Toer Pelle
Toer Pelle is 'n groep friende wat saam reis deur ons mooi land en streek en beleef nuwe avonture.
Ons ry paste wat jou laat wens die pad hou nooit op nie...
Die mooi roetes teen die kus, iets baie spesiaal vir mens se gemoed
Dis nou maar net 'n paar dae na Wes Kaap toer en ons mis al klaar die mooi plekke.
07/01/2026
Ons 2025 Toer Pelle toer het op einde gekom. Ons dank ons Vader dat hy ons veilig gehou het op ons reis. Ons was geseend met voorspoed en die gawe om ons pragtige land te kon verken en nog 'n bietjie meer van hom te sien. Ons het geen probleme op ons toer gehad met voertuie of verblyf nie, ons was geseend🙏. Ons het 5736km ver gery en elke oomblik geniet. Ons her lekker gekuier en geeet, mooi plekke gesien en paar interresante mense gesien en ontmoed. Ons fotos kan nie vir mens die hele prentjie wys nie, jy ervaar dit net in persoon. As jy enigsins kan, maak tyd en ry deur ons land, hy is mooi en iets om te beleef. Ons as Toer Pelle wil net vir almal se dankie vir jul belangstelling en boodskappe wat ons ontvang het. Ons stuur nog fotos van ons toer vir julle. Die einde van een ding is die begin van die volgende ding, wie weet waar die volgende pad ons sal neem, maar ons kan nie wag nie, Laat die wiele rol❤️
05/01/2026
Paar kerk geboue wat ons gesien het gedurende ons Wes Kaap toer
05/01/2026
Koop lekker biltong in Ventersburg
05/01/2026
Kroonstad NG Moedergemeente
05/01/2026
Colesberg NG Moedergemeente
Click here to claim your Sponsored Listing.