AFGRI
AFGRI celebrates a century in
Agribusiness partnerships.
AFGRI is a leading agricultural services and processing company with a core focus on grain commodities. We provide services across the entire grain production and storage cycle, offering financial support and solutions as well as inputs and hi-tech equipment through the John Deere brand supported by a large retail footprint. We are further involved in the manufacture of animal feeds, the processin
Op soek na 'n betroubare, eenvoudige en koste-effektiewe spuit? ๐ฆ๐ฑ
Jacob van Niekerk, bemarker van AFGRI Equipment Piketberg, vertel meer oor die John Deere M732 Spuit en waarom dit 'n gewilde keuse onder produsente is.
Van tenkgroottes tot onderhoudsgemak, onderdelebeskikbaarheid en tegniese ondersteuning โ ontdek wat die M732 'n praktiese oplossing vir jou spuitbehoeftes maak.
Beleef die .
16/06/2026
โ Dag 3 (19 Junie 2026)!
Die laaste dag van skop Vrydag af by die Leslie Silo en eindig die toer by die Ogies Silo, waar ons die ongelooflike bydrae van ons mielieprodusente en die sukses van die oes saam vier.
Julle harde werk maak 'n verskil.
Onthou! As jy enige van ons voertuie met die magnete langs die pad sien, neem 'n foto en deel dit met ons. Vandag is jou laaste kans om in aanmerking te kom vir 'n fantastiese daaglikse prys!
16/06/2026
Of jy nou op die plaas, in die tuin of by die huis besig is โ AFGRI Retail het die produkte wat jy nodig het teen uitstekende pryse.
Besoek jou naaste AFGRI Retail-tak of koop aanlyn.
Kry jou gunsteling produkte vandag nog!
Besoek: https://online.afgri.co.za
16/06/2026
With ๐๐
๐๐๐ ๐๐จ๐ ๐ข๐ฌ๐ญ๐ข๐๐ฌ, you gain access to a ๐ง๐๐ญ๐ข๐จ๐ง๐ฐ๐ข๐๐ ๐ง๐๐ญ๐ฐ๐จ๐ซ๐ค, ๐ฌ๐ฆ๐๐ซ๐ญ๐๐ซ ๐ซ๐จ๐ฎ๐ญ๐ ๐ฉ๐ฅ๐๐ง๐ง๐ข๐ง๐ , and ๐๐จ๐ฌ๐ญ-๐๐๐๐๐๐ญ๐ข๐ฏ๐ ๐๐ฎ๐ฅ๐ค ๐ญ๐ซ๐๐ง๐ฌ๐ฉ๐จ๐ซ๐ญ โ all designed to save you time and money.
Whether itโs harvest season or you need to move inputs, we help you ๐ซ๐๐๐ฎ๐๐ ๐ญ๐ซ๐๐ง๐ฌ๐ฉ๐จ๐ซ๐ญ ๐๐จ๐ฌ๐ญ๐ฌ, ensure reliable on-time delivery, and spend less time on logistics so you can focus on what matters most โ your farm.
Visit https://www.afgri.co.za/solutions/logistics
Hierdie Jeugdag vier ons die volgende generasie boere wat eendag die stuur van Suid-Afrikaanse landbou sal oorneem.
Met dieselfde passie, vasberadenheid en liefde vir die grond wat ons boere vandag uitleef, groei die landbouleiers van mรดre reeds op tussen die lande en trekkers.
Kyk net hoe gefokus hierdie toekomstige boer agter die stuur van die John Deere sit!
Dankie aan Danie Bester vir die deel van hierdie besonderse video wat ons herinner dat die toekoms van landbou in goeie hande is.
15/06/2026
โ Dag 2 (18 Junie 2026)!
Dag twee van spring weg by die Nigel Silo en ons span is gereed om die pad aan te pak hierdie week.
Onthou, as jy enige van ons voertuie met die magnete langs die pad sien, neem 'n foto en deel dit met ons.
Daar word elke dag 'n wenner gekies wat met 'n fantastiese prys kan wegstap!
Andrรฉ Kritzinger van Tulpieskraal-boerdery by Joubertina in die Langkloof is aangewys as die Oos-Kaap se Jongboer van die Jaar vir 2025. Gehalte appel- en peerproduksie word fyn bestuur, deur hierdie agtste geslag-voorvatter.
Kom maak 'n draai saam met AFGRI en Landbouweekliks, Dinsdag om 18:00 op VIA.
14/06/2026
skop af!
Die wagtyd is verby! AFGRI se -toer begin Woensdag, 17 Junie by die Bloekomspruit Silo net buite Heidelberg, waar ons saam met produsente die mielie-oes en die harde werk agter elke ton graan vier.
Hou jou oรซ oop op die pad!
As jy enige van ons -voertuie met die amptelike magnete sien, trek jou kamera uit, neem โn foto en deel dit in die kommentaar of op jou sosiale media.
Daar word elke dag โn wenner gekies wat met โn groot prys wegstap!
Ons sien uit daarna om die oes saam met julle te vier, stories te deel en die mense agter Suid-Afrika se voedselproduksie te bedank.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Centurion
0046