Wyse woorde

Wyse woorde

Share

preacher/open airs/church events
power words at concerts🙌
motivational speaker🙌
MC 21st celebrate

23/02/2026

Dir hand van die Here sal vir jou gee dubbel wat jy verloor het laas week🙌🙌

21/02/2026

Die Lekker Crew

Golden voices🙌🙌😍✔️

20/02/2026

Almal wat jou gebreuk het sal terug kom na jou toe en se dat hulle het jou nodig ✔️✔️

20/02/2026

Die Here sal jou nie in di steek laat nie🙌🙌die seer wat jy nou in die oog staar is maar net tydelik✔️🙌

Beter dinge is opad na jou toe alles sal uitwerk op die einde van die dag vir jou❤️

20/02/2026

Mag hulle nooit jou joy binne jou steel nie❤️❤️

18/02/2026

Die Here sal jou altyd beskerm✔️✔️🙌🙌jou toe trek en jou bewaar.

18/02/2026

Die Here beskerm jou onder sy kosbare bloed 🙌🙌geen plan van vyand sal jou dood maak nie.

17/02/2026

Jou nuwe seisoen is besig om aan te breuk🙌🙌

16/02/2026

As die Here vir jou is, dan is daar geen planne van die vyand wat jou onder kan kry nie🙌🙌

16/02/2026

Weet vir wie om toetelaat in jou vriende kring in🙌🙌want nie almal wat saam jou aan tafel sit stem saam met dit wat jy wil bereik nie✔️✔️

16/02/2026

Groete familie✔️❤️

Mag die n geseende week wees vir een en elk, mag die guns van die Here oor U hule wees deur die onbekende week🙌🙌

15/02/2026

Geseend familie✔️❤️❤️dit wat jy nou het. Waardeur dit want daar is anders wat ook dit graag Wil hê wat jy het.

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address

Peterson Street
Despatch