Adri Nel - Reading Therapist

Individuele leesterapie vir kinders. Ons bou vaardighede & selfvertroue vir β€˜n suksesvolle leesreis! Accreditation number: RFA ADV PGR 2021/21 A

Photos from Adri Nel - Reading Therapist's post 08/03/2024

Wanneer die πŸŒ₯️ koeligheid skielik op George toesak …. trek ons natuurlik die komberse en sagte maats 🐍🐊 nader om β€˜n leesterapie sessie meer snoesig te maak!!

Holy Cross Primary School

07/03/2024

Exploring new worlds, one page at a time. Happy World Book Day! πŸ“–πŸŒŸπŸ“š

Photos from Adri Nel - Reading Therapist's post 07/03/2024

Wanneer maats ver in β€˜n ysige en sneeuende land sit, kan ons steeds sessies aanbied! Tegnologie is ongelooflik! πŸŒ¨οΈπŸ“š Sluit by ons aan vir aanlyn leessessies, waar jy ook al is. Saam ontdek ons die mag van leesterapie, selfs in die verste weivelde!

28/02/2024

Words are the gateway to understanding and learning πŸ§‘πŸ½β€πŸŽ“πŸ‘©β€πŸ« Without them, strategies lose their power. If we can’t read, we can’t learn 🀯

21/02/2024

Lekker besoek by Glenwood House School saam met Unia W Wilke van Biolink Brain Training - Garden Route

Dankie Juffrouens Yolanda & Lindi vir jul tyd πŸ˜„πŸ€©

Photos from Adri Nel - Reading Therapist's post 20/02/2024

β€˜n Liefde vir lees word kleintyd gevestig πŸ“– πŸ› Lees is die grondslag vir sukses, nie net op skool nie, maar ook vir latere sukses in hul beroep!

Probeer gerus hierdie wenke van Storierak πŸ“š

Photos from Adri Nel - Reading Therapist's post 14/02/2024

Liefde is in die lug by die kantoor 🩷❀️🩷

πŸ₯°πŸ˜ Wanneer almal so mooi in rooi getooi is - neem ons fotos πŸ“Έ

14/02/2024

🩷🩷🩷 🩷🩷🩷 🩷🩷🩷

Happy Valentine's Day! May your day be filled with hugs, kisses, and cherished moments with your special someone.

Photos from Adri Nel - Reading Therapist's post 09/02/2024

πŸ€“πŸ“– Lees stimuleer jou brein: Dit verbeter kritiese denke, verbreed jou woordeskat en bevorder jou empatie. β€˜n Mens kan nooit te veel boeke hΓͺ nie - daar is 'n wye verskeidenheid genres wat jou kan vervoer na ander wΓͺrelde, van fiksie tot nie-fiksie, wetenskaplik tot verbeeldingryk. πŸ‰ πŸ§šβ€β™€οΈ 🏰 πŸ¦•πŸ¦– 🦸🏻 🏎️ πŸ’­

Moenie huiwer om jou gunsteling feite oor lees en boeke met ons te deel nie! πŸ“–βœ¨
…
…
…
πŸ“Œ Storierak

07/02/2024

πŸ“š It’s ! πŸ“š

β€œWhether you read to your family, friends, or even your pet, it doesn't matter where or how you participate. What matters is the magic of reading aloud and the connection it creates. So, join the global World Read Aloud Day celebration and spread the joy of shared stories!” ( Shared from Read Aloud )

05/02/2024
02/02/2024

Trots Afrikaans πŸ©΅πŸ’™

01/02/2024

The 1st day of another 365 day journey around the sun πŸ’ƒπŸ’ƒπŸ’ƒ I’m going to enjoy the trip !! X

πŸŽ‰ Happy Birthday ! πŸŽ‚

Your dedication to teaching learners is truly inspiring πŸ‘©πŸΌβ€πŸ«.

Wishing you a day filled with joy and a year ahead filled with continued success in shaping young minds! πŸ“šπŸŽˆ

27/01/2024

Die beste gewoonte om in die lewe te ontwikkel, is die gewoonte om te lees 🩡 Dit is nooit te vroeg om te begin nie, maar daar is altyd die spyt van te laat …

24/01/2024

Nuwe jaar βœ…
Nuwe graad βœ…
Nuwe β€˜lekker’ haarstyl βœ…
Nuwe geleenthede βœ…

πŸ•Ί Hierdie outjie is beslis gereed!!

Outeniqua Academy

19/01/2024

Terugvoer van β€˜n Gr.1 mamma! πŸ’›πŸ’™

17/01/2024

πŸ“šβœοΈ Excitement is in the air as we head back to school for a new academic adventure!

Reading therapy sessions are a go! πŸ“š I look forward to reconnecting with my existing students and welcoming some new faces! 🌟

Wishing all students a fantastic year of learning, growth, and success! πŸŽ’βœ¨

Adri x

15/01/2024

Jump into a new chapter of growth and learning as the school year begins! πŸ“šβœ¨ Our reading therapy sessions are ready to guide you through an enriching journey. Let's make this academic year one filled with progress and joy!

Give me a shout if you need more information πŸ˜‰

πŸ“ž 0827306971

11/01/2024

πŸ“š Embark on a literary adventure! Our Reading Therapy Program is tailor-made for children beginning their reading journey or those in need of extra support.

🌈 Limited slots available! Enroll now and nurture a lifelong love for reading. πŸ“–βœ¨

πŸ“ž 082 730 6971

08/01/2024

πŸ€©πŸ€— Voorspoedige 2024! Mag hierdie nuwe jaar oorvloei van geleenthede 🌟 Ons skop sommer af met ’n positiewe noot deur hierdie terugvoer van ’n ouer te deel. Ek waardeer dit altyd baie om sulke boodskappe te ontvang.

As jou kind ook sukkel met lees en/of spelling (Afrikaans of Engels) en hul rapport van verlede jaar weerspieΓ«l nie hul volle potensiaal nie, kontak my gerus vir ’n assessering. Dit sal bepaal hoe ek kan ondersteun! πŸ‘©β€πŸ«

Adri x

25/12/2023

GeseΓ«nde Kersfees!!

πŸŽ…β€οΈπŸŽ„πŸ₯°

Adri x

22/12/2023

πŸŒ΄β˜€οΈπŸ–οΈ Vakansie beteken om β€˜n stadiger en rustiger pas te vat, terwyl jy lui lekker dae verlore raak in die blaaie van β€˜n goeie boek… Kinders lees graag as hulle sien hul ouers geniet dit ook! πŸ“š

19/12/2023

Choose πŸ«‚ presence over 🎁 presents. It's the real gift of connection.
Cherish the moments that matter most 🫢

13/12/2023

πŸ’ƒ Jippppeee - die vakansie is hier β˜€οΈπŸ¦πŸŒŠπŸ‘™

My klasdeur is amptelik gesluit vir die jaar en hang ek my πŸ”‘ sleutels op vir β€˜n welverdiende breek!! Dit was β€˜n fantastiese jaar 🀩 Baie dankie aan elke ouer wat hul vertroue in my gestel het om hul kinders te ondersteun met hul leesreis πŸ₯°

Mag almal se feestyd gevul wees met vreugde en spesiale oomblikke saam met geliefdes. Geniet hierdie kosbare tyd!

Adri x

05/12/2023

πŸŽ…β€οΈπŸŽ„πŸ₯°

Photos from Adri Nel - Reading Therapist's post 27/11/2023

Graad R en Graad 1 is kritiese jare om die grondslag te lΓͺ vir taal en lees πŸ“šπŸ“–

🀩 Ons het soveel pret met woordbou!

πŸ’­ Het jy geweet … Dit integreer twee kritiese vaardighede wanneer dit kom by om te leer om te lees. Terwyl leerders β€˜n woord bou, leer hulle om klanke op te breek (klankopbreking) en saam te voeg (klanksamesmelting).

Photos from Adri Nel - Reading Therapist's post 27/11/2023

Graad R en Graad 1 is kritiese jare om die grondslag te lΓͺ vir taal en lees πŸ“šπŸ“–

🀩 Ons het soveel pret met woordbou!

πŸ’­ Het jy geweet … Dit integreer twee kritiese vaardighede wanneer dit kom by om te leer om te lees. Terwyl leerders 'n woord bou, leer hulle om klanke op te breek (klankopbreking) en saam te voeg (klanksamesmelting).

24/11/2023

πŸ’›

The finish line is in sight! 🏁✨

Just one more week of exams, so let's power through together. You've got this! πŸ’ͺπŸ“š

23/11/2023

πŸ’­ Here's a riddle – or is it? Give it a shot and let's see if you can crack it! πŸ€”
Join in the fun and leave your answer in the comments πŸ€©πŸ€“

21/11/2023

The power of read aloud 🫢🏻 I would share this over and over again because it is SO true! 🩷

πŸ“Έ: Yo Runner

Want your school to be the top-listed School/college in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Ek deel OPWINDENDE nuus 🀩 en β€˜n UITNODIGING om my te kontak !!  Adri xEkstra Wiskunde Little EinsteinsAandag Biolink Bra...
Happy  οΌ·ο½ο½ο½…ο½ŽοΌ‡ο½“  οΌ€ο½ο½™οΌπŸŒΈ Today, we celebrate the incredible achievements, strength, and contributions of women all around o...
Wβ€’Oβ€’W 🀩 Dit is altyd 'n riem onder my hart om positiewe terugvoer van ouers te ontvang!!Luister gerus 🎧🩷#readingtherapy ...
Let's explore Phoneme Manipulation!
PHONEME MANIPULATION - an important skill in your child’s language development !!
Welkom! Wenke vir lees

Category

Telephone

Address


1 Fairview Office Park, First Street
George
6530

Opening Hours

Monday 13:00 - 17:30
Tuesday 13:00 - 17:30
Wednesday 13:00 - 17:30
Thursday 13:00 - 17:30
Friday 13:00 - 17:00
Other Tutors/Teachers in George (show all)
DotAcc Tutoring DotAcc Tutoring
Bauhinia Avenue
George, 6530

Need help with accounting? I am an experienced Economic & Management Sciences and Accounting lecturer with a passion for teaching. I have experience in teaching both high school ...

Math Specialist Math Specialist
George, 6529

Mathematics and AP Maths Teacher and Tutor. Offering extra Math classes, online classes, NBT workshops and Math enrichment classes to mentally equip learners.

Tesla Kollege Tesla Kollege
8 Meadow Road
George, 6529

οΏ½Blinkblaar Tuisskool is n Impak sentrum wat soveel meer bied. Daar word daagliks gefokus op die holistiese ontwikkeling van ons kinders en ons glo dat skool 'n voorreg is. Kontak ...

Fun with Mathematix Fun with Mathematix
George

Maths should not only be understood, children need to learn to love it as well.

Little Einsteins Little Einsteins
George, 6529

Mathematics Extra Classes Grade 1 to 9 In-person/Online George

The Green Door The Green Door
George East
George, 6529

I am a qualified, experienced educator with a passion for enriching children's learning experiences

Lesson Up Tutors Lesson Up Tutors
22 Wellington Street
George, 6350

Lesson Up Tutors bied leerondersteuning aan vir graad 1 tot 7 leerders. Ons bied ook hulp aan leerders met spesiale behoeftes of leerblokkasies. β€˜n Bekwame B.Ed. Onderwyseres bied ...

Juffrou Karin Juffrou Karin
George, 6529

Ons leer speel speel op individuele basis of in klein groepies. Elke leerder kry die geleentheid om

Master Maths Master Maths
19 Courtenay Street
George, 6530

Official Page for the Master Maths George centre. Professional Maths tuition from Grade 4 -12 & Science from Grade 10 -12. Volledig Tweetalig! Computer assisted lessons with person...

TEFL TESOL Teach English classes TEFL TESOL Teach English classes
26 A Blommekloof Street
George, 6025

1-Gain An Internationally Recognized TEFL Certification 2-Guaranteed Job Offer After Just 2 Weeks T

Coleman Classroom Resources Coleman Classroom Resources
George, 6530

This is a mobile classroom setup, with posts, links and shared media to references used in class.

Kids Inc. Education Center Kids Inc. Education Center
Fairview Office Park 4, Level 1
George, 6529

Kids Inc. Education Center provides educational solutions through a variety of methods, strategies a