Care Bears Day Care
Care Bears Day Care George is a day care facility for kids from New born up to 5 years old. At Care B
Baie baie dankie vir elke ouer. Ons is Super trots op ons beertjies. Hulle was elkeen puik! Dankie weereens vir almal se hulp en bydraes.
Dankie Juffies julle maak my trots. Die konsert was n groot sukses.....❤️😘
Liefde Care Bears family
Dolfyne en Pikkewyne klas dans as jy weer kom van Bernice West!
🐬Dolfyne klas🐬
10 super heroes!
🐧Pikkewyne klas🐧
Ek ry met my rooi motor kar.
🐬Dolfyne klas🐬
Grade RR
🐧Pikkewyne klas 🐧
Christel sing jy is nooit aleen van Joe black en Leah!! Pragtige gedoen! ❤️
Seeperdjies klas (Baby Shark)
Seeperdjies klas!
Eendjies klas🐥 (Die polisie manne en vroue! 🚓)
Dolfyne klas open met n gebed 🙏📖

🐬Dolfyne klas!! 🐬

🐧Pikkewyne klas!! 🐧

Seeperdjies klas!!

Eendjies klas 🐥

All about our concert 2023!!!!
Super heroes around the world!!

Seesterre klas leer oor hand en oog koordinasie baie belangrik!❤️

(Seesterre klas)
Ons verf met water. Baaaaie pret want ons het water💦🫧en kan mors ❤️❤️🙈😜🤗

Care bears se beertjies oefen baie hard die laaste tyd en so het die week van die konsert aan gebreek ons Beertjies tel die slaapies af ons Tema vir 2023 is superheros around the world (Jesus is ons superhero)!

Hier is van ons Beertjies reg vir die groot skool!!

Dolfyne en Pikkewyne klas het vandag ons aktiwiteit vreeslik baie geniet. Ons het skuimbabbels geblaas. Dis vet pret!❤️🫧🫧🫧🫧🫧

Care bears back the boks all the way!!
Sterkte vir vandag ons Staan agter julle!!
Go bokke

Dolfyne klas doen hier n skeur en plak aktiwiteit hier leer ons hand en oog koordinasie en hoor kleur verbruik bevoorbeeld ons gebruik nie die Selfde kleure oor en oor nie! 🐠🐠🐠🐠

Die Dolfyne en Pikkewyne het geleer visse swem in die see hier kan julle sien hoe oulik swem hulle visse in die see water. 🐠
🐠Dolfyne en Pikkewyne klas leer oor speediere 🐬

🐙Tema die week is seediere 🐠
Seeperdjies klas leer oor n 🐠en hier is hulle begin om n oulik 🐠temaak.

Care bears day care wil net sterkte se vir die Springbokke vir die Semifinals more ons Staan bank vas agter julle!!!

Dolfyne werk hard maar so mooi julle juffrou is so trots op elke een van julle en Baie lief vir julle! ❤️😘
Hier is om tewys hoe ons dit gemaak het!!

Dolfyne en Pikkewyne klas het heerlike melkskommels gemaak op die heerlike sonnige daggie.
Dit was heerlik...
Lekker daggie verder🥤🍨🍧❤️
18/10/2023

Seeperdjies het vandag geleer oor die kat en kyk net hulle pragtig kat wat hulle gemaak het is dit nie te sweet nie! 🐈

Dolfyne klas werk hard vir die laaste kwartaal hier werk ons aan ons knip vaardighede en ook aan ons hand en oog koordinasie en om die regte kleure tebruik! ✂️🖍️📚

🐧Pikkewyn klas 🐧
Ons het twee aktiwiteite gedoen oor troeteldiere. Ons het n hondjie papier legkaart gemaak. Dan moes ons ook ons dierese skaduwees by regte dier laat pas. ❤️

Dolfyne doen n inkleur aktiwiteit 🖍️

Seeperdjies geniet hulle pajamas & movie day kyk net daai vriendelike gesiggies. 🍿🍿🍿🍿

Kyk net hoe geniet die Dolfyne en Pikkewyne klas pajamas en movie moet nie die piekniek virgeet nie hulle het dis so geniet 🍿🍬🍿

🐥Eendjies klas 🐥
Ons het lekker gebak en brou. Kyk ons mooi perdjies.. 🐴
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
George
6529
Opening Hours
Monday | 07:00 - 17:30 |
Tuesday | 07:00 - 17:30 |
Wednesday | 07:00 - 17:30 |
Thursday | 07:00 - 17:30 |
Friday | 07:00 - 17:30 |
7 Fabriek Street
George, 6529
Contact us if you are interested in the following: Mechanical NQF Level 2, 3 and 4 Mechanical CBMT
16 Fairview Office Park , First Street
George, 5629
At Biolink Centres, we provide comprehensive answers, solutions, and support to children diagnosed w
Michelangelo Hair Academy, Shop 6, Tommy Joubert Building, Courtenay Street
George, 6529
Join the Michelangelo Hair Academy and discover the art of hair design.
6 St John's Street
George, 6529
A safe and loving 'home away from home' for your little ones. 30 years after opening our doors we ha
George
Wil u met 'n geruste hart werk toe gaan en weet dat jou kleuters veil
Happy Valley
George, 6259
BabyGym offers the insights you need to optimise the first 14 months - brain development #101
Palgrave Street
George
Learning gaps in the foundation phase are common as all students develop differently. Fixing them be