Rook en Rol
Net ‘n gewone pa, ‘n Traeger, en baie rook 🔥
Niks perfek nie, net lekker. Rook en Rol 🔥
Braai • Vleis • Vuur
Kom Kuier saam
Sy het die tekens gemis…
Eers was dit klein goed.
Goed wat mens maklik ignoreer.
Goed wat nie dadelik soos gevaar lyk nie.
Maar soms begin groot stories baie stil.
BraaiFlix Trailer 2 — uit die Rook & Rol wêreld.
As ek 'n Netflix bydrae gemaak het…
sou hierdie miskien ’n reeks word 😭🔥
Blinde proe toets 🔥
Hy weet nie watter speserye op watter vlerk is nie…
maar hy moet ’n wenner kies 😅
Dankie vir die speserye 🙌
Northern Food Ingredients
www.northernfoods.co.za
Vat ’n breek 🔥
Rook en Rol | 8 Sekonde Braai Breek
Toe land daar ’n verrassing by die deur… 🔥
Dankie aan BlixSam Food Co.vir die speserye — ek moes dit natuurlik op ’n beef chuck roast toets 😮🔥
Daai Yankee spice het my verbaas.
Sou jy dit probeer?
In Suid-Afrika is daar twee tipe manne…
Die wat met gas braai…
en die wat met hout braai 🔥
Hierdie een is vir die tweede tipe 😌🪵
Dis vrydag - kom ons braai!
Hy sit so mooi en wag… 😭🔥
Kan hy maar ’n stukkie kry?
👉 Ja of nee?
Click here to claim your Sponsored Listing.