Koffie Oppie Huis Konserte

Koffie Oppie Huis Konserte

Die SInkhuis Teater is 'n geleentheid vir die hele familie. Dit is 'n aand van lekker saam kuier, gesels, lag en luister na goeie gesins vermaak.

Hierdie konserte is om besighede te promoveer m.a.w ons kom hou die konsert in jou shop/showroom en so kry jy nuwe gesigte en blootstelling vir jou besigheid. Alle advertensies word hier op die blad ge-adverteer. Al wat jy as einaar/s moet doen is jou plek beskikbaar stel en help om die mense te nooi. Die res is ons as bestuur se verantwoordelikheid. Die beste is alle winste, nadat die uitgawes ge

[12/29/15]   Môre almal. Ons hou 'n lekker Oujaarsdaanddans oppie plaas, op Sunset Adventure Farm net buite Dwarskersbos. Dit word op 31/12/2015 gehou en begin 20:00 en hou aan tot laat. Daars is niemand wat ons gaan pla nie. Die vermaak gaan deur die Weskus Due (Micheal Visser en Die Namakwalandse Boerseun, Boesman) verskaf word. Dit is so vars soos 'n Weskusoggendbriesie. Die koste beloop: Volwassenis: R100/kop - eie vervoer en R150/kop - ons vervoer (Vanaf Velddrif, Laaiplek en Dwarskersbos)
Kinders bo 12 en pensionarisse: R50/kop - eie vervoer en R100/kop - ons vervoer
Kinders 12 en onder - gratis
Die funksie begin 20:00 tot laaat. Bring eie verversings en te drink. So, die mense innie omgewing, kom geniet 'n aand van lekker lag, dans en geselligheid. Bespreek by Christelle 0827893812. Sien julle daar.

23/09/2015

Koffie Oppie Huis Konsert #4

As jy nie daar was nie, het jy uitgemis, so, maak seker jy mis nie weer uit nie.

Konsert #4 was gehou te Klapmuts met kunstenaars: Boesman van Zyl, Johan Swart en Juanne-Pierre. © PinPro Media

[09/20/15]   Naand almal. Ons naam, nl. Koffie Oppie Huis Produksies is geregistreer. Ons wag net vir ons NPO nommer en die dokumentasie, dan begin ons met dit waarvoor ons hierdie saak begin het, nl. Om 'n verskil te maak. Ons gaan wel elkeen van julle en nog se hulp benodig. Ons gaan julle tyd benodig, want met jou hulp en deelname kan ons 'n groter en op meer gereelde basis 'n verskil kan maak. Ons hou julle ophoogte. Dit gaan 'n groot 2016 wees. Julle kan solank sê waar julle dalk 'n konsert gehou wil hê en tot voordeel van watter organisasie. Wie kan gekontak word om dit on plek te kry. Lekker geseënde week.

[08/19/15]   Dag sê almal. Ek het baie goeie nuus, wat ek et julle wil deel, nl. Ons, Koffie Oppie Huis Produksies, is nou amptelik. Ons is die naam toe geken en niemand anders kan nou die naam gebruik nie. Dit is nou amptelik 'n NPO. Ons behoort binne 'n maand of so die amptelike dokumentasie te hê. Ja, nou kan ons die groot droom en doel in plek sit. Wou dit net met julle deel.

[06/06/15]   Naand sê almal. Daar is 'n lekker skaapkopete oppad. Die datum is voorlopig, 15 Augustus 2015 te Klapmuts, toemaar daar gaan gewone boerekos wees vir die wat nie skaapkop eet nie. Die kunstenaars moet nog vasgemaak word. Hulle sal bekend gemaak word sodra hulle geboek is. Dit gaan 'n lekker geskietkundige aan wees. 'n Moenie mis aand. Hou blad dop vir inligting.

[01/07/15]   Dames en here 2015 het op 'n drafstap afgeskop. Ons hard besig met nuwe idees en die reelings met nuwe venus/persele en selfs 'n Weskus toer of twee. Lekker kuiers saam met goeie kunstenaars en vrinne. Hoop jou 2015 is vol genade en liefde. Hou hierdie spasie dop en kom kuier lekker saam.

[11/18/14]   Goeie more. Die Koffie oppie huis konsert te George het van prys verander. Koste sal nou R100/ person wees. Dankie

[10/27/14]   Hi daar almal. Sorry vir die stilte, maar ons is besig om die konsserte wyd te bemark en al die papiere reg te kry, ons volgende konsert is 22 November in George by PW Botha Tegniese skool. Die kunstenaars wat gaan optree is Warren Elliot, Lindi Grobbler, Michael Lindt, boesman Die Namakwalandse Boerseun. Hou maar dop die poster sal binne hierdie week opgelaaai word. Lekker geseënde aand vir ieder en elk.

10/09/2014

Koffie Oppie Huis Konsert #3

Koffie Oppie Huis Konserte se 3de Konsert

Hierdie konsert was gehou by "22 on Oxford" in Durbanville, met kunstenaars Pieter Mohr & Boesman van Zyl.

[09/09/14]   Die video van die laaste konsert is in wording ... binnekort hier te siene.

[09/08/14]   Hierdie konserte is om besighede te promoveer m.a.w ons kom hou die konsert in jou shop/showroom en so kry jy nuwe gesigte en blootstelling vir jou besigheid. Alle advertensies word hier op die blad ge-adverteer. Al wat jy as einaar/s moet doen is jou plek beskikbaar stel en help om die mense te nooi. Die res is ons as bestuur se verantwoordelikheid. Die beste is alle winste, nadat die uitgawes gedek is, skenk ons aan 'n vooraf verkose instansie. Hierdie is dus 'n wen, wen situasie. Die kunstenaars word gebruik om fondse te in vir 'n goeie doel en die besigheid kry voete en 'n geleentheid vir bemarking. As al die partye saam werk wen almal. Daar word ook 'n kort videoclip gemaak en op hierdie blad geplaas. So moenie huiwerig wees nie, as jou besigheid 60 plus mense kan akkomodeer, kan ons 'n konsert daar hou. Ons kan ook 'n hele funksie vir jou reel en hou, soos 'n jaareindfunksie, verjaarsdag, ens. As enige van julle dalk belangstel kontak ons koördeneerder by 0827893812 sodat sy 'n afspraak tussen die betrokke partye kan reel. Skole is ook welkom. Ons reel die hele konsert, klank, posters, kaartjies, ens. Al wat die skool mee moet help is die kaartjie verkope. So waarvoor wag julle, hierdie is nie 'n houks nie, dit werk en die persone betrokke is profesionele mense met 'n passie om 'n verskil te maak. Enige plek in Suid-Afrika op hierdie stadium is welkom. Besighede wat wil betrokke raak is ook welkom. Ons is in die proses om 'n artikel 21 besigheid te registreer, so kan u besigheid die uitgawe van die inkomstekantoor terug eis. Ons het 'n bemarkingsbestuurder, koördeneeerder, videograaf en 'n verhoogbestuurder wat die konserte reel. Die engelse gesegte, nl. If you snooze, you lose, is definitief hier van toepassing. 'n bemarkingsperiode van minimum 8 weke is nodig vir 'n goeie resultat, maar ons het al binne 4weke ook 'n konsert gereel. Die enigste nadeel is, dat daar maar min/geen winste is nie. Hoor gou van julle.

14/08/2014

Ken die Mens: Boesman (E9)

Kyk net hoe lekker gesels die man met homself ;)

Boesman aka Die Namakwalandse Boerseun in dialoog met van sy verskillende verhoog karakters om ons bietjie meer oor homself te vertel. Volg hom op Facebook.

31/07/2014

Koffie Oppie Huis Konsert #2

Vrydag aand se konsert - GENIET !!!

Gaskunstenaars by hierdie 2de Oppie Koffie Huis Konsert was: Maritza Smith, Jacques G en Boesman die Namakwalandse Boerseun. Sien julle by #3.

31/07/2014

Jacques G - Vasco Boulevard (Live)

Jacques tydens Vrydagaand se konsert.

** Jacques G ** 'n naam wat nog groot spore gaan los in die Afrikaanse musiek bedryf. Hier sing hy sy treffer VASCO BOULEVARD tydens 'n optrede by Koffie Opp...

22/07/2014

Koffiehuis Konsert #1

Loer gerus na ons eerste konsert. Vrydagaand is dit egter Jacques G Kunstenaar Liedjieskrywer en Maritza Smith/ Fans page wat die mense gaan vermaak. So, sien ons julle daar?

Met gaskunstenaars Pieter Mohr, Vincent die Zingende Byeboer & Boesman die Namakwalandse Boerseun was hierdie eerste in 'n reeks van konserte beslis 'n wenner.

[06/23/14]   Dit spyt my om julle mee te deel dat ons die konsert van die 27 Junie moet skuif weens mis komunikering wat plaas gevind het. Ons is besig om 'n nuwe venu te soek en sal jul op hoogte hou, maar die datum is die 25 Julie 2014. Ons sal laat weet sodra die venu vasgemaak is. Baie dankie en weereens jammer.

19/06/2014

Koffiehuis Konsert #1

Met gaskunstenaars Pieter Mohr, Vincent die Zingende Byeboer & Boesman die Namakwalandse Boerseun was hierdie eerste in 'n reeks van konserte beslis 'n wenner.

Telephone

Address

Cape Town
Other Arts & Entertainment in Cape Town (show all)
Mouth2Mouth Mouth2Mouth
Cape Town

A brand born out of the need for taking the party space home.

Evelyn Brink Artist Management Evelyn Brink Artist Management
PO BOX 12983
Cape Town, 7935

Evelyn Brink Artist Management is an exclusive Acting Agency that provides personalised Artist Management to professional actors based in Cape Town.

Amalaya TV Amalaya TV
Gugulethu
Cape Town, 7750

The House of Phalo (Xhosa Nation). The sun rose in the east as usual. It danced on and on up the arch of the heavens. When it reached the top of the open sky The sun appeared in the eyes of the old experienced people as if it would turn back.

I love parties in Cape Town I love parties in Cape Town
Cape Town

Hot, Hip, Happening in cape town

Big Talk Entertainment Big Talk Entertainment
Noordhoek
Cape Town, 8000

Welcome to Big Talk Entertainment.South African Online Booking Agents in Cape Town South Africa. We offer string quartets, harpists, pianists, wedding singers, party bands, marimba bands, choirs, Jazz bands, DJs, speciality acts, MCs, Dancers & beatboxers

Kapstaad Plug Kapstaad Plug
Philipp
Cape Town

Event organizers and Management

Samsays Freerun Samsays Freerun
23 Salford Rd
Cape Town, 7530

Samsays Freerun is a Parkour and Freerunning tutorship program where a progressive step-wise approach is employed. We equip attendees with the necessary knowledge and skills to self correct and train independently.

Cape Town Writers Retreat Cape Town Writers Retreat
110 Long Street
Cape Town

Acclaimed writing conference with NY Times best-selling authors and literary agent.

Tarryn Jane - Creative Projects Tarryn Jane - Creative Projects
Kalk Bay
Cape Town

design.decor. textiles. print. pattern

Fey's Fairy Haven Fey's Fairy Haven
4 Muscat Close Table View And
Cape Town, 7550

Magnificently sculptured miniature baby fairies. Each fairy is a unique piece of art, hand crafted by Pixie Fey and comes with it's own birth certificate.

Buen Dia Bungee Trampoline Buen Dia Bungee Trampoline
20 Libertas Avenue Table View
Cape Town, 7441

Buen Dia Bungee Trampoline kids Parties...Family occassions...Childrens Carnivals...Fun Days..etc...etc. Cell: 0762463472/0824728112

Mixed In Africa Mixed In Africa
Long Street
Cape Town

Mixed In Africa is a group of young DJ’s that want to express themselves with forward thinking music in the House genre.