Funky Stuff
It's hard to find a jeans that is 92% funky, 96% sexy, 99% stunning, 90% wow, 100% sweet and extreme
05/11/2010
Urshi, baie dankie.....my broek is very nice.....THANKS. Ali (Funky-Jeans)
Alida Liversage "INNBOS"was womderlik net jammer vir die mense wat daar rons stap met kameras en ander kunstenaars se idees steel en afneem en dan nog nog klip hard se,ek KAN dit beter doen, ek al dit my"saak"maak in 2011 om te sorg dat GEEN kameras by enige kuns mark toegelaat mag word nie, ek d**k dis baie skelm,dis die selfde as steel. SIES!En vir die van julle wat skuldig is,STREKTE.
http://www.facebook.com/home.php?sk=lf #!/pages/Centurion-Small-Business-Listing/157544334262976?ref=mf
Centurion Small Business Listing If you want to be seen, are a new business or are looking for a business in Centurion ... this is the place.
11/08/2010
03/08/2010
Ek wil net vie ALMAL vertel, dat ek het 'n klient wat met haar nagklere na my huis toe kom om jeans te koop voor ek mark toe gaan, LOL - Well done Jozanne !!!!!!!!!!!!!!!!
27/07/2010
Advokate dra ook FUNKY JEANS - JIPAAAAAAAAAAAAAA.
27/07/2010
Stunning varkie - Dis Jozi sin.
Halloooooooooooooooo, Alli het al haar Funky Jeans Saterdag op die Yasmine mark verkoop - JIPAAAAA, Thanks aan almal. # # # # # #
Ek is Sondag by Harties op die mark - Mark is by Yasmine (by die groot windmeul. Ali # # #
Click here to claim your Sponsored Listing.
11/08/2010