Oranje Gasteplaas
Nearby hotels
R711, Clarens
Off The Beaten Track, Clarens
-28. 606484, 28. 402009, Clarens
The Rose House
Caledonspoort
R 711/Turn Off
Off R711 To S1356
De Villiers Street
Church Str
The 4X4 Farm
District Road
Nearby travel agencies
Off The Beaten Track, Clarens
Caledonspoort
Theron Street
Likileng, Butha-Buthe
Comments
Blomme: The Grand Botanist
Decor: Grand Room Design
Videograaf: Pinnacle Production Studio
Dress: The Wedding Boutique
Catering & venue: Oranje Gasteplaas
Cake: Oranje Gasteplaas
Entertainment by canape: Rinaldo Kritzinger
Dj: Av Audio Visual Entertainment
Groomsmen shoes & ties: Freedom Of Movement
Kerse: Candle lite
Hare The Salon Bloemfontein
Makeup: Afrosleek Hair salon Bloemfontein Caz de Jager
Pjs - bruid Le Rose
Pjs - bridesmaids
Stationery - Kila & Koo
Earrings: OPARI
Rings: Jewel Art
Bride shoes - lapaireshoes
Blomme meisies pjs: Muisneste
Oranje Gasteplaas
Ruby Woo Event Makeup
Hair Tech
Bridal Manor
Deodet de Coning Photography
Esmari van Wyk
https://www.mooitroues.co.za/trougids/vrystaat-trou-venue-trou-verblyf-oranje-gasteplaas/
Volg asseblief dié skakel om met Oranje Gasteplaas in kontak te kom: https://www.mooitroues.co.za/trougids/vrystaat-trou-venue-trou-verblyf-oranje-gasteplaas/
Ons maak droom troues waar!!! Ontspan tussen die berge in ons luukse akkommodasie.
Wat n besonderse oggend was die nie, net wat ons almal nodig gehad❣️

"When we have each other, we have everything"
Gerhard en Tarien, 29 Oktober 2022
Mag julle altyd so gelukkig wees soos ons julle ervaar het, dit is spesiaal !!
Enya Photography
Oranje Gasteplaas
E Twee Verhurings Laurine Boshoff Aletia Scheepers Mona Scheepers Du Plessis Elsabe Cronje

Dankie, dankie!!
Elsabe, ons "chef", spysenier, weet nie eintlik wat mens jou noem😅 maar die kos wat jy aan ons trougaste voorsit is uit die boeke!!!
Baie dankie dat jy deur dik en dun opdaag met jou vriendelike personeel en ons sondae agterlaat met duisende komplimente. Jy is goed vir Oranje Gasteplaas ❣️
Aletia ScheepersLaurine BoshoffE Twee VerhuringsElsabe CronjeMona Scheepers Du Plessis

het beautiful fotos😍
Dankie vir die deel Palm Photography

"Remember tonight...... for it is the beginning of always"
Ockert & Bronwyn - Mei 2023❣️
JCclick wedding photography

Sneak peak!!
Johan en Annica - 13 Mei 2023😍
Gutsch Film and Photography
So beautiful 😍

Tiaan en Ane, 20 Mei 2023❤️
Ons kannie wag om meer van julle fotos te sien. Gutsch Film and Photography

So trots op hierdie pragtige bruid van ons❣️
Wesna, Avontuur, is die mooiste liedjie💃
Wesna Fourie
Wesna - Avontuur Artist: Wesna Label: Independent Title: Avontuur Author: Hugo Ludik, Nicholas Jordaan Producer/s: Brendan Campbell & Hugo Ludik

As 2 van die oulikste sussies presies 1 jaar uitmekaar op 5 November by ons trou, weet ons ons word geseen ❣️
Wat 'n voorreg om Jaco en Wilmé Volschenk Coetzee se troue te kon doen, julle Volschenk vroue is net so goed met hierdie😍
Dankie Mighty Fine vir die mooi fotos
Aletia Scheepers Laurine Boshoff E Twee Verhurings Elsabe Cronje Mona Scheepers Du Plessis

Lekkerste lekker as fotograwe sulke mooi fotos deel😍
Gutsch Film and Photography

Love die swart en wit fotos 🤍🖤
Deodet de Coning Photography
Absolutely love capturing weddings at @deodetdeconingphotography @oranje_wedding_venue @lenebubb_x

Stefan en Emmie - "This is the start of something beautiful"💞
Dankie vir die 'sout van die aarde' tipe mense waarmee julle die venue gevul het. Alles was so pragtig en julle families baie spesiaal vir ons. Ons wens julle nog baie jare se geluk, liefde en saamwees toe🌷
Mona Scheepers Du Plessis Aletia Scheepers Laurine Boshoff Elsabe Cronje E Twee Verhurings
Net die mooiste plek om n kantoor te he😅
Want die lug is rerig blou en die wolke wit op Oranje😍
Dankie Philmar Photography vir die mooi video van julle kuier op Oranje. Julle is altyd welkom!
Aletia Scheepers Mona Scheepers Du Plessis Laurine Boshoff Elsabe Cronje

Together is a beautiful place to be❣️
Boeta en Elaine se sprokiestroue was vir ons 'n groot lekkerte om uit te voer. Dankie dat julle ons vertrou het met al julle idees, die "detail" wat julle als beplan het was 'n fees vir die oog.............
Aletia Scheepers E Twee Verhurings Laurine Boshoff Mona Scheepers Du Plessis


As julle huwelik so gelukkig en prettig is soos julle troudag, gaan dit 'n goeie een wees❣️ ons wens julle baie seen en liefde toe vir die pad saam🌷
Mona Scheepers Du Plessis Aletia Scheepers E Twee Verhurings Laurine Boshoff
Soup Weddings

Wanneer minder mooi is...... nee awesome is❣️
Elaine, jou onskuldige "happiness" was aansteeklik, ons kannie genoeg van jou fotos kry nie🤩
Mona Scheepers Du Plessis Aletia Scheepers Laurine Boshoff Nelisha Nel Photography E Twee Verhurings

Love dit as die fotos so in stroom en ons kan net "share" en spog met ons bruide se pragtige idees😍
Troue nr 12 vir 2023, julle hou ons besig😅

"You glow differently when you're actually happy"
Christiaan en Elaine se spesiale dag, was vir ons ook baie spesiaal❣️dankie dat ons kon deel wees 🌷
Mona Scheepers Du Plessis Aletia Scheepers Laurine Boshoff E Twee Verhurings Nelisha Nel Photography

troue
Beautiful mense met n beautiful troue❣️
Carmen Comrie Photography
So lekker om hierdie van die trou fotograaf te kry vanaand, kannie wag vir fotos van mooie Lene en Erhard se troue❣️

Louis en Naleen se beautiful verlowings fotos❣️ons kannie wag om te sien hoe mooi die troue gaan wees🤩

Mooiste fotos van mooiste mense🌷
Hierdie was weer een van die spesiales.
emosie
liefde
Dankie Nelisha Nel Photography
Love these friends so much! What an awesome day of celebrating love and marriage done His way!

Love hierdie ❣️

Ons beautiful eerste troue van 2023🤩
Emil & Mariska 7 Januarie 2023❣️
Rico Myburg Photography

BUT Ultra race, die roete is gereed❣️🏃

Super opgewonde om ons eerste BUT marathon naweek aan te bied 🏃🤩🍺👪 Oud en jonk, familie en vriende, almal word ingespan😅🤣

Opgewonde om ons eerste "Ultra trail marathon" aan te bied🏃
Bethlehem Marathon Klub Laurine Boshoff E Twee Verhurings

Albert en Elzabe, hoe spesiaal is julle nie vir ons nie!
Julle het geduldig elke keer deur Covid julle datum aangeskuif, 'n super nat en stormagtige troudag beleef, en nooit ophou glimlag en opgewonde wees oor julle groot dag wat vir ewig inlei nie😍
Mag julle huwelik so spesiaal wees soos julle is, ons wens julle tonne seen en geluk toe❣️
Mona Scheepers Du Plessis Laurine Boshoff Aletia Scheepers
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Category
Contact the business
Telephone
Address
Oranje Farm
Fouriesburg
9725
Opening Hours
Monday | 09:00 - 17:00 |
Tuesday | 09:00 - 17:00 |
Wednesday | 09:00 - 17:00 |
Thursday | 09:00 - 17:00 |
Friday | 09:00 - 17:00 |
Saturday | 09:00 - 17:00 |
Sunday | 09:00 - 11:00 |
The Rose House
Fouriesburg, 9725
Wonderful mountain setting, amidst unique vineyards, superb home cooking and comfortable accommodati
34 Church Str
Fouriesburg, 9725
Vooroorlogse Boeregasvryheid
26 Theron Street
Fouriesburg, 9725
Kom oornag in ons gerestoureerde sandsteenhuis wat uit die vroee 1900's dateer en raak verlief op sy
Reitz Str 17
Fouriesburg, 9725
Fouriesburg Country Inn est. 1892, offer travelers 6 luxury rooms and 21 standard rooms. Situated in