemiese boekies en klankrym kaarte om spel en lees vet pret te maak!!!
Boekies ook in Engels beskikbaar en hope speeletjies in Engels om van te kies!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 10/11/2021

Ons het hope nuwe speeletjies uigepak!!! Kom kry nou jou kersfees en vakansie voorraad!

Nr7 Loerie Sentrum, 107 Meade straat in George.

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 08/11/2021

Ons het n groot verskeidenheid flits kaarte om op n lekker maklike manier u kind te leer!
Kom loer in by nr 7 Loerie Sentrum, 107 Meade str (oorkant Truworths en Woolworths) in George of besoek ons aanlyn winkel www.brightkidsedu.co.za vir aanlyn bestellings!!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 04/11/2021

Ons het nuwe voorraad vandag uitgepak!!! Kom kyk gerus en stock op vir Kersfees!!
Winkel nr 7 Loerie Sentrum, Meade straat ( oorkant Truworths en Woolworths) George.

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 18/10/2021

Die beste terapie vir n kind is om te speel!!
Speel met blokke, legkaarte, inkleur, speelklei, knip en plak en buite speel!
Besoek ons winkel vir n wye reeks opvoedkundige items om u kind te LEER terwyl hulle SPEEL!
Nr 7 Loerie Sentrum, Meade straat (oorkant Loerie Bakkery) George.

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 15/10/2021

Under 7 years old your childs' hands are still developing and are not fully formed.
What can they do to support this?
They can PLAY!!! Play with playdough, painting, colouring in, playing ouside, puzzles and lots more!
Visit our shop nr 7 Loerie Sentrum, Meade Street (opposite Loerie Bakery) in George or our online shop for a wide selection of item to help your child LEARN and PLAY!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 13/10/2021

Ons het wonderlike opvoedkundige boeke in Engels en Afrikaans om u kind te help met lees, spel, klank en wiskunde!!
Besoek ons winkel vir persoonlike en vriendelike diens.
Winkel nr 7 Loerie Sentrum, Meade straat (oorkant Loerie Bakkery) George, of bestel van ons aanlyn winkel!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 11/10/2021

Kom ons leer speel - speel van diere en insekte; wat hul eet, waar hul bly, hul lewenssiklus en hul babas!!!!
Winkel nr 7 Loerie Sentrum, Meade straat (oorkant Loerie Bakkery) George.

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 08/10/2021

Ons het pragtige legkaarte in hout en karton vanaf n 2 stuk tot n 1500 stuk teen fantastiese pryse!!! Pryse vanaf R39.
Besoek ons winkel in Meade straat George (oorkant Loerie Bakkery) of ons aanlyn winkel - met Gratis aflewering vanaf George tot Mosselbaai!!!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 27/09/2021

Kom ons leer terwyl ons speel!!!!

Ons het n groot verskeidenheid muurkaarte, flitskaarte, boeke en opvoedkundige legkaarte in Engels en Afrikaans!!!
Besoek ons winkel in Meade straat (oorkant Loerie bakkery) of ons aanlyn winkel vir GRATIS AFLEWERING vanaf George tot Mooselbaai!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 25/09/2021

Ons pragtige nuwe flitskaarte in Afrikaans en Engels is nou net uitgepak!!

Our lovely flashcards are a must for every child! Come and get yours today at our shop nr 7 Loerie Sentrum, Meade street (opposite Loerie Bakery) in George or go shop at our online shop with FREE delivery from George to Mosselbay!!

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 22/09/2021

Ons het pragtige Sterre Belonings Muurkaarte om u kind net bietjie aansporing te gee @ R29 elk.

Our lovely Star Reward Chart is just what your child need for that extra motivation @ R29 each.

Get yours today at nr 7 Loerie Sentrum, 107 Meade Street ( opposite Loerie Bakery) in George!!

20/09/2021

Ons het n pragtige winkel in George en u kan nou ook aanlyn bestellings doen deur ons aanlyn winkel!!!

Gratis aflewering vanaf George tot Mosselbaai!!

Besoek ons winkel nr 7 Loerie Sentrum, Meade straat (oorkant Loerie Bakery) asook ons aanlyn winkel vir fantastiese produkte en pryse!!

13/09/2021

โ—๏ธ๐•Ž๐•– ๐•™๐•’๐•ง๐•– ๐•ค๐• ๐•ž๐•– ๐•—๐•’๐•Ÿ๐•ฅ๐•’๐•ค๐•ฅ๐•š๐•” ๐•Ÿ๐•–๐•จ๐•ค ๐•ฅ๐•  ๐•ค๐•™๐•’๐•ฃ๐•–โ—๏ธ

๐Ž๐ฎ๐ซ ๐จ๐ง๐ฅ๐ข๐ง๐ž ๐ฌ๐ญ๐จ๐ซ๐ž ๐ข๐ฌ ๐ง๐จ๐ฐ ๐š๐ฏ๐š๐ข๐ฅ๐š๐›๐ฅ๐ž!๐Ÿ›’๐Ÿ›’

๐€๐ฅ๐ฅ ๐จ๐ฎ๐ซ ๐ฉ๐ซ๐จ๐๐ฎ๐œ๐ญ๐ฌ ๐ข๐ฌ ๐ฅ๐จ๐š๐๐ž๐ ๐จ๐ง ๐ญ๐ก๐ž๐ซ๐ž, ๐ ๐จ ๐ก๐š๐ฏ๐ž ๐š ๐ฅ๐จ๐จ๐ค ๐š๐ญ ๐ญ๐ก๐ž ๐ฐ๐ข๐๐ž ๐ฏ๐š๐ซ๐ข๐ž๐ญ๐ฒ ๐ฐ๐ž ๐ก๐š๐ฏ๐ž ๐ญ๐จ ๐ก๐ž๐ฅ๐ฉ ๐ฆ๐š๐ค๐ž ๐ฅ๐ž๐š๐ซ๐ง๐ข๐ง๐  ๐ฆ๐จ๐ซ๐ž ๐Ÿ๐ฎ๐ง ๐Ÿ๐จ๐ซ ๐ฒ๐จ๐ฎ ๐œ๐ก๐ข๐ฅ๐!

https://brightkidsedu.co.za

Bright Kids Educational Toys and Games updated their website address. 13/09/2021

Bright Kids Educational Toys and Games updated their website address.

Bright Kids Educational Toys and Games updated their website address.

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 08/09/2021

Our high quality products are carefully selected to aid children's development skills, inspire creativity and spark imaginations!!
Come visit our shop nr 7 Loerie Sentrum, Meade street, George (opposite Woolworths)

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 27/07/2021

Ons het n wye reeks plastiek blokkies en opvoedkundige items om u kind se kreatiewe denkte te bevorder. Nr 7 Loerie Sentrum, 107 meade str (oorkant Woolworths) George.

Photos from Bright Kids Educational Toys and Games's post 23/07/2021

Ons het n wye reeks legkaarte en speeletjies vir die hele gesin. Winkel nr 7 Loerie Sentrum, 107 Meade str George (oorkant Woolworths)

Videos (show all)

Like ons facebook blad vir inligting oor produkte wat u kind kan help met skoolwerk!  Baie van ons produkte word aanbeve...
Getting ready for our opening on Monday 10 MAY!!! Come visit our store for the most amazing tools to help your child ach...

Telephone

Address


25 Courtenay Street
George
6529

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00
Other Shopping & Retail in George (show all)
Farm Made Farm Made
C/o York Street & Laing Street, @Simon's (in Store)
George, 6529

We are a small business supporting farmers and small business entrepreneurs. We sell products that are hand crafted on a farm and made by small businesses, products that are not ma...

Carpe Diem Christmas Market Carpe Diem Christmas Market
1 Lang Street
George

Carpe Diem School accommodates learners with various disabilities. The yearly Christmas Market is a opportunity to showcase the creative products our learners have made.

Pick n Pay Pacaltsdorp Pick n Pay Pacaltsdorp
6 Beach Rd, Pacaltsdorp, 6529, South Africa
George, 6529

Westcoast SNOEK & Seafood Westcoast SNOEK & Seafood
George, Western Cape, South Africa
George, 6529

Suppliers of the best Westcoast seafood like fresh snoek, hake, snoek roe (kuite), snoek heads, salt

Simi's Goodz Simi's Goodz
Albert Street
George, 6529

Welcome to my page!! SHOP TILL YOU DROP!! *Handmade jewelry *Gamble Candle(gift inside) *Healthy coffee *Beauty products and MUCH MUCH MORE!! ยฐCourier costs do apply! ยฐPayments co...

Crazy Plastics George Crazy Plastics George
York Street
George, 6529

From Homeware, to Plasticware, to Toys, Party, Catering, Storage all the way to caring for your furry favorites. We have it all.

Toyota Forklift Garden Route Toyota Forklift Garden Route
George, 6529

Toyota Forklift is the global market leader in materials handling and warehousing equipment. We offe

Earth-angel Earth-angel
George

Millies Blanco Millies Blanco
14 George Street
George, 6530

Superette Bakery Butchery Take Aways all under one roof The Best of Blanco !

ebk_distributors ebk_distributors
4 Pearl Street, Unit 7
George, 6529

EBK Group Holdings (Pty) Ltd, Manufacturing Principal Agent, Distributor of FMCG & Allied Products

Cphoky's-Boutique Cphoky's-Boutique
TABATA STREET
George, 6529

Hey guys,I do not have a Physical Store..but do make door deliveries and courrier the products Thank You ๏ฟฝ

TOPS at SPAR Heather Park TOPS at SPAR Heather Park
Witfontein Road
George, 6529

A liquor store with a difference.