Dumisani

Dumisani

Share

Dumisani. A Gospel Music Group. This ensemble consists of 10 vocalists and 5 musicians. This endeavor gives rise to dramatic shifts in the lives of many.

This group is known throughout South Africa for their unique afrikaans gospel style of music. It is part of Dumisani’s efforts to remind this generation of our heritage and identity. We see lives being changed on a daily basis. People are coming into their own identity. The hearts of sons of this soil are turning back to
their own uniqueness and distinctiveness.

18/02/2025

Goeie more mense. Onthou: Die mense wat hulle uitsit met ander mense se besigheid is te bang om hulle uit te sit met hulle eie besigheid, want wat agter geslote deure gebeur is te skokwekkend om te begryp. Dis hoekom hulle maar in jou besigheid is.

Loop mooi.

17/02/2025

Bly weg van mense wat jou ambisies verkleineer. Minderwaardige mense doen dit altyd, maar die regte, wonderlike mense laat jou voel dat jy ook bo kan uitkom.

17/02/2025

GEBED EN WOORD

Photos from Dumisani's post 17/02/2025

Goeie môre mense. Sluit by my aan vir “GEBED EN WOORD” ongeveer 9:20 vandag op FACEBOOK LIVE. En Die Here Seën!😊

16/02/2025
16/02/2025
16/02/2025

Geniet jou sondag!

15/02/2025

Wanneer Jy ‘n pastoor of enige leierskap posisie beklee dan vat die Here Daai aggresiewe maniere weg. Jy sal leer dat ‘n sagte antwoord keer die grimmigheid af As die aggressie nog heers en nog nie gesterf het nie dan is daar nog ‘n dieper werk van genade nodig.

VOLGENS DIE KRAG IN JOU 14/02/2025

Goeie more mense. Gaan luister na ons nuwe koortjie op youtube. En laat dit ‘n seën vir jou wees!

VOLGENS DIE KRAG IN JOU From the EP "GUNS IS MY NAAM" released in December 2024.

12/02/2025

KOM ONS BID…

10/02/2025

Maak jou eie dag. Jy kan. Jy moet.

08/02/2025

My ma en pa op Hulle troudag aan die regte kant. My pa is al aan die oorkant. Lyk Ek soos my ma of my pa?

06/02/2025

Druk deur.

05/02/2025

Ek het nog nooit van iemand gehoor wat oor iets struikel terwyl hy/sy sit nie. So dis ok as Jy struikel, want dit beteken Jy beweeg. Solank Jy OPSTAAN en AANBEWEEG!

04/02/2025

Ons wil vir Curtis Botha gelukwens op sy verjaarsdag. Wat ‘n nederige jong man met ‘n hart van goud. Toe sy pa sê Ek kan hom maar insluit by die groep toe gryp Ek met twee hande. En Ek het nog nooit kom spyt kry nie. Hy is net ‘n seëning. Mag goedheid en guns jou volg al jou jare!

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

GEBED EN WOORD
VOLGENS DIE KRAG IN JOU!
KOM ONS BID…
KOM ONS BID…
DIE DISRESPEK
GENADEJAAR
EK PRAAT VANDAG MET DIE EERSTE NASIE
PREVIEW OF OUR NEW EP!
BE THERE!
TICKET GIVEAWAY!

Category

Telephone

Website

Address


Mitchell's Plain
Cape Town
7785