Liefland Lavenders

Liefland Lavenders

Comments

Goeienaand, is julle oop hierdie langnaweek?
COETZEE MATERNITY SESSIONS 💜🌱

“ It is the most powerful creation to have life growing inside of you. There is no bigger gift..."

Julle gaan die mooiste klein baba dogtertjie hè,sy gaan net so mooi soos haar mamma wees. Kan saam julle nie wag vir die geboorte van Jasmyn nie.

Liefland Lavenders dankie dat ons julle stunning Lavender veld kon gebruik. Dit is waarlik amazing mooi. 🌱💜 Ons het dit soveel geniet.
Some photos of our morning at Liefland Lavender. Stunning place. Awesome people.

Slegs oop vir vooraf besprekings. Vars Lavender plaas produkte. https://maps.google.com/?q=-24.478464,29.064758

Operating as usual

Photos from Liefland Lavenders's post 09/10/2021

Wat ñ lekker oggend in die lavenders. Ons sien almal vroeg in 2022 weer vir ń lekker kuier saam.

09/10/2021

Baie dankie vir almal wat ons lavender plekkie vandag besoek het, ‘n spesiale woord van dankie vir my man, my dogter, Mitch,Wilna,Kyla Marilie en Annemarie vir al julle hulp 💜

Baie dankie vir almal wat ons lavender plekkie vandag besoek het, ‘n spesiale woord van dankie vir my man, my dogter, Mitch,Wilna,Kyla Marilie en Annemarie vir al julle hulp 💜

29/09/2021
22/09/2021
01/09/2021
22/08/2021

Hoe kan ek ooit genoeg dankie sê… eerstens, my gesin en vriende wat gister gehelp het sonder julle is ek verlore. Dan natuurlik aan een en elkeen wat Liefland besoek het, dis altyd ‘n fees om jul hier te ontvang julle ondersteuning maak alles die moeite werd. 💜

20/08/2021
11/08/2021
02/08/2021

Besprekings open 10 Augustus.. verdere besonderhede sal volg💜

Besprekings open 10 Augustus.. verdere besonderhede sal volg💜

Photos from Liefland Lavenders's post 26/04/2021

Bestellings nou oop vir Moedersdag
Aflewering in Potties kan gereel word.
WhatsApp Rólette by 0836563887 vir meer besonderhede en bestellings.

23/04/2021

Pragtige lavender “hampers” beskikbaar vir Moedersdag. Pryse en foto’s sal volg. (Aflewering in Potgietersrus kan gereel word)
Bestel by Rólette 0836563887

Pragtige lavender “hampers” beskikbaar vir Moedersdag. Pryse en foto’s sal volg. (Aflewering in Potgietersrus kan gereel word)
Bestel by Rólette 0836563887

13/01/2021

Agv die impak wat covid 19 tans in Limpopo het sal Liefland alle funksie vir Januarie en Februarie moet afstel. Soos covid se fases vorder sal ons jul op hoogte hou. Ons hoop om op die laatste weer toegelaat te word om ons jaarlikse “Lavender lentedag” aan te bied. 💜

Photos from Liefland Lavenders's post 13/12/2020

Photos from Liefland Lavenders's post

liefland final 7 21/11/2020

liefland final 7

Goeiedag, hier is die link sodat almal ons pragtige foto's kan sien, tydens ons Oesdag, baie dankie vir Nadine Schumyn de Beer vir die pragtige foto's.

https://www.dropbox.com/sh/3mataie5k1blhr4/AADT_9bc4oYaDYeHTW3gCTupa?dl=0

liefland final 7 Shared with Dropbox

17/11/2020
Photos from Liefland Lavenders's post 08/11/2020

Wat ‘n heeeerlike “Oesdag” baie dankie vir almal wat kom blomme pluk en piekniek hou het.... dit was ‘n fees!!! Dankie aan my gesin wat my altyd bystaan met my “Lavender avontuur” ‘n spesiale dankie aan Midway vrugte plaas vir die heerlike perskes. 💜

07/11/2020

Goeie môre al die Lieflanders. Almal wat bespreek het vir vandag, onthou jou sonhoed en snoeiskêr om lavenders te kom oes. Die hek maak 10 uur oop. Kom geniet die dag saam met ons.

10/10/2020

Baie dankie vir almal se ondersteuning... sien jul 7 November 💜

Baie dankie vir almal se ondersteuning... sien jul 7 November 💜

01/10/2020

Kom pluk jou eie bossie lavender blomme in die land op Saterdag 7 November by ons “Lavender Oes-fees” Ingang R20. Bestel gerus jul “piekniek boksies” by die koffie shop om teleurstelling te voorkom. Besprekings by Rólette 0836563887

13/09/2020
06/09/2020

Saterdag was die heerlikste Lentedag hier by Liefland. Baie dankie vir almal wat ons besoek het en ook een en elkeen wat gehelp het om die dag so spesiaal te maak.

05/09/2020

Baie dankie Liefland, al kan ek nie vandag saam met julle geniet nie. Ek het ñ lekker kospakkie gekry 🌸

11/08/2020

Ons Lavender Lentedag van 5 September is reeds vol bespreek. Baie dankie vir almal se ondersteuning. 💜

10/08/2020

Dis weer tyd vir ons jaarlikse “Lavender - Lentedag “ beperkte plek beskikbaar. Bespreek by Rólette 0836563887

03/08/2020

Wildly Bloomed

Ons het een feestelike dag gehaad by Liefland Lavenders,
almal het die Lavender labirint geniet.

Ek deel graag n paar fotos, as 'n voorsmakie van die fotos wat nog kom.

Almal wat reeds hul foto kaartjies gekoop het, kan die fotos verwag teen Woensdag.

Die wat dit misgeloop het, kan nog hul foto kaartjie koop teen R50 en al die fotos ontvang.

Kontak my gerus by [email protected]

Venue Liefland Lavenders

02/08/2020

Wat ‘n ongelooflike dag hier by Liefland met die opening van ons Labirint Saterdag.

Baie dankie vir my gesin wat die dag moontlik gemaak het Philippie by die hek, Dewald en Ralien by die verkope en Nadine vir die pragtige foto’s. Dankie Keila en Lucinda vir al julle hulp en natuurlik elke persoon wat ons kom ondersteun en die dag saam met ons geniet het.

18/07/2020

Baie dankie vir almal se ondersteuning!! Ons is reeds vol bespreek vir 1 Augustus.💜

Die volgende beplande datum is 5 September 2020. ( Bespreekings open 11 Augustus )💜

16/07/2020

Bespreek asseblief deur sms of Whatsapp by Rólette -0836563887
Beperkte getalle weens Covid.
Sien uit om julle hier te ontvang.

16/07/2020

Bespreek asseblief deur sms of Whatsapp by Rólette -0836563887
Beperkte getalle weens Covid.
Sien uit om julle hier te ontvang.

13/06/2020

Labyrinth or Maze

‘n Labirint is wel argitektonies soortgelyk aan ‘n doolhof ( Maze ) maar ‘n doolhof bevat afdraai-paadjies en doodloopstrate terwyl ‘n Labirint net een pad in en dieselfde pad weer uit het.
Waar ‘n doolhof bedoel is om jou brein te toets of te oefen is die gedagte met ‘n labirint om jou brein te kalmeer.

12/06/2020

Dit gaan so lekker wees om almal weer sien!! 🌸🌸

Hou die blad dop !!

Deur die naweek leer ons meer oor ‘n labirint.

‘n Labirint is ‘n antieke patroon wat met plante of klippe uitgelê word. Dit word so beplan dat die stapper met een pad na die middel gelei word deur stelselmatig deur die hele oppervlakte te stap en weer met dieselfde pad uit.

04/05/2020

Kontak Rólette vir bestellings 0836563887.

02/05/2020
27/03/2020

Category

Telephone

Address

Ga-Mokopane
0600
Other Farms in Ga-Mokopane (show all)
Tamboti Game Farm Tamboti Game Farm
Ga-Mokopane, 0580

Game Hunting Farm Co-ordinates -24,6459730, 29,2020070

Shikwaru Lodge Shikwaru Lodge
Farm Geluk 285, Portion 1, Sterkrivier
Ga-Mokopane, 0600

Enjoy true bushveld hospitality in style and comfort at Shikwaru. With accommodation, wedding venues, restaurant, conferencing facilities, bow shop and day visit actives - Shikwaru is a great place to getaway without going too far!

Moorddrift Nyl River Bush Camp Moorddrift Nyl River Bush Camp
Moorddrift Dairy
Ga-Mokopane, 0600

Nestled between the Northern range of the magnificent Waterberg mountains & majestic Nyl River, Moorddrift Wildlife awaits you in the heart of Limpopo