Kaapkerk
Ons droom van 'n netwerk van inklusiewe gemeentes diensbaar in ons gemeenskappe vanuit God se liefde.
Hierdie sinode, die oudste van die tien sinodes van die NG Kerk van Suid-Afrika, fokus op ons identiteit in Jesus Christus, ons getuienistaak aangaande Jesus en sy verlossingsboodskap en armoede. Diรฉ FB-blad is nie die amptelike mondstuk van die sinode nie, maar dien as gespreksruimte om inligting oor te dra en menings te deel. This synod, the eldest of the ten synods of the Dutch Reformed Church

๐ซ ๐๐ฌ๐๐ฆ ๐ข๐ง. ๐๐ฌ๐๐ฆ ๐ฎ๐ข๐ญ.
Ons haal elke dag asem. Sonder om te d**k. Sonder om te besef hoe afhanklik ons is van hierdie eenvoudige ritme om aan te hou lewe.
In die Bybel is asem meer as bloot โn biologiese funksie.
Dit is โn simbool van God se teenwoordigheid. Van lewe. Van sy Gees wat ons vul en ons stuur.
๐ In Genesis 2:7 blaas God asem in die mens... en ons kry lewe.
๐ In Johannes 20:22 blaas Jesus die Gees oor sy dissipels... en stuur hulle uit.
๐ In Handelinge 2 vul God se Gees mense... en hulle begin om te getuig.
Asem in โก๏ธ Word gevul.
Asem uit โก๏ธ Word gestuur.
๐๐ข๐๐ซ๐๐ข๐ ๐ฆ๐๐๐ง๐ ๐ฐ๐ข๐ฅ ๐จ๐ง๐ฌ ๐ฌ๐๐๐ฆ ๐จ๐ง๐ญ๐๐๐ค:
๐ฌ๏ธ Hoe lyk dit om in God se Gees asem te haal?
๐ฌ๏ธ Hoe leef โn mens dit uit in vrede, liefde, hoop, vergifnis, vreugde en uiteindelik, selfaflegging?
Ons nooi jou om saam met ons asem te haal oor die volgende ses weke. ๐ฟ

Pinkster is verby, maar dit beteken nie dat jy die Heilige Gees in die kas moet bรชre nie... ๐๏ธ๐ฅ
Dis snaaks hoe mense daarvan hou om sekere goed te bรชre. Iets soos daardie fyn porselein teestelle met blommetjies op. As die stel regtig fancy is, het dit dalk โn goue-randjie. Daardie teestel staan gewoonlik in โn vertoonkas of iewers agter saam met โn lukrake versameling plastiekbakke sonder deksels. Jyโt dalk hierdie stel gekry as โn trougeskenk, geรซrf by jou ouma of gekoop by โn wit olifanttafel toe jy nostalgies gevoel het.
Hierdie stel het โn spesiale plekkie in jou hart, maar dis netโฆ dis nie vir elke dag nie. Dit mag net gebruik word vir โn spesiale geleentheid. Soos as die dominee kom huisbesoek doen. Of as koningin Camilla eendag onverwags opdaag vir melktert. Maar verder? Off limits!
En dit laat vir Wilmi Wheeler wonderโฆ Is dit nie dalk hoe ons soms die Heilige Gees hanteer nie?
Moenie die Heilige Gees in โn kas bรชre nie | Kaapkerk Dis snaaks hoe mense daarvan hou om sekere goed te bรชre. Iets soos daardie fyn porselein teestelle met blommetjies op. As die stel regtig fancy is, het dit dalk โn goue-randjie. Daardie teestel staan gewoonlik in โn vertoonkas of iewers agter saam met โn lukrake versameling plastiekbakke sond...

๐๏ธ๐ฅ Mag hierdie Pinkstertyd jou herinner: ๐๐ฒ ๐ก๐จ๐๐ ๐ง๐ข๐ ๐ฏ๐จ๐ฅ๐ฆ๐๐๐ค ๐จ๐ ๐ก๐๐ข๐ฅ๐ข๐ ๐ญ๐ ๐ฐ๐๐๐ฌ ๐จ๐ฆ ๐ ๐๐ฏ๐ฎ๐ฅ ๐ญ๐ ๐ฐ๐จ๐ซ๐ ๐ฆ๐๐ญ ๐๐ข๐ ๐๐๐ข๐ฅ๐ข๐ ๐ ๐๐๐๐ฌ ๐ง๐ข๐. Jy hoef nie alles perfek in plek te kry voor God naby jou kom nie.
๐๐ค๐๐๐ ๐ฃ๐ช๐ช๐จ: Sy Gees beweeg in jou gebroke ruimtes.
Sy lig skyn in dowwe harte.
๐๐
๐๐ฐ๐ฎ, ๐๐ฆ๐ฆ๐ด ๐ท๐ข๐ฏ ๐๐ฐ๐ฅ.
๐๐ถ๐ญ ๐ฎ๐บ ๐ญ๐ฆ๐ฆ๐ฎ๐ต๐ฆ๐ด.
๐๐ญ๐ข๐ข๐ด ๐ญ๐ฆ๐ธ๐ฆ ๐ธ๐ข๐ข๐ณ ๐ฆ๐ฌ ๐ฎ๐ฐ๐ฆ๐จ ๐ช๐ด.
๐๐ข๐ข๐ฌ ๐ฎ๐บ ๐ฅ๐ณ๐ข๐ฆ๐ณ ๐ท๐ข๐ฏ ๐ถ ๐ญ๐ช๐จ, ๐ธ๐ข๐ข๐ณ ๐ฆ๐ฌ ๐ฐ๐ฐ๐ฌ ๐ข๐ญ ๐จ๐ข๐ข๐ฏ.
๐๐ฎ๐ฆ๐ฏ.

๐๐ฒ ๐ข๐ฌ ๐ง๐๐ญ ๐๐ ๐ฃ๐๐๐ซ ๐จ๐ฎ๐โฆ ๐ฆ๐๐๐ซ ๐ก๐๐ญ ๐๐๐๐ซ๐๐ข๐ ๐๐๐ ๐ฌ๐จ ๐ ๐๐๐ข๐ ๐๐๐ญ ๐ฏ๐จ๐ฅ๐ฐ๐๐ฌ๐ฌ๐๐ง๐๐ฌ ๐ฌ๐ญ๐ข๐ฅ ๐ ๐๐ซ๐๐๐ค ๐ก๐๐ญ. ๐๐
Kinders is nie net die toekoms van die kerk nie โ hulle is โn lewende, aktiewe deel van die kerk vandag. Laat ons hulle aanmoedig om reeds nou met geloof, liefde en passie hul plek in God se koninkryk in te neem en te dien.
Lees DJ Muller se perspektief oor hoe โn kind se hand op โn vreemdeling se skouer die Gees laat beweeg hetโฆ en hoekom dit โn vraag vra aan elke ouer en elke gemeente. ๐
The Street Store | NG Gemeente Bellville-Wes | Doxa Deo - City Changers
Laat die kindertjies lei: Tienjarige dogtertjie se getuienis | Kaapkerk Saterdagoggend, 31 Mei is die kerkgronde van NG Kerk Bellville-Wes omskep in 'n heilige ruimte van deernis en medemenslikheid. Die StreetStore-geleentheid - 'n inisiatief wat klere, waardigheid en gebed aan die haweloses

Walter Brueggemann is vandag in die ouderdom van 92 oorlede. Hy laat sy vrou, Tia, sy seuns James en John, en hul gesinne agter.
Brueggemann het โn diep en blywende impak op die kerk wรชreldwyd en Bybelwetenskap gemaak - deur meer as 100 boeke, talle artikels en duisende gesprekke. Sy werk oor die Psalms en sy profetiese verbeelding het โn hele generasie gelowiges en teoloรซ help vorm.
Mag sy nalatenskap voortleef in ons woorde, dade en verbeelding van โn wรชreld waar geregtigheid en genade mekaar ontmoet.
Kerkbode Faculty of Theology, Stellenbosch University

Wil jy hรช jou gemeente se sosiale media beelde meer aandag trek en professioneel lyk? ๐๐ข๐๐ซ ๐ข๐ฌ ๐ฐ๐๐๐ซ '๐ง ๐ฅ๐๐ค๐ค๐๐ซ #๐๐ข๐ ๐ข๐ญ๐๐ฅ๐๐๐จ๐ง๐๐๐ซ๐๐๐ ๐ฐ๐๐ง๐ค ๐จ๐ ๐ญ๐ฐ๐๐...
โn Goeie beeld sรช meer as 1000 woorde โ maar net as dit reg ontwerp is. Hier is ๐ ๐๐๐ง๐ฏ๐จ๐ฎ๐๐ข๐ ๐ ๐ซ๐ข๐ ๐ฅ๐ฒ๐ง๐ om seker te maak jou visuele inhoud is effektief, pas by elke platform รฉn deel jou gemeente se boodskap duidelik.
๐. ๐๐๐ฌ๐ข๐ ๐ญ๐ ๐๐ง ๐๐ฆ๐จ๐ฌ๐ข๐ ๐ญ๐ซ๐๐ค ๐๐๐ง๐๐๐
Gebruik beelde van regte mense wat emosie wys of โn duidelike handeling uitvoer โ dit maak jou inhoud menslik, โ๐ณ๐ฆ๐ญ๐ข๐ต๐ข๐ฃ๐ญ๐ฆโ en laat jou ๐ฑ๐ฐ๐ด๐ต uitstaan in โn oorlaaide ๐ฏ๐ฆ๐ธ๐ด๐ง๐ฆ๐ฆ๐ฅ.
๐. ๐๐จ๐ฎ ๐๐ข๐ญ ๐๐๐ง๐ฏ๐จ๐ฎ๐๐ข๐ ๐ฆ๐๐ญ โ๐ง ๐๐ฎ๐ข๐๐๐ฅ๐ข๐ค๐ ๐๐จ๐ค๐ฎ๐ฌ๐ฉ๐ฎ๐ง๐ญ
Moenie te veel elemente in een prentjie probeer inprop nie. Gebruik witspasie (spasie waar daar niks is), een sterk beeld of boodskap, en vermy visuele geraas. Minder is mรฉรฉr.
๐. ๐๐๐ฉ๐๐ซ๐ค ๐ญ๐๐ค๐ฌ ๐ญ๐จ๐ญ ๐๐%
Hou teks tot maksimum 20% van die prentoppervlak.
๐. ๐๐๐๐ญ โ๐ง ๐โ๐๐% ๐ฏ๐๐ข๐ฅ๐ข๐ ๐ก๐๐ข๐๐ฌ๐ฆ๐๐ซ๐ ๐
Hou โn rand rondom jou ontwerp waarin geen teks of belangrike deel 'n beeld geplaas word nie. Hierdie veilige sones keer dat elemente afgesny of deur ๐ข๐ฑ๐ฑ๐ด versteek word (veral op Stories en Reels).
๐. ๐๐๐๐ซ๐ฎ๐ข๐ค ๐ญ๐๐ค๐ฌ ๐ก๐ขรซ๐ซ๐๐ซ๐ ๐ข๐
Gebruik hiรซrargie in teks: mense lees die grootste teks eerste en dan die kleiner teks.

๐๐จ๐ฆ๐ข๐ง๐๐๐ฌ, ๐จ๐ง๐ฌ ๐๐ซ๐ ๐ก๐ข๐๐ซ๐๐ข๐ ๐๐ซ๐ฒ๐๐๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฌ ๐จ๐ฉ ๐๐๐ง ๐ฃ๐ฎ๐ฅ๐ฅ๐! ๐๐
(๐ด๐ค๐ณ๐ฐ๐ญ๐ญ ๐ต๐ฐ๐ต ๐ฐ๐ฏ๐ฅ๐ฆ๐ณ ๐ท๐ช๐ณ ๐ฅ๐ช๐ฆ ๐ด๐ฌ๐ข๐ฌ๐ฆ๐ญ)
Hierdie week het ons in die Kaapkerk-kommunikasiekantoor dikwels half grappend gesรช: โDit kan wag tot post-Pinkster.โ En wraggies, ons inbox is die stilste wat dit al die hele jaar was! Dis Desember se kalmte, maar sonder die vakansie.
๐๐ง ๐ฏ๐ข๐ซ ๐ ๐จ๐๐ข๐ ๐ซ๐๐๐: ๐จ๐ง๐ฌ ๐๐จ๐ฆ๐ข๐ง๐๐๐ฌ ๐ฆ๐จ๐๐ฌ ๐ก๐ข๐๐ซ๐๐ข๐ ๐ญ๐ฒ๐ ๐จ๐ง๐ฆ๐๐ง๐ฌ๐ฅ๐ข๐ค ๐ก๐จ๐๐ฏ๐๐๐ฅ๐ก๐๐ข๐ ๐ค๐๐ซ๐ ๐๐ข๐ ๐ค๐๐ง๐ฌ๐๐ฅ ๐๐๐ญ๐ซ๐๐. Dan was daar natuurlik ook nog โn begrafnis iewers tussen dag vier en vyf...
As jy vandag met pap knieรซ sit en wonder of jou stem ooit weer normaal gaan klink, weet net: ons sien jou. Ons is dankbaar vir jou stem, jou tyd, jou teenwoordigheid.
Ons d**k aan julle, liewe predikante. Julle het gepreek, geleef, gedra en geluister, al het die woorde dalk op โn stadium begin min raak. ๐๐ข๐ง๐ค๐ฌ๐ญ๐๐ซ ๐ข๐ฌ ๐ก๐๐ข๐ฅ๐ข๐ . ๐๐๐๐ซ ๐๐ข๐ฌ ๐จ๐จ๐ค ๐๐๐ข๐. En ons sien julle nie net as predikers of leiers nie, maar as mense: met moeรซ voete, droรซ kele en groot harte wat รกlmal probeer dra.
๐ Mag die Here vir jou vrede gee. Nie net die soort wat jy uitdeel nie, maar die soort wat jou diep van binne stilmaak. Mag jy voel hoe jy ook gedra word. Mag die Here jou herinner dat jy ook โn siel het wat rus nodig het. Mag jy tyd kry om net te wees - sonder plan, sonder preek. Mag jy voel hoe jou eie beker weer vol raak.
Hierdie nuusbrief is vir jou. Nie as โn stukkie werk nie, maar as โn rustiger ritme. Gaan skink vir jou โn koppie koffie. Lees dit op jou eie tyd. Die Gees is nie haastig nie. En jy hoef ook nie te wees nie.
๐ https://mailchi.mp/kaapkerk/vn6junie2025-17990127?e=a1f2acdac0

Pinkster het nie begin in โn katedraal nie.
Dit het losgebreek tussen twyfel, wag en hoop.
Nie op โn verhoog nie,
maar op โn plek vol mense wat nie presies geweet het wat om te verwag nie.
โจ Die Gees het nie gekom omdat hulle reg was nie.
Hy het gekom omdat God altyd naby is.
Naby aan gebroke mense.
Naby aan diรฉ wat wag.
Naby aan jou.
En dalk voel jy ook vandag asof God miljoene kilometers ver weg is.
Dalk voel jy leeg, uitgeput, verward.
Maar dis juis daar waar Hy kom โ
soos asem in longe wat nie meer kan nie.
Soos lig deur โn kraak.
Soos vrede sonder rede.
En daarom bid ons vandag:
Here, ek bring U nie โn perfekte gebed nie.
Ek bring my stukkend, my moeg, my ongemaklik.
Gebruik dit tog. Ontmoet my hier.
In my gebroke vormโฆ
bly U heel. Bly U genoeg. Bly U naby.

๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐ซ ๐ฅ๐๐ญ๐๐ซ... ๐๐ง ๐ง๐จ๐ ๐ฌ๐ญ๐๐๐๐ฌ ๐ซ๐๐ฅ๐๐ฏ๐๐ง๐ญ!
Van Stellenbosch se jongmense wat met nuwe oรซ na hul geloof kyk, tot akademici wat musiek, belydenis en waarheid verweef โ hierdie week was โn ode aan die Belydenis van Nicea.
๐ โIn sy lig sien ons die ligโฆโ
Ronelda Visser skryf meer oor wat gebeur wanneer ons ou woorde weer nuut ontvang.
Communitas | Faculty of Theology, Stellenbosch University | VBO - Voortgesette Bedieningsontwikkeling | Stellenbosch University | Kerkbode
1700-vieringe van Nicaea | Kaapkerk Daar was vandeesweek etlike geleenthede om die 1700-jaar bestaan van die Belydenis van Nicaea te herdenk.In Stellenbosch het bykans 400 tieners Sondag bymekaar gekom en saamgesels oor wat ons glo en bely. Die ontdekking dat daar nog belydenisskrifte bestaan, het gemaak dat hulle dit as โn lewendig...
๐ฅ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ | ๐๐ข๐ญ ๐๐ข๐ ๐๐ฌ๐ฌ๐ is โn hartroerende dokumentรชr wat die storie van twee gemeentes in Maitland vertel. Ons volg die reis van hierdie gemeentes - een wat letterlik uit die as verrys en die ander wat aan โn naburige geloofsgemeenskap โn heenkome gee.
Stephan Joubert skryf: โ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ฉ๐ซ๐๐๐ญ ๐ฉ๐๐๐ฅ๐๐ง๐ ๐ฌ ๐ฆ๐๐ญ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ก๐๐ซ๐ญ. ๐๐ข๐ญ ๐ฅ๐๐๐ญ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐๐๐ฌ๐๐ ๐ฐ๐ข๐ง๐ฌ ๐๐ง ๐ฏ๐๐ซ๐ฅ๐ข๐๐ฌ ๐ฅ๐ฒ๐ค ๐๐ง๐๐๐ซ๐ฌ ๐ข๐ง ๐๐ข๐ ๐๐๐ซ๐ ๐ฌ๐ ๐๐จ๐๐ค๐โฆ ๐๐๐ข๐ ๐๐ง๐๐๐ซ๐ฌ!
Toe Maitland Gemeenskapskerk se kerkgebou op 29 Desember 2018 afgebrand het, het dit uitgeloop op โn groot wins vir die Here se lewende kerk. Spoedig het ou grensdrade tussen die plaaslike VGK en NGK verdwyn. โn Nuwe hemelse vonk van eenheid het in die harte van plaaslike gelowiges posgevat. Toe word โn plaaslike geloofsgemeenskap oor kulturele grense heen regtig een.
UIT DIE ASSE daag jou uit om deel te wees van al die mooi verhale van eenheid wat Suid Afrika op die regte maniere verander.โ
Dis โn verhaal van hereniging uit die mond van lidmate wat vir jare lank deel van die proses was. Kyk gerus hoe Maitland Gemeenskapskerk en VGK Maitland se eenwording gegroei het deur โn proses van saambid, saameet en saamwees.

Indien jy of jou gemeente tans videoโs gebruik in jul bediening โ of beplan om dit te doen โ is daar waardevolle insigte om van kennis te neem. YouTube het onlangs hul ๐๐ก๐ฒ ๐๐ ๐๐๐ญ๐๐ก ๐.๐-verslag bekend gestel, en dit bied perspektiewe oor wat mense na videoโs lok, en wat hulle laat kyk, terugkom en deel.
Ons het 10 kort, praktiese riglyne saamgestel โ spesiaal vir kerke en geloofsleiers โ wat kan help om meer betekenisvolle en impakvolle video-inhoud te skep.
1. Mense soek stories. Mense kyk wanneer hulle hul eie ervaring of emosie in jou storie kan herken.
2. Eerlikheid en egtheid trek mense. Jou geloofwaardigheid lรช in jou littekens, nie in jou perfekte antwoorde nie.
3. Die eerste 5-10 sekondes tel die meeste. Jy het โn paar sekondes om mense te laat besluit of hulle wil bly kyk.
4. Kry โn ritme/resep. Kykers bly langer as hulle weet wat om volgende te verwag of te leer.
5. Uitdagings wat oorwin is, dra krag. Wys hoe jy iets ontdek het, eerder as om net โn les te leer.
6. Mense onthou hoe jy hulle laat voel. Emosionele konneksie hou langer as inhoud alleen.
7. Relevansie bou vertroue. Wanneer jy regtig antwoord op vrae wat mense vra, sal hulle terugkom.
8. Klank maak of breek dit. Slegte klank laat mense binne sekondes afskakel, ongeag die boodskap. Doen moeite hiermee.
9. Betrokkenheid bou vertroue. Wanneer mense kommentaar lewer of vrae vra, voel hulle deel van iets. Moedig hul aan om te reageer.
10. Fokus op een ding. Wat is die โso whatโ van jou video? Bly net daarby.
Indien jy hulp nodig het met jou digitale bediening, kontak gerus die kommunikasiespan van Kaapkerk: https://linktr.ee/kaapkerk

๐ข Hier's dit nou! Die ๐๐ซ๐ฒ๐๐๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฌ waarvoor jy die hele week al wag! Ons gee vir ons lesers 'n ๐ฆ๐น๐ค๐ญ๐ถ๐ด๐ช๐ท๐ฆ voorskou van die ๐๐๐ข๐ญ๐ฅ๐๐ง๐ ๐๐จ๐ค๐ฎ๐ฆ๐๐ง๐ญรช๐ซ: ๐๐ข๐ญ ๐๐ข๐ ๐๐ฌ๐ฌ๐!
Uit die asse is โn hartroerende dokumentรชr wat die storie van twee gemeentes in Maitland vertel. Stephan Joubert sรช hierdie is nie 'n video wat jy sommer moet misloop nie in sy briljante resensie: โUIT DIE ASSE praat padlangs met jou hart. Dit laat jou besef wins en verlies lyk anders in die Here se boekeโฆ baie anders!"
๐ https://mailchi.mp/kaapkerk/vn30mei2025-17989954?e=a1f2acdac0
As jy meer gereeld inspirerende Godstories in jou inbox wil kry, teken hier in op ons weeklikse nuusbrief: https://kaapkerk.co.za/Teken-in-op-Vrydagnuus
Geseรซnde Hemelvaart! Tot volgende week ๐๐๐ฐ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Telephone
Website
Address
Cape Town
Opening Hours
Monday | 07:45 - 16:00 |
Tuesday | 07:45 - 16:00 |
Wednesday | 07:45 - 16:00 |
Thursday | 07:45 - 16:00 |
Friday | 07:45 - 16:00 |