Almal Wat Die Here Dien
Welkom Familie 🌱
Hier groei ons. Die is nie net nog n page hier gaan u geestelik groei en leer hoe om God in sy dieptes te dien.Hier is van alles scroll net.
Hier respect ons mekaar ons kan verskil maar altyd in en met Liefde.Neem HOM aan
Remona Oliver This page stands on John 1:23 that declares I am the voice in the wilderness calling out make straight the way for the Lord. Repentance Holiness and Righteousness. God is the author of this platform. Accept him as your personal saviour.


Moet Nie💯Dat Die Lewens Keuses Wat Foute was 'n Tronkstraf Vir Die Res Van
Jou Lewe Wees Nie Bely Teenoor God Tel Jou Kruis Weer Op En Beweer Voorentoe✍️🙇♀️
En d**k aan die Skepper in die dae van jou jonkheid voordat die ongelukkige dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sal sê: Ek het daar geen behae in nie ~
Prediker 12:1

’n Dawidsgebed.
Luister tog na my gebed, Here!
Antwoord my,
want ek is arm en ellendig.
Beskerm my,
want ek is getrou aan U.
Red my, want ek is u dienaar.
U is my God op wie ek vertrou.
Wees my genadig, Here,
want die hele dag roep ek tot U.
Gee tog vir my blydskap,
want na U is my verlange, Here.
U is waarlik goed, Here, U vergewe.
U is vol liefde vir almal
wat by U hulp soek.
Luister goed na my gebed,
Here, gee tog ag op my hulpgeroep.
In tye wanneer ek in nood is,
sal ek U aanroep,
want U sal my antwoord.
Daar is nie ’n god soos U nie, Here.
U alleen is God.
Leer my u weë, Here,
sodat ek in u waarheid
kan wandel.
Gee my ’n onverdeelde trou
om so u Naam te dien.
Met my hele hart sal ek U prys,
Here, my God.
Ek sal u Naam
vir altyd verheerlik,
want u liefde vir my
is baie groot.
Amen
Psalm 86:1-13 NLV


Ons sluit die naweek af met gebed💞
Ons Vader wat in die Hemel vergewe ons waar ons teen u Sondig het, ons nooi u heilige gees in hierdie gebed, in ons lewens, in ons harte, in ons huise alle areas heilige gees u is welkom⚔️
Here ons dank u vir u genade vir u liefde. Dat u ons beskerm het teen elke bose plan. Dankie vir ons gesindheid en dat ons familie vol in getal is.
Dankie vir kos op ons tafels en dat ons n dak oor ons hoof het en n bed om op te kan slaap. Ons bring hierdie nuwe week na u troon en ons nooi u in elke oomblik van elke dag.
Kanseleer elke raad en plan van die vyand, bind sy werke kragteloos. Gee u engele aangaande ons almal bevel.
Trek elke voertuig onder die bloed en Kanseleer elke ongeluk nou in Jesus Naam. Trek almal onder die duur en kosbare bloed. Waar ons kinders skool toe gaan bewaar hulle,raise n standard teen die planne van die vyand en sit hom tot vlug, u woord verklaar al kom die vyand na ons in 1 righting skiet u hom weg in 7 verskillende rigtings en gee ions oorwinning in Jesus Naam.
U kap yster slotte stukkend en verbreek koper deure. Ek bid psalm 91 oor een en elk en dat geen onheil ons sal tref. Trek n laer rondom ons om ons te bewaar. Maak ons sensitive vir die heilige gees en openbaar wat in die duisternis is help ons om met accuracy te kan discern.
Gee ons eagle eye vision sodat ons die vyand uit die verte kan sien. Ons bring ons werk environment na u en ons vra bewaar ons teen mense wat teen ons werk en ons werk moeilik maak, Here daag op in n Bonatuurlik wyse.
Maak mense se harte teen ons oop sodat ons kan sien wat regtig aan gaan, u woord se bedrieglik is die hart bo alle dinge baie keer sien ons mense soos ons wil en deur die lenses van ons liefde vir hulle en ons besef nie hulle werk teen ons.
Verwyder undercover haters, remove Destiny killers en replace hulle met destiny connectors.
Ons vra alles in u Magtige Naam amen

Die oomblink jy jou gawe bo jou character kies,
Dus waar die duiwel klaar inkoms kry, want nou gaan jy meer tyd spend om jou craft te perfect as wat jy aan jouself werk, jou gawe kan jou voor aansienlike mense bring maar dus jou maniere en houdings wat daai deur oop hou📌
Wat baat dit jy sing mooi, preek kwaai, speel n instrument maar jyt lelike maniere🤦♀️😪alles tte vergeefs!!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Ek Glo in Die Ou Tydse Evangelie
Gebed Verander Sake Dien Hom met Jou Hele Hart En Siel
Category
Website
Address
Waaiertjie Cresent
Cape Town