Magriet se Kombuis

Magriet se Kombuis

Comments

Goeiemôre almal!!

Dit is Sondagoggend en ons moet sê dat die reuke en geure wat deur die winkel beweeg is onbeskryflik!!

Ons is reg om jul een en elkeen te bedien met ons Sondag spyskaart! Ons deure maak om 10h00 oop, en sal tot 13h30 oop wees!

Ons nooi jou graag uit om heerlike tuisgemaakte kos te kom skep, ons het iets van alles!

Geseënde Sondag vir almal

Groete uit die Kombuis
Goeiemiddag aan al ons kliente!

Vir die van julle wat gevra het en ook graag sal wil weet, hier is ons spyskaart vir elke dag van die week vir die hele November!

Loer gerus wat ons gaan maak, en onthou ons Padkos wegneemetes is ook elke dag beskikbaar!

Hoop ons sien jou vinnig weer by die winkel!

Groete uit die Kombuis
#magrietsekombuis
Goeiemôre aan al die mooie mense!!

Dit is weer Sondag, en die kook potte prit in voorbereiding vir ons groot buffet spyskaart vandag!

Loer gerus na ons verskeidenheid vandag, ons deure maak 10h00 oop en ons staan reg vir julle tot 13h30 vandag!!

Mag julle ‘n wonderlike dag saam met vriende en familie hê, en ons is mos familie, so maak seker jy kom skep vir die heerlikste Sondagmiddag/aand maaltyd!

Groete uit die Kombuis
#magrietsekombuis
Goeiemôre almal, ons wil net graag laat weet dat ons vandag nie sal oop wees nie.

Ons wil graag al ons staf en spanlede die geleentheid gee om te gaan stem en bietjie asem te skep.

Ons wil almal aanmoedig om dieselfde te doen, jou stem kan ‘n verskil maak!

Geniet die dag saam jul vriende & familie, ons gaan dieselfde doen!

Groete uit die Kombuis
Mense mense mense!!!

Het ons die lekkerste kos en geregte vir julle vandag!!

Julle gaan DEFNITIEF ‘n plan moet maak om te kom skep vandag! Die geure en die reuke deur die winkel is ongelooflik en heeltemal onbeskryflik!!

Ons is oop vandag tot 13:30, so moenie eers waag om uit te mis nie!!

Groete uit die Kombuis
Goeie dag maak julle black velvet koek ook? Indien wel wat prys hulle?
Dankie Madeleine vir ons nefie se mooi jagters koek.. Dankie dat jy ons op kort kennis gehelp het..
183 Koedoestreet
Wierdapark
0828975655
Baie dankie “Magriet se kombuis”, julle kos is puik, ons gesin kon lekker gesonde kos eet vandag, want Manma ka nogsteeds nie met haar gips arm kos maak nie, die kos en nagereg was baie lekker en vullend en gesond!!
Dankie vir die heerlike en mooi verjaardagkoeke wat altyd ń hoogtepunt van ñ special event vir ons is.
Waardeer jou talent en passie!
Heerlike Verskeidenheid Soppe beskikbaar 1liters en .350ml
Many thanks fir the most delecious Mothers Day lunch

Magriet se Kombuis is a family owned Food Store that offers a variety of services including corporate/private catering, daily home-cooked meals and Sunday Lunch Buffet - they have a full bakery including cakes, biscuits & rusks made on daily basis!

Operating as usual

Photos from Magriet se Kombuis's post 14/11/2021

Goeiemôre almal!!

Dit is Sondagoggend en ons moet sê dat die reuke en geure wat deur die winkel beweeg is onbeskryflik!!

Ons is reg om jul een en elkeen te bedien met ons Sondag spyskaart! Ons deure maak om 10h00 oop, en sal tot 13h30 oop wees!

Ons nooi jou graag uit om heerlike tuisgemaakte kos te kom skep, ons het iets van alles!

Geseënde Sondag vir almal

Groete uit die Kombuis

09/11/2021

Goeiemiddag aan al ons kliente!

Vir die van julle wat gevra het en ook graag sal wil weet, hier is ons spyskaart vir elke dag van die week vir die hele November!

Loer gerus wat ons gaan maak, en onthou ons Padkos wegneemetes is ook elke dag beskikbaar!

Hoop ons sien jou vinnig weer by die winkel!

Groete uit die Kombuis
#magrietsekombuis

Goeiemiddag aan al ons kliente!

Vir die van julle wat gevra het en ook graag sal wil weet, hier is ons spyskaart vir elke dag van die week vir die hele November!

Loer gerus wat ons gaan maak, en onthou ons Padkos wegneemetes is ook elke dag beskikbaar!

Hoop ons sien jou vinnig weer by die winkel!

Groete uit die Kombuis
#magrietsekombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 07/11/2021

Goeiemôre aan al die mooie mense!!

Dit is weer Sondag, en die kook potte prit in voorbereiding vir ons groot buffet spyskaart vandag!

Loer gerus na ons verskeidenheid vandag, ons deure maak 10h00 oop en ons staan reg vir julle tot 13h30 vandag!!

Mag julle ‘n wonderlike dag saam met vriende en familie hê, en ons is mos familie, so maak seker jy kom skep vir die heerlikste Sondagmiddag/aand maaltyd!

Groete uit die Kombuis
#magrietsekombuis

[11/01/21]   Goeiemôre almal, ons wil net graag laat weet dat ons vandag nie sal oop wees nie.

Ons wil graag al ons staf en spanlede die geleentheid gee om te gaan stem en bietjie asem te skep.

Ons wil almal aanmoedig om dieselfde te doen, jou stem kan ‘n verskil maak!

Geniet die dag saam jul vriende & familie, ons gaan dieselfde doen!

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 31/10/2021

Mense mense mense!!!

Het ons die lekkerste kos en geregte vir julle vandag!!

Julle gaan DEFNITIEF ‘n plan moet maak om te kom skep vandag! Die geure en die reuke deur die winkel is ongelooflik en heeltemal onbeskryflik!!

Ons is oop vandag tot 13:30, so moenie eers waag om uit te mis nie!!

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 24/10/2021

Dit lyk of dit ‘n baie mooi Sondag kan wees, so hoekom nie Mamma weer bietjie afgee en die hele familie bederf met die lekkerste verskeidenheid geregte op ons spyskaart wat met baie liefde voorberei is!!

Ons staan reg vir julle vanaf 10h00 - 13h30 vandag! Kom skep gerus in, en daar is natuurlik pudding ook!!

Groete uit die Kombuis

#magrietsekombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 22/10/2021

Die heeeerlikste melkkos is vandag beskikbaar teen R16.00 elk en dan ook ons Vrydag special heerlike Hamburger & Chips vir slegs R45!!!

Kom loer gerus by ons in!!

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 21/10/2021

Goeiemôre

Ons het vir vandag weer twee lekker specials vir julle!!

Ons legendariese Rotisserie Hoender met 6x vars rolletjies vir slegs R100!!

Dan ook, as deel van ons PADKOS spyskaart, doen ons die heeeel lekkerste Dagwood & Koeldrank vir slegs R65!!!

Kom loer gerus in by die winkel en kry joune vir vandag!!

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 20/10/2021

Goeiemiddag al ons mooi kliente, ons vertrou dat julle ‘n wonderlike dag en week so ver het!

Ons herinner jou graag aan ons PADKOS spyskaart vir wegneem etes gedurende jou middagete tyd of selfs indien jy lus is vir iets anders na werk!

Saam met dit het ons ook vir jou ‘n heerlike verskydenheid op ons warm ete spyskaart vandag, loer gerus!

Spyskaart:

Meatballs in a brown onion gravy
Creamy Chicken Pasta Pot
Sweet & Sour Pork

Greenbeans and Carrots
Creamy spinach
Sweet Pumpkin

White rice
Potato bake

Ons is oop tot 18h00 vanaand! Kom loer gerus in!

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 17/10/2021

Dit is weer Sondagoggend, en ons is op ons pos reg om julle te bedien met die heerlikste kos!

Hier is ons spyskaart wat vir julle voorberei word vandag, hoop ons sien jou by die winkel! Soos altyd is ons oop van 10h00 - 13h30!

Mag jul almal ‘n geseënde en veilige Sondag hê!

Groete uit die Kombuis

#magrietsekombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 13/10/2021

Nou asof daar nie al genoeg rede is om ons winkel te besoek nie, MOET jy hierdie post mooi deurlees!!

Ons stel bekend ons nuwe Magriet se Kombuis *PADKOS* spyskaart!! Dit is ‘n reeks van vars plaas wegneemetes net vir jou en jou gesin!

Alhoewel ons warm geregte en kook etes absoluut hemels is, weet en verstaan ons dat daar partykeer nodig is vir ‘n stoute hamburger en chips!

As jy deur die dag ook honger is, kom stop vinnig en kry vir jou ‘n lekker toasted broodjie/jaffle, russian roll of selfs ‘n dagwood burger met skyfies!

Kom loer gerus in, en probeer ietsie van ons nuwe spyskaart!

Onthou om ons Blad te share, of selfs fotos te post nadat jy die winkel besoek het! Gebruik #magrietsekombuis en ons nuwe #padkos tags ook!!

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 10/10/2021

Dit is weer Sondagoggend - ons hoogtepunt om elke week reg te begin!

Die heerlikste vleis soorte, groentes & gebakte geregte, NIE om vir ‘n oomblik eers te vergeet van al ons warm puddings nie!!

Ons wil jou graag uitdaag, as jy gereeld by ons kom skep, sal jy weet dat ons daarna strewe om seker te maak ons kos en alles wat ons bied in die winkel, die heel lekkerste smaak en gehalte is! Wil julle nie groot asseblief help deur ons Blad of selfs fotos te neem van julle in die winkel, die kos wat julle aankoop, of enige iets met ons winkel te doen, share op Facebook en enige groepe waarvan jy deel is nie!! #magrietsekombuis

Ons kan nooit genoeg die woord versprei aan mense wat dalk nie eers van Magriet se Kombuis weet nie, ons sal jou post/share verskriklik waardeer! Onthou om ons @MagrietseKombuis sommer ook te tag!

Ons staan reg en deure maak oop vanaf 10h00 - 13h30 vandag, hoop ons sien jou daar!

Groete uit die Kombuis #magrietsekombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 06/10/2021

Ons het 'n baaie lekker special vir julle vandag!!

'n Warm rotisserie hoender (in ouma se lekker geure en speserye) saam met 6x heerlike vars rolletjies vir slegs R100!!

Ons het ook die lekkerste slaaie & puddings wat hierdie 'n feesmaal vir die middel van die week kan maak!

Jy kan gerus ons telefonies kontak om te bestel, maar ons het NET 'n sekere hoeveelheid oor, so MOENIE uitmis nie!

Groete uit die Kombuis

05/10/2021

Goeiemôre aan almal!

Ons is darem ook weer op die lug - wie sou kon raai wat die impak van sosiale media alhoe meer op ons lewens het!? Nie net privaat nie, maar vir besighede ook! Maaaar, darem is alles weer soos dit moet wees!

Ons stel bekend ons daaglikse spyskaarte van Maandae - Vrydae vir die maand van Oktober, of altans **PINKTOBER**, as deel van ons ondersteuning vir bors kanker. Vir elke dame, ons salueer jou, en ons wil graag elke jong dame, mamma & ouma aanmoedig om gereeld te laat toets, en seker te maak jy is gesond en veilig!

Mag elkeen van julle 'n wonderlike maand beleef, met goeie gesondheid, vreugde en natuurlik om gereeld by ons te kom draai vir die LEKKERSTE kos, koeke, terte, soet & sout gebakte geregte & soveel meer - vir geen ander rede as julle verdien dit!!

Groete uit die Kombuis

Goeiemôre aan almal!

Ons is darem ook weer op die lug - wie sou kon raai wat die impak van sosiale media alhoe meer op ons lewens het!? Nie net privaat nie, maar vir besighede ook! Maaaar, darem is alles weer soos dit moet wees!

Ons stel bekend ons daaglikse spyskaarte van Maandae - Vrydae vir die maand van Oktober, of altans **PINKTOBER**, as deel van ons ondersteuning vir bors kanker. Vir elke dame, ons salueer jou, en ons wil graag elke jong dame, mamma & ouma aanmoedig om gereeld te laat toets, en seker te maak jy is gesond en veilig!

Mag elkeen van julle 'n wonderlike maand beleef, met goeie gesondheid, vreugde en natuurlik om gereeld by ons te kom draai vir die LEKKERSTE kos, koeke, terte, soet & sout gebakte geregte & soveel meer - vir geen ander rede as julle verdien dit!!

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 04/10/2021

Nog 'n funksie waarvoor ons die spyseniering gedoen het!

Groot verskeidenheid van vinger happies - soet & sout!

Kontak ons gerus vir 'n kwotasie wat spesifiek na jou behoeftes & vereistes opgestel is - privaat of korporatiewe geleenthede!

Moet ook nie vergeet van ons platter verskeidenheid nie! Al ons pryse en fotos van voorbeelde kan by ons Fotos afdeling van die Blad onder die PLATTERS album gevind word!

Groete uit die Kombuis!

Photos from Magriet se Kombuis's post 03/10/2021

Ons is reg vir al ons kliente om vandag te kom skep!!

Kom loer gerus in en kry vir julle die lekkerste Sondagmiddag geregte!!

Groot verskeidenheid met heerlike pudding ook beskikbaar!!

Groete Uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 30/09/2021

‘n Nuwe en heeeeeerlike toevoeging tot ons pastei familie!! Ons stel bekend ons Pulled Pork pastei, vars gebak elke dag!! Kom loer gerus in, en probeer vir jouself!!

Groete uit die Kombuis

27/09/2021

Goeiemôre aan almal!

Kan nie glo hoe die tyd al gevlieg het nie, Saterdag was dit letterlik oor 3 maande tot op die dag weer Kersfees vir 2021!

En met dit, kan ons nie glo hoe vinnig hierdie maand gevlieg het nie. As jy nog nie ons maand spyskaart gesien het nie, hier is ons voorbereiding vir die laaste week as deel van ons Erfenismaand.

Elke dag is daar iets anders beskikbaar, so maak seker jy kom kry vir jou & jou familie, ons is elke dag oop tot 18h00, hoop ons sien jou daar!

Groete uit die Kombuis

Goeiemôre aan almal!

Kan nie glo hoe die tyd al gevlieg het nie, Saterdag was dit letterlik oor 3 maande tot op die dag weer Kersfees vir 2021!

En met dit, kan ons nie glo hoe vinnig hierdie maand gevlieg het nie. As jy nog nie ons maand spyskaart gesien het nie, hier is ons voorbereiding vir die laaste week as deel van ons Erfenismaand.

Elke dag is daar iets anders beskikbaar, so maak seker jy kom kry vir jou & jou familie, ons is elke dag oop tot 18h00, hoop ons sien jou daar!

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 26/09/2021

Goeiemôre aan al die mooi mense!!

Ons het vandag ‘n spesiale spyskaart om die laaste Sondag as deel van ons Erfenismaand in September af te sluit!!

Ons wil vir julle baie dankie sê soos altyd vir julle getroue ondersteuning, sonder elke persoon wat by ons koop, sou ons nie vandag nog hier wees nie!!

Elke dag, elke spyskaart, dra ons op aan julle! Mag julle die wonderlikste Sondag beleef om die langnaweek af te sluit!

Kom skep gerus vir julle in van 10h00 af sal ons reg wees tot 13h30!!

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 23/09/2021

Ons was bietjie stil gewees hierdie week, maaaar met goeie rede!! Ons is baie opgewonde om binnekort nuus met julle te deel, so hou gerus ons Facebook Blad dop, want ons is seker dit sal 'n groot glimlag op elke klient se gesig sit!

Ons wil net almal graag in kennis stel dat ons môre NIE sal oop wees nie. Dit is immers Erfenisdag, so ons het gedink na 'n lang, harde week, dat ons en die staf die dag saam met ons families wil geniet en kuier!

So indien jy enige iets nodig het, of graag wil kry vir môre spesifiek, is ons vandag tot 18h00 oop, so kom maak gerus 'n draai en kry alles wat jy mag nodig hê om jou Braaidag perfek te maak!

MAAR tot dan, het ons gedink om julle bietjie weer inspirasie te gee, en heeltemal sonder skuldgevoel aan te moedig om so gou moontlik weer by ons te draai, sodat elke sout en soettand 'n ietsie warm, 'n ietsie gesond of self 'n ietsie baaaie lekker te koop!

Dit is immers langnaweek, so hoekom dan nou nie??
Mag julle almal 'n wonderlike Erfenisdag môre hê!

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 19/09/2021

Goeiemôre aan almal!!

Hiermee ons spyskaart vir vandag se buffet! Ons is al van vroeg af besig met die voorbereiding sodat almal heerlik lekker vandag sal eet!

Ons deure maak 10h00 oop, en ons is tot 13h30 oop, so ons nooi jou graag uit om te kom skep!

Mag julle ‘n wonderlike Sondag beleef

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 12/09/2021

Die heerlikste Sondag spyskaart wat vandag vir almal wag!

‘n Wonderlike verskeidenheid van kos wat soos altyd met liefde gemaak word!

Ons staan reg vanaf 10h00 vanoggend wanneer ons deure oopmaak, en ons sal tot 13h30 oop wees om te skep en elke klient te bedien!

Moenie uitmis op vandag se kos nie, hoop ons sien jou daar!

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 05/09/2021

Dit is weer Sondagoggend, en ons staan reg om vir julle die heerlikste kos vandag te skep!

Ons het 'n lekker verskeidenheid wat voorberei is, so julle is welkom om te kom skep van 10h00 wanneer ons deure oopmaak! Ons sal tot 13h30 vandag oop wees.

Hoop ons sien julle daar!

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 04/09/2021

Ons het gister spesiale spyseniering vir Discovery gedoen vir een van hul funksies.

Indien jy of jou maatskappy in die toekoms dieselfde tiepe spyseniering benodig, kontak ons gerus vir 'n kwotasie wat spesiaal vir jou sal ontwerp word.

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 02/09/2021

Dit is uiteindelik weer lente en ons hoop die ergste koue is darem verby!

September is ook erfenismaand, so hiermee deel ons die daaglikse spyskaarte vir die hele maand as deel van ons tema!

Ons sien uit daarna om jul almal in die winkel te sien, en saam met ons nog 'n maand se lekker tuisgemaakte kos te kan geniet!

Mag julle een en elkeen 'n wonderlike dag beleef

Groete uit die Kombuis

01/09/2021

Ons het die lekkerste special vandag!! Vanaf 12h00 sal ons die heerlikste rotisserie hoenders, met vars rolletjies en slaai beskibaar hê tot 18h00 vanaand! Moenie op die special uitmis nie!!

Groete uit die Kombuis

Ons het die lekkerste special vandag!! Vanaf 12h00 sal ons die heerlikste rotisserie hoenders, met vars rolletjies en slaai beskibaar hê tot 18h00 vanaand! Moenie op die special uitmis nie!!

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 31/08/2021

AS jy nog nie 'n ideee het wat om vir aandete te maak nie, MOENIE verder bekommer nie, want ons is hier NET vir jou!

Ons spyskaart vir vandag sluit in:

*Heuning & Mostert Hoender Porsies
*Beef Lasagne
*Gekrummelde Vark Tjops (nie deel van Pre-Plated opsie vandag nie)

*Gebraaide Kool
*Botterskorsie
*Gemengde Groente & Ertjies
*Rys
*Gesnyde Aartappels

En dan natuurlik ons nuwe Rotisserie Hoenders wat vuurwarm is en drup van die geur uit Ouma se resepte boek! Slegs R69,99 elk!!

Dit kan net lekker wees vir jou en jou gesin! Vars en warm gemaak! So kom gerus en skep, ons is oop tot 18h00 vanaand.

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 29/08/2021

Goeiemôre aan almal, ons vertrou julle naweek was besonders gewees, en hoe kan ‘n mens dan nou nie anders as om jou Sondag en naweek af te sluit met die lekkerste tuisgemaakte geregte nie!!

Ons werk al van vroeg vanoggend om ons heerlike spyskaart net vir julle aanmekaar te sit! Ons is ook net so opgewonde omrede ons vandag vir die eerste keer ons Rotisserie hoenders deel het van ons spyskaart! Met Ouma se spesiale geure en resepte!

So loer gerus en kom skep alles wat jou & natuurlik jou hele gesin soo graag verdien en graag sal wil eet!

Ons deure maak 10h00 oop tot 13h30, hoop ons sien jou daar!

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 28/08/2021

Met groot opgewondenheid stel ons vanoggend ‘n nuwe byvoeging tot die winkel bekend!

Ons het sonder twyfel DIE heel lekkerste rotisserie hoenders beskikbaar, met ons eie geheime geure en resepte soos Ouma dit gemaak het!

Die heel hoenders is slegs R69,99 elk.

Ons daag jou uit om te kom kyk en te koop, julle sal nie spyt wees nie!

Groete uit die Kombuis

Photos from Magriet se Kombuis's post 22/08/2021

Ohhh genade maar ons is mal daaroor om die heerlikste kos te maak en voorberei sodat almal wat daarvan eet nie net versadig sal wees nie, maar regtig lekker kan eet!

Hiermee ons fantasmagoriese spyskaart vir vandag! Ons deure maak oop en ons staan reg om te skep vanaf 10h00 tot 13h30.

Moenie uitmis nie, hoop ons sien jou vandag!

Groete uit die Kombuis

Videos (show all)

Telephone

Address


183 Koedoe Street, Wierdapark
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:30
Sunday 10:00 - 13:30
Other Centurion grocery stores (show all)
Petite Confectionery Petite Confectionery
Impala Park, Impala Ave, Doringkloof
Centurion, 0157

Weddings, baby showers, birthdays, you name it! We can cater to your needs.

Buy'Malawian Buy'Malawian
8246/36 Moahlodi St, Olievenhoutbosch, Ext 36.
Centurion, 0187

We Sell To The South African Public (South Africans, Malawians & All Countries), Products Made & Only Found In Malawi.

RARE Butchery RARE Butchery
Doringkloof Mall, 1 Protea Street
Centurion, 0157

Retail sales of certified Organic, Free Range & Grass fed meat products & specialising in other organic products.

Wensleydale Farm Wensleydale Farm
Near M26, Knoppieslaagte
Centurion, 0157

The Wensleydale Farm is a certified organic farm located 45 km north-west of Johannesburg, South Africa. We deliver organic vegetable boxes to households

Happy Cake Sisters Happy Cake Sisters
Centurion, 0157

Wedding cakes, Birthday cakes, Baby Shower cakes, Kitchen tea/ Bachelorette cakes and all Themed cakes as well as all type of cupcakes. Our arrange of flavoured cakes are Chocolate, vanilla, carrot, red and blue velvet, rainbow and polka dot.

My SPAR My SPAR
264 18th Avenue
Centurion, 0037

We are a part of the community and community is like family. We strive to give you the highest quality produce, the freshest meats, and granny-approved baked goods, all at the right price, every day.

Die Bakoond Die Bakoond
4 Fnb Bldg 10 Charles De Caulle Cres
Centurion, 0157

We Cook and Bake For You �HALAAL �Speciality Cakes �Cupcakes and Cakes �Savoury, Sweet and Meat Platters �Hot Meals �Heat and Eat Meals �Indian Food

The Biltong House The Biltong House
Cnr Honeybuzard Street & Rietspruit Road,
Centurion, 0157

Beef Biltong, Beef Droewors, Beef Chilli & Plain Stix, Kudu Biltong, Game Wors, Bacon Biltong, Rugby Mix, Cabanossi & Salami. Mango, Veg & Chilli Atchar

Plaaskind Se Biltong Huisie Plaaskind Se Biltong Huisie
Centurion, 0157

Waar jy die lekkerste biltong en die beste diens kry

Biltong CO Wierdapark 012 653 7081 Biltong CO Wierdapark 012 653 7081
402 Theuns Van Niekerk Str Wierdapark.
Centurion, 0157

Beautiful and cosy biltong shop situated in the heart of Centurion. Suppliers of mouthwatering biltong, drywors and biltong related products.

GRS Quail GRS Quail
Centurion, 0015

We breed quails as well as supply fertile quail eggs. We are a hatchery based in Gerardsville, Centurion. What we do is supply fertile eggs

My SPAR My SPAR
Aubrey Matlakala Street
Centurion, 0200

We are a part of the community and community is like family. We strive to give you the highest quality produce, the freshest meats, and granny-approved baked goods, all at the right price, every day.