Eileen's Eet en Geniet

Eileen's Eet en Geniet

Comments

Dankie vir ‘n heerlike Moedersdag ontbyt, julle is tops😜
Eileen's take away en eet geniet..

Saterdag specials

Beefburger en chips R45. 00

Vis burger&chips R40

Boerewors roll met smoor R25

Verskeidenheid ander kosse ook beskikbaar..

Skakel ons by +27 74 709 3395
Eileen's take away en eet en geniet..

Vrydag specials special..

Verskeidenheid ontbyte..

Heerlike chicken gatsbys R60

Russian gatsby R55

Toasted chicken mayo en chips R40

Vis en chips R60

Beefburger en chips R55 add kaas vir R5 ekstra

Skakel ons by +27 74 709 3395

Sondag 6 Desember...

Heerlike sondag ete..

Slegs R60. 00

Deep fried hoender
Frikadelletjies
Savoury rys
Gebraaide aartappels
Blomkool met kaasous
Pampoen

Bestellings moet asb voor Vrydagaand 5uur in wees..

Skakel ons by +27 74 709 3395
Eileen's take away en eet en geniet..

Donderdag special..

Verskeidenheid ontbyte..

Heerlike chicken gatsbys R60

Russian gatsby R55

Crumbed chicken burger en chips R55

Vis en chips R60

Beefburger en chips R55 add kaas vir R5 ekstra

Skakel ons by +27 74 709 3395

Sondag 6 Desember...

Heerlike sondag ete..

Slegs R60. 00

Deep fried hoender
Frikadelletjies
Savoury rys
Gebraaide aartappels
Blomkool met kaasous
Pampoen

Bestellings moet asb voor Vrydagaand 5uur in wees..

Skakel ons by +27 74 709 3395
Lekker hake en chips vir R60. 00

Slegs vandag+27 74 709 3395
Eileen's take away en eet en geniet..

Woensdag special..

Ontbyt...
2 repies bacon, 2 gebakte eiers, herb rooster brood, chippies.. R45. 00

Beefburger en chips R55

Calamari burger&chips R50

Crumbed chicken strips en chips R50

Crumbed chicken burger en R55. 00

Skakel ons by +27 74 709 3395

Sondag 6 Desember...

Heerlike sondag ete..

Slegs R60. 00

Deep fried hoender
Frikadelletjies
Savoury rys
Gebraaide aartappels
Blomkool met kaasous
Pampoen

Bestellings moet asb voor Vrydagaand 5uur in wees..

Skakel ons by +27 74 709 3395
Sondag 6 Desember...

Eileen's take away en eet en geniet..

Heerlike sondag ete..

Slegs R60. 00

Deep fried hoender
Frikadelletjies
Savoury rys
Gebraaide aartappels
Blomkool met kaasous
Pampoen

Bestellings moet asb voor Vrydagaand 5uur in wees..

Skakel ons by +27 74 709 3395
Goeie more almal..

Eileen's take away en eet en geniet..

Dinsdag specials...

Chiproll met sous vir R20

Russian gatsby R55

Samoosas R6 elk

Vis en chips R60

Calamari burger&chips R50

Toasted Bacon egg en kaas met chips R45

Vele meer op menu

Skakel ons by +27 74 709 3395
Goeie more almal..

Eileen's take away en eet en geniet..

Maandag specials...

Heerlike Boerewors rolls met smoor R25. 00

Steak gatsby R80. 00

Samoosas R6 elk

Burger&chips R55

Calamari burger&chips R50

Toasted Bacon egg en kaas met chips R45

Skakel ons by +27 74 709 3395
Heerlike Hake en chips vir slegs R60. 00

Skakel +27 74 709 3395
Only today... By Eileen's take away en eet en geniet...

Hake en chips R60. 00

Skakel ons by +27 74 709 3395
Eileen's take away en eet en geniet...

Black Friday specials

Boerewors roll met smoor R25

Beefburger en chips R45.00

Rib burger&chips R40

Kerriemince rotis en chips R45. 00

Milkshakes R15

Chicken gatsbys R60

Egg burger en chips R50

Alles in winkel 20% afslag

Skakel ons by +27 74 709 3395

Sit down or Take-aways

Temporarily closed

[11/06/21]   Ons is Sondag oop met loadshedding vir Ontbyt

[11/04/21]   Vandag Special, Eileens Ontbyt R70, koffie ingesluit. 15% afslag op alles in winkel, Hake en chips R60

[11/03/21]   Baie dankie aan almal wat my verjaarsdag saam met my gevier het. Vir Elke boodskap en oproep, het dit Baie waardeer. ###

[11/01/21]   Vandag is my Verjaarsdag, so ek gee 20% af op my Menu. Kom geniet die dag saam met my.

Eileen's Eet en Geniet updated their business hours. 31/10/2021

Eileen's Eet en Geniet updated their business hours.

Eileen's Eet en Geniet updated their business hours.

[10/30/21]   Sondag Ons is oop vir Lekker Ontbyt R75 koffie ingesluit. Vanaf 8h30 tot 12h00, C Sig Gebou Dirkie Uys str

[10/30/21]   Saterdag. Kom geniet n lekker Ontbyt vir R70 koffie ingesluit.

29/10/2021

Dirkie Uys star C Sig Gebou Gansbaai

Dirkie Uys star C Sig Gebou Gansbaai

23/10/2021

Ons is oop Sondag vir Ontbyt. Eileen's Ontbyt R75 koffie ingesluit. Ons is oop vanaf 8h00 tot 12h00

Ons is oop Sondag vir Ontbyt. Eileen's Ontbyt R75 koffie ingesluit. Ons is oop vanaf 8h00 tot 12h00

Photos from Eileen's Eet en Geniet's post 21/10/2021

Eileen's doen elke Vrydag vars kosse wat gevries kan word. Bestellings voor Donderdae. Vir Pryse whatsup my by 0747093395

21/10/2021

Eileen's Groot Ontbyt R70, koffie ingesluit. Calamarie Burger en Chips R45, Mushroom Burger en chips R55

Eileen's Groot Ontbyt R70, koffie ingesluit. Calamarie Burger en Chips R45, Mushroom Burger en chips R55

[10/14/21]   Eileen's doen Jaareinde Funksies. Kontak Ons by 0747093395

Photos from Eileen's Eet en Geniet's post 14/10/2021

Vrugtekoek Sal end November beskikbaar by Ons wees. Bestelling moet vroegtydelik ingesit word. Kontak Eileen's by 0747093395

[10/13/21]   Kerrie Jaffels, R15, Vars Snoek en Chips R55, Calamarie en Chips R55, Eileen's Groot Ontbyt R70, koffie ingesluit.

[10/12/21]   Snoek en Chips R60

12/10/2021

Woensdag Kerrie Jaffels R15, sit ASB bestelling vroegtydelik in. Eileen's Groot Ontbyt R70, koffie ingesluit.

Woensdag Kerrie Jaffels R15, sit ASB bestelling vroegtydelik in. Eileen's Groot Ontbyt R70, koffie ingesluit.

12/10/2021

R60 free range eiers. Kontak Eileen's 0747093395

R60 free range eiers. Kontak Eileen's 0747093395

12/10/2021

R60 free range eiers, 30 in tray kontak Eileen's 0747093395

R60 free range eiers, 30 in tray kontak Eileen's 0747093395

[10/07/21]   Vrydag Special. Kerrie afval per porsie R55, Beeskerrie en Rys R45 bestel ASB vandag. Beperkte bakkies oor. Tel 0747093395

06/10/2021

Eileen's Ontbyt R70, koffie ingesluit. Mushroom Burger en Chips R55, Chicken Burger en Chips R50

Eileen's Ontbyt R70, koffie ingesluit. Mushroom Burger en Chips R55, Chicken Burger en Chips R50

[10/05/21]   Sondag Ete. Gebraaide Hoender, Aartappelgereg, 2x Groentes, Gegeurde Rys R75, met nagereg R85 Sit down of Take-away. Bespreek voor Vrydag. Tel 0747093395

05/10/2021

Free Range Eiers R60 vir n tray van 30 Eiers

Free Range Eiers R60 vir n tray van 30 Eiers

01/10/2021

Nuut by Eileen's. Bobotie Large R150. Plaas bestellings nie later as Woensdae vir Vrydag kolleksie. Tel 0747093395

Nuut by Eileen's. Bobotie Large R150. Plaas bestellings nie later as Woensdae vir Vrydag kolleksie. Tel 0747093395

You can send a message directly to Eileen's Eet en Geniet. 28/09/2021

You can send a message directly to Eileen's Eet en Geniet.

You can send a message directly to Eileen's Eet en Geniet.

Photos from Eileen's Eet en Geniet's post 28/09/2021

Hand Sanitizer R55, Buchu Water R40, Body Cream met Buchu Oil R100, Organic Tee 200gr R120 Kom loer in.

28/09/2021

Eileen's Ontbyt R70 koffie ingesluit. Klein Ontbyt R40, Breakfast Bun met chips R40.

Eileen's Ontbyt R70 koffie ingesluit. Klein Ontbyt R40, Breakfast Bun met chips R40.

22/09/2021

Vrydag die 24ste hou ons lekker afvalpot Kerrie en Beeskerrie, Kom koop jul kaartjies by Eileen's. Net n paar kaartjies oor. Daar Sal ook Roosterkoek te koop wees. Bestel ASB vroegtydelik jul roosterkoek.

Vrydag die 24ste hou ons lekker afvalpot Kerrie en Beeskerrie, Kom koop jul kaartjies by Eileen's. Net n paar kaartjies oor. Daar Sal ook Roosterkoek te koop wees. Bestel ASB vroegtydelik jul roosterkoek.

Photos from Eileen's Eet en Geniet's post 17/09/2021

Kom loer gerus by ons in, en Geniet n lekker Eileen's Ontbyt teen net R70, koffie ingesluit

16/09/2021

Donderdag Special, Eileen's Ontbyt R70, koffie ingesluit

Donderdag Special, Eileen's Ontbyt R70, koffie ingesluit

[09/14/21]   Heerlike Kerrie Vetkoek R20, sal net na 12 regwees. Onthou die 24ste September ons gaan lekker Kerrie afval he, en die wat dit nie EET, het ons gewone Kerrie pot. Kaartjies vooruit betaalbaar by Eileen's. Daar gaan ook lekker pryse te wen wees. Kom kry jou kaartjie.

[09/10/21]   Vanaand by Seaview Sportsbar het ons Burger Special R40 met chips, hoendersosatie met chips R40, take away of sitdown

[09/09/21]   Heerlike Samoosas R6 elk.

Videos (show all)

Platters
Lekker worship🛐🙏

Category

Products

Ontbyt, Beefburger, Hake Calamari en vele meer

Payment Options

Cash

Telephone

Address


Dirkie Uys Straat C Sig Gebou Gansbaai
Gansbaai
7220

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00
Sunday 08:00 - 14:00
Other Food & Beverage in Gansbaai (show all)
Brunch at the HUB Brunch at the HUB
Corner Dirkie Uys Street And Voortrekker Street Gansbaai CBD
Gansbaai

Whether you’re planning, a long-overdue bruch get-together with family or friends, a quiet Friday Evening, Saturday Market, shopping, coffee, or ME time, at the salon; #[email protected], offers something for every taste and every occasion...