1978 Hoërskool Despatch
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from 1978 Hoërskool Despatch, School, Amperbo Street, Despatch.
Hello almal. 1978 Matriek 45jaar Reunie. Ons reunie is die langnaweek in Sept. 22/23/24 Sept.
Program is maklik
Vrydag aand
Vingerete
Kontant kroeg
18:00 tot laat.
Saterdag
Aansit ete
En Toesprake
18:00 tot laat
Sondag oggend diens
Bothasrus. R150 pp vir hele naweek & kollekte geld vir kerk.
Naam van rek - Matriek 78 Reunie Despatch. Absa rek no 9080142015 Spaar takkode 632005.
Net naam en getal as verwysing. Kan julle asb laat weet wie gaan bywoon. Stuur email na [email protected] teen asap. Ons moet reel vir catering. Stuur asb aan vir die wat nie op groep is.
Save the date:
22 - 25 September 2023
45 Jaar Reunie by Despatch Hoërskool Sport klubhuis 🎉🎉
Skuus dat daar sò lanklaas 'gekuier' was op dié blad 🤔
30/07/2020
Gelukkige verjaarsdag 1978 Mater Hein Olivier 🎉🎉🎁🎁60ste Wow 🍻
13/07/2020
Elsabe Momberg Scheepers.. Veelsgeluk met jou spesiale verjaarsdag 🎂🍸Elsabe Scheepers
04/07/2020
Leatitea Nortier Pretorius.. 🙏Woorde het ek nié.. alles vir jou vertel, gelees dié week! 🙏Dankie dat jy vir 7 maande altyd positief was, bly Glo het.. saam kon droom oor wat ons alles gaan aanvang, kuier & doen! Mag jy as een v Jesus se spesiale blomme weet dat ons liefde altyd daar sal wees v jou! Rus in vrede onse mater... Lief vir jou 😇🙏
29/06/2020
Gelukkige 60th bday André Swanepoel 🎊🎊
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Address
Despatch
6220