Boeremeisie decor
Ons ontwerp top kwaliteit linne en binne versierings items. Alles word self vervaardig en ontwerp. Ons verskaf aan die publiek, hotel industrie en winkels.


🥶 Jinne Mei, dis koud!
Ons fleece comforters is so snoesig jy sal nie weer uit die bed wil klim nie!
🌈 Verskeie kleure. Alle grotes. Aanlyn beskikbaar nou!
👉 www.boeremeisiedecor.co.za/shop-2
👣 Tag ’n vriendin met koue voete en deel die warmte!

ok en dan omdat dit vakansie week is vir die kids en winter is oppad is die perfek vir elkeen wat van Stitch hou los jou kind se gunsteling fliek hier onder dan maak ek dit ook...
Bestel op whatsapp 064 519 4452
Of aanlyn https://www.boeremeisiedecor.co.za/fleece-blanket
Love it share it dis hoe ons groei!

En daar is nog nou hoe oulik het ek dit geniet om die te design kan ook enige woorde doen en in afrikaans. Vir al die mammas en sussies daar buite die is vir julle....
Bestel op whatsapp 064 519 4452
Of aanlyn https://www.boeremeisiedecor.co.za/fleece-blanket
Love it share it dis hoe ons groei!

Kyk hoe cute is die!!!
Ons nuwe Kids komberse (en die groot kids ook dis nou die ouers)
Ek is seker jy ken iemand wat jou aan een van die Super funny kombers laat d**k, Tag hulle in die comments of koop sommer een as geskenk.
Bestel op whatsapp 064 519 4452
Of aanlyn https://www.boeremeisiedecor.co.za/fleece-blanket
Love it share it dis hoe ons groei!

Vanaand se special hierdie awesome Microabsorbent vadoeke is super lekker in die kombuis kies enige 3 vir slegs R240 sonder courier. Whatsapp die 3 wat jy soek na Elaine 064 519 4452

Hasie liefde
1 x Queen in voorraad
R900 saam courier
Om te koop whatsapp Elaine 064 519 4452

Winter Special al ons Nuwe Japon ontwerpe vir R480.00 Slegs vandag!
beskikbaar aanlyn: https://www.boeremeisiedecor.co.za/clothing
Afslag coupon: cloting20

Maandag oggend Sale (een in stock)
Delf Kombers Grote 1480x2000m
R450.00
Whatsapp Elaine om te koop 064 519 4452

Bederf jouself met iets mooi n linne broek, n mooi Japon, n Golf h**p of swembroek vir jou man gebruik die coupon tot Maandag aand.
https://www.boeremeisiedecor.co.za/clothing
Coupon. clothing20

Gee jou kamer daai nuwe look met ons Amazing Combo deals.
Koop ook gemaklik met payflex se afbetalings opsies
Slegs aanlyn https://www.boeremeisiedecor.co.za/combo-deals

Exciting nuus donerdag 1 Mei kry ek die sleutel vir my nuwe show room in George. Dis my Groot droom om orals in die land sulke show rooms op te sit as enige iemand belangstel om n Boeremeisie Decor show room oop te maak laat weet my en ook waar soek julle n show room om al ons mooi goed te sien en te koop?
Ek werk nog aan die look sover het ek die style watter een like jy?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Address
Opening Hours
Monday | 09:00 - 16:00 |
Tuesday | 09:00 - 16:00 |
Wednesday | 09:00 - 16:00 |
Thursday | 09:00 - 17:00 |
Friday | 09:00 - 13:00 |